Publicidade

Ezequiel 21

AFR53
La spada dell’Eterno contro Gerusalemme e contro Ammon

1 La parola dell’Eterno mi fu rivolta in questi termini: 2 "Figlio d’uomo, volgi la faccia verso il mezzogiorno, rivolgi la parola al sud, profetizza contro la foresta della regione meridionale, 3 e dialla foresta della regione meridionale: Ascolta la parola dell’Eterno!. Così parla il Signore, l’Eterno: Ecco, io accendo in te un fuoco che divorerà in te ogni albero verde e ogni albero secco; la fiamma dell’incendio non si estinguerà e tutto ciò che è sulla faccia del suolo sarà bruciato, dal meridione al settentrione; 4 ogni carne vedrà che io, l’Eterno, ho acceso il fuoco che non si estinguerà". 5 Io dissi: "Ahimè, Signore, Eterno! Costoro dicono di me: Egli non fa che parlare in parabole". 6 La parola dell’Eterno mi fu rivolta in questi termini: 7 "Figlio d’uomo, volgi la faccia verso Gerusalemme, rivolgi la parola ai luoghi santi e profetizza contro il paese d’Israele; 8 e dial paese d’Israele: Così parla l’Eterno: Eccomi a te! Io estrarrò la mia spada dal suo fodero e sterminerò in mezzo a te giusti e malvagi. 9 Appunto perché voglio sterminare in mezzo a te giusti e malvagi, la mia spada uscirà dal suo fodero per colpire ogni carne dal meridione al settentrione; 10 ogni carne conoscerà che io, l’Eterno, ho estratto la mia spada dal suo fodero e non vi rientrerà più. 11 Tu, figlio d’uomo, gemi! Con il cuore rotto e con amarezza, gemi davanti ai loro occhi. 12 Quando ti chiederanno: Perché gemi?, rispondi: Per la notizia che sta per giungere; ogni cuore si struggerà, tutte le mani si indeboliranno, tutti gli spiriti verranno meno, tutte le ginocchia si scioglieranno come acqua. Ecco, la cosa giunge, e avverrà!, dice il Signore, l’Eterno". 13 La parola dell’Eterno mi fu rivolta in questi termini: 14 "Figlio d’uomo, profetizza, e di: Così parla il Signore. Di:

La spada! la spada! è affilata e lucidata: 15 affilata, per fare un macello; lucidata, perché scintilli. Dovremmo dunque rallegrarci ripetendo: Lo scettro di mio figlio disprezza ogni legno? 16 Il Signore l’ha data a lucidare, perché la si impugni; la spada è affilata, essa è lucidata, per metterla in mano di chi uccide.

