Publicidade

Mateus 19

AFR53
Il ripudio

1 Quando Gesù ebbe finito questi ragionamenti, partì dalla Galilea e se ne andò sui confini della Giudea oltre il Giordano. 2 Una grande folla lo seguì e Gesù guarì i loro malati.

3 Dei farisei si accostarono a lui per tentarlo, dicendo: "È lecito mandare via, per qualunque ragione, la propria moglie?". 4 Ed egli, rispondendo, disse loro: "Non avete voi letto che il Creatore da principio li creò maschio e femmina e disse: 5 Perciò l’uomo lascerà il padre e la madre e si unirà con sua moglie e i due saranno una sola carne? 6 Così non sono più due, ma una sola carne; quello dunque che Dio ha unito, l’uomo non lo separi". 7 Essi gli dissero: "Perché dunque comandò Mosè di darle un atto di ripudio e mandarla via?". 8 Gesù disse loro: "Fu per la durezza del vostro cuore che Mosè vi permise di mandare via le vostre mogli, ma da principio non era così. 9 E io vi dico che chiunque manda via sua moglie, quando non sia per motivo di fornicazione, e ne sposa un’altra, commette adulterio". 10 I discepoli gli dissero: "Se tale è il caso dell’uomo rispetto alla donna, non conviene prendere moglie". 11 Ma egli rispose loro: "Non tutti sono capaci di praticare questa parola, ma quelli soltanto ai quali è dato. 12 Poiché vi sono degli eunuchi che sono tali dalla nascita; vi sono degli eunuchi i quali sono stati fatti tali dagli uomini e vi sono degli eunuchi i quali si sono fatti eunuchi da a motivo del regno dei cieli. Chi è in grado di farlo lo faccia".

Gesù benedice i bambini

13 Allora gli furono presentati dei bambini perché imponesse loro le mani e pregasse, ma i discepoli sgridarono quelli che glieli presentavano. 14 Gesù però disse: "Lasciate i piccoli fanciulli e non vietate loro di venire a me, perché di questi è il regno dei cieli". 15 E, imposte loro le mani, partì di .

Il giovane ricco

16 Ed ecco un tale, che gli si avvicinò e disse: "Maestro, che devo fare di buono per avere la vita eterna?". 17 Gesù gli rispose: "Perché m’interroghi riguardo a ciò che è buono? Uno solo è buono. Ma se vuoi entrare nella vita osserva i comandamenti". 18 "Quali?", gli chiese. E Gesù rispose: "Questi: non uccidere; non commettere adulterio; non rubare; non dire falsa testimonianza; 19 onora tuo padre e tua madre e ama il tuo prossimo come te stesso". 20 E il giovane a lui: "Tutte queste cose le ho osservate; che mi manca ancora?". 21 Gesù gli disse: "Se vuoi essere perfetto, vavendi ciò che hai e dallo ai poveri, e avrai un tesoro nei cieli; poi, vieni e seguimi". 22 Ma il giovane, udita questa parola, se ne andò rattristato, perché aveva molti beni. 23 Allora Gesù disse ai suoi discepoli: "Io vi dico in verità che un ricco difficilmente entrerà nel regno dei cieli. 24 E da capo vi dico: È più facile a un cammello passare per la cruna di un ago, che a un ricco entrare nel regno di Dio". 25 I suoi discepoli, udito questo, molto sbigottiti, dicevano: "Chi dunque può essere salvato?". 26 E Gesù, guardandoli fissi, disse loro: "Agli uomini questo è impossibile, ma a Dio ogni cosa è possibile". 27 Allora Pietro, replicando, gli disse: "Ecco, noi abbiamo lasciato ogni cosa e ti abbiamo seguito; che ne avremo dunque?". 28 E Gesù disse loro: "Io vi dico in verità che nella nuova creazione, quando il Figlio dell’uomo sarà seduto sul trono della sua gloria, anche voi che mi avete seguito sarete seduti su dodici troni a giudicare le dodici tribù d’Israele. 29 E chiunque avrà lasciato case, o fratelli, o sorelle, o padre, o madre, o figli, o campi per amore del mio nome, ne riceverà cento volte tanti ed erediterà la vita eterna. 30 Ma molti primi saranno ultimi e molti ultimi, primi".

