Publicidade

Provérbios 20

AFR53

1 Il vino è schernitore, la bevanda alcolica è turbolenta, e chiunque se ne lascia sopraffare non è saggio.

2 Il terrore che incute il re è come il ruggito di un leone; chi lo irrita pecca contro la propria vita.

3 È una gloria per l’uomo l’astenersi dalle contese, ma chiunque è insensato mostra i denti.

4 Il pigro non ara a causa del freddo; alla raccolta verrà a cercare, ma non ci sarà nulla.

5 I disegni nel cuore dell’uomo sono acque profonde, ma l’uomo intelligente saprà attingervi.

6 Molta gente vanta la propria bontà; ma un uomo fedele chi lo troverà?

7 I figli del giusto, che cammina nella sua integrità, saranno beati dopo di lui.

8 Il re, seduto sul trono dove rende giustizia, dissipa ogni male con il suo sguardo.

9 Chi può dire: "Ho purificato il mio cuore, sono puro dal mio peccato?".

10 Doppio peso e doppia misura sono entrambi in abominio all’Eterno.

11 Anche il fanciullo dimostra con i suoi atti se la sua condotta sarà pura e retta.

12 L’orecchio che ascolta e l’occhio che vede, li ha fatti entrambi l’Eterno.

13 Non amare il sonno, perché tu non impoverisca; tieni gli occhi aperti e avrai pane da saziarti.

14 "Cattivo! cattivo!", dice il compratore; ma, andandosene, si vanta dell’acquisto.

15 C’è dell’oro e abbondanza di perle, ma le labbra ricche di scienza sono cosa più preziosa.

16 Prendigli il vestito, poiché ha dato garanzia per altri; fatti dare dei pegni, poiché si è reso garante di stranieri.

17 Il pane frodato è dolce all’uomo, ma, dopo, avrà la bocca piena di ghiaia.

18 I disegni sono resi stabili dal consiglio; fadunque la guerra con una saggia direzione.

19 Chi va sparlando palesa i segreti, perciò non associarti con chi apre troppo le labbra.

20 Chi maledice suo padre e sua madre, la sua lampada si spegnerà nelle tenebre più fitte.

21 L’eredità acquistata troppo presto all’inizio, alla fine non sarà benedetta.

22 Non dire: "Ricambierò il male", spera nell’Eterno, ed egli ti salverà.

23 Il peso doppio è in abominio all’Eterno, e la bilancia falsa non è cosa buona.

24 I passi dell’uomo li dirige l’Eterno, come può quindi l’uomo capire la propria via?

25 È pericoloso per l’uomo prendere alla leggera un impegno sacro e riflettere soltanto dopo aver fatto un voto.

26 Il re saggio passa gli empi al vaglio dopo aver fatto passare la ruota su di loro.

27 Lo spirito dell’uomo è una lampada dell’Eterno che scruta tutti i recessi del cuore.

28 La bontà e la fedeltà custodiscono il re; con la bontà egli rende stabile il suo trono.

29 La bellezza dei giovani sta nella loro forza, e l’onore dei vecchi nella loro canizie.

30 Le battiture che feriscono guariscono il male, così le percosse che vanno in fondo al cuore.

1 DIE wyn is 'n spotter, en sterk drank 'n lawaaimaker; en elkeen wat daardeur bedwelmd raak, is nie wys nie.

2 Die dreiging van die koning is soos die gebrom van 'n jong leeu; wie hom vertoorn, verbeur sy lewe.

3 Dit is 'n eer vir 'n man om van twis weg te bly, maar elke sot breek los.

4 In die herfs ploeg die luiaard nie; en verlang hy iets in die oestyd, dan is daar niks nie.

5 Die raad in die hart van 'n man mag diep waters wees, 'n man van verstand sal dit tog uitskep.

6 Baie mense roem hulle eie welwillendheid, maar wie vind 'n betroubare man?

7 Wie in sy regskapenheid wandel as 'n regverdige gelukkig is sy kinders hom.

8 'n Koning wat op die regterstoel sit, wan met sy alles uit wat sleg is.

9 Wie kan : Ek het my hart suiwer gehou, ek is rein van my sonde?

10 Twee soorte gewig, twee soorte maat hulle altwee is vir die Here 'n gruwel.

11 Die seun laat hom alreeds aan sy handelinge ken, of sy handelwyse suiwer en of dit reg is.

12 'n Oor wat hoor, en 'n oog wat sien die Here het hulle altwee gemaak.

13 Moenie die slaap liefhê, sodat jy arm word nie; maak jou oop, dat jy jou met brood kan versadig.

14 Sleg, sleg! die koper; maar as hy wegloop, beroem hy hom.

15 Daar is goud en 'n menigte korale, maar 'n kosbare sieraad is die lippe van kennis.

16 Neem sy kleed weg, want hy het vir 'n ander borg gestaan, en neem hom as pand vir die vreemdes.

17 Soet is vir 'n mens die brood van bedrog, maar daarna word sy mond vol gruisklippertjies.

18 Planne kom deur beraadslaging tot stand; voer dan oorlog met goeie oorleg.

19 Wie met kwaadsprekery omgaan, maak 'n geheim openbaar; laat jou dus nie in met een wat sy lippe laat oopstaan nie.

20 Wie sy vader of sy moeder vloek, sy lamp gaan in pikdonker dood.

21 'n Besit wat by die begin haastig bymekaargeskraap is die einde daarvan sal tog nie geseënd wees nie.

22 Moenie : Ek wil die kwaad vergelde nie! Wag op die Here, dat Hy jou help.

23 Twee soorte gewig is vir die Here 'n gruwel, en 'n valse weegskaal is nie goed nie.

24 Die voetstappe van 'n man hang van die Here af: hoe sou 'n mens dan sy weg verstaan?

25 Dit is vir die mens 'n strik dat hy onbedagsaam : Heilig! om dan eers die geloftes te oorweeg.

26 'n Wyse koning wan die goddelose uit en laat die dorswiel oor hulle draai.

27 Die gees van die mens is 'n lamp van die Here, dit deursoek al die kamers van die binneste.

28 Liefde en trou behoed die koning, en deur liefde stut hy sy troon.

29 Die sieraad van die jongmanne is hulle krag, en die versiersel van grysaards is grys hare.

30 Bloedige wonde suiwer die kwaad uit en slae die kamers van die binneste.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-