Publicidade

Isaías 8

AFR53
Rovina dei regni di Siria e d’Israele. Tempi messianici

1 L’Eterno mi disse: "Prenditi una tavoletta grande e scrivici sopra con caratteri leggibili: Affrettate il saccheggio! Presto, al bottino!". 2 E presi con me per testimoniare, dei testimoni fidati: il sacerdote Uria e Zaccaria, figlio di Ieberechia. 3 Mi unii pure alla profetessa, lei concepì e partorì un figlio. Allora l’Eterno mi disse: "Chiamalo Maer-Salal-As-Baz; 4 poiché prima che il bambino sappia dire papà e mamma, le ricchezze di Damasco e il bottino di Samaria saranno portati davanti al re di Assiria". 5 E l’Eterno mi parlò ancora e mi disse: 6 "Siccome questo popolo ha disprezzato le acque di Siloe che scorrono lentamente e si rallegra a causa di Resin e del figlio di Remalia, 7 ecco, il Signore sta per far salire su di loro le potenti e grandi acque del fiume, cioè il re di Assiria e tutta la sua gloria; esso si innalzerà dappertutto sopra il suo livello, e strariperà su tutte le sue sponde. 8 Passerà sopra Giuda, inonderà, e passerà oltre; arriverà fino al collo, e le sue ali spiegate copriranno tutta la larghezza del tuo paese, o Emmanuele!".

9 Mandate pure grida di guerra, o popoli; sarete frantumati! prestate orecchio, o voi tutti paesi lontani! Preparatevi pure alla lotta; sarete frantumati! 10 Fate pure dei piani, e saranno sventati! Dite pure la parola, e rimarrà senza effetto, perché Dio è con noi!

11 Poiché così mi ha parlato l’Eterno, quando la sua mano mi ha afferrato, ed egli mi ha avvertito di non camminare per la via di questo popolo, dicendo: 12 "Non chiamate congiura tutto ciò che questo popolo chiama congiura; non temete ciò che esso teme e non vi spaventate! 13 L’Eterno degli eserciti, lui solo santificate! Sia lui quello di cui avete timore e paura! 14 Egli sarà un santuario, ma anche una pietra di intoppo, un sasso di inciampo per le due case d’Israele, un laccio e una rete per gli abitanti di Gerusalemme. 15 Molti tra loro inciamperanno, cadranno, saranno infranti, rimarranno nel laccio, e saranno presi.

16 Chiudi questa testimonianza, sigilla questa legge fra i miei discepoli".

17 Io aspetto l’Eterno che nasconde il suo volto alla casa di Giacobbe; in lui ripongo la mia speranza. 18 Ecco me e i figli che l’Eterno mi ha dato; noi siamo dei segni e dei presagi in Israele da parte dell’Eterno degli eserciti, che abita sul monte di Sion. 19 Se vi si dice: "Consultate quelli che evocano gli spiriti e gli indovini, quelli che sussurrano e bisbigliano", rispondete: "Un popolo non deve forse consultare il suo Dio? Si rivolgerà forse ai morti in favore dei vivi? 20 Alla legge! alla testimonianza!". Se il popolo non parla così, non vi sarà per lui nessuna aurora! 21 Si aggirerà per il paese, affranto, affamato; quando avrà fame, si irriterà, maledirà il suo re e il suo Dio. Volgerà lo sguardo in alto, 22 lo volgerà verso la terra, ed ecco, non vedrà che distretta, tenebre, oscurità piena di angoscia, e sarà sospinto in fitte tenebre.

23 Ma le tenebre non dureranno sempre sulla terra che ora è nell’angoscia. Come nei tempi passati Dio coprì di obbrobrio il paese di Zabulon e il paese di Neftali, così nei tempi futuri coprirà di gloria la terra vicina al mare, di dal Giordano, la Galilea dei Gentili.

'n Ander teken van die strafgerig.

1 VERDER het die Here aan my gesê: Neem vir jou 'n groot tafel en skrywe daarop met 'n mensegriffel: Netnou is daar buit, gou is daar roof;

2 en Ek wil vir My vertroubare getuies neem: Uría, die priester, en Sagaría, die seun van Jeberégja.

3 En ek het na die profetes gekom, en sy het swanger geword en 'n seun gebaar; en die Here het vir my gesê: Noem hom: Netnou is daar buit, gou is daar roof.

4 Want voordat die seuntjie kan roep: Vader! of: Moeder! sal hulle die rykdom van Damaskus en die buit van Samaría voor die koning van Assur bring.

5 Verder het die Here nog met my gespreek en gesê:

6 Omdat hierdie volk die waters van Silóa verag wat saggies vloei, en daar vreugde is saam met Resin en die seun van Remália

7 kyk, daarom sal die Here oor hulle laat opkom die sterk en magtige waters van die Eufraat die koning van Assur en al sy heerlikheid en hy sal bo al sy beddings styg en gaan oor al sy walle;

8 en hy sal in Juda indring, instroom en oorloop; tot die nek toe sal hy kom; en die uitbreidinge van sy vlerke sal u land in sy breedte vul, o Immánuel!

9 Maak geraas, o volke, en stort inmekaar; en luister, alle ver plekke van die aarde! Gord julle en stort inmekaar; gord julle en stort inmekaar.

10 Neem 'n besluit, en dit sal verydel word; maak 'n afspraak, en dit sal nie tot stand kom nie; want God is met ons!

11 Want so het die Here met my gespreek toe sy hand my oorweldig het en Hy my vermaan het om nie te wandel op die weg van hierdie volk nie, met die woorde:

12 Julle mag nie alles 'n sameswering noem wat hierdie volk 'n sameswering noem nie, en julle mag nie bevrees wees vir wat hulle vrees, of verskrik wees nie.

13 Die Here van die leërskare Hom moet julle heilig, en laat Hy julle vrees en Hy julle verskrikking wees!

14 Dan sal Hy vir julle 'n heiligdom wees, maar 'n klip waar 'n mens teen stamp en 'n rots waar 'n mens oor struikel, vir die twee huise van Israel, 'n vangnet en 'n strik vir die inwoners van Jerusalem.

15 En baie onder hulle sal struikel en val en verbreek en verstrik en gevang word.

16 Bind die getuienis toe, verseël die wet in die hart van my leerlinge.

17 En ek sal wag op die Here, wat sy aangesig verberg vir die huis van Jakob, en op Hom hoop.

18 Hier is ek en die kinders wat die Here my gegee het tot tekens en sinnebeelde is ons in Israel, vanweë die Here van die leërskare wat op die berg Sion woon.

19 En as hulle vir julle : Raadpleeg die geeste van afgestorwenes en die geeste wat waarsê, wat piep en mompel moet 'n volk nie sy God raadpleeg nie; moet vir die lewendes die dooies gevra word?

20 Tot die wet en tot die getuienis! As hulle nie spreek volgens hierdie woord nie, is hulle 'n volk wat geen dageraad het nie.

21 Dan sal hulle deur die land trek, beswaard en honger; en as hulle honger het, sal hulle in toorn uitbreek en hulle koning en hulle God vloek; dan sal hulle na bo kyk,

22 ook die aarde aanskou, en kyk, daar sal benoudheid en duisternis wees! In jammernag en donkerheid is hulle gedrywe.

23 Want nie langer sal dit donker wees daar waar benoudheid is nie: in die eerste tyd het Hy die land Sébulon en die land Náftali in veragting gebring, en in die laaste tyd bring Hy tot eer die weg na die see, die oorkant van die Jordaan, die streek van die heidene.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-