Die vraag oor die skeibrief.

1 EN toe Jesus hierdie woorde geëindig het, het Hy van Galiléa vertrek en in die gebied van Judéa oorkant die Jordaan gekom.

2 En groot menigtes het Hom gevolg, en Hy het hulle daar gesond gemaak.

3 Toe kom die Fariseërs na Hom om Hom te versoek, en vir Hom: Is dit 'n man geoorloof om oor allerhande redes van sy vrou te skei?

4 En Hy antwoord hulle en : Het julle nie gelees dat Hy wat hulle gemaak het, hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie,

5 en gesê het: Om hierdie rede sal die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef, en hulle twee sal een vlees wees;

6 sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees? Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.

7 Hulle vir Hom: Waarom het Moses dan beveel om 'n skeibrief te gee en van haar te skei?

8 Hy antwoord hulle: Omdat Moses weens die hardheid van jul harte julle toegelaat het om van julle vroue te skei; maar van die begin af was dit nie so nie.

9 Maar Ek vir julle, elkeen wat van sy vrou skei, behalwe oor hoerery, en 'n ander een trou, pleeg egbreuk; en die wat die geskeie vrou trou, pleeg egbreuk.

10 Sy dissipels vir Hom: As die saak van 'n man met 'n vrou so is, dan is dit nie wenslik om te trou nie.

11 Maar Hy vir hulle: Almal vat hierdie woord nie, maar net dié aan wie dit gegee is.

12 Want daar is persone wat onbekwaam is om te trou, wat van die moederskoot af so gebore is, en daar is persone wat deur die mense onbekwaam gemaak is, en daar is persone wat hulleself onbekwaam gemaak het ter wille van die koninkryk van die hemele. Wie dit kan vat, laat hom dit vat.

Jesus seën die kindertjies.

13 TOE bring hulle kindertjies na Hom, dat Hy hulle die hande sou oplê en bid; en die dissipels het hulle bestraf.

14 Maar Jesus : Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na My te kom nie; want aan sulkes behoort die koninkryk van die hemele.

15 En Hy het hulle die hande opgelê en daarvandaan vertrek.

Die ryk jongman.

16 EN daar kom een na Hom en vir Hom: Goeie Meester, watter goeie ding moet ek doen, dat ek die ewige lewe kan ?

17 En Hy vir hom: Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, behalwe een, naamlik God. Maar as jy in die lewe wil ingaan, onderhou die gebooie.

18 Hy vra Hom: Watter? En Jesus dit: Jy mag nie doodslaan nie, jy mag nie egbreek nie, jy mag nie steel nie, jy mag geen valse getuienis gee nie;

19 eer jou vader en moeder; en: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

20 Die jongman vir Hom: Al hierdie dinge het ek onderhou van my jeug af. Wat kom ek nog kort?

21 Jesus antwoord hom: As jy volmaak wil wees, gaan verkoop jou goed en gee dit aan die armes, en jy sal 'n skat in die hemel ; en kom hier, volg My.

22 Maar toe die jongman dié woord hoor, het hy bedroef weggegaan; want hy het baie besittings gehad.

23 En Jesus vir sy dissipels: Voorwaar Ek vir julle dat 'n ryk man beswaarlik in die koninkryk van die hemele sal ingaan.

24 En verder Ek vir julle, dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te gaan as vir 'n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan.

25 Toe sy dissipels dit hoor, was hulle baie verslae en : Wie kan dan gered word?

26 Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesê: By mense is dit onmoontlik, maar by God is alle dinge moontlik.

27 Daarop antwoord Petrus en vir Hom: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg. Wat sal daar dan vir ons wees?

28 En Jesus vir hulle: Voorwaar Ek vir julle dat julle wat My gevolg het, in die wedergeboorte wanneer die Seun van die mens op sy heerlike troon gaan sit, julle ook op twaalf trone sal sit en die twaalf stamme van Israel sal oordeel.

29 En elkeen wat huise of broers of susters of vader of moeder of vrou of kinders of grond ter wille van my Naam verlaat het, sal honderd maal soveel ontvang en die ewige lewe beërwe.

30 Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en wat laaste is, eerste.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-