Publicidade

Ezequiel 39

AFR53
La sconfitta di Gog

1 "Tu, figlio d’uomo, profetizza contro Gog, e di: Così parla il Signore, l’Eterno: Eccomi da te, o Gog, principe sovrano di Mesec e di Tubal! 2 Io ti porterò via, ti spingerò avanti, ti farò salire dalle estremità del settentrione e ti condurrò sui monti d’Israele; 3 butterò giù l’arco dalla tua mano sinistra e ti farò cadere le frecce dalla destra. 4 Tu cadrai sui monti d’Israele, tu con tutte le tue schiere e con i popoli che saranno con te; ti darò in pasto agli uccelli rapaci, agli uccelli di ogni specie, e alle bestie dei campi. 5 Tu cadrai in mezzo ai campi, poiché io ho parlato, dice il Signore, l’Eterno. 6 Manderò il fuoco su Magog e su quelli che abitano sicuri nelle isole; e conosceranno che io sono l’Eterno. 7 Farò conoscere il mio nome santo in mezzo al mio popolo Israele, e non lascerò più profanare il mio nome santo; le nazioni conosceranno che io sono l’Eterno, il Santo in Israele. 8 Ecco, la cosa sta per avvenire, si effettuerà, dice il Signore, l’Eterno; questo è il giorno di cui io ho parlato. 9 Gli abitanti delle città d’Israele usciranno e faranno dei fuochi, bruciando armi, scudi, targhe, archi, frecce, aste e lance; ne faranno del fuoco per sette anni; 10 non porteranno legna dai campi, e non ne taglieranno nelle foreste; poiché faranno del fuoco con quelle armi; spoglieranno quelli che li spogliavano e prederanno quelli che li predavano, dice il Signore, l’Eterno. 11 In quel giorno, io darò a Gog un luogo che gli servirà da sepoltura in Israele, la Valle dei viandanti, a oriente del mare; quel sepolcro chiuderà la via ai viandanti; sarà sepolto Gog con tutta la sua moltitudine; e quel luogo sarà chiamato la Valle di Amon-Gog. 12 La casa d’Israele li sotterrerà per purificare il paese, e ciò durerà sette mesi. 13 Tutto il popolo del paese li sotterrerà; per questo la sua fama crescerà il giorno in cui mi glorificherò, dice il Signore, l’Eterno. 14 Metteranno da parte degli uomini i quali percorreranno continuamente il paese a sotterrare, con l’aiuto dei viandanti, i corpi che saranno rimasti sul suolo del paese, per purificarlo; alla fine dei sette mesi faranno questa ricerca. 15 Quando i viandanti passeranno per il paese, chiunque di loro vedrà delle ossa umane, porrà vicino un segnale, finché i seppellitori non le abbiano sotterrate nella Valle di Amon-Gog. 16 Amona sarà pure il nome di una città. Così purificheranno il paese. 17 Tu, figlio d’uomo, così parla il Signore, l’Eterno: Diagli uccelli di ogni specie e a tutte le bestie dei campi: Riunitevi, e venite! Raccoglietevi da tutte le parti attorno al banchetto del sacrificio che sto per immolare per voi, del grande sacrificio sui monti d’Israele! Voi mangerete carne e berrete sangue. 18 Mangerete carne di prodi e berrete sangue di prìncipi della terra: montoni, agnelli, capri, torelli, tutti quanti ingrassati in Basan. 19 Mangerete del grasso a sazietà e berrete del sangue fino a inebriarvi, al banchetto del sacrificio che io immolerò per voi; 20 alla mia mensa sarete saziati di carne di cavalli e di bestie da tiro, di prodi e di guerrieri di ogni sorta, dice il Signore, l’Eterno. 21 Io manifesterò la mia gloria fra le nazioni, e tutte le nazioni vedranno il giudizio che io eseguirò e la mia mano che metterò su di loro. 22 Da quel giorno in poi la casa d’Israele conoscerà che io sono l’Eterno, il suo Dio. 23 Le nazioni conosceranno che la casa d’Israele è stata deportata a causa della sua iniquità, perché mi era stata infedele; perciò ho nascosto loro la mia faccia, e li ho dati in mano dei loro nemici; tutti quanti sono caduti per la spada. 24 Io li ho trattati secondo la loro impurità e secondo le loro trasgressioni; ho nascosto loro la mia faccia. 25 Perciò, così parla il Signore, l’Eterno: Ora io farò tornare Giacobbe dalla deportazione, avrò pietà di tutta la casa d’Israele, e sarò geloso del mio santo nome. 26 Essi avranno finito di portare il loro obbrobrio e la pena di tutte le infedeltà che hanno commesso contro di me, quando abiteranno al sicuro nel loro paese, e non vi sarà più nessuno che li spaventi; 27 quando li ricondurrò fra i popoli e li raccoglierò dai paesi dei loro nemici, e mi santificherò in loro alla presenza di molte nazioni; 28 essi conosceranno che io sono l’Eterno, il loro Dio, quando, dopo averli fatti deportare fra le nazioni, li avrò raccolti nel loro paese; non lascerò più nessuno di essi; 29 non nasconderò più loro la mia faccia, perché avrò sparso il mio Spirito sulla casa d’Israele, dice il Signore, l’Eterno".

