Publicidade

Isaías 14

AFR53

1 L’Eterno infatti avrà pietà di Giacobbe, sceglierà ancora Israele e li ristabilirà sul loro suolo; lo straniero si unirà a essi e si stringerà alla casa di Giacobbe. 2 I popoli li prenderanno e li ricondurranno al loro luogo, la casa d’Israele li possederà nel paese dell’Eterno come servi e come serve; essi terranno prigionieri quelli che li avevano fatti prigionieri e domineranno sui loro oppressori. 3 Il giorno che l’Eterno ti avrà dato riposo dal tuo affanno, dalle tue agitazioni e dalla dura schiavitù alla quale eri stato assoggettato, tu pronuncerai questo canto sul re di Babilonia e dirai:

4 "Come! l’oppressore ha finito? la furia insolente è finita? 5 L’Eterno ha spezzato il bastone degli empi, lo scettro dei despoti. 6 Colui che furiosamente percuoteva i popoli con colpi senza tregua, colui che dominava rabbiosamente sulle nazioni, è inseguito senza misericordia. 7 Tutta la terra è in riposo, è tranquilla, la gente manda grida di gioia. 8 Perfino i cipressi e i cedri del Libano si rallegrano a causa tua. Da quando tu sei atterrato, essi dicono, il boscaiolo non sale più contro di noi.

9 Il soggiorno dei morti, laggiù, si agita per te, per venire a incontrarti al tuo arrivo; esso sveglia per te le ombre, tutti i prìncipi della terra; fa alzare dai loro troni tutti i re delle nazioni. 10 Tutti prendono la parola e ti dicono: Anche tu dunque sei diventato debole come noi? anche tu sei dunque divenuto simile a noi?. 11 Il tuo fasto e il suono dei tuoi saltèri sono stati fatti scendere nel soggiorno dei morti; sotto di te sta un letto di vermi, e i vermi sono la tua coperta.

12 Come mai sei caduto dal cielo, astro mattutino, figlio dell’aurora? Come mai sei atterrato, tu che calpestavi le nazioni? 13 Nel tuo cuore dicevi: Io salirò in cielo, eleverò il mio trono al di sopra delle stelle di Dio; io mi siederò sul monte dell’assemblea, nella parte estrema del settentrione; 14 salirò sulle parti più alte delle nubi, sarò simile all’Altissimo. 15 Invece ti hanno fatto scendere nel soggiorno dei morti, nelle profondità della fossa!

16 Quelli che ti vedono fissano su di te lo sguardo, ti considerano attentamente, e dicono: È questo l’uomo che faceva tremare la terra, che agitava i regni, 17 che riduceva il mondo in un deserto, ne distruggeva le città, e non rimandava mai liberi a casa i suoi prigionieri?.

18 Tutti i re delle nazioni, tutti quanti riposano in gloria ciascuno nella propria casa; 19 ma tu sei stato gettato lontano dalla tua tomba come un rampollo abominevole coperto di uccisi trafitti con la spada, calati sotto i sassi della fossa, come un cadavere calpestato. 20 Tu non sarai riunito a loro nella sepoltura perché hai distrutto il tuo paese, hai ucciso il tuo popolo; della razza dei malfattori non si parlerà mai più. 21 Preparate il massacro dei suoi figli, a causa dell’iniquità dei loro padri! Che non si rialzino più a conquistare la terra, a riempire il mondo di città!

22 Io sorgerò contro di loro", dice l’Eterno degli eserciti, "sterminerò di Babilonia il nome, i superstiti, la razza e la discendenza", dice l’Eterno. 23 "Ne farò il dominio del porcospino, un luogo di paludi, la spazzerò con la scopa della distruzione", dice l’Eterno degli eserciti.

Profezia contro gli Assiri

24 L’Eterno degli eserciti lo ha giurato, dicendo: "In verità, come io penso, così sarà; come ho deciso, così avverrà. 25 Frantumerò l’Assiro nel mio paese, lo calpesterò sui miei monti; allora il suo giogo sarà tolto da essi, e il suo carico sarà tolto dalle loro spalle". 26 Questo è il piano deciso contro tutta la terra; questa è la mano stesa contro tutte le nazioni. 27 L’Eterno degli eserciti ha fatto questo piano; chi lo renderà vano? La sua mano è stesa, chi gliela farà ritirare?

Profezia contro i Filistei

28 L’anno della morte di Acaz fu pronunciato questa profezia:

29 "Non ti rallegrare, o Filistia tutta quanta, perché la verga che ti colpiva è spezzata! poiché dalla radice del serpente uscirà una vipera, e il suo frutto sarà un drago volante. 30 I più poveri avranno di che nutrirsi, e i bisognosi riposeranno al sicuro; ma io farò morire di fame la tua radice e quello che rimarrà di te sarà ucciso. 31 Urla, o porta! grida, o città! Trema, o Filistia tutta quanta! Poiché dal nord viene un fumo, e nessuno si sbanda dalla sua schiera". 32 E che cosa si risponderà ai messaggeri di questa nazione? "Che l’Eterno ha fondato Sion e che in essa gli afflitti del suo popolo trovano rifugio".

Die val van die koning van Babel.

