Publicidade

Isaías 45

AFR53

1 Così parla l’Eterno al suo unto, a Ciro, che io ho preso per la destra per atterrare davanti a lui le nazioni, per sciogliere le cinture ai fianchi dei re, per aprire davanti a lui le porte, in modo che nessuna gli resti chiusa. 2 "Io camminerò davanti a te, e appianerò i luoghi impervi; frantumerò le porte di bronzo, e spezzerò le sbarre di ferro; 3 ti darò i tesori nascosti nelle tenebre e le ricchezze nascoste in luoghi segreti, affinché tu riconosca che io sono l’Eterno che ti chiama per nome, l’Iddio d’Israele. 4 Per amore di Giacobbe, mio servo, e d’Israele, mio eletto, io ti ho chiamato per nome, ti ho designato, anche se non mi conoscevi. 5 Io sono l’Eterno, e non ce n’è nessun altro; fuori di me non c’è altro Dio! Io ti ho preparato, anche se non mi conoscevi, 6 perché da oriente a occidente si riconosca che non c’è altro Dio fuori di me. Io sono l’Eterno, e non ce n’è alcun altro; 7 io formo la luce, creo le tenebre, do il benessere, creo l’avversità; io, l’Eterno, sono colui che fa tutte queste cose.

8 Cieli, stillate dall’alto; nuvole fate piovere la giustizia! Si apra la terra e sia feconda di salvezza; faccia germogliare la giustizia al tempo stesso. Io, l’Eterno, creo tutto questo".

9 Guai a chi contende con il suo creatore, egli, rottame fra i rottami di vasi di terra! L’argilla dirà forse a chi la forma: "Che fai?" o l’opera tua dirà forse: "Egli non ha mani?". 10 Guai a chi dice a suo padre: "Perché generi?" e a sua madre: "Perché partorisci?".

11 Così parla l’Eterno, il Santo d’Israele, colui che lo ha formato: "Voi mi interrogate riguardo le cose future! Mi date degli ordini sui miei figli e sull’opera delle mie mani! 12 Ma io, io ho fatto la terra e ho creato l’uomo sopra di essa; io, con le mie mani, ho spiegato i cieli,e comando tutto il loro esercito. 13 Io ho suscitato Ciro, nella mia giustizia, e appianerò tutte le sue vie; egli ricostruirà la mia città e rimanderà liberi i miei esuli senza prezzo di riscatto e senza doni", dice l’Eterno degli eserciti.

14 Così parla l’Eterno: "Il frutto delle fatiche dell’Egitto, del traffico dell’Etiopia e dei Sabei dalla grande statura passeranno a te, e saranno tuoi; quei popoli cammineranno dietro a te, passeranno incatenati, si prostreranno davanti a te, e ti supplicheranno dicendo: Certo, Iddio è in te, e non ce n’è nessun altro; non c’è altro Dio". 15 In verità tu sei un Dio che ti nascondi, o Dio d’Israele, o Salvatore! 16 Saranno svergognati, , tutti quanti confusi; se ne andranno tutti assieme coperti di vergogna i fabbricanti di idoli; 17 ma Israele sarà salvato dall’Eterno mediante una salvezza eterna, voi non sarete svergognati confusi, mai più in eterno.

18 Poiché così parla l’Eterno che ha creato i cieli, l’Iddio che ha formato la terra, l’ha fatta, l’ha stabilita, non l’ha creata perché rimanesse deserta, ma l’ha formata perché fosse abitata: Io sono l’Eterno e non ce n’è nessun altro. 19 Io non ho parlato in segreto: in qualche luogo tenebroso della terra; io non ho detto alla discendenza di Giacobbe: "Cercatemi invano!". Io, l’Eterno, parlo con giustizia, dichiaro le cose che sono giuste. 20 Radunatevi, venite, accostatevi tutti insieme, voi che siete scampati dalle nazioni! Quelli che portano il loro idolo di legno non hanno intelletto: pregano un dio che non può salvare.

21 Annunciatelo, fateli avvicinare, si consiglino pure insieme! Chi ha annunciato queste cose fin dai tempi antichi e le ha predette da lungo tempo? Non sono forse io, l’Eterno? E non c’è altro Dio fuori di me, un Dio giusto, e non c’è Salvatore fuori di me. 22 Volgetevi a me e siate salvati, voi tutte le estremità della terra! Poiché io sono Dio, e non ce n’è nessun altro. 23 Per me stesso io l’ho giurato; è uscita dalla mia bocca una parola di giustizia, e non sarà revocata: ogni ginocchio si piegherà davanti a me, ogni lingua mi presterà giuramento. 24 "Solo nell’Eterno", si dirà di me, "è la giustizia e la forza". A lui verranno, pieni di confusione, tutti quelli che erano accesi d’ira contro di lui. 25 Nell’Eterno sarà giustificata e si glorierà tutta la progenie d’Israele.

