Publicidade

Ezequiel 4

AFR53

1 "Tu, figlio d’uomo, prendi un mattone, mettitelo davanti e disegnaci sopra una città, Gerusalemme; 2 cingila d’assedio, costruisci contro di lei una torre, facontro di lei dei bastioni, circondala di vari accampamenti, e disponi contro di lei, tutto intorno, degli arieti. 3 Prendi poi una piastra di ferro e collocala come un muro di ferro fra te e la città; volta la tua faccia contro di lei; sia essa assediata, e tu cingila d’assedio. Questo sarà un segno per la casa d’Israele. 4 Poi sdràiati sul tuo lato sinistro, e metti su questo lato l’iniquità della casa d’Israele; per il numero di giorni che starai sdraiato su quel lato, tu porterai la loro iniquità. 5 Io ti conterò gli anni della loro iniquità in un numero pari a quello di quei giorni: trecentonovanta giorni. Tu porterai così l’iniquità della casa d’Israele. 6 Quando avrai compiuto quei giorni, ti sdraierai di nuovo sul tuo lato destro, e porterai l’iniquità della casa di Giuda per quaranta giorni: ti impongo un giorno per ogni anno. 7 Tu volgerai la tua faccia e il tuo braccio nudo verso l’assedio di Gerusalemme, e profetizzerai contro di lei. 8 Ed ecco, io ti metterò addosso delle corde, e tu non potrai voltarti da un lato sull’altro, finché tu non abbia compiuto i giorni del tuo assedio. 9 Prendi anche del frumento, dell’orzo, delle fave, delle lenticchie, del miglio, del farro, mettili in un vaso, fattene del pane durante tutto il tempo che starai sdraiato sul tuo lato; ne mangerai per trecentonovanta giorni. 10 Il cibo che mangerai sarà del peso di venti sicli per giorno; lo mangerai di giorno in giorno. 11 Berrai pure dell’acqua a misura: la sesta parte di un hin; la berrai di giorno in giorno. 12 Mangerai delle focacce d’orzo, che cuocerai in loro presenza su escrementi d’uomo". 13 L’Eterno disse: "Così i figli d’Israele mangeranno il loro pane contaminato, fra le nazioni dove io li scaccerò". 14 Allora io dissi: "Ahimè, Signore, Eterno, ecco, l’anima mia non è stata contaminata; dalla mia fanciullezza a ora, non ho mai mangiato carne di bestia morta da o sbranata, e non mi è mai entrata in bocca nessuna carne infetta". 15 Egli mi disse: "Guarda io ti do dello sterco di bue invece di escrementi d’uomo; sopra quello cuocerai il tuo pane!". 16 Poi mi disse: "Figlio d’uomo, io farò mancare del tutto il sostegno del pane a Gerusalemme; essi mangeranno il pane a peso e con angoscia e berranno l’acqua a misura e con dolore, 17 perché mancheranno di pane e di acqua; saranno addolorati tutti quanti, e si consumeranno a causa della loro iniquità".

Voorspelling van die toekomstige beleg van Jerusalem.

1 EN jy, mensekind, neem vir jou 'n baksteen en sit dit voor jou neer, en teken daarop 'n stad, naamlik Jerusalem;

2 maak dan 'n beleëring daarteen en bou forte daarteen en gooi 'n wal daarteen op en stel laers daarteen op en stormramme daarteen aan rondom.

3 Verder, neem jy vir jou 'n ysterpan en sit dit as 'n ystermuur tussen jou en die stad; en rig jou aangesig daarop, en dit sal beleër wees, en jy moet dit beleër. 'n Teken is dit vir die huis van Israel.

4 Gaan ook op jou linkerkant, en sit daarop die ongeregtigheid van die huis van Israel; volgens die getal dae dat jy daarop , moet jy hulle ongeregtigheid dra.

5 En Ék jou die jare van hulle ongeregtigheid op volgens die getal dae, driehonderd-en-negentig dae, dat jy die ongeregtigheid van die huis van Israel moet dra.

6 En as jy met hierdie dae klaar is, moet jy, vir die tweede keer, op jou regterkant gaan en die ongeregtigheid van die huis van Juda dra, veertig dae lank: vir elke jaar Ek jou een dag op.

7 En op die beleëring van Jerusalem moet jy jou aangesig rig terwyl jou arm ontbloot is; en jy moet daarteen profeteer.

8 En kyk, Ek sit vir jou toue aan, sodat jy jou nie kan omdraai van die een kant na die ander nie, totdat jy klaar is met die dae van jou beleëring.

9 En neem jy vir jou koring en gars en boontjies en lensies en broodmanna en spelt, en gooi dit in een skottel, en maak vir jou daarvan brood; volgens die getal dae dat jy op jou sy , driehonderd-en-negentig dae, moet jy daarvan eet.

10 En jou voedsel wat jy moet eet, sal in gewig wees twintig sikkels elke dag; van tyd tot tyd moet jy dit eet.

11 Jy moet ook water by die maat drink, die sesde deel van 'n hin; van tyd tot tyd moet jy dit drink.

12 En as garskoeke moet jy dit eet en dit op die mis van mensedrek bak voor hulle .

13 Toe die Here: So sal die kinders van Israel hulle brood onrein eet onder die nasies waarheen Ek hulle sal verdrywe.

14 En ek : Ag, Here Here! Kyk, my siel is nooit verontreinig nie, en ek het van my jeug af tot nou toe geen aas of iets wat verskeur is, geëet nie, en daar het geen bedorwe vleis in my mond gekom nie.

15 Toe Hy vir my: Kyk, Ek het vir jou beesmis gegee in plaas van mensedrek; daarop moet jy jou brood klaarmaak.

16 Ook het Hy vir my gesê: Mensekind, kyk, Ek verbreek die staf van die brood in Jerusalem, en hulle sal brood by die gewig en met kommer eet en water by die maat en in stomme smart drink;

17 sodat hulle gebrek aan brood en water het, en die een met die ander verstom staan en in hulle ongeregtigheid wegkwyn.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-