Publicidade

Isaías 65

AFR53
La risposta dell’Eterno alla preghiera del popolo

1 "Io sono stato ricercato da quelli che prima non chiedevano di me, sono stato trovato da quelli che prima non mi cercavano. Ho detto: Eccomi, eccomia una nazione che non portava il mio nome. 2 Ho steso tutto il giorno le mani verso un popolo ribelle che cammina per una via non buona, seguendo i propri pensieri; 3 verso un popolo che mi provoca sempre sfacciatamente, che offre sacrifici nei giardini e fa bruciare profumi sui mattoni; 4 che sta fra i sepolcri e passa le notti nelle caverne, che mangia carne di maiale e ha nei suoi vasi pietanze impure; 5 che dice: Fatti in , non ti accostare perché io sono più santo di te. Cose simili sono per me fumo nel naso, un fuoco che brucia da mattina a sera. 6 Ecco, tutto ciò sta scritto davanti a me: io non tacerò, anzi vi darò la retribuzione, , vi verserò in grembo la retribuzione 7 delle vostre iniquità", dice l’Eterno, "e, al tempo stesso, delle iniquità dei vostri padri, che hanno fatto bruciare profumi sui monti e mi hanno oltraggiato sui colli, io misurerò loro in grembo il salario della loro condotta passata".

8 Così parla l’Eterno: "Come quando si trova del succo nel grappolo si dice: Non lo distruggere perché c’è una benedizione, così farò io, per amore dei miei servi, e non distruggerò tutto. 9 Io farò uscire da Giacobbe una discendenza e da Giuda un erede dei miei monti; i miei eletti possederanno il paese e i miei servitori vi abiteranno. 10 Saron sarà un recinto di greggi, e la valle di Acor, un luogo di riposo per le mandrie, per il mio popolo che mi avrà cercato. 11 Ma voi, che abbandonate l’Eterno, che dimenticate il mio monte santo, che apparecchiate la mensa a Gad e riempite la coppa del vino profumato a Meni, 12 io vi destino alla spada e vi chinerete tutti per essere sgozzati; poiché io ho chiamato, e voi non avete risposto; ho parlato e voi non avete dato ascolto, ma avete fatto ciò che è male ai miei occhi e avete preferito ciò che mi dispiace".

13 Perciò, così parla il Signore, l’Eterno: "Ecco, i miei servi mangeranno, ma voi avrete fame; ecco, i miei servi berranno, ma voi avrete sete; ecco, i miei servi gioiranno, ma voi sarete confusi; 14 ecco, i miei servi canteranno per la gioia del loro cuore, ma voi griderete per l’angoscia del vostro cuore, e urlerete perché avrete lo spirito affranto. 15 Lascerete il vostro nome come un’imprecazione fra i miei eletti: Così il Signore, l’Eterno, faccia morire te!; ma egli darà ai suoi servitori un altro nome, 16 in modo che chi si augurerà di essere benedetto nel paese, lo farà per l’Iddio di verità, e colui che giurerà nel paese, giurerà per l’Iddio di verità; perché le afflizioni di prima saranno dimenticate e saranno nascoste ai miei occhi. 17 Poiché, ecco, io creo dei nuovi cieli e una nuova terra; non ci si ricorderà più delle cose di prima, esse non torneranno più in memoria. 18 Rallegratevi, , festeggiate per sempre per quanto io sto per creare; poiché, ecco, io creo Gerusalemme per il gaudio e il suo popolo per la gioia. 19 Io esulterò a motivo di Gerusalemme e gioirò del mio popolo; non si udranno più voci di pianto grida d’angoscia; 20 non ci sarà più, in futuro, bimbo nato per pochi giorni, vecchio che non compia il numero dei suoi anni; chi morirà a cento anni morirà giovane e il peccatore sarà colpito dalla maledizione a cento anni. 21 Essi costruiranno case e le abiteranno; pianteranno vigne e ne mangeranno il frutto. 22 Non costruiranno più perché un altro abiti, non pianteranno più perché un altro mangi; poiché i giorni del mio popolo saranno come i giorni degli alberi e i miei eletti godranno a lungo dell’opera delle loro mani. 23 Non si affaticheranno invano, non avranno più figli per vederli morire all’improvviso; poiché saranno la discendenza dei benedetti dall’Eterno e i loro eredi staranno con essi. 24 E avverrà che, prima che m’invochino, io risponderò; parleranno ancora, che già li avrò esauditi. 25 Il lupo e l’agnello pascoleranno assieme, il leone mangerà la paglia come il bue, e il serpente si nutrirà di polvere. Non si farà più danno male su tutto il mio monte santo", dice l’Eterno.

Die opstandige volk en die knegte van die Here.

