Publicidade

Jó 11

AFR53
Primo discorso di Zofar di Naama

1 Allora Zofar di Naama rispose e disse:

2 "Questa abbondanza di parole rimarrà forse senza risposta? Basterà essere loquace per avere ragione? 3 Varranno le tue chiacchiere a fare tacere la gente? Farai il sarcastico, senza che nessuno ti svergogni? 4 Tu dici a Dio: Ciò che sostengo è giusto, e io sono puro in tua presenza. 5 Ma, se Iddio volesse parlare e aprire la bocca per risponderti 6 e rivelarti i segreti della sua sapienza - poiché la sua intelligenza è infinita - vedresti allora come Iddio dimentichi parte della tua colpa. 7 Puoi tu misurare le profondità di Dio? arrivare a conoscere appieno l’Onnipotente? 8 Si tratta di cose più alte del cielo; tu che faresti? di cose più profonde del soggiorno dei morti; come le conosceresti? 9 La loro misura è più lunga della terra, più larga del mare. 10 Se Dio passa, se incarcera, se chiama in giudizio, chi si opporrà? 11 Poiché egli conosce gli uomini perversi, scopre senza sforzo l’iniquità. 12 Ma l’insensato diventerà saggio quando un puledro di onagro diventerà uomo. 13 Tu, però, se disponi bene il cuore, e stendi le mani verso Dio, 14 se allontani il male che è nelle tue mani, e non fai abitare l’iniquità nelle tue tende, 15 allora alzerai la fronte senza macchia, sarai incrollabile, e non avrai paura di nulla; 16 dimenticherai i tuoi affanni; te ne ricorderai come di acqua passata; 17 la tua vita sorgerà più splendente del giorno pieno, l’oscurità sarà come la luce del mattino. 18 Sarai fiducioso perché avrai speranza; ti guarderai bene intorno e ti coricherai sicuro. 19 Ti metterai a giacere e nessuno ti spaventerà; e molti cercheranno il tuo favore. 20 Ma gli occhi degli empi verranno meno; non ci sarà più rifugio per loro, e non avranno altra speranza che di esalare l’ultimo respiro".

As God Hom wou openbaar, Sofar, sou Job gou sien wie die skuldige is.

1 TOE het Sofar, die Naämatiet, geantwoord en gesê:

2 Moet die menigte van woorde onbeantwoord bly? Of moet 'n loslippige man reg ?

3 Sou jou gepraat manne laat swyg, sodat jy spot sonder dat iemand jou beskaamd maak

4 en : Suiwer is my leer, en rein is ek in u ?

5 Maar, ag, as Gód maar wou spreek en sy lippe open teen jou!

6 En jou bekend wou maak dat die verborgenhede van die wysheid die insig verdubbel! Sodat jy kan weet dat God vir jou 'n deel van jou skuld deur die vingers sien.

Gods alwetendheid ontdek sonde waar die mens niks sien nie.

7 KAN jy die dieptes van God peil? Of sal jy kan deurdring tot by die volmaaktheid van die Almagtige?

8 Hoogtes van die hemel is dit wat kan jy doen? Dieper as die doderyk wat kan jy weet?

9 Langer as die aarde is die maat daarvan en breër as die see.

10 As Hy verbyskuiwe en gevange neem en 'n regsvergadering oproep wie sal Hom dan teëhou?

11 Want ken die valse mense, en Hy sien die ongeregtigheid sonder dat Hy juis daarop ag gee.

12 So kan dan 'n domme verstand verkry en 'n jong wilde-esel as mens gebore word.

Laat Job breek met ongeregtigheid, na God terugkeer; dan sal hy die lig van beter dae aanskou.

13 AS jou hart berei en jou hande uitbrei na Hom

14 as daar ongeregtigheid in jou hand is, verwyder dit, en laat geen onreg in jou tente woon nie

15 ja, dan sal jy jou aangesig kan ophef, vry van smet; en jy sal vasstaan sonder om te vrees.

16 Ja, sal die moeite vergeet; soos aan water wat verbygeloop het, sal jy daaraan dink.

17 En helderder as die middag sal die lewe oprys; is dit donker dit sal wees soos die môre!

18 En jy sal vertrou, want daar is verwagting; en kyk jy rond jy sal in veiligheid gaan slaap.

19 Ook sal jy sonder dat iemand jou skrikmaak; en baie sal jou guns soek.

20 Maar die van die goddelose sal versmag, en die toevlug is vir hulle verlore; en hulle verwagting is uitblasing van die laaste asem.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_12-11-46-