Publicidade

Mateus 4

AFR53
La tentazione di Gesù

1 Allora Gesù fu condotto dallo Spirito su nel deserto, per essere tentato dal diavolo. 2 E, dopo che ebbe digiunato quaranta giorni e quaranta notti, alla fine ebbe fame. 3 E il tentatore, accostatosi, gli disse: "Se tu sei Figlio di Dio, diche queste pietre diventino pani". 4 Ma egli rispondendo disse: "Sta scritto:

Non di pane soltanto vivrà l’uomo, ma di ogni parola che procede dalla bocca di Dio".

5 Allora il diavolo lo portò con nella città santa e lo pose sul pinnacolo del tempio 6 e gli disse: "Se tu sei Figlio di Dio, gettati giù, poiché sta scritto:

Egli darà ordine ai suoi angeli intorno a te, ed essi ti porteranno sulle loro mani, perché tu non urti con il piede contro una pietra".

7 Gesù gli disse: "È anche scritto

Non tentare il Signore Dio tuo".

8 Di nuovo il diavolo lo portò con sopra un monte altissimo e gli mostrò tutti i regni del mondo e la loro gloria e gli disse: 9 "Tutte queste cose io te le darò, se, prostrandoti, tu mi adori". 10 Allora Gesù gli disse: "Vattene, Satana, poiché sta scritto:

Adora il Signore Dio tuo, e a lui solo rendi il culto".

11 Allora il diavolo lo lasciò ed ecco degli angeli vennero a lui e lo servivano.

Gesù inizia il Suo ministerio terreno

12 Gesù, avendo udito che Giovanni era stato messo in prigione, si ritirò in Galilea. 13 E, lasciata Nazaret, venne ad abitare in Capernaum, città sul mare, ai confini di Zabulon e di Neftali, 14 affinché si adempisse quello che era stato detto dal profeta Isaia:

15 "Il paese di Zabulon e il paese di Neftali, sulla via del mare, di del Giordano, la Galilea dei Gentili,16 il popolo che giaceva nelle tenebre, ha visto una gran luce; su quelli che giacevano nella contrada e nell’ombra della morte, una luce è sorta".

17 Da quel tempo Gesù cominciò a predicare e a dire: "Ravvedetevi, perché il regno dei cieli è vicino".

La chiamata dei primi discepoli

18 Camminando lungo il mare della Galilea, egli vide due fratelli, Simone detto Pietro e Andrea suo fratello, i quali gettavano la rete in mare, poiché erano pescatori. 19 E disse loro: "Venite dietro a me e vi farò pescatori d’uomini". 20 Ed essi, lasciate subito le reti, lo seguirono. 21 Passato oltre, vide altri due fratelli, Giacomo di Zebedeo e Giovanni, suo fratello, i quali nella barca con Zebedeo, loro padre, rassettavano le reti, e li chiamò. 22 Essi, lasciata subito la barca e il padre loro, lo seguirono.

Missione di Gesù in Galilea

23 Gesù andava attorno per tutta la Galilea, insegnando nelle loro sinagoghe e predicando l’evangelo del regno, sanando ogni malattia e ogni infermità fra il popolo. 24 La sua fama si sparse per tutta la Siria; e gli portarono tutti i malati colpiti da varie infermità e da vari dolori, indemoniati, epilettici, paralitici, ed egli li guarì. 25 E grandi folle lo seguirono dalla Galilea, dalla Decapoli, da Gerusalemme, dalla Giudea e da oltre il Giordano.

Die versoeking van Jesus.

1 TOE is Jesus deur die Gees weggelei die woestyn in om versoek te word deur die duiwel.

2 En nadat Hy veertig dae en veertig nagte gevas het, het Hy naderhand honger geword.

3 En die versoeker het na Hom gekom en gesê: As U die Seun van God is, dat hierdie klippe brode word.

4 Maar Hy antwoord en : Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord wat deur die mond van God uitgaan.

5 Toe neem die duiwel Hom saam na die heilige stad en laat Hom op die dak van die tempel staan

6 en vir Hom: As U die Seun van God is, werp Uself af; want daar is geskrywe: Hy sal sy engele bevel gee aangaande U, en hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien u voet teen 'n klip stamp nie.

7 Jesus vir hom: Daar is óók geskrywe: Jy mag die Here jou God nie versoek nie.

8 Weer neem die duiwel Hom saam na 'n baie hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld en hulle heerlikheid,

9 en vir Hom: Al hierdie dinge sal ek aan U gee as U neerval en my aanbid.

10 Toe Jesus vir hom: Gaan weg, Satan! want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.

11 Daarna het die duiwel Hom laat staan, en daar het engele gekom en Hom gedien.

Jesus in Galiléa. Die eerste dissipels.

12 EN toe Jesus hoor dat Johannes in die gevangenis gesit was, het Hy na Galiléa teruggegaan.

13 En Hy het Násaret verlaat en gaan woon in Kapérnaüm aan die see, in die gebied van Sébulon en Náftali,

14 sodat vervul sou word wat gespreek is deur Jesaja, die profeet, toe hy gesê het:

15 Die land Sébulon en die land Náftali, na die see toe, oorkant die Jordaan, Galiléa van die heidene

16 die volk wat in duisternis sit, het 'n groot lig gesien, en die wat sit in die land en skaduwee van die dood, vir hulle het 'n lig opgegaan.

17 Van toe af het Jesus begin om te preek en te : Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.

18 En terwyl Jesus langs die see van Galiléa loop, sien Hy twee broers, Simon wat genoem word Petrus, en Andréas, sy broer, besig om 'n net in die see uit te gooi; want hulle was vissers.

19 En Hy vir hulle: Kom agter My aan, en Ek sal julle vissers van mense maak.

20 En hulle het dadelik die nette laat staan en Hom gevolg.

21 En toe Hy daarvandaan verder gaan, sien Hy twee ander broers, Jakobus, die seun van Sebedéüs, en Johannes, sy broer, in die skuit saam met hulle vader Sebedéüs, besig om hulle nette heel te maak; en Hy het hulle geroep.

22 En hulle het dadelik die skuit en hulle vader verlaat en Hom gevolg.

23 En Jesus het deur die hele Galiléa rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees.

24 En die gerug aangaande Hom is versprei oor die hele Sírië; en hulle het na Hom gebring almal wat ongesteld was, wat gekwel was deur allerhande siektes en pyne en wat van duiwels besete was, en maansiekes en verlamdes; en Hy het hulle gesond gemaak.

25 En groot menigtes het Hom gevolg van Galiléa en Dekápolis en Jerusalem en Judéa en van oorkant die Jordaan af.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-