Publicidade

Oséias 10

AFR53
Israele esortato a cercare l’Eterno

1 Israele era una vigna rigogliosa che dava frutto in abbondanza; più abbondava il suo frutto, più moltiplicava gli altari; più bello era il suo paese, più belle faceva le sue statue. 2 Il loro cuore è ingannatore; ora ne porteranno la pena; egli abbatterà i loro altari, distruggerà le loro statue. 3 , allora diranno: "Non abbiamo più re, perché non abbiamo temuto l’Eterno; il re che potrebbe fare per noi". 4 Essi dicono delle parole, giurano il falso, fanno patti; perciò il castigo germoglia, come erba velenosa nei solchi dei campi.

5 Gli abitanti di Samaria tremeranno per le vitelle di Bet-Aven; , il popolo farà cordoglio per l’idolo, e i suoi sacerdoti tremeranno per esso, per la sua gloria, perché essa si allontanerà da lui. 6 L’idolo stesso sarà portato in Assiria, come un dono al re difensore; la confusione si impadronirà di Efraim, e Israele sarà coperto di vergogna per i suoi disegni. 7 Quanto a Samaria, il suo re sarà annientato, come schiuma sull’acqua. 8 Anche gli alti luoghi di Aven, peccato d’Israele, saranno distrutti. Le spine e i rovi cresceranno sui loro altari; essi diranno ai monti: "Copriteci!" e ai colli: "Cadeteci addosso!".

9 Fin dai giorni di Ghibea tu hai peccato, o Israele! essi resistettero, perché la guerra, mossa ai figli dell’iniquità, non li colpisse in Ghibea. 10 Io li castigherò a mio piacimento; i popoli si raduneranno contro di loro, quando saranno legati alla loro duplice iniquità. 11 Efraim è una giovenca bene ammaestrata che ama trebbiare; ma io metterò il mio giogo sul suo bel collo; attaccherò Efraim al carro, Giuda arerà, Giacobbe erpicherà.

12 Seminate secondo giustizia, raccogliete secondo misericordia, dissodatevi un campo nuovo! Poiché è tempo di cercare l’Eterno, finché egli venga e spanda su di voi la pioggia della giustizia. 13 Voi avete arato la malvagità, avete raccolto l’iniquità, avete mangiato il frutto della menzogna; poiché tu hai confidato nelle tue vie, nella moltitudine dei tuoi guerrieri. 14 Perciò ci sarà un tumulto fra il tuo popolo e tutte le tue fortezze saranno distrutte, come Salman distrusse Bet-Arbel, il giorno della battaglia, quando la madre fu schiacciata con i figli. 15 Così vi farà Betel, a causa della vostra immensa malvagità. All’alba, il re d’Israele sarà perduto senza rimedio.

Verwoesting van Efraim se heiligdomme en die val van sy koning.

1 ISRAEL was 'n weelderig uitbottende wynstok wat sy vrug voortgebring het; hoe meer vrug hy gedra het, des te meer altare het hy gebou; hoe beter dit met sy land gesteld was, des te beter het hy die klippilare gemaak.

2 Vals is hulle hart; nou sal hulle daarvoor boet; Hy sal hulle altare stukkend breek, hulle klippilare verwoes.

3 Ja, nou sal hulle : Ons het geen koning nie, want ons het die Here nie gevrees nie; en die koning wat sou hy vir ons kan doen?

4 Hulle het groot woorde gespreek, vals gesweer, verbonde gesluit en soos 'n gifplant spruit die oordeel uit in die vore van die landerye.

5 Oor die kalf van Bet-Awen sal die inwoners van Samaría besorg wees; want sy volk sal oor hom treur en sy afgodspriesters oor hom sidder, oor sy heerlikheid, omdat dit van hom weggevoer is.

6 Hy sal ook self na Assur weggevoer word as 'n geskenk aan koning Jareb; skaamte sal Efraim aangryp, en Israel sal beskaamd staan oor sy eie raadsbesluit.

7 Samaría word vernietig, sy koning is soos 'n spaander op die water.

8 En die hoogtes van Awen, Israel se sonde, word verdelg, dorings en distels sal opskiet op hulle altare; en hulle sal tot die berge : Bedek ons! en tot die heuwels: Val op ons!

9 Sedert die dae van Gíbea het jy gesondig, o Israel! Daar staan hulle moet die stryd teen die kwaaddoeners hulle nie oorval in Gíbea nie?

10 Dit is my begeerte om hulle te tugtig, en volke sal teen hulle versamel word as hulle gebind word aan hulle twee ongeregtighede.

11 Maar Efraim is 'n geleerde jong koei wat gewillig dors; nogtans sal Ek self oor haar mooi nek gaan: Ek sal Efraim laat trek; Juda sal die ploeg trek, Jakob sal die eg sleep.

12 Saai vir julle volgens die eis van geregtigheid, maai in ooreenstemming met die liefde; braak vir julle 'n braakland, want dit is tyd om die Here te soek, totdat Hy kom en geregtigheid oor julle laat reën.

13 Julle het goddeloosheid ingeploeë, julle het slegtigheid gemaai, die vrug van leuens geëet, omdat jy op jou weg vertrou het, op die menigte van jou helde.

14 Daarom sal daar oorlogsrumoer onder jou volke ontstaan en al jou vestings verwoes word net soos Salman Bet-Arbel verwoes het in die dag van oorlog: moeders is met kinders en al verpletter.

15 Net so het Bet-el aan julle gedoen weens julle ontsettende boosheid; in die môre vroeg is dit gedaan, gedaan met die koning van Israel.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-