Publicidade

Jó 35

AFR53
Terzo discorso di Eliù

1 Poi Eliù riprese il discorso e disse:

2 "Credi tu di avere ragione quando dici: La mia giustizia è superiore a quella di Dio?. 3 Infatti hai detto: Che mi giova? che guadagno io di più a non peccare?. 4 Io ti darò la risposta: a te e ai tuoi amici. 5 Considera i cieli, e vedi! guarda le nuvole, come sono più in alto di te! 6 Se pecchi, che torto gli fai? Se moltiplichi i tuoi misfatti, che danno gli rechi? 7 Se sei giusto, che gli dai? Che riceve egli dalla tua mano? 8 La tua malvagità non nuoce che al tuo simile, e la tua giustizia non giova che ai figli degli uomini. 9 Si grida per le molte oppressioni, si alzano lamenti per la violenza dei grandi; 10 ma nessuno dice: Dov’è Dio, il mio creatore, che nella notte concede canti di gioia, 11 che ci fa più intelligenti delle bestie dei campi e più saggi degli uccelli del cielo?. 12 Si grida, , ma egli non risponde, a causa della superbia dei malvagi. 13 Certo, Dio non ascolto a lamenti vani; l’Onnipotente non ne fa nessun caso. 14 E tu, quando dici che non lo scorgi, la causa tua gli sta davanti; sappilo aspettare! 15 Ma ora, perché la sua ira non punisce, perché egli non prende rigorosa conoscenza delle trasgressioni, 16 Giobbe apre vanamente le labbra e accumula parole senza senno".

Elíhu beantwoord Job se bewering dat dit 'n mens nie baat om regverdig te wees nie.

1 VERDER het Elíhu aangehef en gesê:

2 Hou u dit vir reg, noem u dit: my geregtigheid voor God,

3 dat u vra wat dit u baat? Wat help dit my meer as wanneer ek sou sondig?

4 Ék sal u antwoord gee en aan u vriende saam met u.

5 Kyk op na die hemel en sien, en aanskou die wolke wat hoog bo u is.

6 As u sondig, watter skade is dit vir Hom? En is u oortredinge baie, wat kan u Hom daarmee aandoen?

7 As u regverdig is, wat gee u aan Hom? Of wat kan Hy uit u hand aanneem?

8 U goddeloosheid raak net 'n mens soos u, en u geregtigheid 'n mensekind.

Die onskuldiges roep God aan, maar nie op die regte manier nie.

9 VANWEË die menigte van verdrukkinge skreeu hulle; hulle roep om hulp oor die geweld van die grotes.

10 Maar niemand nie: Waar is God, my Maker, wat lofsange gee in die nag,

11 wat ons meer leer as aan die diere van die aarde en ons wyser maak as die voëls van die hemel?

12 Dan roep hulle, maar Hy antwoord nie, vanweë die trotsheid van die kwaaddoeners.

13 Sekerlik, na nietige klagte luister God nie, en die Almagtige slaan daar geen ag op nie.

14 Hoeveel minder as u u sien Hom nie! Die regsaak is voor Hom: wag dan op Hom.

15 Maar nou, omdat sy toorn nie straf nie, en Hy nie grootliks ag gee op oormoed nie,

16 maak Job sy mond wyd oop in nietige gepraat, vermenigvuldig hy woorde sonder kennis.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-