Publicidade

Ezequiel 45

AFR53
Territorio consacrato al Signore

1 "Quando spartirete a sorte il paese perché sia vostra eredità, preleverete come offerta all’Eterno una parte consacrata del paese, della lunghezza di venticinquemila cubiti e della larghezza di diecimila; sarà sacra in tutta la sua estensione. 2 Di questa parte prenderete per il santuario un quadrato di cinquecento per cinquecento cubiti, e cinquanta cubiti per uno spazio libero, tutto attorno. 3 Su questa estensione di venticinquemila cubiti di lunghezza per diecimila di larghezza misurerai un’area per il santuario, per il luogo santissimo. 4 È la parte consacrata del paese, la quale apparterrà ai sacerdoti, che fanno il servizio del santuario che si accostano all’Eterno per servirlo; sarà un luogo per le loro case, un santuario per il santuario. 5 Venticinquemila cubiti di lunghezza e diecimila di larghezza saranno per i Leviti che faranno il servizio della casa; sarà il loro possesso, con venti camere. 6 Come possesso della città destinerete cinquemila cubiti di larghezza e venticinquemila di lunghezza, parallelamente alla parte sacra prelevata; esso sarà per tutta la casa d’Israele.

Il territorio riservato al principe

7 Per il principe riserverete uno spazio ai due lati della parte sacra e del possesso della città, di fronte alla parte sacra offerta e di fronte al possesso della città, dal lato di occidente verso occidente, e dal lato di oriente verso oriente, per una lunghezza parallela a una delle divisioni del paese, dal confine occidentale al confine orientale. 8 Questo sarà territorio suo, il suo possesso in Israele; i miei prìncipi non opprimeranno più il mio popolo, ma lasceranno il paese alla casa d’Israele secondo le sue tribù".

Pesi, misure e offerte giuste

9 "Così parla il Signore, l’Eterno: Basta, o prìncipi d’Israele! Lasciate da parte la violenza e le rapine, praticate il diritto e la giustizia, liberate il mio popolo dalle vostre estorsioni!, dice il Signore, l’Eterno.

10 Abbiate bilance giuste, efa giusto, bat giusto. 11 L’efa e il bat avranno la stessa capacità: il bat conterrà la decima parte di un omer e l’efa la decima parte di un omer; la loro capacità sarà regolata dall’omer. 12 Il siclo sarà di venti ghere; venti sicli, venticinque sicli, quindici sicli, formeranno la vostra mina.

13 Questa è l’offerta che preleverete: la sesta parte di un efa da un omer di frumento, e la sesta parte di un efa da un omer di orzo. 14 Questa è la norma per l’olio: un decimo di bat di olio per un cor, che è dieci bati, cioè un omer; poiché dieci bati fanno un omer. 15 Una pecora su un gregge di duecento capi nei grassi pascoli d’Israele sarà offerta per le oblazioni, gli olocausti e i sacrifici di ringraziamento, per fare la propiziazione per essi, dice il Signore, l’Eterno. 16 Tutto il popolo del paese dovrà prelevare questa offerta per il principe d’Israele. 17 Al principe toccherà di fornire gli olocausti, le oblazioni e le libazioni per le feste, per i noviluni, per i sabati, per tutte le solennità della casa d’Israele; egli provvederà i sacrifici per il peccato, l’oblazione, l’olocausto e i sacrifici di ringraziamento, per fare la propiziazione per la casa d’Israele.

Il rituale delle feste

18 Così parla il Signore, l’Eterno: Il primo mese, il primo giorno del mese, prenderai un giovenco senza difetto e purificherai il santuario. 19 Il sacerdote prenderà del sangue della vittima per il peccato e ne metterà sugli stipiti della porta della casa, sui quattro angoli dei gradini dell’altare, e sugli stipiti della porta del cortile interno. 20 Farai lo stesso il settimo giorno del mese per chi avrà peccato per errore o per ignoranza; così purificherete la casa. 21 Il quattordicesimo giorno del primo mese avrete la Pasqua. La festa durerà sette giorni; si mangeranno pani senza lievito. 22 In quel giorno, il principe offrirà per e per tutto il popolo del paese un giovenco come sacrificio per il peccato. 23 Durante i sette giorni della festa, offrirà in olocausto all’Eterno sette giovenchi e sette montoni senza difetto, ognuno dei sette giorni, e un capro per giorno come sacrificio per il peccato. 24 E vi aggiungerà l’offerta di un efa per ogni giovenco e di un efa per ogni montone, con un hin di olio per efa. 25 Il settimo mese, il quindicesimo giorno del mese, alla festa, egli offrirà per sette giorni gli stessi sacrifici per il peccato, gli stessi olocausti, le stesse oblazioni e la stessa quantità di olio".

Verdeling van die land. Die vors en sy pligte. Offers en feeste.

