Publicidade

Mateus 20

AFR53
La parabola dei lavoratori delle ore diverse

1 "Il regno dei cieli è simile a un padrone di casa, il quale uscì di mattino presto per assumere dei lavoratori per la sua vigna. 2 Essendosi accordato con i lavoratori per un denaro al giorno, li mandò nella sua vigna. 3 Poi, uscito verso l’ora terza, ne vide degli altri che se ne stavano sulla piazza disoccupati 4 e disse loro: Andate anche voi nella vigna e vi darò quello che è giusto. Ed essi andarono. 5 Poi, uscito ancora verso la sesta e la nona ora, fece lo stesso. 6 Uscito verso l’undicesima, ne trovò degli altri in piazza e disse loro: Perché ve ne state qui tutto il giorno inoperosi?. 7 Essi gli dissero: Perché nessuno ci ha presi a giornata. Egli disse loro: Andate anche voi nella vigna. 8 Poi, fattosi sera, il padrone della vigna disse al suo fattore: Chiama i lavoratori e loro la paga, cominciando dagli ultimi fino ai primi. 9 Allora, venuti quelli dell’undicesima ora, ricevettero un denaro per uno. 10 Venuti i primi, pensavano di ricevere di più, ma ricevettero anch’essi un denaro per uno. 11 Perciò, ricevutolo, mormoravano contro il padrone di casa, dicendo: 12 Questi ultimi non hanno fatto che un’ora e tu li hai trattati come noi che abbiamo portato il peso della giornata e il caldo. 13 Ma egli, rispondendo a uno di loro, disse: Amico, io non ti faccio alcun torto; non ti sei accordato con me per un denaro? 14 Prendi il tuo e vattene, ma io voglio dare a quest’ultimo quanto a te. 15 Non mi è lecito fare del mio ciò che voglio? O vedi tu di mal occhio che io sia buono?. 16 Così gli ultimi saranno primi, e i primi ultimi.

Gesù predice per la terza volta la Sua morte e risurrezione

17 Poi Gesù, nel salire a Gerusalemme, trasse da parte i suoi dodici discepoli; e, cammin facendo, disse loro: 18 "Ecco, noi saliamo a Gerusalemme e il Figlio dell’uomo sarà dato nelle mani dei capi sacerdoti e degli scribi; 19 essi lo condanneranno a morte e lo metteranno nelle mani dei Gentili per essere schernito, flagellato e crocifisso, ma il terzo giorno risusciterà".

La domanda della madre dei figli di Zebedeo

20 Allora la madre dei figli di Zebedeo si avvicinò a Gesù con i suoi figli, prostrandosi e chiedendogli qualche cosa. 21 Ed egli le domandò: "Che vuoi?". Ella gli disse: "Ordina che questi miei due figli siedano l’uno alla tua destra e l’altro alla tua sinistra, nel tuo regno". 22 Gesù, rispondendo, disse: "Voi non sapete quello che chiedete. Potete voi bere il calice che io sto per bere?". Essi gli dissero: ", lo possiamo". 23 Egli disse loro: "Voi certo berrete il mio calice, ma quanto al sedersi a destra o a sinistra non sta a me il darlo, ma è per quelli a cui è stato preparato dal Padre mio". 24 E i dieci, udito ciò, furono indignati contro i due fratelli. 25 Ma Gesù, chiamatili a , disse: "Voi sapete che i prìncipi delle nazioni le signoreggiano e che i grandi le sottomettono al loro dominio. 26 Ma non è così tra voi; anzi, chiunque vorrà essere grande fra voi, sarà vostro servitore 27 e chiunque fra voi vorrà essere primo, sarà vostro servo; 28 appunto come il Figlio dell’uomo non è venuto per essere servito ma per servire e per dare la sua vita come prezzo di riscatto per molti".

Gesù guarisce i ciechi di Gerico

29 Mentre uscivano da Gerico, una grande moltitudine lo seguì. 30 Ed ecco che due ciechi, seduti presso la strada, avendo udito che passava Gesù, si misero a gridare: "Abbi pietà di noi, Signore, Figlio di Davide!". 31 Ma la folla li sgridava, perché tacessero; essi però gridavano più forte: "Abbi pietà di noi, Signore, Figlio di Davide!". 32 Gesù, fermatosi, li chiamò e disse: "Che volete che io vi faccia?". 33 Ed essi: "Signore, che i nostri occhi si aprano". 34 Allora Gesù, mosso a compassione, toccò i loro occhi, e in quell’istante recuperarono la vista e lo seguirono.

Gelykenis van arbeiders op verskillende ure gehuur.

1 WANT die koninkryk van die hemele is soos 'n huisheer wat vroeg in die môre uitgegaan het om arbeiders vir sy wingerd te huur.

