Publicidade

Levítico 23

AFR53
Le feste solenni

1 L’Eterno parlò ancora a Mosè, dicendo: 2 "Parla ai figli d’Israele e diloro: Ecco le solennità dell’Eterno, che voi proclamerete come sante convocazioni. Le mie solennità sono queste. 3 Durante sei giorni si svolgerà il lavoro; ma il settimo giorno è sabato, giorno di completo riposo e di santa convocazione. Non farete in esso nessun lavoro; è un riposo consacrato all’Eterno in tutti i luoghi dove abiterete. 4 Queste sono le solennità dell’Eterno, le sante convocazioni che proclamerete ai tempi stabiliti. 5 Il primo mese, il quattordicesimo giorno del mese, al tramonto, sarà la Pasqua dell’Eterno; 6 e il quindicesimo giorno dello stesso mese sarà la festa dei pani azzimi in onore dell’Eterno; per sette giorni mangerete pane senza lievito. 7 Il primo giorno avrete una santa convocazione; non farete in esso nessun lavoro consueto; 8 e per sette giorni offrirete all’Eterno dei sacrifici mediante il fuoco. Il settimo giorno si avrà una santa convocazione, non farete nessun lavoro consueto". 9 L’Eterno parlò ancora a Mosè, dicendo: 10 "Parla ai figli d’Israele, e diloro: Quando sarete entrati nel paese che io vi do e ne mieterete la raccolta, porterete al sacerdote un fascio di spighe, come primizia della vostra raccolta; 11 e il sacerdote agiterà il fascio di spighe davanti all’Eterno, perché sia gradito per il vostro bene; il sacerdote lo agiterà il giorno dopo il sabato. 12 Il giorno che agiterete il fascio di spighe, offrirete un agnello di un anno, che sia senza difetto, come olocausto all’Eterno. 13 L’oblazione che l’accompagna sarà di due decimi di efa di fior di farina intrisa con olio, come sacrificio mediante il fuoco, di odore soave all’Eterno; la libazione sarà di un quarto di hin di vino. 14 Non mangerete pane, grano arrostito, spighe fresche, fino a quel giorno, fino a che abbiate portato l’offerta al vostro Dio. È una legge perenne, di generazione in generazione, in tutti i luoghi dove abiterete. 15 Dall’indomani del sabato, dal giorno che avrete portato il fascio di spighe dell’offerta agitata, conterete sette settimane intere. 16 Conterete cinquanta giorni fino all’indomani del settimo sabato, e offrirete all’Eterno una nuova oblazione. 17 Porterete dai luoghi dove abiterete due pani per un’offerta agitata, i quali saranno di due decimi di efa di fior di farina e cotti con del lievito; sono le primizie offerte all’Eterno. 18 E con quei pani offrirete sette agnelli dell’anno, senza difetto, un giovenco e due montoni, che saranno un olocausto all’Eterno assieme alla loro oblazione e alle loro libazioni; sarà un sacrificio di odore soave fatto mediante il fuoco all’Eterno. 19 Offrirete un capro come sacrificio per il peccato, e due agnelli dell’anno come sacrificio di ringraziamento. 20 Il sacerdote agiterà gli agnelli con il pane delle primizie, come offerta agitata davanti all’Eterno; e tanto i pani quanto i due agnelli consacrati all’Eterno apparterranno al sacerdote. 21 In quel medesimo giorno bandirete la festa, e avrete una santa convocazione. Non farete nessun lavoro consueto. È una legge perenne, di generazione in generazione, in tutti i luoghi dove abiterete. 22 Quando mieterete la raccolta della vostra terra, non mieterai fino all’ultimo angolo il tuo campo e non raccoglierai ciò che resta da spigolare della tua raccolta; lo lascerai per il povero e per lo straniero. Io sono l’Eterno, il vostro Dio". 23 L’Eterno parlò ancora a Mosè, dicendo: 24 "Parla ai figli d’Israele, e diloro: Il settimo mese, il primo giorno del mese avrete un riposo solenne, una commemorazione fatta al suono della tromba, una santa convocazione. 25 Non farete nessuna opera servile e offrirete all’Eterno dei sacrifici mediante il fuoco". 26 L’Eterno parlò ancora a Mosè, dicendo: 27 "Il decimo giorno di questo settimo mese sarà il giorno delle espiazioni; avrete una santa convocazione, umilierete le anime vostre e offrirete all’Eterno dei sacrifici mediante il fuoco. 28 In quel giorno non farete nessun lavoro; poiché è un giorno di espiazione, destinato a fare espiazione per voi davanti all’Eterno, che è il vostro Dio. 29 Poiché, ogni persona che non si umilierà in quel giorno, sarà eliminata dal suo popolo. 30 E ogni persona che farà qualsiasi lavoro in quel giorno, io la distruggerò di mezzo al suo popolo. 31 Non farete nessun lavoro. È una legge perenne, di generazione in generazione, in tutti i luoghi dove abiterete. 32 Sarà per voi un sabato di completo riposo, e umilierete le anime vostre; il nono giorno del mese, dalla sera alla sera seguente, celebrerete il vostro sabato". 33 L’Eterno parlò ancora a Mosè, dicendo: 34 "Parla ai figli d’Israele, e diloro: Il quindicesimo giorno di questo settimo mese sarà la festa delle Capanne, durante sette giorni, in onore dell’Eterno. 35 Il primo giorno ci sarà una santa convocazione; non farete nessun lavoro consueto. 36 Per sette giorni offrirete all’Eterno dei sacrifici mediante il fuoco. L’ottavo giorno avrete una santa convocazione e offrirete all’Eterno dei sacrifici mediante il fuoco. È giorno di assemblea solenne; non farete nessun lavoro consueto. 37 Queste sono le solennità dell’Eterno che voi proclamerete come sante convocazioni, perché si offrano all’Eterno sacrifici mediante il fuoco, olocausti e oblazioni, vittime e libazioni, ogni cosa al giorno stabilito, 38 oltre i sabati dell’Eterno, oltre i vostri doni, oltre tutti i vostri voti e tutte le offerte volontarie che presenterete all’Eterno. 39 Il quindicesimo giorno del settimo mese, quando avrete raccolto i frutti della terra, celebrerete una festa all’Eterno, durante sette giorni; il primo giorno sarà di completo riposo; e l’ottavo, di completo riposo. 40 Il primo giorno coglierete dagli alberi i frutti migliori, rami di palma, rami dal fogliame folto e salici dei torrenti, e vi rallegrerete davanti all’Eterno vostro Dio per sette giorni. 41 Celebrerete questa festa in onore dell’Eterno per sette giorni, ogni anno. È una legge perenne, di generazione in generazione. La celebrerete il settimo mese. 42 Abiterete in capanne durante sette giorni; tutti quelli che saranno nativi d’Israele abiteranno in capanne, 43 affinché i vostri discendenti sappiano che io feci abitare in capanne i figli d’Israele, quando li trassi fuori dal paese d’Egitto. Io sono l’Eterno, il vostro Dio". 44 Così Mosè diede ai figli d’Israele le istruzioni relative alle solennità dell’Eterno.

