Publicidade

Jó 13

AFR53

1 Ecco, il mio occhio tutto questo lo ha visto; il mio orecchio lo ha udito e lo ha compreso. 2 Quello che sapete voi lo so anch’io, non vi sono per nulla inferiore. 3 Ma io vorrei parlare con l’Onnipotente, gradirei ragionare con Dio; 4 poiché voi siete dei fabbricanti di menzogne, siete tutti quanti dei medici da nulla. 5 Oh, se faceste silenzio! esso vi sarebbe contato come saggezza. 6 Ascoltate, vi prego, ciò che ho da rimproverarvi; state attenti alle ragioni delle mie labbra! 7 Volete dunque difendere Iddio parlando ingiustamente? sostenere la sua causa con parole ingannevoli? 8 Volete avere riguardo alla sua persona? e costituirvi difensori di Dio? 9 Sarà un bene per voi quando egli vi scruterà a fondo? credete di ingannarlo come si inganna un uomo? 10 Certo egli vi riprenderà severamente se nel vostro segreto avete dei riguardi personali. 11 La sua maestà non vi farà spavento? Il suo terrore non piomberà su di voi? 12 I vostri detti memorabili sono massime di cenere; i vostri baluardi sono baluardi di argilla. 13 Tacete! lasciatemi stare! voglio parlare io, e succeda quel che succeda! 14 Perché dovrei prendere la mia carne con i denti e mettere la mia vita nelle mie mani? 15 Anche se dovesse uccidermi, continuerò a sperare; ma io difenderò di fronte a lui il mio comportamento. 16 Anche questo servirà alla mia salvezza; poiché un empio non ardirebbe presentarsi a lui. 17 Ascoltate attentamente il mio discorso, porgete orecchio a quanto sto per dichiararvi. 18 Ecco, io ho preparato ogni cosa per la causa, so che sarò riconosciuto giusto. 19 C’è qualcuno che voglia farmi opposizione? Se c’è, io mi taccio e sarò pronto a morire. 20 Ma, o Dio, concedimi soltanto due cose, e non mi nasconderò dalla tua presenza: 21 ritira da me la tua mano e fache i tuoi terrori non mi spaventino più. 22 Poi interrogami, e io risponderò; o parlerò io, e tu replicherai. 23 Quante sono le mie iniquità, quanti i miei peccati? Fammi conoscere la mia trasgressione, il mio peccato! 24 Perché nascondi il tuo volto e mi consideri un nemico? 25 Vuoi tu atterrire una foglia portata via dal vento? Vuoi tu perseguitare una pagliuzza inaridita? 26 tu che mi condanni a pene così amare, e mi fai espiare gli sbagli della mia gioventù, 27 tu che metti i miei piedi nei ceppi; che spii tutti i miei movimenti, e tracci una linea intorno alla pianta dei miei piedi? 28 Intanto questo mio corpo si disfa come legno tarlato, come un abito roso dalle tarme.

Job bestraf sy vriende dat hulle hom op valse gronde veroordeel, terwyl hulle maak of dit tot groter heerlikheid van God is!

1 KYK, alles het my oog gesien, my oor gehoor en opgemerk.

2 Wat julle weet, weet ek ook: ek staan nie vir julle terug nie.

3 Maar ék sal met die Almagtige spreek, en ek verlang om te pleit by God.

4 Maar julle pleister met leuens, kwaksalwers is julle almal.

5 Ag, as julle maar heeltemal sou swyg dan sou dit vir julle wysheid wees!

6 Hoor tog na my verantwoording, en luister na die aanvalle van my lippe.

7 Wil julle, tot verdediging van God, onreg spreek en ten behoewe van Hom bedrog laat hoor?

8 Wil julle vir Hom partydig wees? Of wil julle vir God pleit?

9 Sal dit goed wees as Hy julle ondersoek? Of wil julle Hom bedrieg soos 'n mens bedrieg word?

10 Hy sal julle sekerlik straf as julle in die geheim partydig is.

11 Sal sy hoogheid julle nie verskrik nie, en die skrik vir Hom julle nie oorval nie?

12 Julle kernspreuke is spreuke van as, julle skanse word skanse van klei.

Maar sy eie gewete gee hom moed, en hy vra sy vriende om te luister terwyl hy sy saak by God bepleit.

13 LAAT my met rus; dan wil ék spreek; laat dan oor my kom wat wil.

14 Waarom sou ek my vlees in my tande neem en my lewe neerlê in my hand?

15 Kyk, al wil Hy my ombring ek hoop op Hom; ek sal tog my wandel voor sy aangesig bepleit.

16 Ook is dit my tot heil dat 'n goddelose voor sy aangesig nie sal kom nie.

17 Luister goed na my rede en gee gehoor aan my verklaring.

18 Kyk tog, ek dra die regsaak voor; ek weet dat ék reg sal .

19 Wie durf my dan bestry? Ja, dan sou ek swyg en sterwe.

20 Moet my net twee dinge nie aandoen nie, dan sal ek my vir u aangesig nie verberg nie:

21 trek u hand weg van my af, en laat die skrik vir U my nie beangstig nie.

22 Klaag dan maar aan, en ék sal antwoord; of ek sal spreek, en gee U my antwoord.

23 Hoeveel is my ongeregtighede en sondes; maak my my oortreding en sonde bekend.

24 Waarom verberg U u aangesig en hou my vir 'n vyand van U?

25 Wil U 'n verwaaide blaar skrik aanja en die droë stoppel agtervolg,

26 dat U bitter dinge oor my beskik en my die ongeregtighede van my jeug laat erwe,

27 en dat U my voete in die blok sit en al my paaie bewaak? U trek vir U 'n streep om die sole van my voete;

28 en dít iemand wat verval soos hout wat weggevreet is, soos 'n kleed wat die mot verteer.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-05_12-11-46-