Publicidade

Isaías 28

AFR53
Il giudizio di Samaria e di Gerusalemme

1 Guai alla superba corona degli ubriachi di Efraim e al fiore che appassisce, splendido ornamento che sta sul capo della grassa valle degli storditi dal vino! 2 Ecco venire, da parte del Signore, un uomo forte, potente, come una tempesta di grandine, un uragano distruttore, come una piena di grandi acque che straripano; egli getta quella corona a terra con violenza. 3 La superba corona degli ubriachi di Efraim sarà calpestata; 4 il fiore che appassisce, lo splendido ornamento che sta sul capo della grassa valle, sarà come un fico primaticcio prima dell’estate: appena uno lo vede, lo prende in mano e lo divora.

5 In quel giorno, l’Eterno degli eserciti sarà una splendida corona, un diadema di onore per il resto del suo popolo, 6 uno spirito di giustizia per colui che siede come giudice, la forza di quelli che respingono il nemico fino alle sue porte. 7 Ma anche questi barcollano per il vino e vacillano per le bevande inebrianti; il sacerdote e il profeta barcollano per le bevande inebrianti; affogano nel vino, vacillano per le bevande inebrianti, hanno errato nella visione e tentennano mentre rendono giustizia. 8 Tutte le tavole sono piene di vomito, di lordure, non c’è più un posto pulito.

9 "A chi vuole dare insegnamenti? A chi vuole fare capire la lezione? A dei bambini appena svezzati, staccati dal seno? 10 Poiché è un continuo dare precetto dopo precetto, precetto dopo precetto, regola dopo regola, regola dopo regola, un poco qui, un poco !". 11 Ebbene, sarà mediante labbra balbuzienti e mediante una lingua straniera che l’Eterno parlerà a questo popolo. 12 Egli aveva detto loro: "Ecco il riposo: lasciare riposare lo stanco; questo è il refrigerio!". Ma quelli non hanno voluto ascoltare.

13 La parola dell’Eterno è stata per loro precetto dopo precetto, precetto dopo precetto, regola dopo regola, regola dopo regola, un poco qui, un poco , affinché essi andassero a cadere a rovescio, fossero fiaccati, colti al laccio, e presi!

14 Ascoltate dunque la parola dell’Eterno, o schernitori, che dominate questo popolo di Gerusalemme! 15 Voi dite: "Noi abbiamo fatto alleanza con la morte, abbiamo stabilito un patto con il soggiorno dei morti; quando l’inondante flagello passerà, non giungerà fino a noi, perché abbiamo fatto della menzogna il nostro rifugio e ci siamo messi al sicuro dietro la frode". 16 Perciò così parla il Signore, l’Eterno: "Ecco, io ho posto come fondamento in Sion una pietra, una pietra provata, una pietra angolare preziosa, un fondamento solido; chi confiderà in essa non avrà fretta di fuggire. 17 Io prenderò il diritto come livella e la giustizia come piombino; la grandine spazzerà via il rifugio di menzogna e le acque inonderanno il vostro riparo. 18 La vostra alleanza con la morte sarà annullata, e il vostro patto con il soggiorno dei morti non reggerà; quando l’inondante flagello passerà voi sarete calpestati da esso. 19 Ogni volta che passerà, vi afferrerà: poiché passerà mattina dopo mattina, di giorno e di notte; sarà spaventoso imparare una tale lezione! 20 Poiché il letto sarà troppo corto per sdraiarsi e la coperta troppo stretta per avvolgersi. 21 Poiché l’Eterno sorgerà come al monte Perazim, si adirerà come nella valle di Gabaon, per fare la sua opera, la sua opera singolare, per compiere il suo lavoro, lavoro inaudito". 22 Ora dunque, non fate gli schernitori, affinché le vostre catene non debbano fortificarsi! Poiché io ho udito, da parte del Signore, dell’Eterno degli eserciti, che è deciso uno sterminio completo di tutto il paese.

23 Porgete orecchio, e date ascolto alla mia voce! State attenti, e ascoltate la mia parola! 24 L’agricoltore ara sempre per seminare? Rompe ed erpica sempre la sua terra? 25 Quando ne ha appianata la superficie, non vi semina l’aneto, non vi sparge il comino, non vi mette il frumento a solchi, l’orzo nel luogo designato e il farro entro i limiti a esso assegnati? 26 Il suo Dio gli insegna la regola da seguire e lo ammaestra. 27 L’aneto non si trebbia con la trebbia, si fa passare sul comino la ruota del carro; ma l’aneto si batte con il bastone e il comino con la verga. 28 Il grano si trebbia; tuttavia, non lo si trebbia sempre; vi si fanno passare sopra la ruota del carro e i cavalli, ma non si schiaccia. 29 Anche questo procede dall’Eterno degli eserciti; egli si mostra mirabile nei suoi disegni, grande nella sua sapienza.

Die kosbare Hoeksteen.

