Publicidade

Oséias 3

AFR53
Osea riscatta sua moglie

1 L’Eterno mi disse: "Vaancora, ama una donna amata da un altro e adultera, come l’Eterno ama i figli d’Israele, i quali anche loro si rivolgono ad altri dèi e amano le schiacciate d’uva". 2 Io me la comprai dunque per quindici sicli d’argento, per un omer di orzo e per un letec di orzo, 3 e le dissi: "Aspettami per parecchio tempo: non ti prostituire e non darti a nessun uomo; io farò lo stesso per te". 4 Poiché i figli d’Israele staranno per parecchio tempo senza re, senza capo, senza sacrificio e senza statua, senza efod e senza idoli domestici. 5 Poi i figli d’Israele torneranno a cercare l’Eterno, il loro Dio, e Davide, loro re, e ricorreranno tremanti all’Eterno e alla sua bontà, negli ultimi giorni.

1 EN die Here het vir my gesê: Gaan nog 'n keer, bemin 'n vrou wat bemin word deur haar vriend, maar wat owerspel bedrywe, net soos die Here die kinders van Israel bemin, terwyl hulle hul tot ander gode wend en versot is op rosynekoeke.

2 Toe het ek haar vir my gekoop vir vyftien sikkels silwer en anderhalf homer gars.

3 En ek het aan haar gesê: Jy sal 'n lang tyd moet stilsit vir my, nie hoereer nie en aan geen man behoort nie; en so ook ek teenoor jou.

4 Want die kinders van Israel sal 'n lang tyd bly sit sonder koning en sonder vors en sonder slagoffer en sonder klippilare en sonder efod en huisgode.

5 Daarna sal die kinders van Israel hulle bekeer en die Here hulle God soek en Dawid hulle koning, en met siddering aankom na die Here en na sy goedheid in die laaste van die dae.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-