Publicidade

Mateus 17

AFR53
La trasfigurazione

1 Sei giorni dopo, Gesù prese con Pietro, Giacomo e Giovanni, suo fratello, e li condusse sopra un alto monte, in disparte. 2 E fu trasfigurato davanti a loro; la sua faccia risplendé come il sole e i suoi vestiti divennero candidi come la luce. 3 Ed ecco apparvero loro Mosè ed Elia, che stavano conversando con lui. 4 E Pietro prese a dire a Gesù: "Signore, è bene che stiamo qui; se vuoi, farò qui tre tende: una per te, una per Mosè e una per Elia". 5 Mentre egli parlava ancora, una nuvola luminosa li coprì della sua ombra ed ecco una voce dalla nuvola che diceva: "Questo è il mio Figlio diletto, nel quale mi sono compiaciuto; ascoltatelo". 6 E i discepoli, udito ciò, caddero con la faccia a terra e furono presi da gran timore. 7 Ma Gesù, accostatosi, li toccò e disse: "Alzatevi e non temete". 8 Ed essi, alzati gli occhi, non videro nessuno, se non Gesù tutto solo.

9 Poi, mentre scendevano dal monte, Gesù diede loro quest’ordine: "Non parlate di questa visione a nessuno, finché il Figlio dell’uomo non sia risuscitato dai morti". 10 E i discepoli gli domandarono: "Perché dunque dicono gli scribi che prima deve venire Elia?". 11 Ed egli, rispondendo, disse loro: "Certo, Elia deve venire e ristabilire ogni cosa. 12 Ma io vi dico: Elia è già venuto e non l’hanno riconosciuto; anzi, gli hanno fatto tutto quello che hanno voluto; così anche il Figlio dell’uomo deve soffrire da loro". 13 Allora i discepoli compresero che egli aveva parlato loro di Giovanni il battista.

Gesù guarisce un fanciullo indemoniato

14 Quando tornarono tra la folla, un uomo gli si avvicinò e, gettandosi in ginocchio davanti a lui, 15 gli disse: "Signore, abbi pietà di mio figlio, perché è epilettico e soffre molto; spesso, infatti, cade nel fuoco e spesso nell’acqua. 16 L’ho condotto dai tuoi discepoli e non l’hanno potuto guarire". 17 E Gesù, rispondendo, disse: "O generazione incredula e perversa! Fino a quando sarò con voi? Fino a quando vi sopporterò? Portatemelo qua". 18 E Gesù sgridò il demonio e quello uscì da lui e da quell’ora il fanciullo fu guarito. 19 Allora i discepoli, accostatisi a Gesù in disparte, gli chiesero: "Perché non l’abbiamo potuto scacciare noi?". 20 E Gesù rispose loro: "A causa della vostra poca fede, perché in verità io vi dico che, se avete fede quanto un granello di senape, potrete dire a questo monte: Passa di qui a , e passerà; e niente vi sarà impossibile. 21 [Questa specie di demòni non esce se non per mezzo della preghiera e del digiuno".]

22 Mentre essi percorrevano insieme la Galilea, Gesù disse loro: "Il Figlio dell’uomo sta per essere dato nelle mani degli uomini; 23 l’uccideranno e il terzo giorno risusciterà". Ed essi ne furono grandemente rattristati.

Gesù paga il tributo per il tempio

24 Quando furono venuti a Capernaum, quelli che riscuotevano le didramme si accostarono a Pietro e dissero: "Il vostro maestro non paga le didramme?". 25 Egli rispose: "". Quando fu entrato in casa, Gesù lo prevenne e gli disse: "Che te ne pare, Simone? I re della terra da chi prendono i tributi o l’imposta? Dai loro figli o dagli stranieri?". 26 "Dagli stranieri", rispose Pietro. Gesù gli disse: "I figli, dunque, ne sono esenti. 27 Ma, per non scandalizzarli, vaal mare, getta l’amo e prendi il primo pesce che verrà su; aprigli la bocca e troverai uno statere. Prendilo e dallo loro per me e per te".

Verheerliking van Jesus op die berg.