1 WEE die trotse kroon van die dronkaards van Efraim, en wee die blom wat verwelk, sy pronksieraad, wat daar is op die top van die vrugbare dal van hulle wat deur die wyn verslaan is.

2 Kyk, die Here het een wat sterk en magtig is, soos 'n haelstorm, 'n storm vol verwoesting, soos 'n stortbui van geweldige, oorlopende waters wat teen die grond gooi met krag.

3 Met voete sal vertrap word die trotse kroon van die dronkaards van Efraim;

4 en die blom wat verwelk, sy pronksieraad, wat daar is op die top van die vrugbare dal, sal wees soos 'n voorvy voor die vrugte-oes: iemand sien dit skaars of, terwyl dit nog in sy hand is, sluk hy dit weg.

5 In dié dag sal die Here van die leërskare wees tot 'n sierlike kroon en 'n pragtige krans vir die oorblyfsel van sy volk,

6 en tot 'n gees van strafgerig vir hom wat sit oor die gereg, en tot 'n sterkte vir hulle wat die geveg terugdring na die poort toe.

7 En ook die manne hier wankel deur die wyn en waggel deur sterk drank; priester en profeet wankel deur sterk drank, hulle is verward van die wyn, hulle waggel van sterk drank, hulle wankel as hulle gesigte sien, hulle waggel by die regspraak.

8 Want al die tafels is vol walglike uitbraaksel, sodat daar geen plek is nie.

9 Vir wie wil hy dan kennis leer, en vir wie wil hy die openbaring verstaanbaar maak? Vir die wat van die melk gespeen, wat van die moederborste weggeneem is?

10 Want dit is gebod op gebod, gebod op gebod, reël op reël, reël op reël, hier 'n bietjie, daar 'n bietjie.

11 Ja, Hy sal deur lippe wat hakkel, en deur 'n vreemde tong met hierdie volk spreek,

12 Hy wat aan hulle gesê het: Dit is die rus, gee rus aan die vermoeides, en dit is die verkwikking. Maar hulle wou nie luister nie.

13 Daarom sal die woord van die Here vir hulle wees gebod op gebod, gebod op gebod, reël op reël, reël op reël, hier 'n bietjie, daar 'n bietjie, sodat hulle kan heengaan en agteruit struikel en verbreek en verstrik en gevang word.

14 Daarom, hoor die woord van die Here, julle spotters, heersers oor hierdie volk wat in Jerusalem is!

15 Omdat julle : Ons het 'n verbond met die dood gesluit, en met die doderyk het ons 'n verdrag aangegaan; as die golwende gésel deurtrek, sal hy na ons nie kom nie; want ons het die leuen ons skuilplek gemaak en ons in bedrog weggesteek

16 daarom, so die Here Here: Kyk, Ek in Sion 'n grondsteen, 'n beproefde steen, 'n kosbare hoeksteen wat vas gegrondves is; hy wat glo, sal nie haastig wees nie.

17 En Ek sal die reg tot 'n riglyn maak, en die geregtigheid tot 'n skietlood; en die hael sal die leuendak wegruk en die water die skuilplek wegspoel.

18 En julle verbond met die dood sal uitgewis word, en julle verdrag met die doderyk nie standhou nie; as die golwende gésel deurtrek, sal julle deur hom vertrap word.

19 So dikwels as hy deurtrek, sal hy julle gryp; want môre vir môre sal hy deurtrek, by dag en by nag. En dit sal net verskrikking wees om so 'n openbaring te verneem.

20 Want die bed sal te kort wees dat iemand hom daarop kan uitrek, en die kombers te smal dat iemand hom daarin kan toedraai.

21 Want die Here sal Hom gereed maak soos by die berg Pérasim; Hy sal aanstorm soos in die dal by Gíbeon om sy werk te doen vreemd is sy werk! En om sy daad te verrig ongehoord is sy daad!

22 Gedra julle dan nou nie soos spotters, dat julle bande nie vaster word nie; want ek het van die Here Here van die leërskare gehoor 'n verdelging wat vas besluit is, oor die hele aarde.

23 Luister, en hoor na my stem; let op, en hoor my woord!

24 Ploeg die ploeër die hele dag om te saai? Skeur hy sy akker oop, en eg hy die hele dag?

25 Is dit nie nie: As hy dit bo-op gelykgemaak het, gooi hy swart komyn uit en strooi komyn en saai koring in rye en gars in vakke en spelt langs die kant.

26 En sy God het hom onderrig hoe om dit te doen, Hy leer hom.

27 Want swart komyn word nie met die slee gedors nie, en die wawiel word nie oor komyn gerol nie; maar swart komyn word uitgeslaan met 'n stok en komyn met 'n hout.

28 Word broodkoring fyngestamp? Nee, nie altyddeur dors hulle dit nie; en al dryf hulle die wawiel en die perde daaroor hulle stamp dit nie fyn nie.

29 Ook dit kom van die Here van die leërskare: Hy is wonderbaar van raad, groot van beleid.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-