Publicidade

Ezequiel 38

AFR53
Profezia contro Gog, nemico d’Israele

1 La parola dell’Eterno mi fu rivolta in questi termini: 2 "Figlio d’uomo, volgi la tua faccia verso Gog del paese di Magog, principe sovrano di Mesec e di Tubal, profetizza contro di lui, e di: 3 Così parla il Signore, l’Eterno: Eccomi da te, o Gog, principe sovrano di Mesec e di Tubal! 4 Io ti porterò via, ti metterò degli uncini nelle mascelle e ti porterò fuori, te e tutto il tuo esercito, cavalli e cavalieri, tutti quanti vestiti pomposamente, grande moltitudine con targhe e scudi, tutti che impugnano la spada; 5 e con loro Persiani, Etiopi e gente di Put, tutti con scudi ed elmi. 6 Gomer e tutte le sue schiere, la casa di Togarma dell’estremità del settentrione e tutte le sue schiere, dei popoli numerosi saranno con te. 7 Mettiti in ordine, preparati, tu con tutte le tue moltitudini che si radunano attorno a te, e sii tu per essi colui al quale si ubbidisce. 8 Dopo molti giorni tu riceverai l’ordine; negli ultimi anni verrai contro il paese sottratto alla spada, contro la nazione raccolta fra molti popoli sui monti d’Israele, che sono stati per tanto tempo deserti; ma, fatta uscire dai popoli, essa abiterà tutta quanta al sicuro. 9 Tu salirai, verrai come un uragano, sarai come una nuvola che sta per coprire il paese, tu con tutte le tue schiere e con i popoli numerosi che sono con te. 10 Così parla il Signore, l’Eterno: In quel giorno, dei pensieri ti sorgeranno in cuore e concepirai un disegno malvagio. 11 Dirai: Io salirò contro questo paese di villaggi aperti; piomberò su questa gente che vive tranquilla e abita al sicuro, che risiede tutta in luoghi senza mura e non ha sbarre porte. 12 Verrai per fare bottino e saccheggiare, per stendere la tua mano contro queste rovine ora ripopolate, contro questo popolo raccolto fra le nazioni, che si è procurato bestiame e ricchezze e abita sulle alture del paese. 13 Seba, Dedan, i mercanti di Tarsis e tutti i suoi leoncelli ti diranno: - Vieni tu per fare bottino? Hai radunato la tua moltitudine per predare, per portare via l’argento e l’oro, per prendere bestiame e beni, per fare un grande bottino?. 14 Perciò, figlio d’uomo, profetizza, e dia Gog: Così parla il Signore, l’Eterno: In quel giorno, quando il mio popolo Israele abiterà al sicuro, tu lo saprai. 15 Verrai dal luogo dove stai, dall’estremità del settentrione, tu con dei popoli numerosi con te, tutti quanti a cavallo, una grande moltitudine, un potente esercito; 16 salirai contro il mio popolo Israele, come una nuvola che sta per coprire il paese. Questo avverrà alla fine dei giorni: io ti condurrò contro il mio paese affinché le nazioni mi conoscano, quando io mi santificherò in te sotto i loro occhi, o Gog!. 17 Così parla il Signore, l’Eterno: Non sei tu quello del quale io parlai ai tempi antichi mediante i miei servi, i profeti d’Israele, i quali profetizzarono allora per degli anni che io ti avrei fatto venire contro di loro? 18 In quel giorno, nel giorno che Gog verrà contro la terra d’Israele, dice il Signore, l’Eterno, il mio furore mi salirà nelle narici; 19 nella mia gelosia e nel fuoco della mia ira, io lo dico, certo, in quel giorno, vi sarà un grande sconvolgimento nel paese d’Israele: 20 i pesci del mare, gli uccelli del cielo, le bestie dei campi, tutti i rettili che strisciano sul suolo e tutti gli uomini che sono sulla faccia della terra, tremeranno alla mia presenza; i monti saranno rovesciati, le balze crolleranno e tutte le mura cadranno al suolo. 21 Io chiamerò contro di lui la spada su tutti i miei monti, dice il Signore, l’Eterno; la spada di ognuno si volgerà contro suo fratello. 22 Verrò in giudizio contro di lui, con la peste e con il sangue; farò piovere torrenti di pioggia e grandine, fuoco e zolfo su di lui, sulle sue schiere e sui popoli numerosi che saranno con lui. 23 Così mi magnificherò e mi santificherò e mi farò conoscere agli occhi di molte nazioni, ed esse sapranno che io sono l’Eterno".

