Publicidade

Provérbios 6

AFR53
Le garanzie per gli altri

1 Figlio mio, se ti sei reso garante per il tuo prossimo, se ti sei impegnato per un estraneo, 2 sei colto nel laccio dalle parole della tua bocca, sei preso dalle parole della tua bocca. 3 Faquesto, figlio mio; disimpegnati, perché sei caduto in mano del tuo prossimo. Va, gettati ai suoi piedi, insisti, 4 non concedere sonno ai tuoi occhi riposo alle tue palpebre; 5 come il capriolo dalla mano del cacciatore, come l’uccello dalla mano dell’uccellatore.

La pigrizia

6 Va, pigro, alla formica; considera il suo fare e diventa saggio! 7 Essa non ha capo, sorvegliante, padrone; 8 prepara il suo cibo nell’estate e accumula il suo mangiare durante la raccolta. 9 Fino a quando, o pigro, riposerai? quando ti sveglierai dal tuo sonno? 10 Dormire un po, sonnecchiare un po, incrociare un pole mani per riposare11 e la tua povertà verrà come un ladro, e la tua miseria, come un uomo armato.

L’ipocrisia

12 L’uomo da nulla, l’uomo iniquo cammina con la falsità sulle labbra; 13 ammicca con gli occhi, parla con i piedi, fa segni con le dita; 14 ha la perversità nel cuore, trama il male in ogni tempo, semina discordie; 15 perciò la sua rovina verrà a un tratto, in un attimo sarà distrutto, senza rimedio.

Cose che l’Eterno odia

16 Sei cose odia l’Eterno, anzi sette gli sono in abominio: 17 gli occhi alteri, la lingua bugiarda, le mani che spargono sangue innocente, 18 il cuore che medita disegni iniqui, i piedi che corrono frettolosi al male, 19 il falso testimone che dice menzogne, e chi semina discordie tra fratelli.

L’adultera

20 Figlio mio, osserva i precetti di tuo padre e non trascurare gli insegnamenti di tua madre; 21 tienili sempre legati sul cuore e attaccati al collo. 22 Quando camminerai, ti guideranno; quando dormirai, veglieranno su te; quando ti risveglierai, ragioneranno con te. 23 Poiché il precetto è una lampada, l’insegnamento una luce e le correzioni della disciplina sono la via della vita, 24 per guardarti dalla donna malvagia, dalle parole seducenti della straniera. 25 Non bramare nel tuo cuore la sua bellezza, e non ti lasciare prendere dalle sue palpebre; 26 perché per una donna corrotta uno si riduce a un pezzo di pane, e la donna adultera sta in agguato contro un’anima preziosa. 27 Uno si metterà forse del fuoco in seno senza che i suoi abiti si brucino? 28 camminerà forse sui carboni accesi senza scottarsi i piedi? 29 Così è di chi va dalla moglie del prossimo; chi la tocca non rimarrà impunito. 30 Non si disprezza il ladro che ruba per saziarsi quando ha fame; 31 se è sorpreso, restituirà anche sette volte, darà tutti i beni della sua casa. 32 Ma chi commette un adulterio è privo di senno; chi fa questo vuole rovinare stesso. 33 Troverà ferite e disonore, e la sua vergogna non sarà mai cancellata; 34 perché la gelosia rende furioso il marito, il quale sarà senza pietà nel giorno della vendetta; 35 non accetterà nessun tipo di riscatto, e anche se tu moltiplichi i regali, non sarà soddisfatto.

Teen borgstaan. Sewe dinge wat God haat.

1 MY seun, as jy vir jou naaste borg gestaan het, vir 'n vreemde jou handslag gegee het,

2 verstrik is in die woorde van jou mond, gevang is deur die woorde van jou mond,

3 doen dan dit, my seun, om jouself te red want jy het in die hand van jou naaste geraak gaan, werp jou neer en bestorm jou naaste,

4 gun jou geen slaap en jou ooglede geen sluimering nie;

5 red jou soos 'n gemsbok uit die hand, en soos 'n voël uit die hand van 'n voëlvanger.

6 Gaan na die mier, luiaard, kyk na sy weë en word wys!

7 Hy wat geen aanvoerder, opsigter of heerser het nie,

8 maak sy brood klaar in die somer, bêre sy voedsel weg in die oestyd.

9 Hoe lank, luiaard, sal jy bly , wanneer sal jy opstaan uit jou slaap?

10 Nog 'n bietjie slaap, nog 'n bietjie sluimer, nog 'n bietjie hande-vou om uit te rus!

11 So kom dan jou armoede soos 'n rondloper en jou gebrek soos 'n gewapende man.

12 'n Deugniet, 'n kwaaddoener is hy wat met 'n valse mond rondloop,

13 wat met sy knip, met sy voete beduie, met sy vingers tekens gee;

14 in wie se hart valse streke is, wat altyd onheil bewerk en tweedrag saai.

15 Daarom sal sy ondergang skielik kom, onvoorsiens sal hy verbreek word sonder dat daar genesing voor is.

16 Hierdie ses dinge haat die Here, en sewe is vir sy siel 'n gruwel:

17 trotse , 'n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet,

18 'n hart wat onheilsplanne beraam, voete wat haastig na die kwaad toe loop,

19 een wat as valse getuie leuens uitstrooi en tussen broers tweedrag saai.

Waarskuwing teen 'n slegte vrou.

20 BEWAAR, my seun, die gebod van jou vader, en verwerp die onderwysing van jou moeder nie;

21 bind dit gedurigdeur op jou hart, hang dit om jou hals;

22 mag dit jou lei as jy wandel, oor jou wag hou as jy slaap en jou toespreek as jy wakker word.

23 Want die gebod is 'n lamp en die onderwysing 'n lig en die teregwysinge van die tug 'n weg tot die lewe,

24 om jou te bewaar vir 'n slegte vrou, vir die gevlei van 'n vreemde tong.

25 Begeer haar skoonheid nie in jou hart nie, en laat sy jou nie vang met haar ooglede nie;

26 want vir 'n hoer verval 'n mens tot 'n stuk brood, en 'n ander se vrou maak jag op 'n kosbare lewe.

27 Kan iemand vuur in sy skoot dra sonder dat sy klere verbrand?

28 Of kan iemand op gloeiende kole loop sonder dat sy voete brandwonde kry?

29 So is dit met hom wat by die vrou van sy naaste ingaan; elkeen wat haar aanraak, sal nie ongestraf bly nie.

30 'n Dief word nie verag as hy steel om sy begeerte te bevredig nie, omdat hy honger het;

31 en as hy uitgevind word, moet hy sewevoudig vergoeding gee; al die goed van sy huis moet hy gee.

32 Hy wat owerspel pleeg, is sonder verstand; hy wat sy eie lewe wil verwoes, doen so iets;

33 slae en skande sal hy kry, en sy smaad sal nie uitgewis word nie;

34 want jaloersheid is 'n toorngloed in 'n man, en op die dag van wraak verskoon hy nie;

35 hy neem glad geen losprys in aanmerking nie, en hy willig nie in nie al maak jy die omkoopgeskenk nog so groot.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-