Publicidade

Jó 6

AFR53
Prima replica di Giobbe

1 Allora Giobbe rispose e disse:

2 "Ah, se il mio dolore si pesasse, se le mie sciagure si mettessero tutte insieme sulla bilancia! 3 Sarebbero trovate più pesanti della sabbia del mare. Ecco perché le mie parole sono audaci. 4 Perché le saette dell’Onnipotente mi trafiggono, lo spirito mio ne succhia il veleno; i terrori di Dio si schierano in battaglia contro di me. 5 L’asino selvatico raglia forse quando ha l’erba davanti? muggisce forse il bue davanti alla pastura? 6 Si può forse mangiare ciò che è insipido e senza sale? c’è qualche gusto in un chiaro d’uovo? 7 L’anima mia rifiuta di toccare una cosa simile, essa è per me come un cibo ripugnante. 8 Oh, mi avvenisse pure quello che chiedo, e mi desse Iddio quello che spero! 9 Volesse pure Iddio schiacciarmi, stendere la mano e tagliare il filo dei miei giorni! 10 Questo sarebbe un conforto per me, esulterei nei dolori che egli non mi risparmia; poiché non ho rinnegato le parole del Santo. 11 Che è mai la mia forza perché io speri ancora? Che fine mi aspetta perché io sia paziente? 12 La mia forza è come la forza delle pietre? e la mia carne come carne di bronzo? 13 Non sono io ridotto senza energia, e non mi è forse tolta ogni speranza di guarire? 14 Pietà deve l’amico a colui che soccombe, anche se abbandonasse il timore dell’Onnipotente. 15 Ma i miei fratelli si sono mostrati infidi come un torrente, come l’acqua di torrenti che passa. 16 Il ghiaccio li rende torbidi, e la neve vi si scioglie; 17 ma passato il tempo delle piene, svaniscono; quando sentono il caldo, spariscono dal loro luogo. 18 Le carovane che si dirigono cambiano strada, si inoltrano nel deserto, e vi muoiono. 19 Le carovane di Tema li cercavano con lo sguardo, i viandanti di Seba vi contavano su, 20 ma furono delusi nella loro fiducia; giunti sul luogo, rimasero confusi. 21 Così siete diventati voi per me: vedete uno che fa orrore, e vi prende la paura. 22 Vi ho forse detto: Datemi qualcosa, oppure: Con i vostri beni fate un dono in mio favore, 23 oppure: Liberatemi dalla stretta del nemico, oppure: Salvatemi dalla mano dei prepotenti? 24 Ammaestratemi, e starò in silenzio; fatemi capire in che cosa ho sbagliato. 25 Quanto sono efficaci le parole rette! Ma la vostra riprensione che vale? 26 Volete dunque biasimare delle parole? Ma le parole di un disperato se le porta il vento! 27 Voi sareste capaci di tirare a sorte l’orfano, e di vendere il vostro amico! 28 Ma ora degnatevi di guardarmi, e vedete se io vi mento in faccia. 29 Ricredetevi! Non vi sia in voi iniquità! Ricredetevi, la mia giustizia sussiste. 30 C’è qualche iniquità sulla mia lingua? Il mio palato non distingue più ciò che è male?

Job antwoord dat Élifas sy bitter smart nie verstaan as hy dink dat hy sonder oorsaak klae nie.

1 MAAR Job het geantwoord en gesê:

2 Ag, was my verdriet maar goed geweeg en my ongeluk meteens in 'n skaal opgehef!

3 Ja, dan sou dit swaarder wees as die sand van die see; daarom is my woorde onbedagsaam.

4 Want die pyle van die Almagtige is in my, waarvan my gees die gif indrink; die verskrikkinge van God stel hulle teen my op.

5 Balk die wilde-esel by die grasspruitjies? Of bulk 'n bees by sy voer?

6 Word iets wat laf is, sonder sout geëet? Of is daar smaak in die wit van 'n eier?

7 My siel weier om dit aan te raak; dit is net soos my walglike spys.

Job wens dat hy mag sterwe: sy toestand, dink hy, is hopeloos.

8 AG, mag my bede maar uitkom, en mag God my verwagting maar gee!

9 En mag dit God behaag om my te verpletter, sy hand uit te strek en my af te sny!

10 Dan sou ek nog troos ; ja, ek sou van vreugde opspring in onbarmhartige smart; want die woorde van die Heilige het ek nie verloën nie.

11 Wat is my krag, dat ek sou kan wag; en wat my uiteinde, dat ek geduldig sou wees?

12 Is my krag 'n krag van klip of my vlees van koper?

13 Is ek dan nie hulpeloos in myself nie, en is redding nie vir my weggedrywe nie?

Sy vriende het hom in sy nood nie dié medelyde bewys waar hy op geregtig was nie.

14 VIR die moedelose moet daar liefde wees van die kant van sy vriend, ook al laat hy die vrees vir die Almagtige vaar.

15 My broers het troueloos gehandel soos 'n spruit, soos die bedding van spruite wat wegloop,

16 wat troebel is vanweë die ys, waarin die sneeu hom verberg

17 in die tyd van gloeihitte verdwyn hulle; as dit warm word, droog hulle op uit hul plek.

18 Die paaie van hulle loop kronkelend weg en gaan heen in die wildernis en vergaan.

19 Die karavane van Tema het uitgekyk, die reisigers van Skeba het daarop gewag.

20 Hulle het beskaamd gestaan in hul vertroue; hulle het daarby gekom en was teleurgesteld.

21 So het julle dan vir my niks geword nie: julle sien verskrikking, en julle het gevrees.

22 Het ek dan gesê: Gee my iets? Of: Bring vir my 'n omkoopgeskenk uit julle vermoë?

23 Of: Red my uit die hand van die teëstander? Of: Verlos my uit die hand van tiranne?

Noem my my sonde" dit is wat Job wil .

24 ONDERRIG my, en ék sal swyg; en maak my duidelik waarin ek my misgaan het.

25 Hoe kragtig is opregte woorde, maar wat rig 'n bestraffing uit, van julle afkomstig?

26 Dink julle om woorde te bestraf? Maar die woorde van 'n wanhopige is vir die wind!

27 Ja, julle sou 'n wees uitloot en julle vriend verhandel.

28 Maar nou, kyk my asseblief aan: ek sal julle waarlik nie in jul gesig belieg nie.

29 Keer tog terug laat daar geen onreg wees nie! Ja, keer terug nóg is my geregtigheid daar.

30 Is daar onreg op my tong? Of kan my verhemelte nie die onheile onderskei nie?

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-