Publicidade

Jó 21

AFR53
Sesta replica di Giobbe

1 Allora Giobbe rispose e disse:

2 "Porgete bene ascolto alle mie parole, e sia questa la consolazione che mi date. 3 Sopportatemi, lasciate che io parli, e quando avrò parlato tu mi potrai deridere. 4 Mi lamento forse di un uomo? E come farei a non perdere la pazienza? 5 Guardatemi, stupite, e mettetevi la mano sulla bocca. 6 Quando ci penso, ne sono smarrito, e la mia carne è presa da un brivido. 7 Perché mai vivono gli empi? Perché arrivano alla vecchiaia e anche crescono di forze? 8 La loro discendenza prospera, sotto i loro sguardi intorno a essi, e i loro germogli fioriscono sotto i loro occhi. 9 La loro casa è in pace, al sicuro da spaventi, e la verga di Dio non li colpisce. 10 Il loro toro monta e non sbaglia, la loro vacca figlia senza abortire. 11 Mandano fuori come un gregge i loro piccini, e i loro figli saltano e ballano. 12 Cantano al suono del timpano e della cetra, e si rallegrano al suono della zampogna. 13 Passano felici i loro giorni, poi scendono in un attimo nel soggiorno dei morti. 14 Eppure, dicevano a Dio: Ritirati da noi! Noi non ci curiamo di conoscere le tue vie! 15 Che cos’è l’Onnipotente perché lo serviamo? che guadagneremo a pregarlo?. 16 Ecco, non hanno essi in mano la loro felicità? (lungi da me il consiglio degli empi!) 17 Quando mai si spegne la lampada degli empi, e piomba loro addosso la rovina, e Dio, nella sua ira, li retribuisce con castighi? 18 Quando mai sono come paglia al vento, come pula portata via dall’uragano? 19 Iddio, mi dite, tiene in serbo il castigo per i figli dell’empio. Ma punisca lui stesso! che lo senta lui, 20 che veda con i propri occhi la sua rovina, e beva egli stesso l’ira dell’Onnipotente! 21 E che importa all’empio della sua famiglia dopo di lui, quando il numero dei suoi mesi è ormai compiuto? 22 Si insegnerà forse a Dio la scienza? a lui che giudica quelli di lassù? 23 L’uno muore in mezzo al suo benessere, quando è pienamente tranquillo e felice, 24 ha i secchi pieni di latte, e fresco il midollo dell’ossa. 25 L’altro muore con l’amarezza nell’anima, senza avere mai gustato il bene. 26 Entrambi giacciono ugualmente nella polvere e i vermi li ricoprono. 27 Ah! li conosco i vostri pensieri, e i piani che formate per abbattermi! 28 Voi dite: Dov’è la casa del prepotente? dov’è la tenda che ospitava gli empi?. 29 Non avete dunque interrogato quelli che hanno viaggiato? Voi non vorrete negare quello che attestano; 30 che, cioè, il malvagio è risparmiato nel giorno della rovina, che nel giorno dell’ira egli sfugge. 31 Chi gli rimprovera in faccia il suo comportamento? Chi gli rende quello che ha fatto? 32 Egli è portato alla sepoltura con onore e veglia egli stesso sulla sua tomba. 33 Lievi gli sono le zolle della valle; dopo, tutta la gente segue le sue orme; e, anche prima, una folla immensa fu come lui. 34 Perché dunque mi offrite consolazioni vane? Delle vostre risposte altro non resta che falsità".

Job versoek sy vriende om stil te wees as hy spreek oor die verborgenheid wat hom kwel.

1 MAAR Job het geantwoord en gesê:

2 Luister goed na my rede, en laat dit die vertroostinge wees wat julle aanbied.

3 Verdra my, dat ek ook kan spreek; en nadat ek gespreek het, kan jy spot.

4 Wat my aangaan, geld my geklaag dan 'n mens? Of waarom sou ek nie ongeduldig word nie?

5 Kyk my aan, en wees verskrik; en die hand op die mond.

Goddelose mense het dit nie swaar, soos sy vriende nie, maar is voorspoedig.

6 JA, as ek daaraan dink, is ek glad verslae, en verskrikking gryp my vlees aan.

7 Waarom bly die goddelose lewe, word hulle oud, ja, neem hulle toe in krag?

8 Hulle nakomelinge bestaan voor hulle in hul gemeenskap, en hul spruite voor hulle .

9 Hul huise het vrede, sonder skrik; en die roede van God is op hulle nie.

10 Sy stier bespring en mis nie; sy koei kalf en het geen misdrag nie.

11 Hulle laat hul jong seuns loop soos 'n trop kleinvee, en hul kinders spring rond.

12 Hulle sing by die tamboeryn en siter en is bly by die klank van die fluit.

13 In voorspoed slyt hulle hul dae, en in 'n oomblik sink hulle in die doderyk af.

14 Tog het hulle tot God gesê: Bly ver van ons af; en: In die kennis van u weë het ons geen behae nie.

15 Wat is die Almagtige dat ons Hom sou dien? En wat baat dit ons dat ons biddend by Hom aandring?

16 (Kyk, hulle voorspoed is nie in húl hand nie: die gesindheid van die goddelose is ver van my!)

17 Hoe selde gaan die lamp van die goddelose dood en oorval hul ondergang hulle! Deel Hy smarte uit in sy toorn,

18 word hulle soos strooi voor die wind, en soos kaf wat die stormwind wegvoer?

As sy vriende teëwerp dat God onheil opspaar vir die kinders van die goddelose, dan Job dat die man se éie sy ongeluk moet aanskou!

19 JULLE : God spaar sy onheil vir sy kinders op. Ek : Hy moes dit aan homself vergeld, dat hy kan voel!

20 Sy eie moes sy ongeluk sien, en sélf moes hy drink van die grimmigheid van die Almagtige.

21 Want wat gee hy om sy huis hom as die getal van sy maande afgesny is?

Die beginsels van sy vriende is nie in ooreenstemming met die werklike wêreldbestuur van God nie.

22 WIL iemand aan God kennis leer, Hom wat die hemelse wesens oordeel?

23 Die een sterwe in volkome geluk, heeltemal gerus en tevrede.

24 Sy emmers is vol melk, en die murg van sy gebeente word deur en deur bevogtig.

25 Die ander daarenteen sterwe met bitterheid van siel sonder dat hy van die goeie geniet het.

26 Saam hulle in die stof, en die wurms oordek hulle.

27 Kyk, ek ken julle gedagtes en die slim planne waarmee julle gewelddadig teen my optree.

28 As julle : Waar is die huis van die tiran, en waar die woontent van die goddelose

29 het julle dan nie navraag gedoen by die reisigers nie (hulle bewyse kan julle tog nie loën nie!):

30 dat die kwaaddoeners gespaar word op die dag van ondergang, dat hulle weggelei word op die dag van grimmigheid?

31 Wie gee hom openlik sy gedrag te kenne; en het hy gehandel wie sal hom dit vergeld?

32 Dan word hy na die graf gebring, en hulle sorg vir sy grafheuwel.

33 Sag op hom die kluite van die dal; en agter hom trek al die mense aan soos daar ontelbares voor hom gewees het.

34 Hoe troos julle my dan op so 'n nietige manier? En julle antwoorde net troubreuk bly oor!

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_12-11-46-