1 WANT die Here sal Hom oor Jakob ontferm, en Hy sal Israel nog verkies en hulle in hul land laat vestig; en die vreemdeling sal hom by hulle voeg, en hulle sal hul aansluit by die huis van Jakob.

2 En die volke sal hulle neem en op hul woonplek bring; en die huis van Israel sal hulle in die land van die Here as besitting verwerwe, as slawe en slavinne; en hulle sal dié gevange hou wat hulle as gevangenes weggevoer het, en oor hulle drywers heers.

3 En op die dag as die Here jou rus gee van jou smart en van jou onrus en van die harde diensbaarheid waarmee hulle jou laat dien het,

4 dan sal jy hierdie spotlied aanhef oor die koning van Babel en : Hoe het die drywer nou opgehou, opgehou die verdrukking!

5 Die Here het die stok van die goddelose verbreek, die staf van die heersers,

6 wat die volke verwoes het in grimmigheid met slaan sonder ophou, wat in toorn oor die nasies geheers het met 'n agtervolging sonder verskoning.

7 Die hele aarde rus, is stil; hulle breek uit in jubel.

8 Ook is die sipresse bly oor jou, die seders van die Líbanon, en hulle : Vandat jy daar , klim niemand na ons toe op om ons af te kap nie.

9 Die doderyk daaronder is in beroering om jou ontwil, jou koms tegemoet; dit wek om jou ontwil die skimme op, al die bokke van die aarde; dit laat al die konings van die nasies van hulle trone opstaan.

10 Hulle hef almal aan en vir jou: Ook jy het kragteloos geword soos ons; jy het soos ons geword.

11 Jou trots is neergewerp in die doderyk, die geruis van jou harpe; onder jou is wurms as 'n bed gesprei, en maaiers is jou bedekking.

12 Hoe het jy uit die hemel geval, o môrester, seun van die dageraad! Hoe jy teen die aarde neergeslaan, oorweldiger van die nasies!

13 En het in jou hart gesê: Ek wil opklim in die hemel, my troon verhef bo die sterre van God en sit op die berg van samekoms in die uithoeke van die Noorde.

14 Ek wil klim bo die hoogtes van die wolke, my gelykstel met die Allerhoogste!

15 Ja, in die doderyk sal jy neergewerp word, in die diepste plekke van die kuil!

16 Die wat jou sien, beskou jou, hulle let op jou en : Is dit die man wat die aarde laat sidder het, koninkryke laat beef het?

17 Die wêreld soos 'n woestyn gemaak en sy stede verwoes het, wat sy gevangenes nie losgelaat het huis toe nie?

18 Al die konings van die nasies, hulle almal rus met eer, elkeen in sy huis;

19 maar is gewerp, ver van jou graf, soos 'n afskuwelike uitspruitsel, oordek met die wat verslaan is, wat deurboor is met die swaard, wat neerdaal na die klippe van die grafkuil soos vertrapte aas.

20 Jy word nie met hulle in die graf verenig nie, want jy het jou land verwoes, jou volk gedood; die nageslag van die kwaaddoeners word vir ewig nie genoem nie.

21 Maak 'n slagbank gereed vir sy seuns, om die ongeregtigheid van hulle vaders ontwil, dat hulle nie opstaan en die aarde in besit neem en die bodem van die wêreld vol stede maak nie.

22 So sal Ek dan teen hulle opstaan, spreek die Here van die leërskare, en van Babel uitroei die naam en die oorblyfsel, kroos en nageslag, spreek die Here.

23 En Ek sal dit 'n besitting maak van krimpvarkies en tot waterplasse; en Ek sal dit wegvee met die besem van verdelging, spreek die Here van die leërskare.

Profesie teen die Assiriërs.

24 DIE Here van die leërskare het gesweer en gesê: Waarlik, soos Ek gedink het, so gebeur dit; en soos Ek besluit het, kom dit tot stand:

25 om Assur te verbreek in my land, en op my berge sal Ek hom vertrap, sodat sy juk van hulle kan afgly en sy las van hulle skouer kan wyk.

26 Dit is die besluit wat geneem is oor die hele aarde, en dit is die hand wat uitgestrek is oor al die nasies;

27 want die Here van die leërskare het dit besluit wie sal dit kan verydel? En sy hand is uitgestrek wie sal dit kan afkeer?

Profesie teen die Filistyne.

28 IN die sterfjaar van koning Agas het hierdie Godspraak uitgegaan.

29 Wees nie bly, o ganse land van die Filistyne, dat die roede verbreek is wat jou geslaan het nie; want uit die wortel van die slang sal 'n basilisk voortkom, en sy vrug sal 'n vlieënde draak wees.

30 En die eersgeborenes van die armes sal wei, en die behoeftiges sal veilig en rus; maar jou wortel sal Ek deur honger laat sterwe, en jou oorblyfsel sal hy doodmaak.

31 Huil, o poort! Skreeu, o stad! Bewe, o ganse land van die Filistyne! Want uit die noorde kom rook, en daar is geen afswerwer onder sy skare nie.

32 Wat sal hulle dan die boodskappers van die nasie antwoord? Dat die Here Sion gegrondves het, en dat die ellendiges van sy volk daarin sal skuil.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-