Publicidade

Isaías 29

AFR53
Profezia contro Gerusalemme

1 Guai ad Ariel, ad Ariel, città dove si accampò Davide! Aggiungete anno ad anno, compiano le feste il loro ciclo! 2 Poi stringerò Ariel da vicino; ci saranno lamenti e gemiti, e lei sarà per me come un Ariel. 3 Io porrò il mio campo intorno a te come un cerchio, io ti circonderò di fortificazioni, eleverò contro di te opere di assedio. 4 Sarai abbassata, parlerai da terra, e la tua parola uscirà sommessamente dalla polvere; la tua voce salirà dal suolo come quella di uno spettro e la tua parola sorgerà dalla polvere come un bisbiglio. 5 Ma la moltitudine dei tuoi nemici diventerà come polvere minuta, e la folla di quei terribili come pula che vola; e ciò avverrà a un tratto, in un attimo. 6 Sarai visitata dall’Eterno degli eserciti con tuoni, terremoti e grandi rumori, con turbine, tempesta, con fiamma di fuoco divorante. 7 La folla di tutte le nazioni che marciano contro Ariel, di tutti quelli che attaccano lei e la sua cittadella e la stringono da vicino, sarà come un sogno, come una visione notturna. 8 Avverrà come un affamato che sogna di mangiare, poi si sveglia e ha lo stomaco vuoto, o come uno che ha sete e sogna di bere, poi si sveglia ed eccolo stanco e assetato, così sarà della folla per tutte le nazioni che marciano contro il monte Sion.

9 Stupitevi puresarete stupiti! Chiudete pure gli occhidiventerete ciechi! Costoro sono ubriachi, ma non di vino; barcollano, ma non per le bevande alcoliche. 10 È l’Eterno che ha sparso su di voi uno spirito di torpore; ha chiuso i vostri occhi, i profeti, ha velato i vostri capi, i veggenti. 11 Tutte le visioni profetiche sono diventate per voi come le parole di uno scritto sigillato che si desse a uno che sa leggere, dicendogli: "Ti prego, leggi questo!", egli risponderebbe: "Non posso perché è sigillato!". 12 Oppure come uno scritto che si desse a uno che non sa leggere, dicendogli: "Ti prego leggi questo!", egli risponderebbe: "Non so leggere".

13 Il Signore ha detto: "Poiché questo popolo si avvicina a me con la bocca e mi onora con le labbra, mentre il suo cuore è lontano da me e il timore che ha di me non è altro che un comandamento imparato dagli uomini, 14 ecco che io continuerò a fare tra questo popolo delle meraviglie, meraviglie su meraviglie; la saggezza dei suoi saggi svanirà e l’intelligenza dei suoi intelligenti si nasconderà".

15 Guai a quelli che si ritirano lontano dall’Eterno in luoghi profondi per nascondere i loro disegni, che fanno le loro opere nelle tenebre e dicono: "Chi ci vede? chi ci conosce?". 16 Che perversità è la vostra! Il vasaio sarà considerato al pari dell’argilla al punto che l’opera dica dell’operaio: "Egli non mi ha fatto?". Al punto che il vaso dica del vasaio: "Non ci capisce nulla?". 17 Ancora un brevissimo tempo e il Libano sarà trasformato in un frutteto, e il frutteto sarà considerato come una foresta. 18 In quel giorno i sordi udranno le parole del libro e, liberati dall’oscurità e dalle tenebre, gli occhi dei ciechi vedranno; 19 gli umili avranno abbondanza di gioia nell’Eterno e i più poveri fra gli uomini esulteranno nel Santo d’Israele. 20 Poiché il violento sarà scomparso, il beffardo non ci sarà più e saranno distrutti tutti quelli che vegliano per commettere iniquità, 21 che condannano un uomo per una parola, che tendono tranelli a chi difende le cause alla porta, e violano il diritto del giusto per un nulla.

22 Perciò così dice l’Eterno alla casa di Giacobbe, l’Eterno che riscattò Abraamo: "Giacobbe non avrà più da vergognarsi e il suo volto non impallidirà più. 23 Poiché quando i suoi figli vedranno in mezzo a loro l’opera delle mie mani, santificheranno il mio nome, santificheranno il Santo di Giacobbe e temeranno grandemente l’Iddio d’Israele; 24 i traviati di spirito impareranno la saggezza e i mormoratori accetteranno l’istruzione".

