Publicidade

Mateus 9

AFR53
Gesù guarisce un paralitico

1 Gesù, entrato in una barca, passò all’altra riva e venne nella sua città. 2 Ed ecco gli portarono un paralitico steso sopra un letto. Gesù, veduta la loro fede, disse al paralitico: "Figlio, stai di buon animo, i tuoi peccati ti sono perdonati". 3 Ed ecco alcuni degli scribi dissero dentro di : "Costui bestemmia". 4 E Gesù, conosciuti i loro pensieri, disse: "Perché pensate cose malvagie nel vostro cuore? 5 Poiché, che cos’è più facile, dire: I tuoi peccati ti sono perdonatio dire: Alzati e cammina?. 6 Ma, affinché sappiate che il Figlio dell’uomo ha sulla terra autorità di perdonare i peccati: "Alzati", disse al paralitico, "prendi il tuo letto e vattene a casa". 7 Ed egli, alzatosi, se ne andò a casa sua. 8 Visto ciò, la folla fu presa da timore e glorificò Dio che aveva dato tale autorità agli uomini.

Gesù chiama Matteo

9 Poi Gesù, partito di , passando, vide un uomo, chiamato Matteo, che sedeva al banco delle imposte e gli disse: "Seguimi". Ed egli, alzatosi, lo seguì.

10 Mentre Gesù era a tavola in casa di Matteo, ecco, molti pubblicani e peccatori vennero e si misero a tavola con Gesù e con i suoi discepoli. 11 E i farisei, visto ciò, dicevano ai suoi discepoli: "Perché il vostro maestro mangia con i pubblicani e con i peccatori?". 12 Ma Gesù, avendoli uditi, disse: "Non sono i sani che hanno bisogno del medico, ma i malati. 13 Ora andate e imparate che cosa significhi:

Voglio misericordia, e non sacrificio;

poiché io non sono venuto a chiamare dei giusti, ma dei peccatori".

Spiegazioni sul digiuno

14 Allora gli si accostarono i discepoli di Giovanni e gli dissero: "Perché noi e i farisei digiuniamo e i tuoi discepoli non digiunano?". 15 Gesù disse loro: "Gli amici dello sposo possono fare cordoglio finché lo sposo è con loro? Ma verranno i giorni che lo sposo sarà loro tolto e allora digiuneranno. 16 Nessuno mette un pezzo di stoffa nuova sopra un vestito vecchio, perché quella toppa porta via qualcosa dal vestito, e lo strappo si fa peggiore. 17 Neppure si mette del vino nuovo in otri vecchi, altrimenti gli otri si rompono, il vino si spande e gli otri si perdono, ma si mette il vino nuovo in otri nuovi e l’uno e gli altri si conservano".

Gesù guarisce una donna e riporta in vita la figlia di Iairo

18 Mentre egli diceva loro queste cose, ecco uno dei capi della sinagoga, accostatosi, s’inchinò davanti a lui e gli disse: "Mia figlia è morta proprio ora, ma vieni, metti la mano su lei ed ella vivrà". 19 E Gesù, alzatosi, lo seguiva con i suoi discepoli. 20 Ed ecco una donna, malata di un flusso di sangue da dodici anni, accostatasi da dietro, gli toccò il lembo della veste, 21 perché diceva fra : "Se riesco a toccare almeno la sua veste, sarò guarita". 22 E Gesù, voltatosi e vedutala, disse: "Stadi buon animo, figliola; la tua fede ti ha guarita". E da quell’ora la donna fu guarita. 23 Quando Gesù fu giunto alla casa del capo della sinagoga e vide i suonatori di flauto e la folla che faceva grande strepito, disse loro: "Ritiratevi, 24 perché la fanciulla non è morta, ma dorme". E ridevano di lui. 25 Ma quando la folla fu messa fuori, egli entrò, prese la sua mano e la fanciulla si alzò. 26 E se ne divulgò la fama per tutto quel paese.

Gesù guarisce due ciechi

27 Come Gesù partiva di , due ciechi lo seguirono, gridando e dicendo: "Abbi pietà di noi, o Figlio di Davide!". 28 Quando egli fu entrato nella casa, quei ciechi si accostarono a lui. Gesù disse loro: "Credete voi che io possa fare questo?". Essi gli risposero: ", o Signore". 29 Allora toccò loro gli occhi, dicendo: "Vi sia fatto secondo la vostra fede". 30 E gli occhi loro furono aperti. E Gesù fece loro un severo divieto, dicendo: "Guardate che nessuno lo sappia". 31 Ma quelli, usciti fuori, sparsero la fama di lui per tutto quel paese.

Gesù libera un indemoniato muto

32 Mentre quei ciechi uscivano, ecco che gli fu presentato un uomo muto indemoniato. 33 E, scacciato il demonio, il muto parlò e la folla si meravigliava dicendo: "Non si è mai vista una cosa simile in Israele". 34 Ma i farisei dicevano: "Egli scaccia i demòni per l’aiuto del principe dei demòni".

La mèsse grande e i pochi operai

35 Gesù percorreva tutte le città e i villaggi, insegnando nelle loro sinagoghe, predicando l’evangelo del regno e sanando ogni malattia e ogni infermità. 36 Vedendo le folle, ne ebbe compassione, perché erano stanche e sfinite, come pecore che non hanno pastore. 37 Allora egli disse ai suoi discepoli: "La mèsse è grande, ma pochi sono gli operai. 38 Pregate dunque il Signore della mèsse che spinga degli operai nella sua mèsse".

