Publicidade

Ezequiel 43

AFR53
La gloria dell’Eterno nel nuovo tempio

1 Poi mi condusse alla porta, alla porta che guardava a oriente. 2 Ecco, la gloria dell’Iddio d’Israele veniva dal lato orientale. La sua voce era come il rumore di grandi acque e la terra risplendeva della sua gloria. 3 La visione che ebbi era simile a quella avuta quando venni per distruggere la città; queste visioni erano simili a quella che avevo avuto presso il fiume Chebar; e io caddi sulla mia faccia. 4 La gloria dell’Eterno entrò nella casa per la via della porta che guardava a oriente. 5 Lo spirito mi portò in alto e mi condusse nel cortile interno; ed ecco, la gloria dell’Eterno riempiva la casa. 6 Io udii qualcuno che mi parlava dalla casa e un uomo era in piedi presso di me. 7 Egli mi disse: "Figlio d’uomo, questo è il luogo del mio trono e il luogo dove poserò la pianta dei miei piedi; io vi abiterò per sempre in mezzo ai figli d’Israele; la casa d’Israele e i suoi re non contamineranno più il mio santo nome con le loro prostituzioni e con i cadaveri dei loro re sui loro alti luoghi, 8 come facevano quando mettevano la loro soglia presso la mia soglia, i loro stipiti presso i miei stipiti, così che non c’era che una parete fra me e loro. Essi contaminavano così il mio santo nome con le abominazioni che commettevano; perciò li consumai nella mia ira. 9 Ora allontaneranno da me le loro prostituzioni e i cadaveri dei loro re, e io abiterò in mezzo a loro per sempre. 10 Tu, figlio d’uomo, mostra questa casa alla casa d’Israele e si vergognino delle loro iniquità. 11 Ne misurino il piano e, se si vergognano di tutto quello che hanno fatto, faloro conoscere la forma di questa casa, la sua disposizione, le sue uscite e i suoi ingressi, tutti i suoi disegni e tutti i suoi regolamenti, tutti i suoi riti e tutte le sue leggi; mettili per iscritto sotto ai loro occhi affinché osservino tutti i suoi riti e tutti i suoi regolamenti, e li mettano in pratica. 12 Questa è la legge della casa. Sulla vetta del monte, tutto lo spazio che deve occupare tutto attorno sarà santissimo. Ecco, questa è la legge della casa.

L’altare degli olocausti

13 Queste sono le misure dell’altare, in cubiti, dei quali ogni cubito è un cubito e un palmo. La base misura un cubito di altezza e un cubito di larghezza; l’orlo che termina tutto il suo contorno, una spanna di larghezza; questo è il sostegno dell’altare. 14 Dalla base, sul suolo, fino al gradino inferiore, due cubiti, e un cubito di larghezza; dal piccolo gradino fino al grande gradino, quattro cubiti, e un cubito di larghezza. 15 La parte superiore dell’altare misura quattro cubiti di altezza: dal fornello dell’altare si elevano quattro corni; 16 il fornello dell’altare misura dodici cubiti di lunghezza e dodici cubiti di larghezza, e forma un quadrato perfetto. 17 Il gradino misura dai quattro lati quattordici cubiti di lunghezza e quattordici cubiti di larghezza; l’orlo che termina il suo contorno è di mezzo cubito; la base misura tutto attorno un cubito, e i suoi scalini sono vòlti verso oriente". 18 Egli mi disse: "Figlio d’uomo, così parla il Signore, l’Eterno: Ecco i regolamenti dell’altare per il giorno che sarà costruito per offrirvi su l’olocausto e per farvi l’aspersione del sangue. 19 Ai sacerdoti levitici che sono della stirpe di Sadoc, i quali si accostano a me per servirmi, dice il Signore, l’Eterno, darai un giovenco per un sacrificio per il peccato. 20 Prenderai del suo sangue e ne metterai sopra i quattro corni dell’altare e ai quattro angoli dei gradini e sull’orlo tutto attorno; purificherai così l’altare e farai l’espiazione per esso. 21 Prenderai il giovenco del sacrificio per il peccato, e lo si brucerà in un luogo designato della casa, fuori del santuario. 22 Il secondo giorno offrirai, come sacrificio per il peccato, un capro senza difetto; con esso si purificherà l’altare come lo si è purificato con il giovenco. 23 Quando avrai finito di fare quella purificazione, offrirai un giovenco senza difetto e un capro del gregge, senza difetto. 24 Li presenterai davanti all’Eterno; i sacerdoti vi getteranno su del sale e li offriranno in olocausto all’Eterno. 25 Per sette giorni offrirai ogni giorno un capro, come sacrificio per il peccato; si offrirà pure un giovenco e un montone del gregge, senza difetto. 26 Per sette giorni si farà l’espiazione per l’altare, lo si purificherà e lo si consacrerà. 27 Quando quei giorni saranno compiuti, l’ottavo giorno e in seguito, i sacerdoti offriranno sull’altare i vostri olocausti e i vostri sacrifici di ringraziamento; io vi gradirò, dice il Signore, l’Eterno".

