Publicidade

Mateus 8

AFR53
Guarigione di un lebbroso

1 Quando egli fu sceso dal monte, una gran folla lo seguì. 2 Ed ecco un lebbroso, accostatosi, gli si prostrò davanti dicendo: "Signore, se vuoi, tu puoi purificarmi". 3 E Gesù, stesa la mano, lo toccò dicendo: "Lo voglio, sii purificato". E in quell’istante egli fu purificato dalla sua lebbra. 4 E Gesù gli disse: "Guarda di non dirlo a nessuno, ma va, mostrati al sacerdote e fal’offerta prescritta da Mosè e ciò serva loro di testimonianza".

Gesù elogia la fede del centurione e guarisce il suo servo

5 Quando Gesù fu entrato in Capernaum, un centurione venne a lui pregandolo e dicendo: 6 "Signore, il mio servo giace in casa paralitico, gravemente tormentato". 7 Gesù gli disse: "Io verrò e lo guarirò". Ma il centurione, rispondendo, disse: 8 "Signore, io non son degno che tu entri sotto il mio tetto, ma disoltanto una parola e il mio servo sarà guarito. 9 Poiché anch’io sono uomo sottoposto ad altri e ho sotto di me dei soldati e dico a uno: Va'ed egli va, e a un altro: Vienied egli viene, e al mio servo: Fa' questoed egli lo fa". 10 Gesù, udito questo, ne restò meravigliato e disse a quelli che lo seguivano: "Io vi dico in verità che in nessuno, in Israele, ho trovato una fede così grande. 11 E io vi dico che molti verranno da Levante e da Ponente e si metteranno a tavola con Abraamo, Isacco e Giacobbe, nel regno dei cieli, 12 ma i figli del regno saranno gettati nelle tenebre di fuori. ci sarà il pianto e lo stridore dei denti". 13 E Gesù disse al centurione: "Va', ti sia fatto come hai creduto". E il servitore fu guarito in quella stessa ora.

Gesù guarisce la suocera di Pietro

14 Poi Gesù, entrato nella casa di Pietro, vide che sua suocera giaceva a letto con la febbre 15 ed egli le toccò la mano e la febbre la lasciò. Ella si alzò e si mise a servirlo. 16 Poi, venuta la sera, gli presentarono molti indemoniati ed egli, con la parola, scacciò gli spiriti e guarì tutti i malati, 17 affinché si adempisse ciò che fu detto per bocca del profeta Isaia:

"Egli stesso ha preso le nostre infermità, e ha portato le nostre malattie".

Seguire Gesù senza riserve

18 Gesù, vedendo una gran folla intorno a , comandò che si passasse all’altra riva. 19 Allora uno scriba, accostatosi, gli disse: "Maestro, io ti seguirò dovunque tu vada". 20 Gesù gli disse: "Le volpi hanno delle tane e gli uccelli del cielo dei nidi, ma il Figlio dell’uomo non ha dove posare il capo". 21 E un altro dei discepoli gli disse: "Signore, permettimi di andare prima a seppellire mio padre". 22 Ma Gesù gli disse: "Seguimi e lascia i morti seppellire i loro morti".

Gesù seda la tempesta

23 Ed essendo egli entrato nella barca, i suoi discepoli lo seguirono. 24 Ed ecco farsi in mare una così gran burrasca, che la barca era coperta dalle onde, ma Gesù dormiva. 25 E i suoi discepoli, accostatisi, lo svegliarono dicendo: "Signore, salvaci, siamo perduti". 26 Ed egli disse loro: "Perché avete paura, o gente di poca fede?". Allora, alzatosi, sgridò i venti e il mare, e si fece gran bonaccia. 27 E quegli uomini si meravigliarono e dicevano: "Che uomo è mai questo che anche i venti e il mare gli ubbidiscono?".

Gesù libera due indemoniati

28 Quando fu giunto all’altra riva, nel paese dei Gadareni, gli si fecero incontro due indemoniati, usciti dai sepolcri, così furiosi, che nessuno poteva passare per quella via. 29 Ed ecco si misero a gridare: "Che c’è fra noi e te, Figlio di Dio? Sei tu venuto qui prima del tempo per tormentarci?". 30 Lontano da loro c’era un gran branco di porci che pascolava. 31 E i demòni lo pregavano dicendo: "Se ci scacci, mandaci in quel branco di porci". 32 Ed egli disse loro: "Andate". Ed essi, usciti, se ne andarono nei porci; ed ecco tutto il branco si gettò a precipizio giù nel mare e morirono nelle acque. 33 Quelli che li pasturavano fuggirono e, andati nella città, raccontarono ogni cosa e il fatto degli indemoniati. 34 Ed ecco tutta la città uscì incontro a Gesù e, come lo videro, lo pregarono che si allontanasse dai loro confini.

Die genesing van 'n melaatse.

1 EN toe Hy van die berg afkom, het groot menigtes Hom gevolg;

2 en daar het 'n melaatse man gekom en voor Hom neergeval en gesê: Here, as U wil, kan U my reinig.

