Publicidade

Isaías 43

AFR53
L’Eterno solo è colui che riscatta Israele

1 Ma ora così parla l’Eterno, il tuo Creatore, o Giacobbe, colui che ti ha formato, o Israele! "Non temere, perché io ti ho riscattato, ti ho chiamato per nome; tu sei mio! 2 Quando passerai per le acque, io sarò con te; quando attraverserai i fiumi, non ti sommergeranno; quando camminerai nel fuoco, non sarai bruciato e la fiamma non ti consumerà. 3 Poiché io sono l’Eterno, il tuo Dio, il Santo d’Israele, il tuo salvatore; io ho dato l’Egitto come tuo riscatto, l’Etiopia e Seba al tuo posto. 4 Perché tu sei prezioso ai miei occhi, perché sei stimato e io ti amo, io do degli uomini al tuo posto, e dei popoli in cambio della tua vita. 5 Non temere, perché io sono con te; io ricondurrò la tua discendenza dall’oriente e ti raccoglierò dall’occidente. 6 Dirò al settentrione: Da!e al mezzogiorno: Non trattenere; favenire i miei figli da lontano e le mie figlie dalle estremità della terra, 7 tutti quelli cioè che portano il mio nome, che io ho creato per la mia gloria, che ho formato, che ho fatto".

8 "Fauscire il popolo cieco che ha degli occhi, e i sordi che hanno degli orecchi! 9 Si radunino tutte insieme le nazioni, si riuniscano i popoli! Chi fra loro può annunciare queste cose e farci udire delle predizioni antiche? Presentino i loro testimoni e stabiliscano il loro diritto, affinché, dopo averli uditi, si dica: È vero!. 10 I miei testimoni siete voi", dice l’Eterno, "voi, e il mio servo che io ho scelto, affinché voi lo sappiate, mi crediate, e riconosciate che sono io. Prima di me nessun Dio fu formato, e dopo di me non ce ne sarà nessuno".

11 "Io, io sono l’Eterno, e fuori di me non c’è salvatore. 12 Io ho annunciato, salvato, predetto, non un dio straniero tra voi; voi me ne siete testimoni", dice l’Eterno: "Io sono Dio. 13 Certo, da quando fu il giorno, io sono; nessuno può liberare dalla mia mano; io opererò, chi potrà impedire la mia opera?".

14 Così parla l’Eterno, il vostro redentore, il Santo d’Israele: "Per amore vostro io mando il nemico contro Babilonia; metterò tutti in fuga e i Caldei scenderanno sulle navi di cui sono così fieri. 15 Io sono l’Eterno, il vostro Santo, il creatore d’Israele, il vostro re".

16 Così parla l’Eterno, che aprì una strada nel mare e un sentiero fra le acque potenti, 17 che fece uscire carri e cavalli, un esercito di prodi guerrieri; tutti quanti furono atterrati, non si rialzarono più; furono estinti, spenti come un lucignolo. 18 "Non ricordate più le cose passate e non considerate più le cose antiche; 19 ecco, io sto per fare una cosa nuova; essa sta per germogliare; non la riconoscerete? , io aprirò una strada nel deserto, farò scorrere dei fiumi nella steppa. 20 Le bestie dei campi, gli sciacalli e gli struzzi, mi glorificheranno perché avrò dato dell’acqua al deserto, dei fiumi alla steppa per dare da bere al mio popolo, al mio eletto. 21 Il popolo che mi sono formato proclamerà le mie lodi".

22 "E tu non mi hai invocato, o Giacobbe, anzi ti sei stancato di me, o Israele! 23 Tu non mi hai portato l’agnello dei tuoi olocausti e non mi hai onorato con i tuoi sacrifici; io non ti ho tormentato con richieste di offerte, ti ho stancato domandandoti incenso. 24 Tu non mi hai comprato con denaro della canna odorosa e non mi hai saziato con il grasso dei tuoi sacrifici; ma tu mi hai tormentato con i tuoi peccati, mi hai stancato con le tue iniquità. 25 Io, io sono colui che per amore di me stesso cancello le tue trasgressioni e non mi ricorderò più dei tuoi peccati. 26 Risveglia la mia memoria, discutiamo assieme, parla tu stesso per giustificarti! 27 Il tuo primo padre ha peccato, i tuoi mediatori si sono ribellati a me, 28 perciò io ho trattato come profani i capi del santuario, ho votato Giacobbe allo sterminio, ho abbandonato Israele all’infamia".