17 Grida e urla, figlio d’uomo, poiché essa è per il mio popolo, è per tutti i prìncipi d’Israele; essi sono dati in balìa della spada con il mio popolo; perciò percuotiti la coscia! 18 Perché è una prova. Che cosa accadrebbe se perfino lo scettro sprezzante non ci fosse più?, dice il Signore, l’Eterno. 19 Tu, figlio d’uomo, profetizza e batti le mani; la spada raddoppi, triplichi i suoi colpi, la spada che fa strage, la spada che uccide anche chi è grande, la spada che li circonda. 20 Io ho rivolto la punta della spada contro tutte le loro porte, perché il loro cuore si strugga e cresca il numero dei caduti; , essa è fatta per scintillare, è affilata per il macello. 21 Spada! raccogliti! volgiti a destra, attenta! volgiti a sinistra, dovunque è diretto il tuo filo! 22 Anche io batterò le mani e sfogherò il mio furore! Io, l’Eterno, ho parlato". 23 La parola dell’Eterno mi fu rivolta in questi termini: 24 "Tu, figlio d’uomo, fatti due vie, per le quali passi la spada del re di Babilonia; partano entrambe dallo stesso paese; traccia un segnale indicatore dall’inizio della strada che porta a una città. 25 Fauna strada per la quale la spada vada a Rabba, città dei figli di Ammon, e un’altra perché vada in Giuda, a Gerusalemme, città fortificata. 26 Infatti il re di Babilonia sta sul bivio, all’inizio delle due strade, per tirare presagi: scuote le frecce, consulta gli idoli, esamina il fegato. 27 La sorte, che è nella destra, designa Gerusalemme per collocarvi degli arieti, per aprire la bocca a ordinare il massacro, per alzare la voce in grida di guerra, per collocare gli arieti contro le porte, per elevare bastioni, per costruire delle torri. 28 Ma essi non vedono in questo che una divinazione bugiarda; essi, a cui sono stati fatti tanti giuramenti! Ma ora egli si ricorderà della loro iniquità, perché siano presi. 29 Perciò così parla il Signore, l’Eterno: Poiché avete fatto ricordare la vostra iniquità mediante le vostre manifeste trasgressioni, al punto che i vostri peccati si mostrano in tutte le vostre azioni, poiché ne rievocate il ricordo, sarete presi dalla sua mano. 30 Tu, empio, condannato alla spada, o principe d’Israele, il cui giorno è giunto al tempo del colmo dell’iniquità; 31 così parla il Signore, l’Eterno: Il turbante sarà tolto, il diadema sarà rimosso; tutto sarà cambiato; ciò che è in basso sarà innalzato; ciò che è in alto sarà abbassato. 32 Rovina! rovina! rovina! Questo farò di lei; anche essa non sarà più, finché non venga colui a cui appartiene il giudizio e al quale lo rimetterò. 33 Tu, figlio d’uomo, profetizza, e di: Così parla il Signore, l’Eterno, riguardo ai figli di Ammon e al loro obbrobrio; e di: La spada, la spada è sguainata; è lucidata per massacrare, per divorare, per scintillare. 34 Mentre si hanno per te delle visioni vane, mentre si hanno per te divinazioni bugiarde, essa ti farà cadere fra i cadaveri degli empi, il cui giorno è giunto al tempo del colmo dell’iniquità. 35 Riponi la spada nel suo fodero! Io ti giudicherò nel luogo stesso dove fosti creata, nel paese della tua origine; 36 riverserò su di te la mia indignazione, soffierò contro di te nel fuoco della mia ira, e ti darò in mano di uomini brutali, artefici di distruzione. 37 Tu sarai preda del fuoco, il tuo sangue sarà in mezzo al paese; tu non sarai più ricordata, perché io, l’Eterno, ho parlato".

Die swaard van die Here.

1 EN die woord van die Here het tot my gekom en gesê:

2 Mensekind, rig jou aangesig teen Jerusalem en laat jou rede druppel teen die heiligdomme en profeteer teen die land van Israel;

3 en aan die land van Israel: So spreek die Here: Kyk, Ek het dit teen jou, en Ek sal my swaard uit sy skede trek en uit jou uitroei die regverdige en die goddelose.

4 Omdat Ek uit jou uitroei die regverdige en die goddelose, daarom sal my swaard uit sy skede uitgaan teen alle vlees, van die suide tot die noorde.

5 En alle vlees sal weet dat Ek, die Here, my swaard uit sy skede getrek het; dit sal nie meer daarin terugkeer nie.

6 Maar jy, o mensekind, sug; sug voor hulle met verbreking van lendene en bitterheid.

7 En as hulle vir jou : Waarom sug jy? dan moet jy antwoord: Oor die tyding, want dit kom; en elke hart sal versmelt, en al die hande sal slap word en elke gees sal verstomp en al die knieë sal wegvloei soos water. Kyk, dit kom, en dit sal gebeur, spreek die Here Here.

8 En die woord van die Here het tot my gekom en gesê:

9 Mensekind, profeteer en : So spreek die Here. : 'n Swaard, 'n swaard is skerpgemaak en ook geskuur;

10 om 'n slagting aan te rig, is dit skerpgemaak, om soos weerlig te wees, is dit geskuur. (Of moet ons bly wees deur te : Die septer van my seun verag elke hout?)

11 En Hy het dit gegee om te skuur, dat hulle dit in die hand kan vat; dit is skerpgemaak, die swaard, en dit is geskuur om dit in die hand te gee van hom wat doodslaan.