3 Daarop steek Jesus die hand uit en raak hom aan en : Ek wil; word gereinig! En dadelik is hy van sy melaatsheid gereinig.

4 En Jesus vir hom: Pas op dat jy dit aan niemand vertel nie, maar gaan vertoon jou aan die priester en offer die gawe wat Moses voorgeskrywe het, tot 'n getuienis vir hulle.

Die hoofman van Kapérnaüm.

5 EN nadat Jesus in Kapérnaüm ingegaan het, kom daar 'n hoofman oor honderd na Hom toe en smeek Hom

6 en : Here, my kneg tuis verlam en hy ly hewige pyne.

7 Daarop Jesus vir hom: Ek sal kom en hom gesond maak.

8 En die hoofman oor honderd antwoord en : Here, ek is nie werd dat U onder my dak inkom nie; maar spreek net 'n woord, en my kneg sal gesond word.

9 Want ek is ook 'n man onder gesag, en ek het soldate onder my. En vir hierdie een ek: Gaan! en hy gaan; en vir 'n ander een: Kom! en hy kom; en vir my dienskneg: Doen dit! en hy doen dit.

10 Toe Jesus dit hoor, het Hy Hom verwonder en aan sy volgelinge gesê: Voorwaar Ek vir julle, selfs in Israel het Ek so 'n groot geloof nie gevind nie.

11 Maar Ek vir julle dat baie sal kom van ooste en weste en saam met Abraham en Isak en Jakob sal aansit in die koninkryk van die hemele.

12 Maar die kinders van die koninkryk sal uitgedryf word in die buitenste duisternis. Daar sal geween wees en gekners van die tande.

13 Toe Jesus vir die hoofman oor honderd: Gaan, en laat dit vir jou wees soos jy geglo het. En sy kneg het gesond geword in daardie uur.

Die skoonmoeder van Petrus.

14 EN toe Jesus in die huis van Petrus kom, sien Hy sy skoonmoeder siek aan die koors.

15 En Hy het haar hand aangeraak, en die koors het haar verlaat, en sy het opgestaan en hulle bedien.

16 En toe dit aand geword het, het hulle baie na Hom gebring, wat van duiwels besete was; en Hy het die geeste met 'n woord uitgedrywe; en almal wat ongesteld was, het Hy gesond gemaak,

17 sodat vervul sou word wat gespreek is deur Jesaja, die profeet, toe hy gesê het: Hy het ons krankhede op Hom geneem en ons siektes gedra.

Hoe Jesus gevolg moet word.

18 EN toe Jesus groot menigtes rondom Hom sien, het Hy bevel gegee om te vertrek na die oorkant.

19 En 'n sekere skrifgeleerde het gekom en vir Hom gesê: Meester, ek sal U volg waar U ook al mag gaan.

20 En Jesus vir hom: Die jakkalse het gate en die voëls van die hemel neste, maar die Seun van die mens het geen plek waar Hy sy hoof kan neerlê nie.

21 En 'n ander een van sy dissipels het vir Hom gesê: Here, laat my toe om eers te gaan en my vader te begrawe.

22 Maar Jesus vir hom: Volg My, en laat die dooies hul eie dooies begrawe.

Jesus maak die storm stil.

23 EN toe Hy in die skuit klim, het sy dissipels Hom gevolg.

24 En daar het 'n groot storm op die see gekom, sodat die skuit toe was onder die golwe; maar Hy was aan die slaap.

25 Daarop kom sy dissipels en maak Hom wakker en : Here, red ons, ons vergaan!

26 En Hy vir hulle: Waarom is julle bang, kleingelowiges? Toe staan Hy op en bestraf die winde en die see, en daar het 'n groot stilte gekom.

27 En die manne het hulle verwonder en gesê: Wat vir 'n mens is Hy, dat selfs die winde en die see Hom gehoorsaam is?

Die besetenes van Gádara.

28 EN toe Hy aan die oorkant kom, in die land van die Gergeséners, het twee duiwelbesetenes Hom ontmoet, wat uit die grafte uitgekom het en baie kwaai was, sodat niemand met daardie pad kon verbygaan nie.

29 En meteens skreeu hulle en : Wat het ons met U te doen, Jesus, Seun van God? Het U hier gekom om ons voor die tyd te pynig?

30 En ver van hulle af het 'n groot trop varke gewei.

31 En die duiwels het Hom gesmeek en gesê: As U ons uitdryf, laat ons toe om in die trop varke te vaar.

32 En Hy vir hulle: Gaan! Toe gaan hulle uit en vaar in die trop varke in; en daar storm die hele trop varke van die krans af die see in en kom in die water om.

33 En die wagters het gevlug; en toe hulle in die stad kom, het hulle alles vertel, ook wat met die besetenes gebeur het.

34 En kyk, die hele stad het uitgekom, Jesus tegemoet; en toe hulle Hom sien, smeek hulle dat Hy uit hulle gebied moet weggaan.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-