Gog trek op teen Israel.

1 VERDER het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

2 Mensekind, rig jou aangesig teen Gog, in die land Magog, die vors van Ros, Meseg en Tubal, en profeteer teen hom

3 en : So spreek die Here Here: Kyk, Ek het dit teen jou, o Gog, vors van Ros, Meseg en Tubal!

4 En Ek sal jou weglok en hake in jou kakebene sit en jou laat uittrek en jou hele leër, perde en ruiters, almal volkome toegerus, 'n groot menigte met die groot en die klein skild, wat almal die swaard hanteer;

5 Perse, Kusiete en Putéërs saam met hulle, almal met skild en helm;

6 Gomer en al sy leërs, die huis van Togárma, in die uithoeke van die Noorde, en al sy leërs baie volke saam met jou.

7 Hou jou reg en maak jou klaar, jy en al jou menigtes wat by jou vergader het; en wees vir hulle 'n leidsman.

8 baie dae sal jy bevel ontvang; aan die einde van die jare sal jy 'n land intrek wat van die swaard weer reggekom het, wat versamel is uit baie volke, op die berge van Israel wat gedurigdeur as puinhoop daar gelê het ja, dit is uit die volke uitgebring, en hulle woon almal in veiligheid.

9 Dan sal jy optrek soos 'n onweer wat aankom, jy sal wees soos 'n wolk om die land te oordek, jy en al jou leërs en baie volke saam met jou.

10 So die Here Here: In dié dag sal daar gedagtes in jou hart opkom, en jy sal 'n listige plan beraam

11 en : Ek sal optrek teen die land wat ooplê, ek sal kom by rustige mense wat in veiligheid woon; wat almal woon sonder muur en geen grendel of poorte het nie;

12 om buit te maak en roof te rowe, om jou hand uit te steek teen die puinhope wat weer bewoon is, en teen 'n volk wat uit die nasies versamel is, wat vee en goed verwerf het, wat op die middelpunt van die aarde woon.

13 Skeba en Dedan en die koopmans van Tarsis en al sy jong leeus sal vir jou : Kom jy om buit te maak? Het jy jou menigte bymekaar laat kom om roof te rowe? Om silwer en goud weg te dra, om vee en goed weg te neem, om 'n groot buit te maak?

14 Daarom, profeteer, o mensekind, en aan Gog: So spreek die Here Here: Sal jy dit nie opmerk in dié dag as my volk Israel veilig woon nie?

15 Dan sal jy kom uit jou woonplek, uit die agterhoeke van die Noorde, jy en baie volke saam met jou wat almal op perde ry, 'n groot menigte en 'n magtige leër;

16 en jy sal optrek teen my volk Israel soos 'n wolk om die land te oordek. Aan die einde van die dae sal dit wees dan sal Ek jou teen my land laat aankom, sodat die nasies My kan ken as Ek My in jou, o Gog, voor hulle as die Heilige laat ken.

17 So die Here Here: Is jy dit van wie Ek in die voortyd gespreek het deur my knegte, die profete van Israel, wat in dié dae geprofeteer het, jare lank, dat Ek jou teen hulle sal laat aankom?

18 Maar in dié dag, die dag as Gog teen die land van Israel aankom, spreek die Here Here, sal my grimmigheid in my neus opkom.

19 Ja, in my ywer spreek Ek, in die vuur van my grimmigheid: Waarlik, in dié dag sal daar 'n groot aardbewing wees in die land van Israel,

20 sodat van my aangesig af weg sal bewe die visse van die see en die voëls van die hemel en die wilde diere van die veld en al die gedierte wat op die grond kruip, en al die mense wat op die aarde is; en die berge sal omvergegooi word en die kranse inmekaarstort en al die mure op die aarde val.

21 En Ek sal die swaard oproep teen hom na al my berge, spreek die Here Here; die swaard van die een sal teen die ander wees.

22 En Ek sal met hom in die gereg gaan deur pes en deur bloed; en oorstromende stortreën en haelstene, vuur en swawel op hom laat reën en op sy leërs en op baie volke wat saam met hom is.

23 So sal Ek My dan as groot en as heilig laat ken en Myself bekend maak voor die van baie nasies; en hulle sal weet dat Ek die Here is.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-