Publicidade

Levítico 17

AFR53
Luogo destinato ai sacrifici

1 L’Eterno parlò ancora a Mosè dicendo: 2 "Parla ad Aaronne, ai suoi figli e a tutti i figli d’Israele e diloro: Questo è quello che l’Eterno ha ordinato: 3 Se un uomo qualunque della casa d’Israele scanna un bue o un agnello o una capra dentro l’accampamento, o fuori dall’accampamento, 4 e non lo conduce all’ingresso della tenda di convegno per presentarlo come offerta all’Eterno davanti al tabernacolo dell’Eterno, sarà considerato come colpevole di delitto di sangue; ha sparso del sangue, e tale uomo sarà eliminato dal suo popolo, 5 affinché i figli d’Israele, invece di immolare, come fanno, i loro sacrifici nei campi, li portino all’Eterno presentandoli al sacerdote, all’ingresso della tenda di convegno, e li offrano all’Eterno come sacrifici di ringraziamento. 6 Il sacerdote ne spanderà il sangue sull’altare dell’Eterno, all’ingresso della tenda di convegno, e farà bruciare il grasso come un profumo soave all’Eterno. 7 Ed essi non offriranno più i loro sacrifici ai demòni, dietro i quali sono soliti prostituirsi. Questa sarà per loro una legge perenne, di generazione in generazione. 8 Diloro ancora: Se un uomo qualunque della casa d’Israele o degli stranieri che soggiornano fra loro offrirà un olocausto o un sacrificio, 9 e non lo porterà all’ingresso della tenda di convegno per immolarlo all’Eterno, tale uomo sarà eliminato dal suo popolo.

Divieto di mangiare il sangue

10 Se un uomo qualunque della casa d’Israele o degli stranieri che soggiornano fra loro mangia qualsiasi specie di sangue, io volgerò la mia faccia contro la persona che avrà mangiato del sangue, e la eliminerò dal suo popolo. 11 Poiché la vita della carne è nel sangue. Per questo vi ho ordinato di porlo sull’altare per fare l’espiazione per le vostre vite; perché il sangue è quello che fa l’espiazione, per mezzo della vita. 12 Perciò ho detto ai figli d’Israele: Nessuno tra voi mangerà del sangue; neppure lo straniero che soggiorna fra voi mangerà del sangue. 13 E se uno qualunque dei figli d’Israele o degli stranieri che soggiornano fra loro prende alla caccia un quadrupede o un uccello che si può mangiare, ne spargerà il sangue e lo coprirà di polvere; 14 perché la vita di ogni carne è il sangue; nel suo sangue sta la vita; perciò ho detto ai figli d’Israele: Non mangerete sangue di nessuna specie di carne, poiché il sangue è la vita di ogni carne; chiunque ne mangerà sarà sterminato. 15 E qualunque persona, sia essa nativa del paese o straniera, che mangerà carne di bestia morta da o sbranata, si laverà le vesti, laverà stesso nell’acqua, e sarà impuro fino alla sera; poi sarà puro. 16 Ma se non si lava le vesti e se non lava il suo corpo, porterà la pena della sua iniquità".

Net een offerplek.

1 VERDER het die Here met Moses gespreek en gesê:

2 Spreek met Aäron en sy seuns en met al die kinders van Israel en vir hulle: Dit is die saak wat die Here beveel het:

3 Elkeen uit die huis van Israel wat 'n bees of 'n lam of 'n bok in die laer slag of dit buitekant die laer slag,

4 en dit nie bring by die ingang van die tent van samekoms om aan die Here 'n offer voor die tabernakel van die Here te bring nie as bloedskuld moet dit dié man aangereken word. Hy het bloed vergiet; daarom moet dié man uitgeroei word onder sy volk uit;

5 sodat die kinders van Israel hulle slagoffers wat hulle gewoon was om op die oop veld te offer, aan die Here by die ingang van die tent van samekoms na die priester kan bring en dit as dankoffers aan die Here kan slag.

6 Dan moet die priester die bloed teen die altaar van die Here by die ingang van die tent van samekoms uitgooi en die vet aan die brand steek as lieflike geur vir die Here.

7 En hulle mag nie meer hulle slagoffers offer aan die veldduiwels agter wie hulle aan hoereer nie. Dit moet vir hulle 'n ewige insetting wees vir hulle geslagte.

8 En jy moet vir hulle : Elkeen uit die huis van Israel en uit die vreemdelinge wat onder hulle vertoef, wat 'n brandoffer of 'n slagoffer bring,

9 en dit nie by die ingang van die tent van samekoms bring om dit vir die Here te berei nie dié man moet uit sy volksgenote uitgeroei word.

Verbod om bloed te eet.

10 EN elkeen uit die huis van Israel en uit die vreemdelinge wat onder hulle vertoef, wat maar enigsins bloed eet teen die een wat die bloed eet, sal Ek my aangesig rig en hom uitroei onder sy volk uit.

11 Want die siel van die vlees is in die bloed, en Ek het dit aan julle op die altaar gegee om vir julle siele versoening te doen; want die bloed bewerk versoening deur die siel.

12 Daarom het Ek aan die kinders van Israel gesê: Niemand van julle mag bloed eet nie; ook die vreemdeling wat onder julle vertoef, mag geen bloed eet nie.

13 En elkeen uit die kinders van Israel en uit die vreemdelinge wat onder hulle vertoef, wat 'n stuk wild of 'n voël vang wat geëet mag word hy moet die bloed daarvan laat uitloop en dit met grond toemaak;

14 want wat die siel van alle vlees aangaan, sy bloed is met sy siel verbind. Daarom het Ek aan die kinders van Israel gesê: Julle mag die bloed van enige vlees nie eet nie, want die siel van alle vlees is sy bloed; elkeen wat dit eet, moet uitgeroei word.

15 En elkeen wat aas eet of iets wat verskeur is, 'n kind van die land sowel as 'n vreemdeling, moet sy klere was en 'n bad neem, en hy bly tot die aand toe onrein. Dan sal hy rein wees.

16 Maar as hy dit nie was nie en sy liggaam nie bad nie, moet hy sy ongeregtigheid dra.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-