1 SO die Here aan sy gesalfde, aan Kores, wie se regterhand Ek gevat het om nasies voor hom neer te werp, terwyl Ek die lendene van konings losgord; om voor hom deure oop te maak, en poorte sal nie gesluit bly nie:

2 Ek self sal voor jou uit gaan en hoogtes gelykmaak; koperdeure sal Ek verbreek en ystergrendels stukkend slaan.

3 En Ek sal jou die skatte gee wat in die donkerheid is en die verborge rykdomme, sodat jy kan weet dat Ek die Here is wat jou by jou naam roep, die God van Israel;

4 ter wille van Jakob, my kneg, en Israel, my uitverkorene, het Ek jou by jou naam geroep; Ek het jou 'n erenaam gegee, hoewel jy My nie geken het nie.

5 Ek is die Here, en daar is geen ander nie; buiten My is daar geen God nie; Ek omgord jou, hoewel jy My nie geken het nie,

6 sodat hulle kan weet van die opgang van die son en van sy ondergang af dat daar buiten My geeneen is nie; Ek is die Here, en daar is geen ander nie;

7 wat die lig formeer en die duisternis skep, die heil bewerk en die onheil skep: Ek, die Here, is dit wat al hierdie dinge doen.

8 Laat dit drup, o hemele, van bo af, en laat die wolke vloei van geregtigheid; laat die aarde oopgaan, en laat heil voortkom en geregtigheid; laat hulle saam uitspruit. Ek, die Here, het dit geskape.

Vrymag van die Here in die sending van Kores.

9 WEE hom wat met sy Formeerder twis 'n potskerf by erdepotskerwe! Sal dan die klei aan die wat dit vorm: Wat maak jy? Of jou werk : Hy het geen hande nie!

10 Wee hom wat vir die vader : Waarom verwek u? en vir die vrou: Waarom het u weë?

11 So die Here, die Heilige van Israel en sy Formeerder: Vra My aangaande die toekomstige dinge; vertrou my seuns en die werk van my hande aan My toe!

12 Ek het die aarde gemaak en die mens daarop geskape; Ek my hande het die hemel uitgespan, en Ek het aan sy ganse leërskare bevel gegee.

13 Ek het hom verwek in geregtigheid, en al sy weë sal Ek gelykmaak; sal my stad bou en my ballinge loslaat sonder koopprys en sonder geskenk, die Here van die leërskare.

14 So die Here: Die opbrings van Egipte en die handelswins van Kus en die Sabeërs, manne van hoë gestalte, sal na jou toe oorkom en joue wees; hulle sal agter jou loop; in kettings sal hulle oortrek en hulle voor jou buig; hulle sal jou smeek en : Waarlik, God is in jou; en anders is daar geen, geen God meer nie!

15 Waarlik, U is 'n God wat U verborge hou, die God van Israel, die Heiland.

16 Hulle het beskaamd gestaan en ook in die skande gekom, hulle almal; hulle het tesame met skande heengegaan die wat afgode maak.

Laat julle red, eindes van die aarde!

17 ISRAEL word verlos deur die Here met 'n ewige verlossing; julle sal nie beskaamd staan of in die skande kom tot in alle ewigheid nie.

18 Want so die Here, wat die hemele geskape het Hy is God! wat die aarde geformeer en dit gemaak het Hy het dit bevestig; Hy het dit nie geskape om woes te wees nie, maar dit geformeer om bewoon te word Ek is die Here, en daar is geen ander nie.

19 Ek het in die geheim nie gespreek nie op 'n plek van die donker land; Ek het aan die geslag van Jakob nie gesê: Soek My tevergeefs nie. Ek is die Here wat geregtigheid spreek, wat regte dinge verkondig.

20 Versamel julle en kom, kom almal nader, julle wat uit die nasies ontvlug het! Hulle weet niks, wat die hout van hul gesnede beeld dra en 'n god aanbid wat nie kan verlos nie.

21 Verkondig en bring voor, ja, laat hulle saam raad hou: Wie het dit van ouds af laat hoor, lank tevore dit verkondig? Is dit nie Ek, die Here, nie? En buiten My is daar geen ander God nie: 'n regverdige en reddende God is daar buiten My nie.

22 Wend julle tot My en laat julle red, alle eindes van die aarde! Want Ek is God, en daar is geen ander nie.

23 Ek sweer by Myself; geregtigheid gaan uit my mond, 'n woord wat nie herroep word nie: dat voor My elke knie sal neerbuig, by My elke tong sal sweer.

24 Hulle sal van My : Alleen in die Here is volle geregtigheid en sterkte; na Hom sal hulle kom; maar hulle almal sal beskaamd staan wat op Hom toornig is.

25 In die Here sal geregverdig word en hulle beroem die hele geslag van Israel.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-