Publicidade

Oséias 12

AFR53
Peccati d’Israele e promesse divine

1 "Efraim mi circonda di menzogne e la casa d’Israele di frode. Anche Giuda è sempre ancora incostante di fronte a Dio, di fronte al Santo fedele. 2 Efraim si pasce di vento e va dietro al vento orientale; ogni giorno moltiplica le menzogne e le violenze; fa alleanza con l’Assiria e porta dell’olio in Egitto. 3 L’Eterno è anche in lite con Giuda e punirà Giacobbe per il suo comportamento, gli renderà secondo le sue opere. 4 Nel grembo materno egli prese il fratello per il calcagno e, nel suo vigore, lottò con Dio; 5 lottò con l’angelo e restò vincitore; egli pianse e lo supplicò. A Betel lo trovò, egli parlò con noi. 6 L’Eterno è l’Iddio degli eserciti; il suo nome è l’Eterno. 7 Tu, dunque, torna al tuo Dio, pratica la misericordia e la giustizia e spera sempre nel tuo Dio. 8 Efraim è un Cananeo che tiene in mano bilance false; egli ama frodare. 9 Efraim dice: È vero, io mi sono arricchito, mi sono acquistato dei beni; però, in tutti i frutti delle mie fatiche non si troverà nessuna mia iniquità, niente di peccaminoso.

10 Ma io sono l’Eterno, il tuo Dio, fin dal paese d’Egitto: io ti farò ancora abitare in tende, come nei giorni di solennità. 11 Ho parlato ai profeti, ho moltiplicato le visioni, e per mezzo dei profeti ho proposto parabole. 12 Se Galaad è vanità, sarà ridotto in nulla. A Ghilgal sacrificano buoi; così i loro altari saranno come mucchi di pietre nei solchi dei campi.

13 Giacobbe fuggì nella pianura di Aram, Israele servì per una moglie, e per una moglie si fece guardiano di greggi. 14 Mediante un profeta, l’Eterno condusse Israele fuori d’Egitto; Israele fu custodito da un profeta. 15 Efraim ha provocato amaramente il suo Signore; perciò egli gli farà ricadere addosso il sangue che ha versato e farà ricadere su di lui la sua vergogna.

Die ontrou van Efraim en Juda.

1 EFRAIM het My omsingel met leuens, en die huis van Israel met bedrog; terwyl Juda nog altyd bandeloos is teenoor God, ja, teenoor die Allerheiligste, die Getroue.

2 Efraim hou hom besig met wind, en hy agtervolg die oostewind; die hele dag vermeerder hy leuens en geweld, en hulle sluit 'n verbond met Assur, terwyl olie na Egipte gevoer word.

3 Die Here het ook 'n twis met Juda, en Hy sal oor Jakob besoeking doen volgens sy weë, hom vergelde na sy dade.

4 In die moederskoot het hy sy broer by die hakskeen gehou, en in sy manlike krag het hy met God geworstel.

5 Ja, hy het met die Engel geworstel en die oorhand gekry, hy het geween en Hom gesmeek. By Bet-el het hy Hom gevind, en daar het Hy met ons gespreek.

6 En Here God van die leërskare, Here is sy gedenknaam.

7 En jy, tot jou God moet jy terugkeer, beoefen liefde en reg, en hoop gedurigdeur op jou God.

8 Kanaän in sy hand is daar 'n valse weegskaal, hy hou daarvan om af te pers.

9 Maar Efraim : Tog het ek ryk geword, ek het vir my 'n vermoë verwerf. Alles wat ek verwerf het, is nie genoeg om op my enige sondeskuld te nie.

10 Maar Ek is die Here jou God van Egipteland af, Ek sal jou weer in tente laat woon soos in die dae van die huttefees.

11 Ek het ook tot die profete gespreek, en Ek het gesigte vermenigvuldig en deur middel van die profete gelykenisse voorgedra.

12 Was Gílead goddeloosheid hulle het louter nietigheid geword. In Gilgal het hulle beeste geoffer; so sal dan hulle altare wees soos kliphope op die vore van die landerye.

13 En Jakob het gevlug na die veld van Aram, en Israel was diensbaar vir 'n vrou as loon, en vir 'n vrou het hy vee opgepas.

14 Maar deur 'n profeet het die Here Israel uit Egipte laat optrek, en deur 'n profeet is hulle opgepas.

15 Efraim het die Here bitterlik geterg; daarom sal Hy sy bloedskulde op hom laat neerkom, ja, sy Here sal hom vir die aangedane smaad vergelde.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-