Publicidade

Mateus 25

AFR53
La parabola delle dieci vergini

1 "Allora il regno dei cieli sarà simile a dieci vergini le quali, prese le loro lampade, uscirono a incontrare lo sposo. 2 Cinque di loro erano stolte e cinque avvedute; 3 le stolte, nel prendere le loro lampade, non avevano preso con dell’olio, 4 mentre le avvedute, insieme con le loro lampade, avevano preso dell’olio nei vasi. 5 Siccome lo sposo tardava, tutte divennero assonnate e si addormentarono. 6 Verso la mezzanotte si alzò un grido: Ecco lo sposo, uscitegli incontro!. 7 Allora tutte quelle vergini si svegliarono e prepararono le loro lampade. 8 E le stolte dissero alle avvedute: Dateci del vostro olio, perché le nostre lampade si spengono. 9 Ma le avvedute risposero: No, perché non basterebbe per noi e per voi; andate piuttosto dai venditori e compratevene!. 10 Ma, mentre quelle andavano a comprarne, arrivò lo sposo; e quelle che erano pronte entrarono con lui nella sala delle nozze e la porta fu chiusa. 11 Più tardi vennero anche le altre vergini, dicendo: Signore, Signore, aprici!. 12 Ma egli, rispondendo, disse: Io vi dico in verità: Non vi conosco. 13 Vegliate dunque, perché non sapete il giorno l’ora".

La parabola dei talenti

14 "Poiché avverrà come a un uomo il quale, partendo per un viaggio, chiamò i suoi servitori e affidò loro i suoi beni: 15 a uno diede cinque talenti, a un altro due e a un altro uno, a ciascuno secondo la sua capacità, e partì. 16 Subito, chi aveva ricevuto i cinque talenti andò a farli fruttare e ne guadagnò altri cinque. 17 Allo stesso modo, quello dei due ne guadagnò altri due. 18 Ma quello che ne aveva ricevuto uno, andò e, fatta una buca in terra, vi nascose il denaro del suo padrone. 19 Dopo molto tempo, il padrone di quei servitori ritornò a fare i conti con loro. 20 E colui che aveva ricevuto i cinque talenti, venne e presentò altri cinque talenti, dicendo: Signore, tu mi affidasti cinque talenti; ecco, ne ho guadagnati altri cinque. 21 E il suo padrone gli disse: Va bene, servo buono e fedele; sei stato fedele in poca cosa, ti costituirò sopra molte cose; entra nella gioia del tuo Signore. 22 Poi, presentatosi anche quello dei due talenti, disse: Signore, tu mi affidasti due talenti; ecco, ne ho guadagnati altri due. 23 Il suo padrone gli disse: Va bene, servo buono e fedele; sei stato fedele in poca cosa, ti costituirò sopra molte cose; entra nella gioia del tuo Signore. 24 Poi, accostatosi anche quello che aveva ricevuto un solo talento, disse: Signore, io sapevo che tu sei uomo duro, che mieti dove non hai seminato e raccogli dove non hai sparso; 25 ho avuto paura e sono andato a nascondere il tuo talento sotto terra; eccoti il tuo. 26 E il suo padrone, rispondendo, gli disse: Servo malvagio e fannullone, tu sapevi che io mieto dove non ho seminato e raccolgo dove non ho sparso; 27 dovevi dunque portare il mio denaro dai banchieri e, al mio ritorno, avrei ritirato il mio con interesse. 28 Toglietegli dunque il talento e datelo a colui che ha i dieci talenti. 29 Poiché a chiunque ha sarà dato ed egli sovrabbonderà, ma a chi non ha sarà tolto anche quello che ha. 30 E quel servo inutile, gettatelo nelle tenebre di fuori. sarà il pianto e lo stridore dei denti".