2 En nadat hy met die arbeiders ooreengekom het vir 'n penning op 'n dag, stuur hy hulle in sy wingerd.

3 En omtrent die derde uur gaan hy uit en sien ander ledig op die mark staan.

4 En hy vir hulle: Gaan julle ook in die wingerd, en wat reg is, sal ek aan julle gee. En hulle het gegaan.

5 Weer het hy omtrent die sesde en die negende uur uitgegaan en net dieselfde gedoen.

6 En omtrent die elfde uur gaan hy uit en vind ander ledig staan en vir hulle: Wat staan julle hier die hele dag ledig?

7 Hulle antwoord hom: Omdat niemand ons gehuur het nie. Hy vir hulle: Gaan julle ook in die wingerd, en wat reg is, sal julle ontvang.

8 En toe dit aand geword het, die heer van die wingerd vir sy opsigter: Roep die arbeiders en betaal hulle hul loon; en begin van die laastes af tot by die eerstes.

9 En die wat omtrent die elfde uur begin het, het gekom en elkeen 'n penning ontvang.

10 Die eerstes kom toe en dink dat hulle meer sal ontvang, en hulle het ook elkeen 'n penning ontvang.

11 En toe hulle dit ontvang, murmureer hulle by die huisheer

12 en : Hierdie laastes het een uur gewerk, en u het hulle gelykop behandel met ons wat die las van die dag en die hitte gedra het.

13 Maar hy antwoord en vir een van hulle: Vriend, ek doen jou geen onreg aan nie. Het jy nie met my ooreengekom vir 'n penning nie?

14 Neem dan wat joue is, en gaan heen. Ek wil aan hierdie laaste een gee net soos aan jou.

15 Of staan dit my nie vry om met my eie goed te maak wat ek wil nie? Of is jou oog verkeerd, omdat ek goed is?

16 So sal die wat laaste is, eerste wees, en die wat eerste is, laaste; want baie is geroep, maar min uitverkies.

Die vraag van die seuns van Sebedéüs.

17 EN toe Jesus opgaan na Jerusalem, het Hy die twaalf dissipels op die pad alleen geneem en vir hulle gesê:

18 Kyk, ons gaan op na Jerusalem, en die Seun van die mens sal oorgelewer word aan die owerpriesters en skrifgeleerdes; en hulle sal Hom tot die dood veroordeel

19 en Hom oorlewer aan die heidene om Hom te bespot en te gésel en te kruisig; en op die derde dag sal Hy opstaan.

20 Toe kom die moeder van die seuns van Sebedéüs met haar seuns na Hom en buig voor Hom neer om iets van Hom te vra.

21 En Hy vir haar: Wat wil jy ? Sy antwoord Hom: dat hierdie twee seuns van my in u koninkryk mag sit, een aan u regter- en een aan u linkerhand.

22 Maar Jesus antwoord en : Julle weet nie wat julle vra nie. Kan julle die beker drink wat Ek aanstons gaan drink, en gedoop word met die doop waarmee Ek gedoop word? Hulle vir Hom: Ons kan.

23 En Hy vir hulle: Dis waar, my beker sal julle drink en met die doop waarmee Ek gedoop word, sal julle gedoop word; maar om te sit aan my regter- en aan my linkerhand berus nie by My om te gee nie, maar is vir hulle vir wie dit deur my Vader berei is.

24 En toe die tien dit hoor, was hulle verontwaardig oor die twee broers.

25 Maar Jesus het hulle na Hom geroep en gesê: Julle weet dat die owerstes van die nasies oor hulle heers en die groot manne oor hulle gesag uitoefen;

26 maar moet dit onder julle nie wees nie; maar elkeen wat onder julle groot wil word, moet julle dienaar wees.

27 En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet julle dienskneg wees;

28 net soos die Seun van die mens nie gekom het om gedien te word nie, maar om te dien en sy lewe te gee as 'n losprys vir baie.

Die twee blindes van Jérigo.

29 EN toe hulle uit Jérigo uitgaan, het 'n groot menigte Hom gevolg.

30 En daar het twee blindes langs die pad gesit; en toe hulle hoor dat Jesus verbygaan, roep hulle uit en : Wees ons barmhartig, Here, Seun van Dawid!

31 En die skare het hulle bestraf, dat hulle moes stilbly; maar hulle het al harder geroep en gesê: Wees ons barmhartig, Here, Seun van Dawid!

32 Toe gaan Jesus staan en roep hulle en : Wat wil julle moet Ek vir julle doen?

33 Hulle antwoord Hom: Here, dat ons geopen mag word.

34 En Jesus het innig jammer vir hulle gevoel en hulle aangeraak, en dadelik het hulle gesien, en hulle het Hom gevolg.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-