Gog word vernietig.

1 EN jy, mensekind, profeteer teen Gog en : So spreek die Here Here: Kyk, Ek het dit teen jou, o Gog, vors van Ros, Meseg en Tubal.

2 En Ek sal jou weglok en jou lei en jou laat optrek uit die agterhoeke van die Noorde en jou laat kom op die berge van Israel.

3 Maar Ek sal jou boog uit jou linkerhand slaan en jou pyle uit jou regterhand laat val.

4 Op die berge van Israel sal jy val, jy en al jou leërs en die volke wat saam met jou is; aan die roofvoëls van allerhande vere en aan die wilde diere van die veld het Ek jou as voedsel gegee.

5 Op die oop veld sal jy val; want Ek het dit gesê, spreek die Here Here.

6 En Ek sal 'n vuur slinger in Magog en onder hulle wat in die kuslande veilig woon; en hulle sal weet dat Ek die Here is.

7 En Ek sal my heilige Naam bekend maak onder my volk Israel en sal my heilige Naam nie meer laat ontheilig nie; en die nasies sal weet dat Ek die Here is, die Heilige in Israel.

8 Kyk, dit kom en gebeur, spreek die Here Here. Dit is die dag waarvan Ek gespreek het.

9 En die inwoners van die stede van Israel sal uitgaan en vuur maak en stook met die wapens: klein en groot skilde, met boë en pyle en knopkieries en spiese; en hulle sal daarmee vuur maak sewe jaar lank;

10 sodat hulle geen hout uit die veld sal dra of in die bosse sal kap nie, maar met die wapens vuur sal maak; en hulle sal plunder die wat hulle geplunder het, en berowe die wat hulle beroof het, spreek die Here Here.

11 En in dié dag sal Ek aan Gog 'n plek gee waar 'n graf sal wees in Israel, die dal van die trekkers aan die oostekant van die see, en dit sal vir die deurtrekkers die pad toemaak; en daar sal hulle Gog begrawe en sy hele menigte en dit noem: Die dal van Gog se menigte.

12 En die huis van Israel sal hulle begrawe om die land te reinig, sewe maande lank.

13 En al die mense van die land sal begrawe, en dit sal hulle roem wees, die dag as Ek My verheerlik, spreek die Here Here.

14 Ook sal hulle vaste manne afsonder wat die land deurgaan en die trekkers begrawe wat bo-op die grond oorgebly het, om dit te reinig. Aan die einde van sewe maande sal hulle 'n ondersoek instel,

15 en sien een van hulle wat deur die land trek, 'n mensebeen, dan rig hy daarby 'n merkteken op, totdat die begrawers dit begrawe het in die dal van Gog se menigte.

16 En ook sal die naam van 'n stad wees Hamóna. So sal hulle dan die land reinig.

17 En jy, mensekind, so spreek die Here Here: vir die voëls van allerhande vere en vir al die wilde diere van die veld: Kom bymekaar en kom aan, versamel julle van alle kante by my slagoffer wat Ek vir julle slag, 'n groot slagoffer op die berge van Israel; en eet vlees en drink bloed!

18 Vlees van die helde sal julle eet en bloed van die vorste van die aarde drink ramme, lammers en bokke en stiere, vetgemaakte diere van Basan almal saam

19 vet sal julle eet totdat julle versadig is, en bloed drink totdat julle dronk is, van my slagoffer wat Ek vir julle geslag het.

20 En julle sal aan my tafel versadig word van perde en ruiters, van helde en alle soorte krygsmanne, spreek die Here Here.

21 En Ek sal my heerlikheid onder die nasies bring, en al die nasies sal my strafgerig sien wat Ek voltrek het, en my hand wat Ek op hulle gelê het.

22 En die huis van Israel sal weet dat Ek die Here hulle God is, van dié dag af en verder.

23 En die nasies sal weet dat die huis van Israel vanweë hulle ongeregtigheid in ballingskap gegaan het; omdat hulle teen My troubreuk begaan het, het Ek my aangesig vir hulle verberg en hulle in die hand van hul teëstanders oorgegee, sodat hulle almal deur die swaard geval het.

24 Volgens hulle onreinheid en hulle oortredinge het Ek met hulle gehandel en my aangesig vir hulle verberg.

25 Daarom, so die Here Here: Nou sal Ek die lot van Jakob verander en My ontferm oor die hele huis van Israel en ywer vir my heilige Naam.

26 En hulle sal hul smaad vergeet en al hul ontrou wat hulle teen My begaan het, as hulle in hul land veilig woon en daar niemand is wat hulle verskrik nie.

27 As Ek hulle terugbring uit die volke en hulle versamel uit die lande van hulle vyande, sal Ek My in hulle as die Heilige laat ken voor die van baie nasies.

28 En hulle sal weet dat Ek, die Here, hulle God is, daaraan dat Ek hulle in ballingskap laat gaan het na die nasies, maar hulle weer versamel het in hulle land en dáár niemand meer uit hulle agter laat bly het nie.

29 En Ek sal my aangesig nie meer vir hulle verberg nie, omdat Ek my Gees oor die huis van Israel uitgegiet het, spreek die Here Here.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-