Il giudizio delle nazioni

31 "Quando il Figlio dell’uomo sarà venuto nella sua gloria con tutti gli angeli, allora sederà sul trono della sua gloria. 32 E tutte le genti saranno riunite davanti a lui; ed egli separerà gli uni dagli altri, come il pastore separa le pecore dai capri, 33 e metterà le pecore alla sua destra e i capri alla sinistra. 34 Allora il Re dirà a quelli della sua destra: Venite, voi, i benedetti del Padre mio; ereditate il regno che vi è stato preparato fin dalla fondazione del mondo! 35 Perché ebbi fame e mi deste da mangiare; ebbi sete e mi deste da bere; fui straniero e mi accoglieste; 36 fui nudo e mi vestiste; fui infermo e mi visitaste; fui in prigione e veniste a trovarmi. 37 Allora i giusti gli risponderanno: Signore, quando mai ti abbiamo visto affamato e ti abbiamo dato da mangiare? O avere sete e ti abbiamo dato da bere? 38 Quando mai ti abbiamo visto forestiero e ti abbiamo accolto? O nudo e ti abbiamo vestito? 39 Quando mai ti abbiamo visto infermo o in prigione e siamo venuti a trovarti?. 40 E il Re, rispondendo, dirà loro: In verità vi dico che, in quanto l’avete fatto a uno di questi miei minimi fratelli, l’avete fatto a me. 41 Allora dirà anche a coloro della sinistra: Andate via da me, maledetti, nel fuoco eterno, preparato per il diavolo e per i suoi angeli! 42 Perché ebbi fame e non mi deste da mangiare; ebbi sete e non mi deste da bere; 43 fui straniero e non mi accoglieste; nudo e non mi rivestiste; infermo e in prigione, e non mi visitaste. 44 Allora anche questi gli risponderanno, dicendo: Signore, quando ti abbiamo visto avere fame, o sete, o essere straniero, o nudo, o infermo, o in prigione e non ti abbiamo assistito?. 45 Allora risponderà loro, dicendo: In verità vi dico che, in quanto non l’avete fatto a uno di questi minimi, non l’avete fatto neppure a me. 46 E questi se ne andranno a punizione eterna; ma i giusti a vita eterna".

Die profetiese rede (vervolg). Gelykenis van die vyf verstandige en die vyf onverstandige maagde.

1 DAN sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet.

2 En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas.

3 En toe die wat dwaas was, hul lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem nie.

4 Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hul lampe geneem.

5 En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.

6 En middernag was daar 'n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!

7 Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed.

8 En die wat dwaas was, aan die verstandiges: Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.

9 Maar die verstandiges antwoord en : Miskien sal daar nie genoeg wees vir ons en vir julle nie. Maar gaan liewer na die verkopers en koop vir julleself.

10 En onderwyl hulle gaan om te koop, het die bruidegom gekom. En die wat gereed was, het saam met hom ingegaan na die bruilof, en die deur is gesluit.

11 Later kom toe die ander maagde ook en : Meneer, Meneer, maak vir ons oop!

12 Maar hy antwoord en : Voorwaar ek vir julle, ek ken julle nie.

13 Waak dan, omdat julle die dag en die uur nie weet waarop die Seun van die mens kom nie.

Die profetiese rede (vervolg). Gelykenis van die talente.

14 WANT dit is soos 'n man wat op reis wou gaan en sy diensknegte roep en aan hulle sy besittings toevertrou.

15 En aan die een gee hy vyf talente en aan die ander twee en aan die ander een, aan elkeen na sy vermoë; en hy het dadelik op reis gegaan.

16 En die een wat die vyf talente ontvang het, het daarmee gaan werk en vyf ander talente gewin.

17 Net so het die een wat die twee ontvang het, self ook twee ander verdien.

18 Maar hy wat die een ontvang het, het in die grond gaan grawe en die geld van sy heer weggesteek.

19 En 'n lang tyd het die heer van daardie diensknegte gekom en met hulle afgereken.

20 En die een wat die vyf talente ontvang het, kom en bring vyf ander talente en : Meneer, vyf talente het u aan my toevertrou; hier het ek vyf ander talente daarby verdien.

21 En sy heer vir hom: Mooi so, goeie en getroue dienskneg, oor weinig was jy getrou, oor veel sal ek jou aanstel. Gaan in in die vreugde van jou heer.