Die verlamde man in Kapérnaüm.

1 EN nadat Hy in die skuit geklim het, het Hy oorgevaar en in sy eie stad gekom.

2 En hulle het 'n verlamde man wat op 'n bed , na Hom gebring. En toe Jesus hulle geloof sien, Hy aan die verlamde: Seun, hou goeie moed, jou sondes is jou vergewe.

3 En sommige van die skrifgeleerdes het by hulleself gesê: Hierdie man praat godslasterlik.

4 En toe Jesus merk wat hulle gedagtes was, Hy: Waarom bedink julle slegte dinge in julle harte?

5 Want wat is makliker, om te : Die sondes is jou vergewe! of om te : Staan op en loop?

6 Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens mag het om op aarde sondes te vergewe toe Hy vir die verlamde man: Staan op, neem jou bed op en gaan na jou huis toe.

7 En hy het opgestaan en huis toe gegaan.

8 En toe die skare dit sien, was hulle verwonderd en het God verheerlik wat so 'n mag aan die mense gegee het.

Roeping van Matthéüs.

9 EN toe Jesus daarvandaan verder gaan, sien Hy 'n man met die naam van Matthéüs by die tolhuis sit; en Hy vir hom: Volg My. En hy het opgestaan en Hom gevolg.

10 En terwyl Hy in die huis aan tafel was, het daar baie tollenaars en sondaars saam met Jesus en sy dissipels aan tafel gegaan.

11 En toe die Fariseërs dit sien, hulle vir sy dissipels: Waarom eet julle Meester saam met tollenaars en sondaars?

12 Maar toe Jesus dit hoor, Hy vir hulle: Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is.

13 Maar gaan leer wat dit beteken: Ek wil barmhartigheid en nie offerande nie; want Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.

Die wat vas, en die wat nie vas nie.

14 DAARNA kom die dissipels van Johannes na Hom en : Waarom vas ons en die Fariseërs dikwels, maar u dissipels vas nie?

15 En Jesus vir hulle: Kan die bruilofsgaste dan treur so lank as die bruidegom by hulle is? Maar daar sal dae kom wanneer die bruidegom van hulle weggeneem word, en dan sal hulle vas.

16 En niemand sit 'n nuwe stuk lap op 'n ou kleed nie; want die aangelapte stuk skeur van die kleed af en daar kom 'n erger skeur.

17 'n Mens gooi ook nie nuwe wyn in ou leersakke nie; anders bars die sakke en die wyn loop uit en die sakke vergaan. Maar 'n mens gooi nuwe wyn in nuwe sakke en altwee bly behoue.

Die vrou wat aan bloedvloeiing gely het. Die dogtertjie van Jaïrus.

18 TERWYL Hy vir hulle dit , kom daar 'n sekere owerste en val voor Hom neer en : My dogter het nou net gesterwe, maar kom en u hand op haar, en sy sal lewe.

19 En Jesus het opgestaan en hom gevolg, en ook sy dissipels.

20 En daar het 'n vrou wat twaalf jaar lank aan bloedvloeiing gely het, van agter gekom en die soom van sy kleed aangeraak.

21 Want sy het by haarself gesê: As ek maar net sy kleed kan aanraak, sal ek gesond word.

22 En Jesus het omgedraai en haar gesien en gesê: Hou goeie moed, dogter, jou geloof het jou gered. En die vrou het gesond geword van daardie uur af.

23 En toe Jesus in die huis van die owerste kom en die fluitspelers sien, en die skare wat te kere gaan,

24 Hy vir hulle: Gaan weg, want die dogtertjie is nie dood nie, maar sy slaap. En hulle het Hom uitgelag.

25 En nadat die skare uitgedryf was, het Hy ingegaan en haar hand gegryp; en die dogtertjie het opgestaan.

26 En die gerug hiervan het deur daardie hele land versprei.

Twee blindes en 'n stomme gesond gemaak.

27 EN toe Jesus daarvandaan verder gaan, het twee blindes Hom gevolg, terwyl hulle uitroep en : Wees ons barmhartig, Seun van Dawid!

28 En nadat Hy in die huis gegaan het, kom die blindes na Hom toe. En Jesus vir hulle: Glo julle dat Ek dit kan doen? Hulle antwoord Hom: Ja, Here.

29 Toe raak Hy hulle aan en : Laat dit vir julle wees volgens julle geloof.

30 En hulle het oopgegaan. En Jesus het hulle skerp aangespreek en gesê: Pas op, laat niemand dit te wete kom nie.

31 Maar hulle het heengegaan en Hom in daardie hele land bekend gemaak.

32 En terwyl hulle weggaan, bring die mense 'n stom man wat van die duiwel besete was, na Hom toe.

33 En nadat die duiwel uitgedryf was, het die stomme gepraat. En die skare het hulle verwonder en gesê: So iets is nog nooit in Israel gesien nie!

34 Maar die Fariseërs het gesê: Deur die owerste van die duiwels dryf Hy die duiwels uit.

Die oes en die arbeiders.

35 EN Jesus het by al die stede en dorpe rondgegaan en in hulle sinagoges geleer en die evangelie van die koninkryk verkondig en elke siekte en elke kwaal onder die volk genees.

36 En toe Hy die skare sien, het Hy innig jammer gevoel vir hulle, omdat hulle moeg en uitgeput was, soos skape wat geen herder het nie.

37 Toe Hy vir sy dissipels: Die oes is wel groot, maar die arbeiders min.

38 Bid dan die Here van die oes, dat Hy arbeiders in sy oes mag uitstuur.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-