1 EN ses dae het Jesus vir Petrus en Jakobus en Johannes, sy broer, saamgeneem en hulle op 'n hoë berg in die eensaamheid gebring.

2 En Hy het voor hulle van gedaante verander, en sy aangesig het geblink soos die son, en sy klere het wit geword soos die lig.

3 En kyk, daar verskyn aan hulle Moses en Elía in gesprek met Hom.

4 Toe begin Petrus vir Jesus te : Here, dit is goed dat ons hier is; as U wil, laat ons hier drie hutte maak: vir U een en vir Moses een en een vir Elía.

5 Terwyl hy nog spreek, oordek 'n helderligte wolk hulle meteens en daar 'n stem uit die wolk: Dit is my geliefde Seun in wie Ek 'n welbehae het. Luister na Hom!

6 En toe die dissipels dit hoor, het hulle op hul aangesig geval en was baie bevrees.

7 En Jesus het nader gekom en hulle aangeraak en gesê: Staan op en moenie vrees nie.

8 Toe slaan hulle hul op en sien niemand meer nie, behalwe Jesus alleen.

9 En onderwyl hulle van die berg afklim, het Jesus hulle bevel gegee en gesê: Julle moet vir niemand iets van die gesig voordat die Seun van die mens uit die dode opgestaan het nie.

10 En sy dissipels vra Hom en : Waarom die skrifgeleerdes dan dat Elía eers moet kom?

11 En Jesus antwoord en vir hulle: Dis waar, Elía kom eers en sal alles herstel;

12 maar Ek vir julle dat Elía al gekom het, en hulle het hom nie erken nie, maar aan hom alles gedoen wat hulle wou. So sal die Seun van die mens ook deur hulle ly.

13 Toe verstaan die dissipels dat Hy met hulle van Johannes die Doper gespreek het.

'n Maansieke kind gesond gemaak.

14 EN toe hulle by die skare kom, gaan daar 'n man na Hom en val voor Hom op die knieë en :

15 Here, ontferm U oor my seun, want hy is maansiek en ly swaar; want dikwels val hy in die vuur en dikwels in die water.

16 En ek het hom na u dissipels gebring, en hulle kon hom nie gesond maak nie.

17 Toe antwoord Jesus en : o Ongelowige en verdraaide geslag, hoe lank sal Ek by julle wees, hoe lank sal Ek julle verdra? Bring hom hier vir My.

18 Daarop bestraf Jesus hom; en die duiwel het van hom uitgegaan, en die seun het gesond geword van daardie uur af.

19 Toe kom die dissipels na Jesus afsonderlik en : Waarom kon ons hom nie uitdryf nie?

20 En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek vir julle, as julle geloof het soos 'n mosterdsaad sal julle vir hierdie berg : Gaan weg hiervandaan daarnatoe! en hy sal weggaan, en niks sal vir julle onmoontlik wees nie.

21 Maar hierdie geslag gaan nie uit behalwe deur gebed en vas nie.

22 En terwyl hulle in Galiléa rondgaan, het Jesus vir hulle gesê: Die Seun van die mens sal oorgelewer word in die hande van die mense;

23 en hulle sal Hom doodmaak, en op die derde dag sal Hy opstaan. En hulle het baie bedroef geword.

Jesus betaal die tempelbelasting.

24 EN toe hulle in Kapérnaüm kom, het die wat die tempelbelasting ontvang, na Petrus gegaan en gesê: Betaal julle Meester nie die tempelbelasting nie?

25 Hy antwoord: Ja. En toe hy in die huis inkom, was Jesus hom voor en : Wat dink jy, Simon? Van wie neem die konings van die aarde tol of belasting van hulle seuns of van die vreemdelinge?

26 Petrus antwoord Hom: Van die vreemdelinge. Jesus vir hom: Dan is die seuns vry.

27 Maar dat ons hulle geen aanstoot mag gee nie, gaan na die see toe, gooi 'n hoek uit en neem die eerste vis wat opkom; en as jy sy bek oopmaak, sal jy 'n stater kry; neem dit en gee dit aan hulle vir My en vir jou.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-