22 En die een wat die twee talente ontvang het, kom ook en : Meneer, twee talente het u aan my toevertrou; hier het ek twee ander talente daarby verdien.

23 Sy heer vir hom: Mooi so, goeie en getroue dienskneg, oor weinig was jy getrou, oor veel sal ek jou aanstel. Gaan in in die vreugde van jou heer.

24 En die een wat die een talent ontvang het, kom ook en : Meneer, ek het u geken, dat u 'n harde man is wat maai waar u nie gesaai het nie, en bymekaarmaak waar u nie uitgestrooi het nie;

25 omdat ek bang was, het ek gegaan en u talent in die grond weggesteek. Hier het u wat aan u behoort.

26 Maar sy heer antwoord en vir hom: Jou slegte en luie dienskneg, jy het geweet dat ek maai waar ek nie gesaai het nie, en bymekaarmaak waar ek nie uitgestrooi het nie.

27 Daarom moes jy my geld by die wisselaars gestort het, en ek sou by my koms wat aan my behoort, met rente ontvang het.

28 Neem dan die talent van hom weg en gee dit aan die een wat die tien talente het;

29 want aan elkeen wat het, sal gegee word, en hy sal oorvloed ; maar van hom wat nie het nie, van hom sal weggeneem word ook wat hy het.

30 En werp die nuttelose dienskneg uit in die buitenste duisternis; daar sal geween wees en gekners van die tande.

Die profetiese rede (slot). Die ewige lewe en die ewige straf.

31 EN wanneer die Seun van die mens in sy heerlikheid kom en al die heilige engele saam met Hom, dan sal Hy op sy heerlike troon sit;

32 en voor Hom sal al die nasies versamel word, en Hy sal hulle van mekaar afskei soos die herder die skape van die bokke afskei;

33 en Hy sal die skape aan sy regterhand en die bokke aan sy linkerhand sit.

34 Dan sal die Koning vir die wat aan sy regterhand is, : Kom, julle geseëndes van my Vader, beërf die koninkryk wat vir julle berei is van die grondlegging van die wêreld af.

35 Want Ek het honger gehad, en julle het My te ete gegee; Ek het dors gehad, en julle het My te drinke gegee; Ek was 'n vreemdeling, en julle het My herberg gegee;

36 Ek was naak, en julle het My geklee; Ek was siek, en julle het My besoek; in die gevangenis was Ek, en julle het na My gekom.

37 Dan sal die regverdiges Hom antwoord en : Here, wanneer het ons U honger gesien en gevoed; of dors, en te drinke gegee?

38 En wanneer het ons U 'n vreemdeling gesien, en herberg gegee; of naak, en geklee?

39 En wanneer het ons U siek gesien of in die gevangenis, en na U gekom?

40 En die Koning sal antwoord en vir hulle : Voorwaar Ek vir julle, vir sover julle dit gedoen het aan een van die geringstes van hierdie broeders van My, het julle dit aan My gedoen.

41 Dan sal Hy ook vir dié aan sy linkerhand : Gaan weg van My, julle vervloektes, in die ewige vuur wat berei is vir die duiwel en sy engele.

42 Want Ek het honger gehad, en julle het My nie te ete gegee nie; Ek het dors gehad, en julle het My nie te drinke gegee nie.

43 Ek was 'n vreemdeling, en julle het vir My nie herberg gegee nie; naak, en julle het My nie geklee nie; siek en in die gevangenis, en julle het My nie besoek nie.

44 Dan sal hulle Hom ook antwoord en : Here, wanneer het ons U honger gesien of dors of 'n vreemdeling of naak of siek of in die gevangenis, en U nie gedien nie?

45 Dan sal Hy hulle antwoord en : Voorwaar Ek vir julle, vir sover julle dit nie gedoen het aan een van hierdie geringstes nie, het julle dit aan My ook nie gedoen nie.

46 En hulle sal weggaan in die ewige straf, maar die regverdiges in die ewige lewe.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-