Publicidade

Levítico 4

AFR53
Legge dei sacrifici per il peccato

1 L’Eterno parlò ancora a Mosè, dicendo: 2 "Parla ai figli d’Israele e diloro: Quando qualcuno avrà peccato per errore e avrà fatto qualcuna delle cose che l’Eterno ha vietato di fare, 3 se il sacerdote che ha ricevuto l’unzione è colui che ha peccato, rendendo in tal modo colpevole il popolo, offrirà all’Eterno, per il peccato commesso, un giovenco senza difetto, come sacrificio per il peccato. 4 Condurrà il giovenco all’ingresso della tenda di convegno, davanti all’Eterno; poserà la mano sulla testa del giovenco, e sgozzerà il giovenco davanti all’Eterno. 5 Poi il sacerdote che ha ricevuto l’unzione prenderà del sangue del giovenco e lo porterà nella tenda di convegno; 6 e il sacerdote intingerà il suo dito nel sangue, e farà l’aspersione di quel sangue sette volte davanti all’Eterno, di fronte al velo del santuario. 7 Il sacerdote quindi metterà di quel sangue sui corni dell’altare del profumo fragrante, altare che è davanti all’Eterno, nella tenda di convegno; e spanderà tutto il sangue del giovenco ai piedi dell’altare degli olocausti, che è all’ingresso della tenda di convegno. 8 E toglierà dal giovenco del sacrificio per il peccato tutto il grasso: il grasso che copre le interiora e tutto il grasso che aderisce alle interiora, 9 i due rognoni e il grasso che vi è sopra e che copre i fianchi, 10 e la rete del fegato, che staccherà vicino ai rognoni, nello stesso modo che queste parti si tolgono dal giovenco del sacrificio di ringraziamento; e il sacerdote le farà bruciare sull’altare degli olocausti. 11 Ma la pelle del giovenco e tutta la sua carne, con la sua testa, le sue gambe, le sue interiora e i suoi escrementi, 12 cioè il giovenco intero, lo porterà fuori dall’accampamento, in un luogo puro, dove si gettano le ceneri; e lo brucerà con il fuoco, su della legna; sarà bruciato sul mucchio delle ceneri. 13 Se tutta la comunità d’Israele ha peccato per errore, senza accorgersene, e ha fatto qualcuna delle cose che l’Eterno ha vietato di fare, e si è così resa colpevole, 14 quando il peccato che ha commesso sarà conosciuto, la comunità offrirà, come sacrificio per il peccato, un giovenco, e lo condurrà davanti alla tenda di convegno. 15 Gli anziani della comunità poseranno le mani sulla testa del giovenco davanti all’Eterno; e il giovenco sarà sgozzato davanti all’Eterno. 16 Poi il sacerdote che ha ricevuto l’unzione porterà del sangue del giovenco nella tenda di convegno; 17 e il sacerdote intingerà il dito nel sangue e ne farà l’aspersione sette volte davanti all’Eterno, di fronte al velo. 18 E metterà di quel sangue sui corni dell’altare che è davanti all’Eterno, nella tenda di convegno; e spanderà tutto il sangue ai piedi dell’altare dell’olocausto, che è all’ingresso della tenda di convegno. 19 E toglierà dal giovenco tutto il grasso, e lo farà bruciare sull’altare. 20 Farà di questo giovenco, come ha fatto del giovenco offerto per il peccato. Così il sacerdote farà l’espiazione per la comunità, e le sarà perdonato. 21 Poi porterà il giovenco fuori dall’accampamento, e lo brucerà come ha bruciato il primo giovenco. Questo è il sacrificio per il peccato della comunità. 22 Se uno dei capi ha peccato, e ha fatto per errore qualcuna di tutte le cose che l’Eterno Iddio suo ha vietato di fare, e si è così reso colpevole, 23 quando gli sarà fatto conoscere, il peccato che ha commesso porterà, come sua offerta, un capro, un maschio fra le capre, senza difetto. 24 Poserà la mano sulla testa del capro, e lo sgozzerà nel luogo dove si sgozzano gli olocausti, davanti all’Eterno. È un sacrificio per il peccato. 25 Poi il sacerdote prenderà con il suo dito del sangue del sacrificio per il peccato, e lo metterà sui corni dell’altare degli olocausti, e spanderà il sangue del capro ai piedi dell’altare dell’olocausto; 26 e farà bruciare tutto il grasso del capro sull’altare, come ha fatto del grasso del sacrificio di ringraziamento. Così il sacerdote farà l’espiazione del peccato di lui, e gli sarà perdonato. 27 Se qualcuno del popolo del paese peccherà per errore e farà qualcuna delle cose che l’Eterno ha vietato di fare, rendendosi così colpevole, 28 quando gli sarà fatto conoscere il peccato che ha commesso, condurrà come sua offerta una capra, una femmina senza difetto, per il peccato che ha commesso. 29 Poserà la mano sulla testa del sacrificio per il peccato, e sgozzerà il sacrificio per il peccato nel luogo dove si sgozzano gli olocausti. 30 Poi il sacerdote prenderà con il suo dito del sangue della capra e lo metterà sui corni dell’altare dell’olocausto, e spanderà tutto il sangue della capra ai piedi dell’altare. 31 E toglierà tutto il grasso dalla capra, come ha tolto il grasso dal sacrificio di ringraziamento; e il sacerdote lo farà bruciare sull’altare come un odore soave all’Eterno. Così il sacerdote farà l’espiazione per quel tale, e gli sarà perdonato. 32 E se questi porterà un agnello come suo sacrificio per il peccato, dovrà condurre una femmina senza difetto. 33 Poserà la mano sulla testa del sacrificio per il peccato, e lo sgozzerà come sacrificio per il peccato nel luogo dove si sgozzano gli olocausti. 34 Poi il sacerdote prenderà con il suo dito del sangue del sacrificio per il peccato, e lo metterà sui corni dell’altare dell’olocausto, e spanderà tutto il sangue della vittima ai piedi dell’altare; 35 e toglierà dalla vittima tutto il grasso, come si toglie il grasso dall’agnello del sacrificio di ringraziamento; e il sacerdote lo farà bruciare sull’altare, sui sacrifici fatti mediante il fuoco all’Eterno. Così il sacerdote farà per quel tale l’espiazione del peccato che ha commesso, e gli sarà perdonato.

