Publicidade

João 2

AFR53
Il primo miracolo in Cana di Galilea

1 Tre giorni dopo, ci fu una festa nuziale in Cana di Galilea, e c’era la madre di Gesù. 2 Alle nozze fu invitato anche Gesù con i suoi discepoli. 3 Venuto a mancare il vino, la madre di Gesù gli disse: "Non hanno più vino". 4 Gesù le disse: "Che c’è fra me e te, o donna? La mia ora non è ancora venuta". 5 Sua madre disse ai servitori: "Fate tutto quello che vi dirà". 6 C’erano sei pile di pietra, destinate alla purificazione dei Giudei, le quali contenevano ciascuna due o tre misure. 7 Gesù disse loro: "Riempite di acqua le pile". Ed essi le riempirono fino all’orlo. 8 Poi disse loro: "Ora attingete e portatene al maestro di tavola". Ed essi gliene portarono. 9 Quando il maestro di tavola ebbe assaggiato l’acqua che era diventata vino (egli non sapeva da dove venisse, ma lo sapevano bene i servitori che avevano attinto l’acqua), chiamò lo sposo e gli disse: 10 "Ognuno serve prima il vino buono, e, quando si è bevuto abbondantemente, il meno buono; tu, invece, hai conservato il vino buono fino a ora".

11 Gesù fece questo primo dei suoi miracoli in Cana di Galilea, manifestò la sua gloria e i suoi discepoli credettero in lui.

12 Dopo questo, scese a Capernaum, egli con sua madre, con i suoi fratelli e i suoi discepoli, e rimasero non molti giorni.

La purificazione del tempio

13 La Pasqua dei Giudei era vicina e Gesù salì a Gerusalemme. 14 Trovò nel tempio quelli che vendevano buoi, pecore e colombi, e i cambiamonete seduti. 15 Fatta una sferza di cordicelle, scacciò tutti fuori dal tempio, pecore e buoi; sparpagliò il denaro dei cambiamonete e rovesciò le tavole; 16 a quelli che vendevano i colombi disse: "Portate via di qui queste cose; non fate della casa del Padre mio una casa di mercato". 17 E i suoi discepoli si ricordarono che sta scritto:

"Lo zelo per la tua casa mi consuma".

18 I Giudei allora presero a dirgli: "Quale segno ci mostri tu che fai queste cose?". 19 Gesù rispose loro: "Distruggete questo tempio e in tre giorni lo farò risorgere". 20 Allora i Giudei dissero: "Quarantasei anni è durata la costruzione di questo tempio e tu lo faresti risorgere in tre giorni?". 21 Ma egli parlava del tempio del suo corpo. 22 Quando dunque fu risorto dai morti, i suoi discepoli si ricordarono che egli aveva detto questo e credettero alla Scrittura e alla parola che Gesù aveva detta.

23 Mentre egli era in Gerusalemme, alla festa di Pasqua, molti credettero nel suo nome vedendo i miracoli che egli faceva. 24 Ma Gesù non si fidava di loro, perché conosceva tutti, 25 e perché non aveva bisogno della testimonianza di nessuno sull’uomo, poiché egli stesso conosceva quello che era nell’uomo.

Jesus verander water in wyn op die bruilof in Kana.

1 EN op die derde dag was daar 'n bruilof te Kana in Galiléa, en die moeder van Jesus was daar.

2 En Jesus en sy dissipels was ook na die bruilof genooi.

3 En toe daar wyn kortkom, die moeder van Jesus vir Hom: Hulle het geen wyn nie.

4 Jesus vir haar: Vrou, wat het Ek met u te doen? My uur het nog nie gekom nie.

5 Sy moeder vir die dienaars: Net wat Hy vir julle , moet julle doen.

6 En daar het volgens die reinigingsgebruike van die Jode ses klipkanne gestaan, wat elkeen twee of drie ankers hou.

7 Jesus vir hulle: Maak die kanne vol water En hulle het hul tot bo toe volgemaak.

8 En Hy aan hulle: Skep nou uit en bring dit vir die hoofdienaar. En hulle het dit gebring.

9 En toe die hoofdienaar die water proe wat wyn geword het en hy het nie geweet waarvandaan dit was nie, maar die dienaars wat die water geskep het, het geweet roep die hoofdienaar die bruidegom

10 en vir hom: Elke mens sit eers die goeie wyn op en, wanneer hulle goed gedrink het, dan die slegste; maar u het die goeie wyn tot nou toe bewaar.

11 Hierdie eerste een van sy tekens het Jesus te Kana in Galiléa gedoen; en Hy het sy heerlikheid geopenbaar, en sy dissipels het in Hom geglo.

12 Daarna het Hy na Kapérnaüm afgegaan, Hy en sy moeder en sy broers en sy dissipels, en hulle het daar nie baie dae gebly nie.

Jesus reinig die tempel.

13 EN die pasga van die Jode was naby, en Jesus het opgegaan na Jerusalem.

14 En Hy het in die tempel gevind die wat beeste en skape en duiwe verkoop, en die geldwisselaars wat daar sit.

15 En Hy het 'n sweep van toutjies gemaak en almal uit die tempel uitgedrywe, ook die skape en die beeste, en die kleingeld van die wisselaars het Hy uitgegooi en hulle tafels omgekeer.

16 En vir die duiweverkopers het Hy gesê: Neem daardie dinge hier weg; moenie die huis van my Vader 'n handelshuis maak nie.

17 En sy dissipels het onthou dat daar geskrywe is: Die ywer vir u huis het my verteer.

18 Toe antwoord die Jode en vir Hom: Watter teken toon U aan ons, dat U hierdie dinge doen?

19 Jesus antwoord en vir hulle: Breek hierdie tempel af, en in drie dae sal Ek dit oprig.

20 En die Jode : Ses-en-veertig jaar lank is aan hierdie tempel gebou, en U, sal U dit in drie dae oprig?

21 Maar Hy het oor die tempel van sy liggaam gespreek.

22 En toe Hy opgestaan het uit die dode, het sy dissipels onthou dat Hy dit vir hulle gesê het; en hulle het die Skrif geglo en die woord wat Jesus gespreek het.

23 En toe Hy in Jerusalem was op die pasga gedurende die fees, het baie in sy Naam geglo, omdat hulle die tekens gesien het wat Hy doen.

24 Maar Jesus self het Hom aan hulle nie toevertrou nie, omdat Hy almal geken het

25 en omdat Hy nie nodig gehad het dat iemand van die mens sou getuig nie; want Hy self het geweet wat in die mens is.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-