Die wonderbare weë van God met Jerusalem.

1 WEE Áriël, Áriël, stad waar Dawid laer opgeslaan het! Voeg jaar by jaar; laat die feeste hulle kringloop volbring

2 dan sal Ek Áriël benoud maak, en daar sal geklaag en geklag wees, en dit sal vir My soos Áriël wees.

3 En Ek sal in 'n kring teen jou laer opslaan en jou met wagposte beleër en skanse teen jou oprig.

4 Dan sal jy diep uit die grond spreek, en op dowwe toon sal jou woord uit die stof voortkom; en jou stem sal uit die grond opkom soos dié van die gees van 'n afgestorwene, en uit die stof sal jou woord piep.

5 Maar die menigte van jou vyande sal word soos dun stof, en die menigte van die tiranne soos kaf wat wegwaai; en dit sal heeltemal onverwags gebeur.

6 Vanweë die Here van die leërskare sal jy in genade besoek word, met donder en aardbewing en groot gedruis, wind en storm en die vlam van 'n verterende vuur.

7 En soos 'n droom, 'n naggesig, sal die menigte van al die nasies wees wat oorlog toe trek teen Áriël, ja, almal wat teen hom oorlog toe trek en teen sy bergvesting en hom benoud maak.

8 En soos 'n hongerige droom dat hy eet, maar hy word wakker en sy siel is leeg; en soos 'n dorstige droom dat hy drink, maar hy word wakker en hy is moeg en sy siel versmag: sal die menigte van al die nasies wees wat oorlog toe trek teen die berg Sion.

9 Vertoef, en verwonder julle! Wees blind en verblind! Hulle is dronk, maar nie van wyn nie; hulle waggel, maar nie van sterk drank nie.

10 Want die Here het oor julle uitgegiet 'n gees van diepe slaap, en Hy het julle die profete toegesluit en julle hoofde die sieners toegebind.

11 So het dan die gesig van al hierdie dinge vir julle geword soos die woorde van 'n verseëlde boek wat hulle gee aan iemand wat kan lees, met die woorde: Lees dit tog! Maar hy : Ek kan nie, want dit is verseël.

12 Of hulle gee die boek aan iemand wat nie kan lees nie, met die woorde: Lees dit tog! Maar hy : Ek kan nie lees nie.

13 En die Here het gesê: Omdat hierdie volk nader kom met hulle mond en My eer met hulle lippe, terwyl hulle hul hart ver van My hou, sodat hulle vrees vir My 'n aangeleerde mensegebod is,

14 daarom sal Ek voortgaan om wonderlik te handel met hierdie volk, wonderlik en wonderbaar; en die wysheid van hulle wyse manne sal vergaan, en die verstand van hulle verstandige mense sal wegskuil.

15 Wee hulle wat planne diep verberg vir die Here, wie se werk in duisternis plaasvind; en hulle : Wie sien ons en wie ken ons?

16 o Julle verkeerdheid! Of moet die pottebakker beskou word as klei, dat die maaksel van sy maker kan : Hy het my nie gemaak nie, en die vormsel van sy vormer kan : Hy het geen verstand nie?

17 Sal dit nie nog 'n baie kort rukkie duur dat die Líbanon in 'n vrugteboord verander word, en die vrugteboord vir 'n bos gereken word nie?

18 En in dié dag sal die dowes Skrifwoorde hoor, en uit donkerheid en duisternis sal die van die blindes sien.

19 En die ootmoediges sal vreugde op vreugde smaak in die Here, en die behoeftiges onder die mense sal juig in die Heilige van Israel.

20 Want gedaan is dit met die tiran, en klaar is dit met die spotter, en uitgeroei is almal wat op ongeregtigheid bedag is

21 hulle wat 'n mens as sondaar brandmerk ter wille van 'n woord, en strikke span vir hom wat vir die reg opkom in die poort, en die regverdige met nietige voorwendsels wegstoot.

22 Daarom, so die Here tot die huis van Jakob, Hy wat Abraham verlos het: Jakob sal nou nie meer beskaamd staan nie, en nou sal sy aangesig nie meer bleek word nie;

23 want as hy, as sy kinders die werk van my hande in sy midde sien, sal hulle my Naam heilig; ja, hulle sal die Heilige van Jakob heilig en vir die God van Israel met ontsag vervul wees;

24 en hulle wat dwalende van gees is, sal insig verkry, en die murmureerders sal lering aanneem.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-