Die heerlikheid van die Here trek in.

1 TOE het hy my gelei na die poort, die poort wat na die ooste kyk.

2 En kyk, die heerlikheid van die God van Israel het van die oostekant af gekom; en die geruis daarvan was soos die geruis van baie waters, en die aarde het geglans van sy heerlikheid.

3 En die gesig wat ek gesien het, het gelyk soos die gesig wat ek gesien het by my koms om die stad te verwoes; en dit was gesigte soos die gesig wat ek gesien het by die Kebarrivier; en ek het op my aangesig geval.

4 En die heerlikheid van die Here het in die huis ingetrek deur die poort waarvan die voorkant na die ooste .

5 En die Gees het my opgeneem en my in die binneste voorhof gebring; en kyk, die heerlikheid van die Here het die huis vervul.

6 En ek het Een gehoor wat met my spreek uit die huis, terwyl die man by my staan.

7 En Hy het vir my gesê: Mensekind, dit is die plek van my troon en die plek van my voetsole waar Ek vir ewig sal woon onder die kinders van Israel; en die huis van Israel sal my heilige Naam nie meer verontreinig nie, hulle en hulle konings met hulle hoerery en met die lyke van hulle konings, by hulle dood;

8 deurdat hulle hul drumpel by my drumpel gemaak het en hul deurpos langs my deurpos, sodat net die muur tussen My en hulle was; en hulle het my heilige Naam verontreinig met hulle gruwels wat hulle bedryf het, sodat Ek hulle in my toorn verteer het.

9 Nou sal hulle hul hoerery en die lyke van hul konings ver van My af verwyder; en Ek sal vir ewig onder hulle woon.

10 Jy, o mensekind, vertel die huis van Israel van die huis, sodat hulle beskaamd kan staan vanweë hul ongeregtighede, en laat hulle die voorbeeld nameet.

11 En as hulle beskaamd staan oor alles wat hulle gedoen het, maak hulle dan bekend die vorm van die huis en sy inrigting en sy uitgange en sy ingange en al sy vorme en al sy verordeninge, ja, al sy vorme en al sy wette; en skrywe dit voor hulle op, sodat hulle sy hele vorm kan bewaar en al sy verordeninge en dié kan uitvoer.

12 Dit is die wet van die huis: Op die top van die berg sal sy hele gebied al rondom hoogheilig wees. Kyk, dit is die wet van die huis.

Die brandofferaltaar en sy inwyding.

13 EN dit is die afmetinge van die altaar in elle (die el is 'n el en 'n handbreedte): die voetlaag 'n el hoog en 'n el die breedte; en die opstaande rand daarvan aan die buitekant daarvan rondom: een span; en dit is die onderbou van die altaar.

14 En van die voetlaag op die grond tot by die onderste omlysting: twee el, en die breedte: een el; en van die kleinste omlysting tot by die grootste omlysting: vier el, en die breedte: een el.

15 En die vuurherd: vier el; en van die vuurherd af en boontoe die horings, vier in getal.

16 En die vuurherd: twaalf el lank by twaalf el breed, vierkantig na sy vier kante.

17 En die omlysting: veertien el lengte by veertien el breedte na sy vier kante toe; en die opstaande rand daar rondom: 'n half-el; en die voetlaag daaraan: 'n el rondom; en sy trappe het oos gekyk.

18 En hy het vir my gesê: Mensekind, so spreek die Here Here: Dit is die verordeninge van die altaar: Op die dag as dit gemaak word om brandoffers daarop te bring en om bloed daarteen uit te gooi,

19 moet jy aan die Levitiese priesters wat uit die geslag van Sadok is, wat na My mag nader kom spreek die Here Here om My te dien, 'n jong bul gee as sondoffer.

20 En jy moet van sy bloed neem en dit stryk aan die vier horings daarvan en aan die vier hoeke van die omlysting en aan die opstaande rand rondom; so moet jy dit dan ontsondig en versoening daarvoor bewerk.

21 Dan moet jy die sondofferbul neem, en hulle moet hom verbrand in die daarvoor bestemde plek van die huis, buitekant die heiligdom.

22 En op die tweede dag moet jy 'n bokram sonder gebrek as sondoffer bring; en hulle moet die altaar ontsondig soos hulle dit met die bul ontsondig het.

23 As jy klaar is met die ontsondiging, moet jy 'n jong bul sonder gebrek en 'n ram sonder gebrek uit die kleinvee bring.

24 En jy moet hulle bring voor die aangesig van die Here; en die priesters moet sout daarop strooi en dit as brandoffer aan die Here bring.

25 Sewe dae lank moet jy daagliks die sondofferbok gereedmaak; ook moet hulle 'n jong bul en 'n ram uit die kleinvee, altwee sonder gebrek, berei.

26 Sewe dae lank moet hulle vir die altaar versoening bewerk en dit reinig en dit inwy.

27 En hulle moet die dae voleindig; dan moet die priesters op die agtste dag en verder julle brandoffers en julle dankoffers op die altaar berei; en Ek sal 'n behae in julle , spreek die Here Here.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_12-11-46-