Publicidade

Isaías 51

AFR53
La liberazione e il ritorno d’Israele

1 "Ascoltatemi, voi che perseguite la giustizia, che cercate l’Eterno! Considerate la roccia da cui foste tagliati e la buca della cava da cui foste cavati. 2 Considerate Abraamo vostro padre, e Sara che vi partorì; poiché io lo chiamai, quando egli era solo, lo benedissi e lo moltiplicai. 3 Così l’Eterno sta per consolare Sion, consolerà tutte le sue rovine; renderà il suo deserto pari a un Eden, e la sua solitudine pari a un giardino dell’Eterno. Gioia e allegrezza si troveranno in mezzo a lei, inni di lode e melodia di canti.

4 Prestami attenzione, o popolo mio! Porgimi orecchio, mia nazione! Poiché la legge procederà da me e io porrò il mio diritto come luce dei popoli. 5 La mia giustizia è vicina, la mia salvezza sta per apparire, le mie braccia giudicheranno i popoli; le isole spereranno in me e confideranno nel mio braccio. 6 Alzate i vostri occhi al cielo e abbassateli sulla terra! Poiché i cieli si dilegueranno come fumo, la terra invecchierà come un vestito, anche i suoi abitanti moriranno; ma la mia salvezza durerà in eterno e la mia giustizia non verrà mai meno.

7 Ascoltatemi, voi che conoscete la giustizia, popolo che hai nel cuore la mia legge! Non temete gli insulti degli uomini, siate intimoriti per i loro oltraggi. 8 Poiché la tignola li divorerà come un vestito e la tarma li roderà come la lana; ma la mia giustizia rimarrà in eterno e la mia salvezza per ogni generazione".

9 Risvègliati, risvègliati, rivèstiti di forza, braccio dell’Eterno! Risvègliati come nei giorni di una volta, come nelle antiche età! Non sei tu che facesti a pezzi Raab, che trafiggesti il dragone? 10 Non sei tu che prosciugasti il mare, le acque del grande abisso, che facesti delle profondità del mare una via per il passaggio dei redenti? 11 I riscattati dall’Eterno torneranno, verranno con canti di gioia a Sion, una gioia eterna coronerà il loro capo; otterranno felicità e gioia, il dolore e il gemito fuggiranno.

12 "Io, io sono colui che vi consola. Chi sei tu che temi l’uomo che deve morire, e il figlio dell’uomo che passerà come l’erba, 13 che tu dimentichi l’Eterno, che ti ha fatto, che ha disteso i cieli e fondato la terra? che tu tremi continuamente, tutto il giorno, davanti al furore dell’oppressore, quando si prepara a distruggere? E dov’è dunque il furore dell’oppressore? 14 Colui che è curvo nei ceppi sarà presto liberato; non morirà nella fossa, e non gli mancherà il pane. 15 Poiché io sono l’Eterno, il tuo Dio, che solleva il mare e ne fa muggire le onde; il cui nome è: l’Eterno degli eserciti. 16 Io ho messo le mie parole nella tua bocca, ti ho coperto con l’ombra della mia mano per spiegare dei cieli e fondare una terra, e per dire a Sion: Tu sei il mio popolo".

17 Risvègliati, risvègliati, alzati o Gerusalemme, tu che hai bevuto dalla mano dell’Eterno la coppa del suo furore, che hai bevuto il calice, la coppa di stordimento, e l’hai succhiata fino in fondo! 18 Fra tutti i figli che ha partorito non c’è nessuno che la guidi; fra tutti i figli che ha allevato non c’è nessuno che la prenda per mano. 19 Queste due cose ti sono avvenute; chi ti compiangerà? desolazione e rovina, fame e spada; chi ti consolerà? 20 I tuoi figli venivano meno, giacevano a tutti i capi delle strade, come un’antilope nella rete, prostrati dal furore dell’Eterno, dalle minacce del tuo Dio. 21 Perciò, ascolta ora questo, o infelice e ubriaca, ma non di vino! 22 Così parla il tuo Signore, l’Eterno, il tuo Dio, che difende la causa del suo popolo: "Ecco, io ti tolgo di mano la coppa di stordimento, il calice, la coppa del mio furore; tu non la berrai più! 23 Io la metterò in mano dei tuoi persecutori, che dicevano alla tua anima: Chinati, che ti passiamo addosso!e tu facevi del tuo dorso un suolo, una strada per i passanti!".

Herstelling en geluk van Israel.

