Publicidade

Jó 19

AFR53
Quinta replica di Giobbe

1 Allora Giobbe rispose e disse:

2 "Fino a quando affliggerete la mia anima e mi tormenterete con i vostri discorsi? 3 Sono già dieci volte che m’insultate e non vi vergognate di maltrattarmi. 4 Ammesso pure che io abbia sbagliato, il mio errore riguarda solo me. 5 Ma se proprio vi volete insuperbire contro di me e rimproverarmi la vergogna in cui mi trovo, 6 allora sappiatelo: chi mi ha fatto torto e mi ha avvolto nelle sue reti è Dio. 7 Ecco, io grido: Violenza!e nessuno risponde; imploro aiuto, ma non c’è giustizia! 8 Dio mi ha sbarrato la via e non posso passare, ha coperto di tenebre il mio cammino. 9 Mi ha spogliato della mia gloria, mi ha tolto dal capo la corona. 10 Mi ha demolito pezzo per pezzo, e io me ne vado! Ha sradicato come un albero la mia speranza. 11 Ha acceso la sua ira contro di me e mi ha considerato come suo nemico. 12 Le sue schiere sono venute tutte insieme, si sono spianate la via fino a me e si sono accampate intorno alla mia tenda. 13 Egli ha allontanato da me i miei fratelli, i miei conoscenti si sono del tutto estraniati da me. 14 Mi hanno abbandonato i miei parenti, i miei intimi mi hanno dimenticato. 15 I miei domestici e le mie serve mi trattano da straniero; ai loro occhi io sono un estraneo. 16 Chiamo il mio servo, e non risponde, devo supplicarlo con la mia bocca. 17 Il mio fiato è ripugnante per mia moglie, faccio pietà a chi nacque dal grembo di mia madre. 18 Perfino i bimbi mi disprezzano; se cerco di alzarmi, mi deridono. 19 Tutti gli amici più stretti mi hanno in orrore, e quelli che amavo mi si sono rivoltati contro. 20 Le mie ossa stanno attaccate alla mia pelle, alla mia carne non è rimasta che la pelle dei denti. 21 Pietà, pietà di me, voi, amici miei! perché la mano di Dio mi ha colpito. 22 Perché perseguitarmi come fa Dio? Perché non siete mai sazi della mia carne? 23 Oh, se le mie parole fossero scritte! se fossero impresse in un libro! 24 se con lo scalpello di ferro e con il piombo fossero incise nella roccia per sempre! 25 Ma io so che il mio Redentore vive e che alla fine si alzerà sulla polvere. 26 E quando, dopo la mia pelle, questo corpo sarà distrutto, senza la mia carne, vedrò Iddio. 27 Lo vedrò a me favorevole; lo contempleranno i miei occhi, non quelli di un altro; il cuore, dal desiderio, mi si scioglie! 28 Se voi dite: Come lo perseguiteremo?- se la radice del mio male già si trova in me - 29 Temete per voi stessi la spada, perché i castighi della spada sono furiosi, affinché sappiate che c’è una giustizia".

Job verwyt sy vriende dat hulle hom as skuldige bly aanspreek.

1 MAAR Job het geantwoord en gesê:

2 Hoe lank sal julle my siel kwel en my met woorde verbrysel?

3 Nou tien maal al doen julle my smaadheid aan, mishandel julle my sonder om julle te skaam.

4 En het ek ook werklik my misgaan, dan bly my fout by my.

Dit is nie sy skuld dat hy ly nie, maar God behandel hom onregverdig, Job.

5 AS julle jul werklik teen my wil groot maak en teen my my smaadheid wil bewys,

6 weet dan dat Gód my onregverdig behandel het en met sy net my rondom ingesluit het.

7 As ek roep: Geweld! dan word ek nie verhoor nie; ek roep om hulp, maar daar is geen reg nie.

8 Hy het my weg toegemuur, sodat ek nie verby kan nie; en oor my paaie het Hy duisternis gesprei.

9 My eer het Hy van my afgetrek en die kroon van my hoof weggeneem.

10 Hy werp my aan alle kante omver, en daar gaan ek! En Hy het my verwagting uitgeruk soos 'n boom.

11 Ook het Hy sy toorn teen my laat ontvlam en my beskou as een van sy vyande.

12 As een man kom sy skare aan en baan 'n pad vir hulle teen my, en hulle slaan die laer op rondom my tent.

God het hom 'n voorwerp van veragting en afsku gemaak.

13 MY broers het Hy ver van my verwyder, en my bekendes het vir my heeltemal vreemd geword.

14 My nabestaandes ontbreek, en my vertroudes het my vergeet.

15 My bywoners en my slavinne beskou my as 'n vreemde; 'n onbekende het ek geword in hulle .

16 Ek roep my slaaf, maar hy antwoord nie; met my mond moet ek hom smeek.

17 My asem is vir my vrou hinderlik, en my slegte reuk vir die kinders van my moeder se skoot.

18 Selfs jong seuns minag my; wil ek opstaan, dan spot hulle met my.

19 Al my vertroude vriende het 'n afsku van my; en die wat ek liefgehad het, het hulle teen my gekeer.

20 My gebeente kleef aan my vel en aan my vlees, en ek het slegs met my tandvlees ontsnap.

21 Ontferm julle oor my, ontferm julle oor my, o my vriende, want die hand van God het my getref!

22 Waarom vervolg julle my, soos God, en word nie versadig van my vlees nie?

23 Ag, mag my woorde tog maar opgeskrywe, mag hulle maar in 'n boek opgeteken word

24 met 'n ystergriffel en lood vir altyd in 'n rots ingekap!

Ewenwel is God alleen sy Losser teenoor sy onbarmhartige vriende.

25 MAAR ek, ek weet: My Verlosser leef; en Hy sal as laaste oor die stof opstaan.

26 En nadat hulle so my vel afgeskeur het, sal ek nogtans uit my vlees God aanskou;

27 Hom wat ék sal aanskou my ten goede, en my en geen vreemde nie sal sien, My niere versmag van verlange in my binneste.

28 As julle : Hoe sal ons hom vervolg, aangesien die wortel van die saak in hom gevind is!

29 vrees dan vir die swaard, want grimmigheid is een van die oortredinge wat die swaard verdien, sodat julle kan weet dat daar 'n oordeel is.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_12-11-46-