12 Skreeu en huil, mensekind; want dit gaan teen my volk, dit gaan teen al die vorste van Israel: aan die swaard is hulle oorgelewer saam met my volk; daarom, slaan op die heup.

13 Want die proef is gemaak en hoe dan as ook die septer wat verag, daar nie meer sal wees nie? spreek die Here Here.

14 En jy, mensekind, profeteer en slaan hand teen hand, sodat die swaard verdubbel word, tot drievoudig toe, 'n moordende swaard is dit, 'n moorddadige swaard, die grote, wat hulle omsweef.

15 Ek het die slagbank van die swaard opgestel teen al hulle poorte, dat die hart kan smelt en die struikelblokke baie kan wees. Ag, dit is gemaak tot 'n weerligstraal, dit is glad gemaak om te slag.

16 Bly aanmekaar, o swaard! Gaan regs, maak 'n aanval, gaan links, waarheen jou snykant ook al gerig is.

17 So sal Ek dan ook my hand teen my hand slaan en my grimmigheid tot rus bring; Ek, die Here, het dit gespreek.

18 Verder het die woord van die Here tot my gekom en gesê:

19 En jy, mensekind, maak vir jou twee paaie waarlangs die swaard van die koning van Babel kan kom; uit een land moet altwee uitgaan; en sny 'n wegwyser uit; sny dit uit by die begin van die pad na 'n stad;

20 jy moet 'n pad maak, dat die swaard kan kom na Rabba, van die kinders van Ammon, en na Juda, in die versterkte stad Jerusalem.

21 Want die koning van Babel gaan staan waar die paaie uitmekaarloop, by die begin van die twee paaie, om van waarsêery gebruik te maak: hy skud die pyle, raadpleeg die huisgode, bekyk die lewer.

22 In sy regterhand is die lot: Jerusalem, om stormramme op te stel, om die mond met geskreeu oop te maak, om die stem te verhef met krygsgeroep, om stormramme op te stel teen die poorte, om 'n wal op te werp, om forte te bou.

23 Maar dit is vir hulle soos 'n bedrieglike waarsêery in hul (die plegtigste eedsweringe tog is hulle s’n!); maar hy bring die ongeregtigheid in herinnering, dat hulle gegryp kan word.

24 Daarom, so die Here Here: Omdat julle jul ongeregtigheid in herinnering bring deurdat julle oortredinge openbaar word, sodat julle sondes in al jul handelinge gesien word omdat julle in herinnering gebring is, sal julle met die hand gegryp word.

25 En jy, onheilige, goddelose, vors van Israel, wie se dag gekom het in die tyd van die uiteindelike afrekening

26 so die Here Here: Die tulband moet weg, en die kroon moet af! Dit bly nie so nie: Na bo met wat nederig is! Na onder met wat hoog is!

27 Puinhoop, puinhoop, puinhoop sal Ek dit maak. Ook dit sal nie bly nie totdat Hy kom wat daarop reg het, en aan Hom sal Ek dit gee.

28 En jy, mensekind, profeteer en : So spreek die Here Here aangaande die kinders van Ammon en hulle smaadrede; en jy moet : 'n Swaard, 'n swaard is getrek om te slag; dit is geskuur tot die uiterste toe om soos 'n weerligstraal te wees

29 onderwyl hulle vir jou, o swaard, 'n bedrieglike gesig sien, onderwyl hulle vir jou leuens voorspel dat jy gesit sou word op die nekke van goddelose wat onheilig is, wie se dag gekom het in die tyd van uiteindelike afrekening!

30 Steek dit weer in die skede. In die plek waar jy geskape is, in die land van jou oorsprong, sal Ek jou oordeel.

31 En Ek sal oor jou my toorn uitgiet; Ek sal op jou blaas met die vuur van my grimmigheid en jou oorgee in die hand van barbare, mense wat verderf smee.

32 Voedsel sal jy wees vir die vuur; jou bloed sal binne-in die land wees; aan jou sal nie meer gedink word nie; want Ek, die Here, het dit gespreek.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-