1 MAAR nou, so die Here, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne!

2 As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie.

3 Want Ek is die Here, jou God, die Heilige van Israel, jou Heiland; Ek het Egipte gegee as losprys vir jou, Kus en Seba in jou plek.

4 Omdat jy kostelik is in my , hooggeag is, en Ek jou liefhet, daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir jou lewe.

5 Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; Ek sal jou geslag van die ooste af aanbring en jou versamel van die weste af.

6 Ek sal aan die noorde: Gee! en aan die suide: Hou nie terug nie! Bring my seuns van ver, en my dogters van die einde van die aarde af,

7 elkeen wat na my Naam genoem is en wat Ek geskape het tot my eer, wat Ek geformeer, wat Ek ook gemaak het.

8 Bring uit die volk wat blind is en tog het, en die dowes wat ore het.

Die enigste Verlosser sal nuwe dinge doen.

9 AL die nasies het saam vergader, en die volke is versamel. Wie onder hulle kan sulke dinge verkondig? En laat hulle ons die vorige dinge bekend maak! Laat hulle hul getuies bring, dat hulle in die gelyk gestel kan word; en laat hulle hoor en : Dit is die waarheid!

10 Júlle is my getuies, spreek die Here, en my kneg wat Ek uitverkies het, sodat julle kan weet en My kan glo en insien dat dit Ek is voor My is geen God geformeer nie, en My sal daar geeneen wees nie.

11 Ek, Ek is die Here, en daar is geen Heiland buiten My nie.

12 Ék het verkondig en verlos en dit laat hoor, en daar was geen ander god onder julle nie; en julle is my getuies, spreek die Here, en Ek is God.

13 Ook van vandag af is Ek dit, en niemand red uit my hand nie; Ek werk, en wie kan dit keer?

14 So die Here, jou Losser, die Heilige van Israel: Om julle ontwil het Ek na Babel gestuur, en Ek sal hulle almal as vlugtelinge laat afdaal, naamlik die Chaldeërs, in die skepe waarop hulle gejuig het.

15 Ek is die Here, julle Heilige; die Skepper van Israel, julle Koning.

16 So die Here wat in die see 'n weg en in die sterk waters 'n pad gemaak het,

17 wat waens en perde, leërmag en held laat uittrek het; tesame hulle, hulle sal nie opstaan nie; hulle is uitgeblus, soos 'n lamppit uitgedoof.

18 Dink nie aan die vorige dinge nie, en slaan geen ag op wat vroeër gebeur het nie.

19 Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak 'n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.

20 Die wilde diere van die veld sal My eer, die jakkalse en die volstruise; want Ek gee waters in die woestyn, riviere in die wildernis om my volk, my uitverkorene, te laat drink.

21 Die volk wat Ek vir My geformeer het, hulle sal my lof verkondig.

Onverdiende genade!

22 NOGTANS het jy nie aangeroep, o Jakob, dat jy jou vir My sou vermoei het nie, o Israel!

23 Jy het vir My nie gebring die kleinvee van jou brandoffers nie, en met jou slagoffers het jy My nie geëer nie; Ek het jou geen oorlas aangedoen met spysoffers en jou nie vermoei met wierook nie.

24 Jy het vir My geen kalmoes met geld gekoop en met die vet van jou slagoffers My nie verkwik nie; maar jy het My oorlas aangedoen met jou sondes, jy het My vermoei met jou ongeregtighede.

25 Ek, Ek is dit wat jou oortredinge uitdelg om My ontwil, en aan jou sondes dink Ek nie.

26 Maak My indagtig; laat ons teen mekaar pleit; vertel jy, dat jy in die gelyk gestel kan word.

27 Jou eerste vader het gesondig, en jou tolke het teen My oortree.

28 So het Ek dan heilige vorste ontheilig en Jakob aan die banvloek oorgegee en Israel aan beskimpinge.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-