Publicidade

Jó 8

AFR53
Primo discorso di Bildad di Suac

1 Allora Bildad di Suac rispose e disse:

2 "Fino a quando terrai questi discorsi e le parole della tua bocca saranno come un vento impetuoso? 3 Iddio corrompe il giudizio? L’Onnipotente perverte la giustizia? 4 Se i tuoi figli hanno peccato contro di lui, egli li ha dati in balìa del loro misfatto; 5 ma tu, se ricorri a Dio e implori grazia all’Onnipotente, 6 se proprio sei puro e integro, certo egli sorgerà in tuo favore e restaurerà la dimora della tua giustizia. 7 Così sarà stato piccolo il tuo principio, ma la tua fine sarà grande oltre misura. 8 Interroga le passate generazioni, rifletti sull’esperienza dei padri; 9 poiché noi siamo di ieri e non sappiamo nulla; i nostri giorni sulla terra non sono che un’ombra; 10 ma quelli certo ti insegneranno, ti parleranno, e dal loro cuore trarranno discorsi. 11 Può il papiro crescere dove non c’è limo? Il giunco viene forse su senz’acqua? 12 Mentre sono ancora verdi, e senza che si taglino, prima di tutte le erbe, si seccano. 13 Questa è la sorte di tutti quelli che dimenticano Dio, e la speranza dell’empio perirà. 14 La sua baldanza è troncata, la sua fiducia è come una tela di ragno. 15 Egli si appoggia alla sua casa, ma essa non regge; vi si aggrappa, ma quella non sta salda. 16 Egli verdeggia al sole e i suoi rami si protendono sul suo giardino; 17 le sue radici si intrecciano sul mucchio delle macerie, penetra fra le pietre della casa. 18 Ma se è strappato dal suo luogo, questo lo rinnega e gli dice: Non ti ho mai visto!. 19 Ecco la gioia che gli procura il suo comportamento! Dalla polvere germoglieranno altri dopo di lui. 20 No, Iddio non respinge l’uomo integro, porge aiuto a quelli che fanno il male. 21 Egli restituirà ancora il sorriso alla tua bocca, e sulle tue labbra metterà canti di esultanza. 22 Quelli che ti odiano saranno coperti di vergogna, e la tenda degli empi sparirà".

Die dood van Job se kinders, Bildad, was 'n regverdige straf. As Job God smeek en as hy waarlik onskuldig is, sal alles weer regkom.

1 TOE het Bildad, die Suhiet, geantwoord en gesê:

2 Hoe lank sal jy hierdie dinge spreek en die woorde van jou mond 'n geweldige wind wees?

3 Sou God die reg verdraai, of die Almagtige die geregtigheid krenk?

4 As jou kinders teen Hom gesondig het, het Hy hulle aan hul oortreding oorgegee.

5 As na God soek en die Almagtige om genade smeek,

6 as jy rein en opreg is, ja, dan sal Hy oor jou opwaak en jou woning herstel ooreenkomstig jou geregtigheid;

7 dan sal jou begin gering wees, maar jou einde baie groot.

Die ervaring van die voorgeslagte is dat hy wat sy God verlaat, skielik omkom.

8 WANT doen tog navraag by die vorige geslag, en gee ag op wat hulle vaders nagespeur het;

9 (want ons is van gister en weet niks nie, omdat ons dae 'n skaduwee op die aarde is;)

10 sal húlle jou nie leer, jou dit nie en woorde uit hul hart voortbring nie?

11 Skiet die biesie op waar geen moeras is nie? Groei die riet sonder water?

12 Nog is dit in sy volle groei sonder dat dit afgepluk word dan verdor dit voor al die ander gras.

13 So gaan dit met almal wat God vergeet, en so vergaan die verwagting van die goddelose;

14 sy hoop is afgesny en die voorwerp van sy vertroue is 'n spinnerak.

15 Hy steun op sy huis, maar dit bly nie staan nie; hy klem hom daaraan vas, maar dit hou geen stand nie.

16 Vol sap staan hy in die son, en sy ranke sprei uit oor sy tuin.

17 Sy wortels is gevleg oor 'n hoop klippe heen, 'n kliphuis deurboor hy.

18 As Hy hom vernietig uit sy plek, sal dit hom verloën en : Ek het jou nie gesien nie.

19 Kyk, dit is die vreugde van sy lewensweg, en uit die stof spruit daar ander uit!

20 Kyk, God verwerp die vrome nie, en Hy vat die kwaaddoeners nie aan die hand nie.

21 Terwyl Hy jou mond met gelag vervul en jou lippe met gejuig,

22 sal jou haters met skaamte beklee word, en die tent van die goddelose weg is dit!

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-