1 LUISTER na My, julle wat die geregtigheid najaag, wat die Here soek! Aanskou die rots waaruit julle gekap is en die holte van die put waaruit julle gegrawe is.

2 Aanskou Abraham, julle vader, en Sara, wat julle gebaar het; want as eenling het Ek hom geroep en hom geseën en hom vermenigvuldig.

3 Want die Here vertroos Sion; Hy vertroos al sy puinhope en maak sy woestyn soos Eden en sy wildernis soos die tuin van die Here; vreugde en blydskap sal daarin gevind word, danksegging en die klank van liedere.

4 Luister na My, my volk, en neig die oor tot My, my nasie! Want 'n wet sal van My uitgaan, en Ek sal my reg vasstel as 'n lig van die volke.

5 My oorwinning is naby, my heil trek uit en my arms sal die volke oordeel; op My sal die eilande wag, en op my arm sal hulle hoop.

6 Slaan julle op na die hemel en aanskou die aarde daaronder; want die hemel sal soos rook verdwyn en die aarde soos 'n kleed verslyt en sy bewoners soos muskiete sterwe; maar my heil sal vir ewig bestaan en my geregtigheid nie verbreek word nie.

7 Luister na My, julle wat die geregtigheid ken, volk in wie se hart my wet is! Wees nie bevrees vir die smaad van mense en skrik nie vir hulle skimptaal nie;

8 want die mot sal hulle opeet soos 'n kleed, en die wurm sal hulle verteer soos wol; maar my geregtigheid sal vir ewig bestaan en my heil van geslag tot geslag.

9 Ontwaak, ontwaak, beklee u met sterkte, arm van die Here! Ontwaak soos in die dae van die voortyd, onder die geslagte van lank gelede. Is dit nie u wat Rahab neergekap, wat die seemonster deurboor het nie?

10 Is dit nie u wat die see, die waters van die groot wêreldvloed drooggemaak het nie, wat van die dieptes van die see 'n pad gemaak het vir die deurtog van die verlostes nie?

11 So sal dan die losgekooptes van die Here teruggaan en na Sion kom met gejubel, en ewige vreugde sal op hulle hoof wees; vreugde en blydskap sal hulle verkry; kommer en gesug vlug weg.

12 Ek is dit wat julle troos! Wie is jy, dat jy bevrees is vir die mens wat moet sterwe, en vir die mensekind wat oorgegee word soos gras?

13 dat jy vergeet die Here wat jou gemaak het, wat die hemel uitgesprei en die aarde gegrond het; dat jy gedurigdeur die hele dag bewe vir die grimmigheid van die verdrukker as hy dit daarop toelê om te verwoes? Waar is dan die grimmigheid van die verdrukker?

14 Die in boeie gekromde word gou losgelaat en sal nie sterwend in die kuil neerdaal nie, en sy brood sal nie ontbreek nie.

15 Maar Ek is die Here jou God wat die see in beroering bring, sodat sy golwe bruis; Here van die leërskare is sy Naam!

16 En Ek het my woorde in jou mond gelê en in die skaduwee van my hand jou verberg; om die hemel te plant en die aarde te grond en aan Sion te : My volk is jy!

Wekroep aan Jerusalem.

17 ONTWAAK, ontwaak, staan op, Jerusalem, jy wat uit die hand van die Here die beker van sy grimmigheid gedrink het; die kelk van bedwelming het jy uitgedrink, uitgesuig.

18 Nie een van al die seuns wat sy gebaar het, het haar gelei nie; en nie een van al die seuns wat sy grootgemaak het, het haar aan die hand gegryp nie.

19 Hierdie twee dinge het jou oorgekom wie het medelyde met jou? verwoesting en verbreking, hongersnood en swaard. Hoe sou ek jou kan troos?

20 Jou kinders het onmagtig gelê by al die straathoeke soos 'n eland in 'n vangkuil, vol van die grimmigheid van die Here, van die dreiging van jou God.

21 Daarom, hoor tog dit, ellendige, en jy wat dronk is, maar nie van wyn nie!

22 So jou Here, die Here, en jou God wat die saak van sy volk verdedig: Kyk, Ek neem die beker van bedwelming uit jou hand, die kelk van my grimmigheid; jy sal dit verder nie meer drink nie.

23 Maar Ek sal dit in die hand gee van die wat jou droefheid aandoen, wat vir jou gesê het: Buig, dat ons oor kan gaan; en jy moes jou rug maak soos die grond en soos 'n straat vir die wat daaroor gaan.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-