1 EK het My laat raadpleeg deur wie na My nie gevra het nie; Ek het My laat vind deur die wat My nie gesoek het nie; aan 'n nasie wat na my Naam nie genoem is nie, het Ek gesê: Hier is Ek, Hier is Ek!

2 Ek het my hande die hele dag uitgebrei na 'n opstandige volk wat wandel op 'n weg wat nie goed is nie, agter hulle eie gedagtes aan;

3 'n volk wat My gedurigdeur in die aangesig terg, wat offer in tuine en rook laat opgaan op bakstene;

4 wat in die grafte sit en vernag in verborge plekke; wat varkvleis eet, en daar is brokke onrein vleis in hulle skottels;

5 wat : Bly daar! Kom nie naby my nie, want ek is heilig vir jou! Hierdie mense is 'n rook in my neus, 'n vuur wat die hele dag brand.

6 Kyk, dit staan voor my aangesig geskrywe; Ek sal nie swyg nie, tensy dat Ek dit vergeld het; ja, Ek sal dit vergelde in hulle boesem

7 julle ongeregtighede en die ongeregtighede van julle vaders tesame, die Here; dat hulle offerrook laat opgaan het op die berge en My smaadheid aangedoen het op die heuwels ja, Ek sal vóór alles hulle loon in hulle boesem toemeet.

8 So spreek die Here: Soos wanneer iemand mos vind in 'n tros druiwe en : Verniel dit nie, want daar is 'n seën in sal Ek doen ter wille van my knegte, om nie alles te verniel nie.

9 En Ek sal 'n nakroos uit Jakob laat voortkom en uit Juda die erfbesitter van my berge; en my uitverkorenes sal dit erflik in besit neem en my knegte daar woon.

10 En Saron sal 'n weiveld vir kleinvee word, en die dal Agor 'n lêplek vir beeste, vir my volk wat My gesoek het.

11 Maar julle wat die Here verlaat, wat my heilige berg vergeet, wat 'n tafel dek vir die geluksgod en die mengsel inskink vir die godin van die noodlot

12 Ek sal julle bestem vir die swaard, en julle almal sal buig om geslag te word, omdat Ek geroep maar julle nie geantwoord het nie, Ek gespreek maar julle nie geluister het nie, maar gedoen het wat verkeerd is in my en verkies het wat My nie behaag nie.

13 Daarom, so die Here Here: Kyk, my knegte sal eet, maar julle sal honger bly; kyk, my knegte sal drink, maar julle sal dors wees; kyk, my knegte sal bly wees, maar julle sal beskaamd staan.

14 Kyk, my knegte sal jubel, omdat hulle hart vrolik is, maar júlle sal skreeu van pyn in die hart en huil deur die verbreking van gees.

15 En julle sal jul naam vir my uitverkorenes as 'n woord van verwensing laat agterbly, en die Here Here sal jou ombring. Maar sy knegte sal Hy noem met 'n ander naam,

16 sodat hy wat homself seën in die land, hom sal seën by die God van waarheid; en hy wat sweer in die land, sal sweer by die God van waarheid, omdat die vorige benoudhede vergeet is en verborge vir my .

17 Want kyk, Ek skep nuwe hemele en 'n nuwe aarde, en aan die vorige dinge sal nie gedink word en hulle sal in die hart nie opkom nie.

18 Maar wees julle bly en juig vir ewig oor wat Ek skep; want kyk, Ek skep Jerusalem om te juig, en sy mense om bly te wees.

19 En Ek sal juig oor Jerusalem en bly wees oor my volk; en daarin sal nie meer gehoor word die stem van geween of die stem van geskreeu nie.

20 Daarvandaan sal nie meer kom 'n suigling van 'n paar dae of 'n grysaard wat sy dae nie vol uitlewe nie; want 'n seun sal sterwe honderd jaar oud, en wie sondig, sal, honderd jaar oud, deur die vloek getref word.

21 En hulle sal huise bou en bewoon, en wingerde plant en die vrug daarvan eet:

22 hulle sal nie bou dat 'n ander dit bewoon nie; hulle sal nie plant dat 'n ander dit eet nie; want die dae van my volk sal wees soos die dae van die bome, en my uitverkorenes sal die werk van hulle hande self geniet.

23 Hulle sal hul nie tevergeefs vermoei of baar vir skielike ondergang nie; want hulle is 'n geslag van die wat deur die Here geseën is, en hulle nakomelinge is by hulle.

24 En voordat hulle roep, sal Ek antwoord; terwyl hulle nog spreek, verhoor Ek.

25 Die wolf en die lam sal saam wei, en die leeu sal strooi eet soos 'n bees, en stof sal die voedsel van die slang wees; hulle sal geen kwaad doen of verderf aanrig op my hele heilige berg nie, die Here.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-