Publicidade

Oséias 2

AFR53

1 "Dite ai vostri fratelli: Ammi!e alle vostre sorelle Ruama!. 2 Contendete con vostra madre, contendete! poiché lei non è mia moglie, io sono suo marito! Si tolga dalla faccia le sue prostituzioni, e i suoi adultèri dal suo petto; 3 altrimenti io la spoglierò nuda, la metterò come era nel giorno che nacque, la renderò simile a un deserto, la ridurrò come una terra arida e la farò morire di sete. 4 Non avrò pietà dei suoi figli, perché sono figli di prostituzione; 5 perché la loro madre si è prostituita; colei che li ha concepiti ha fatto cose vergognose, poiché ha detto: Seguirò i miei amanti, che mi danno il mio pane, la mia acqua, la mia lana, il mio lino, il mio olio e le mie bevande. 6 Perciò, ecco, io ti sbarrerò la via con delle spine; la circonderò di un muro, così che non troverà più i suoi sentieri. 7 Correrà dietro ai suoi amanti, ma non li raggiungerà; li cercherà, ma non li troverà. Allora dirà: Tornerò al mio primo marito, perché allora stavo meglio di adesso. 8 Lei non ha riconosciuto che ero io che le davo il grano, il vino, l’olio, e che le prodigavo l’argento e l’oro che essi hanno usato per Baal! 9 Perciò io riprenderò il mio grano a suo tempo e il mio vino nella sua stagione; le strapperò la mia lana e il mio lino, che servivano a coprire la sua nudità. 10 Ora scoprirò la sua vergogna agli occhi dei suoi amanti, e nessuno la salverà dalla mia mano. 11 Farò cessare tutte le sue gioie, le sue feste, i suoi noviluni, i suoi sabati e tutte le sue solennità. 12 Devasterò le sue vigne e i suoi fichi, di cui diceva: Sono il compenso che mi hanno dato i miei amanti; li ridurrò in un bosco e le bestie della campagna li divoreranno. 13 La punirò a causa dei giorni dei Baali, quando bruciava loro incenso, si adornava dei suoi pendenti e dei suoi gioielli, seguiva i suoi amanti, e dimenticava me", dice l’Eterno. 14 "Perciò, ecco, io la attrarrò, la condurrò nel deserto e parlerò al suo cuore. 15 Di le darò le sue vigne e la valle di Acor come porta di speranza; mi risponderà come ai giorni della sua gioventù, come ai giorni che uscì fuori dal paese d’Egitto.

16 In quel giorno avverrà", dice l’Eterno, "che tu mi chiamerai: Marito mio!e non mi chiamerai più: Mio Baal!. 17 Io toglierò dalla sua bocca i nomi dei Baali, e il loro nome non sarà più pronunciato. 18 In quel giorno io farò per loro un patto con le bestie dei campi, con gli uccelli del cielo e con i rettili del suolo; spezzerò e allontanerò dal paese l’arco, la spada, la guerra, e farò in modo che essi riposino al sicuro. 19 Io ti fidanzerò a me per l’eternità; ti fidanzerò a me in giustizia, in equità, in benevolenza e in compassioni. 20 Ti fidanzerò a me in fedeltà e tu conoscerai l’Eterno. 21 In quel giorno avverrà che io ti risponderò", dice l’Eterno, "risponderò al cielo, ed esso risponderà alla terra; 22 e la terra risponderà al grano, al vino, all’olio, e questi risponderanno a Izreel. 23 Io lo seminerò per me in questa terra e avrò compassione di Lo-Ruama; dirò a Lo-Ammi: Tu sei il mio popolo!, ed egli mi risponderà: Mio Dio!".

1 TWIS met julle moeder, twis; want sy is nie my vrou nie, en Ek is nie haar man nie, en laat sy haar hoerery van haar aangesig verwyder en haar owerspel van haar borste af weg.

2 Anders sal Ek haar naak uittrek en haar neersit soos op die dag van haar geboorte en haar maak soos 'n woestyn, ja, haar stel soos 'n dor land en haar van dors laat sterwe.

3 En Ek sal My oor haar kinders nie ontferm nie, want hulle is kinders uit hoerery gebore.

4 Want hulle moeder het in ontug gelewe, sy wat met hulle swanger was, het skandelike dinge gedoen; want sy het gesê: Ek wil my minnaars agternaloop wat my brood en my water, my wol en my vlas, my olie en my drank gee.

5 Daarom, kyk, Ek sal jou weg met dorings toemaak en om haar 'n muur bou, sodat sy haar paaie nie sal vind nie.

6 En sy sal haar minnaars agternaloop, maar hulle nie inhaal nie; en sy sal hulle soek, maar nie vind nie. Dan sal sy : Ek wil heengaan en terugkeer na my vorige man, want toe het ek dit beter gehad as nou.

7 Ja, sy het nie erken dat Ek aan haar die koring en die mos en die olie gegee het nie, ook silwer vir haar vermenigvuldig het en goud, wat hulle vir Baäl gebruik het.

8 Daarom sal Ek my koring terugneem in die oestyd en my mos op die bepaalde tyd, en wegneem my wol en my vlas wat dien om haar naaktheid te bedek.

9 Ek sal dan nou haar skaamte ontbloot voor die van haar minnaars, en niemand sal haar uit my hand red nie.

10 En Ek maak 'n einde aan al haar vreugde, haar feeste, haar nuwemane en haar sabbatte, ja, aan al haar feestye.

11 En Ek sal haar wingerdstok en haar vyeboom verwoes waarvan sy gesê het: Hierdie dinge is my hoereloon wat my minnaars my gegee het; en Ek sal dit tot 'n bos maak, en die wilde diere van die veld sal dit opeet.

12 So besoek Ek dan aan haar die dae van die Baäls toe sy vir hulle offerrook laat opgaan het en haar met haar neusring en haar halssierade versier en haar minnaars agternageloop het; maar My het sy vergeet, spreek die Here.

13 Daarom, kyk, Ek sal haar lok en haar in die woestyn lei en na haar hart spreek.

14 Dan sal Ek haar daarvandaan haar wingerde gee en die dal Agor tot 'n deur van hoop, en daar sal sy antwoord gee soos in die dae van haar jeug en soos die dag toe sy uit Egipteland opgetrek het.

15 En in dié dag, spreek die Here, sal jy My noem: My man; en jy sal my nie meer noem: My Baäl nie.

16 Dan verwyder Ek die name van die Baäls uit haar mond, sodat hulle by hul naam nie meer genoem sal word nie.

17 Verder sluit Ek in dié dag vir hulle 'n verbond met die wilde diere van die veld en met die voëls van die hemel en die kruipende diere van die aarde; ja, boog en swaard en oorlog sal Ek verbreek uit die land, en Ek sal hulle in veiligheid laat rus.

18 En Ek sal My met jou verloof tot in ewigheid en My met jou verloof in geregtigheid en in reg en in goedertierenheid en in ontferming.

19 En Ek sal My met jou verloof in trou; dan sal jy die Here ken.

20 En in dié dag sal Ek verhoor, spreek die Here, Ek sal die hemel verhoor en dié sal die aarde verhoor.

21 En die aarde sal die koring verhoor en die mos en die olie, en dié sal Jísreël verhoor.

22 En Ek sal haar vir My saai in die land en My oor Lo-Rugáma ontferm, en aan Lo-Ammi : Jy is my volk; en hy sal : My God!

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-