Die sondoffer.

1 VERDER het die Here met Moses gespreek en gesê:

2 Spreek met die kinders van Israel en : As iemand in swakheid sondig teen een van alle gebooie van die Here en een van die dinge wat nie gedoen mag word nie, tog doen

3 as die gesalfde priester sondig, sodat die volk daardeur skuldig word, moet hy vir die sonde wat hy gedoen het, 'n jong bul sonder gebrek aan die Here as sondoffer bring;

4 en hy moet die bul bring na die ingang van die tent van samekoms, voor die aangesig van die Here, en moet sy hand op die kop van die bul en die bul slag voor die aangesig van die Here.

5 Dan moet die gesalfde priester van die bloed van die bul neem en dit na die tent van samekoms bring,

6 en die priester moet sy vinger in die bloed steek en van die bloed sewe maal sprinkel voor die aangesig van die Here, voor die voorhangsel van die heiligdom.

7 Ook moet die priester van die bloed stryk aan die horings van die altaar van die reukwerk van speserye, wat in die tent van samekoms is, voor die aangesig van die Here; en hy moet al die orige bloed van die bul uitgiet aan die onderkant van die brandofferaltaar wat by die ingang van die tent van samekoms is;

8 en al die vet van die sondofferbul moet hy van hom aflig, die vet wat oor die binnegoed , en al die vet wat aan die binnegoed is,

9 en die twee niere en die vet daarop wat aan die lendene is, en die lap aan die lewer by die niere moet hy dit wegneem

10 soos dit van die dankofferbul afgelig word en die priester moet dit aan die brand steek op die brandofferaltaar.

11 Maar die vel van die bul en al sy vleis met die kop en die pote en die binnegoed en die mis

12 die hele bul moet hy buitekant die laer uitbring op 'n rein plek waar die as uitgegooi word, en hy moet hom op hout met vuur verbrand; op die plek waar die as uitgegooi word, moet hy verbrand word.

