Publicidade

Jó 10

AFR53

1 Io provo disgusto della mia vita; voglio dare libero sfogo al mio lamento, voglio parlare nell’amarezza della mia anima! 2 Io dirò a Dio: Non condannarmi! Fammi sapere perché contendi con me! 3 Ti sembra ben fatto opprimere, disprezzare l’opera delle tue mani e favorire i disegni dei malvagi? 4 Hai tu occhi di carne? Vedi tu come vede l’uomo? 5 I tuoi giorni sono come i giorni del mortale, i tuoi anni sono come gli anni degli umani, 6 che tu investighi tanto la mia iniquità, che ti informi così del mio peccato, 7 pur sapendo che io non sono colpevole, e che non c’è chi mi liberi dalla tua mano? 8 Le tue mani mi hanno formato, mi hanno fatto tutto quanto, e mi distruggi! 9 Ricòrdati che mi hai plasmato come argilla, e tu mi fai ritornare in polvere! 10 Non mi hai tu colato forse come il latte e fatto rapprendere come il formaggio? 11 Tu mi hai rivestito di pelle e di carne, e mi hai intessuto di ossa e di nervi. 12 Mi hai concesso vita e grazia, la tua provvidenza ha vegliato sul mio spirito, 13 ed ecco quello che nascondevi in cuore! , lo so, questo meditavi: 14 se avessi peccato, lo avresti tenuto bene a mente e non mi avresti assolto dalla mia iniquità. 15 Se fossi stato malvagio, guai a me! Se giusto, non avrei osato alzare la fronte, sazio d’infamia, spettatore della mia miseria. 16 Se l’avessi alzata, mi avresti dato la caccia come a un leone e avresti rinnovato contro di me le tue meraviglie; 17 mi avresti messo di fronte nuovi testimoni e avresti raddoppiato il tuo sdegno contro di me; legioni su legioni mi avrebbero assalito. 18 E allora, perché mi hai fatto uscire dal grembo di mia madre? Sarei morto senza che occhio mi vedesse! 19 Sarei stato come se non fossi mai esistito, mi avrebbero portato dal grembo materno alla tomba!. 20 Non sono forse pochi i giorni che mi restano? Smetta egli dunque, mi lasci stare, affinché io mi rassereni un poco, 21 prima che io me ne vada, per non tornare mai più, nella terra delle tenebre e dell’ombra di morte: 22 terra oscura come la notte profonda, dove regnano l’ombra di morte e il disordine, il cui chiarore è come notte oscura".

Wat kan tog die bedoeling wees van soveel smart?

1 EK walg van my lewe; ek wil my geklaag die vrye loop gee; ek wil spreek in die bitterheid van my siel.

2 Ek tot God: Veroordeel my nie; laat my weet waarom U met my twis.

3 Is dit voordeel vir U dat U verdruk; dat U die arbeid van u hande verwerp, terwyl U oor die planne van die goddelose lig laat skyn?

4 Het U vleeslike ? Of sien U soos 'n mens sien?

5 Is u dae soos die dae van 'n mens, of u jare soos die dae van 'n man?

6 dat U soek na my ongeregtigheid en vra na my sonde,

7 ofskoon U weet dat ek nie skuldig is nie en dat daar niemand is wat uit u hand kan red nie?

In die verlede het God hom tog die lewe gegee en gunste bewys.

8 U hande het my geformeer en my gemaak, heeltemal rondom; en U vernietig my!

9 Bedink tog dat U my soos klei gevorm het, en wil U my tot stof laat terugkeer?

10 Het U my nie soos melk uitgegiet en my soos kaas laat dik word nie?

11 Met vel en vlees het U my beklee, en met beendere en senings het U my deurvleg.

12 Die lewe, ja, guns het U aan my bewys, en u sorg het my gees bewaak.

Kan dit wees dat God so met hom gehandel het net om hom te vervolg en te verdruk?

13 MAAR daarby het U dít verberg in u hart, ek weet dat dít u toeleg was:

14 As ek gesondig het, sou U my waarneem en my nie vryspreek van my ongeregtigheid nie.

15 Was ek skuldig wee my! En was ek regverdig, ek sou my hoof nie kon ophef nie, sat van skande en bewus van my ellende.

16 En as my hoof hom ophef, sou U my jaag soos 'n leeu en U opnuut wonderbaarlik teenoor my gedra.

17 U sou altyd nuwe getuies teen my bring en u grimmigheid teen my vermeerder altyd nuwe leërafdelings teen my!

18 Waarom tog het U my uit die moederskoot laat uitgaan? Ek moes gesterf het sonder dat 'n oog my gesien het.

19 Ek moes gewees het of ek daar nie was nie; van die moederskoot af moes ek na die graf gedra gewees het.

20 Is my dae nie min nie? Laat Hy ophou, my laat staan, dat ek 'n bietjie vrolik kan wees,

21 voordat ek heengaan en nie terugkom nie na die land van duisternis en doodskaduwee,

22 'n land van donkerheid, soos middernag, van doodskaduwee en wanorde, en dit gee 'n skynsel soos middernag!

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_12-11-46-