1 EN as julle die land as erflike besitting verdeel, moet julle 'n offergawe aan die Here afgee, 'n heilige plek uit die land; aangaande die lengte: vyf-en-twintigduisend el die lengte, en die breedte: twintigduisend; dit moet in sy hele omvang rondom heilig wees.

2 Hiervan moet vir die heiligdom wees vyfhonderd by vyfhonderd el, 'n vierkant rondom; en dit moet 'n oop veld van vyftig el rondom.

3 En van dié stuk wat afgemeet is, moet jy meet 'n lengte van vyf-en-twintigduisend el, en 'n breedte van tienduisend; en daarin moet die heiligdom, die Allerheiligste, .

4 Dit moet die heilige plek wees uit die land; dit moet wees vir die priesters wat die heiligdom bedien, wat nader kom om die Here te dien; en dit moet vir hulle dien as ruimte vir huise en 'n heiligdom vir die heiligdom.

5 En vyf-en-twintigduisend el in lengte en tienduisend in breedte moet die stuk vir die Leviete, die dienaars van die huis, wees 'n besitting vir hulle, as stede om in te woon.

6 En as besitting van die stad moet julle gee 'n breedte van vyfduisend en 'n lengte van vyf-en-twintigduisend el langs die heilige offergawe; vir die hele huis van Israel moet dit wees.

7 En vir die vors: aan weerskante van die heilige offergawe en van die stadsbesitting, langs die heilige offergawe en langs die stadsbesitting, aan die westekant na die weste en aan die oostekant na die ooste; en die lengte moet wees ooreenkomstig een van die stamgedeeltes, van die westelike grens na die oostelike grens.

8 Aangaande die grond, dit sal aan hom behoort as besitting in Israel, en my vorste sal my volk nie meer verdruk nie, maar aan die huis van Israel die land oorlaat volgens hulle stamme.

9 So die Here Here: Dit is nou genoeg, o vorste van Israel! Verwyder geweld en verdrukking, en doen reg en geregtigheid; hou op om my volk uit hulle besittings te verdring, spreek die Here Here.

10 Julle moet 'n regte weegskaal en 'n regte efa en 'n regte bat.

11 'n Efa en 'n bat moet 'n vaste maat , sodat 'n bat die tiende van 'n homer bevat; ook 'n efa die tiende van 'n homer; die reëling daarvan moet wees volgens die homer.

12 En die sikkel moet twintig gera wees; twintig sikkels, vyf-en-twintig sikkels, vyftien sikkels moet vir julle 'n mine wees.

13 Dit is die offergawe wat julle moet afgee: die sesde van 'n efa van 'n homer koring; ook die sesde van 'n efa van 'n homer gars.

14 En die bestemde deel van olie, van 'n bat olie: die tiende van 'n bat uit 'n kor, dit is tien bat, 'n homer; want tien bat is 'n homer.

15 Verder van die kleinvee: een stuk uit tweehonderd, uit die waterryke weiveld van Israel as spysoffers en brandoffers en dankoffers om versoening vir hulle te doen, spreek die Here Here.

16 Al die mense van die land moet deel aan hierdie offergawe vir die vors in Israel.

17 En op die vors rus die verpligting van die brandoffers en die spysoffer en die drankoffer op die feeste en op die nuwemane en op die sabbatte, op al die feestye van die huis van Israel; hy moet die sondoffer en die spysoffer en die brandoffer en die dankoffers berei, om versoening te doen vir die huis van Israel.

18 So die Here Here: In die eerste maand, op die eerste van die maand, moet jy 'n jong bul sonder gebrek neem en die heiligdom ontsondig.

19 En die priester moet van die bloed van die sondoffer neem en dit aan die deurposte van die huis stryk en aan die vier hoeke van die omlysting van die altaar en aan die deurposte van die poort van die binneste voorhof.

20 So moet jy ook doen op die sewende in die maand ter wille van die wat hulle uit swakheid of uit onwetendheid misgaan het; so moet julle dan vir die huis versoening doen.

21 In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, moet vir julle die pasga wees; op die sewedaagse fees moet ongesuurde brode geëet word.

22 En die vors moet op dié dag vir homself en vir die hele volk van die land 'n sondofferbul berei.

23 En die sewe dae van die fees moet hy daagliks as brandoffer aan die Here gereedmaak sewe bulle en sewe ramme sonder gebrek, gedurende die sewe dae, en daagliks 'n bokram as sondoffer.

24 Ook moet hy as spysoffer berei 'n efa vir 'n bul en 'n efa vir 'n ram en 'n hin olie vir 'n efa.

25 In die sewende maand, op die vyftiende dag van die maand, moet hy op die fees dieselfde offers gereedmaak gedurende die sewe dae: dieselfde sondoffer, dieselfde brandoffer en dieselfde spysoffer en dieselfde olie.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-