Publicidade

Jó 14

AFR53

1 L’uomo, nato di donna, vive pochi giorni ed è sazio di affanni. 2 Spunta come un fiore, poi è reciso; fugge come un’ombra, e non dura. 3 E sopra un essere così, tu tieni gli occhi aperti e mi fai comparire con te in giudizio! 4 Chi può trarre una cosa pura da una impura? Nessuno. 5 Poiché i suoi giorni sono fissati, il numero dei suoi mesi dipende da te, e tu gli hai posto un termine che egli non può oltrepassare, 6 distogli da lui lo sguardo, in modo che egli abbia un podi riposo, e possa godere come un operaio la fine della sua giornata. 7 Per l’albero almeno c’è speranza; se è tagliato, rigermoglia e continua a mettere germogli. 8 Quando la sua radice è invecchiata sotto terra e il suo tronco muore nel suolo, 9 a sentire l’acqua, rinverdisce e mette rami come una pianta nuova. 10 Ma l’uomo muore e perde ogni forza; il mortale spira, e dov’è? 11 Le acque del lago se ne vanno, il fiume viene meno e si prosciuga; 12 così l’uomo giace, e non risorge più; finché non vi siano più cieli, egli non si risveglierà sarà più destato dal suo sonno. 13 Oh, volessi tu nascondermi nel soggiorno dei morti, occultarmi finché la tua ira sia passata, fissarmi un termine, e poi ricordarti di me! 14 Se l’uomo, dopo essere morto, potesse ritornare in vita, aspetterei tutti i giorni della mia milizia, finché arrivi per me l’ora del cambio; 15 tu mi chiameresti e io risponderei, tu desidereresti rivedere l’opera delle tue mani. 16 Ma ora tu conti i miei passi, tu osservi i miei peccati; 17 le mie trasgressioni sono sigillate in un sacco, e alle mie iniquità, ne aggiungi altre. 18 La montagna frana e scompare, la rupe è divelta dal suo luogo, 19 le acque consumano la pietra, le loro inondazioni trascinano via la terra: così tu distruggi la speranza dell’uomo. 20 Tu lo sopraffai una volta per sempre, ed egli se ne va; gli cambi la sembianza, e lo mandi via. 21 Se i suoi figli salgono in onore, egli lo ignora; se cadono in disprezzo, egli non lo vede; 22 questo solo sente: che il suo corpo soffre, che la sua anima è in lutto".

Sal die kortheid van die lewe en die droewige einde daarvan nie die ontferming van God opwek nie?

1 DIE mens uit 'n vrou gebore, is kort van dae en sat van onrus.

2 Hy spruit uit soos 'n blom en verwelk; ook vlug hy soos 'n skaduwee en hou nie stand nie.

3 En oor so een maak U die oop, en U bring my voor u gereg.

4 Ag, kon maar 'n reine voortkom uit 'n onreine nie een nie!

5 As dan sy dae vasgestel is, die getal van sy maande by U is, U vir hom grense gestel het waar hy nie oor kan gaan nie,

6 kyk dan weg van hom af, dat hy kan rus totdat hy soos 'n dagloner hom tevrede voel met sy dag.

7 Want vir 'n boom is daar verwagting: as dit afgekap word, loop dit weer uit en sy loot ontbreek nie.

8 As sy wortel oud word in die aarde en sy stam sterf in die stof

9 van die reuk van die water spruit dit weer uit, en dit maak 'n tak soos 'n jong plantjie.

10 Maar 'n man sterwe en is magteloos; ja, 'n mens blaas die asem uit en waar is hy?

11 Die waters verdwyn uit die groot waterplas, en die rivier droog uit en droog

12 so die mens daar sonder om weer op te staan; totdat die hemele nie meer is nie, word hulle nie wakker of uit hul slaap opgewek nie.

13 Ag, as U my maar in die doderyk wou wegsteek, my wou verberg totdat u toorn bedaar het, my 'n bepaalde tyd wou stel en dan aan my wou dink!

14 As 'n mens sterwe, sal hy weer lewe? Dan sou ek hoop al die dae van my stryd totdat my aflossing kom;

15 U sou roep, en ek sou U antwoord, na die maaksel van u hande sou U verlang.

16 Want nou tel U my voetstappe. Let U nie op my sonde nie?

17 My oortreding is verseël in 'n bondeltjie, en U sluit my ongeregtigheid weg.

18 Maar soos 'n berg stukkend val as dit neerstort, en 'n rots versit word uit sy plek;

19 die water klippe glad skuur; die stortvloede daarvan die grond van die aarde wegspoel; so is die verwagting van 'n mens U maak dit tot niet.

20 U oorweldig hom vir ewig, en hy gaan heen; U verander sy gelaat en stuur hom weg.

21 Sy kinders kom in eer, maar hy word dit nie gewaar nie; en hulle word gering, maar hy let nie op hulle nie.

22 Net sy vlees aan hom voel pyn, en sy siel in hom treur.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_12-11-46-