13 En as die hele vergadering van Israel hulle misgaan sonder dat die vergadering hom daarvan bewus is; en hulle enigiets doen wat die Here verbied het, en skuldig word;

14 en die sonde wat hulle so gedoen het, bekend word, moet die vergadering 'n jong bul as sondoffer laat aankom en hom voor die tent van samekoms bring,

15 en die oudstes van die vergadering moet hulle hande op die kop van die bul voor die aangesig van die Here, en die bul moet voor die aangesig van die Here geslag word.

16 Dan moet die gesalfde priester van die bloed van die bul in die tent van samekoms bring,

17 en die priester moet sy vinger in die bloed steek en sewe maal voor die aangesig van die Here, voor die voorhangsel sprinkel.

18 En hy moet van die bloed stryk aan die horings van die altaar wat in die tent van samekoms voor die aangesig van die Here is. Dan moet hy al die orige bloed uitgiet aan die onderkant van die brandofferaltaar wat by die ingang van die tent van samekoms is;

19 en hy moet al die vet van hom aflig en op die altaar aan die brand steek

20 en met die bul doen soos hy met die sondofferbul gedoen het. So moet hy met hom maak; en die priester moet vir hulle versoening doen, en dit sal hulle vergewe word.

21 Daarna moet hy die bul buitekant die laer uitbring en hom verbrand soos hy die eerste bul verbrand het; dit is 'n sondoffer van die vergadering.

22 As 'n owerste sondig en in swakheid enigiets doen wat die Here sy God verbied het, en hy skuldig word;

23 of as sy sonde wat hy so gedoen het, aan hom bekend word, moet hy as sy offer bring 'n bok sonder gebrek, 'n ram;

24 en hy moet sy hand op die kop van die bok en hom slag op die plek waar hulle die brandoffer voor die aangesig van die Here slag; dit is 'n sondoffer.

25 Dan moet die priester van die bloed van die sondoffer met sy vinger neem en dit aan die horings van die brandofferaltaar stryk; maar die orige bloed moet hy aan die onderkant van die brandofferaltaar uitgiet.

26 Hy moet ook al die vet op die altaar aan die brand steek soos die vet van die dankoffer. So moet die priester dan vir hom versoening doen weens sy sonde, en dit sal hom vergewe word.

27 En as iemand van die volk van die land in swakheid sondig, omdat hy enigiets doen wat die Here verbied het, en hy skuldig word;

28 of as sy sonde wat hy gedoen het, aan hom bekend word, dan moet hy as sy offer bring 'n bok sonder gebrek, 'n ooi, vir die sonde wat hy gedoen het;

29 en hy moet sy hand op die kop van die sondoffer en die sondoffer slag op die plek van die brandoffer.

30 Dan moet die priester van haar bloed met sy vinger neem en dit aan die horings van die brandofferaltaar stryk; maar al die orige bloed moet hy aan die onderkant van die altaar uitgiet;

31 en al die vet moet hy wegneem soos die vet van die dankoffer af weggeneem is, en die priester moet dit op die altaar aan die brand steek as lieflike geur vir die Here. So moet die priester dan vir hom versoening doen, en dit sal hom vergewe word.

32 Maar ingeval hy 'n skaaplam as sy sondoffer bring, moet dit 'n ooi wees sonder gebrek wat hy bring;

33 en hy moet sy hand op die kop van die sondoffer en dit as sondoffer slag op die plek waar hulle die brandoffer slag.

34 Dan moet die priester van die bloed van die sondoffer met sy vinger neem en dit aan die horings van die brandofferaltaar stryk, maar al die orige bloed moet hy aan die onderkant van die altaar uitgiet;

35 en al die vet moet hy wegneem soos die vet van die dankofferlam weggeneem word, en die priester moet dit op die altaar oor die vuuroffers van die Here aan die brand steek. So moet die priester dan vir hom versoening doen vir die sonde wat hy gedoen het, en dit sal hom vergewe word.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-