Wette oor die groot feeste.

1 VERDER het die Here met Moses gespreek en gesê:

2 Spreek met die kinders van Israel en vir hulle: Die feestye van die Here wat julle moet uitroep as heilige samekomste dit is my feestye.

3 Ses dae lank kan werk gedoen word, maar op die sewende dag is dit 'n dag van volkome rus, 'n heilige vierdag; géén werk mag julle doen nie dit is 'n sabbat van die Here in al julle woonplekke.

4 Dit is die feestye van die Here, die heilige vierdae wat julle moet uitroep op hulle bepaalde tyd.

5 In die eerste maand, op die veertiende van die maand, teen die aand, is die pasga van die Here;

6 en op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde brode van die Here; sewe dae lank moet julle ongesuurde brode eet.

7 Op die eerste dag moet daar vir julle 'n heilige vierdag wees; géén beroepswerk mag julle doen nie.

8 Maar julle moet sewe dae lank aan die Here 'n vuuroffer bring. Op die sewende dag moet daar 'n heilige vierdag wees; géén beroepswerk mag julle doen nie.

9 En die Here het met Moses gespreek en gesê:

10 Spreek met die kinders van Israel en aan hulle: As julle in die land kom wat Ek julle gee en sy opbrings oes, moet julle die eerstelingsgerf van julle oes na die priester bring.

11 En hy moet die gerf voor die aangesig van die Here beweeg, sodat julle welgevallig kan wees; die dag die sabbat moet die priester dit beweeg.

12 Julle moet ook op die dag as julle die gerf beweeg, 'n jaaroud lam sonder gebrek as brandoffer aan die Here berei,

13 en die spysoffer wat daarby behoort, twee-tiendes van 'n efa fynmeel met olie gemeng as vuuroffer aan die Here, 'n lieflike geur, en daarby die drankoffer van wyn, 'n kwart hin.

14 En julle mag geen brood of gebraaide koring of vars graan eet tot daardie selfde dag toe nie, totdat julle die offer van julle God bring. Dit is 'n ewige insetting vir julle geslagte in al julle woonplekke.

15 Dan moet julle tel van die dag die sabbat, van die dag af as julle die beweegoffergerf bring sewe volle weke moet dit wees;

16 tot die dag die sewende sabbat moet julle vyftig dae tel; dan moet julle 'n nuwe spysoffer aan die Here bring.

17 Julle moet uit jul woonplekke twee beweegbrode bring; dit moet van twee-tiendes van 'n efa fynmeel wees; gesuurd moet dit gebak word as eerstelinge aan die Here.

18 Julle moet ook by die brood sewe jaaroud lammers sonder gebrek en een jong bul en twee ramme bring. Hulle moet 'n brandoffer aan die Here wees saam met die spysoffer en die drankoffers wat daarby behoort as vuuroffer van lieflike geur aan die Here.

19 En julle moet een bokram as sondoffer berei. Ook twee jaaroud lammers as dankoffer,

20 en die priester moet hulle saam met die eerstelingsbrood as beweegoffer voor die aangesig van die Here beweeg saam met die twee lammers; dié moet aan die Here heilig wees, ten voordele van die priester.

21 En julle moet op daardie selfde dag uitroep: 'n heilige vierdag moet dit vir julle wees; géén beroepswerk mag julle doen nie. Dit is 'n ewige insetting in al julle woonplekke vir julle geslagte.

22 En as julle die opbrings van jul land oes, moet jy die kant van jou land as jy oes nie heeltemal afoes en die are wat val, nie versamel nie. Vir die arme en die vreemdeling moet jy dit laat oorbly. Ek is die Here julle God.

23 En die Here het met Moses gespreek en gesê:

24 Spreek met die kinders van Israel en : In die sewende maand, op die eerste van die maand, moet dit vir julle 'n rusdag wees, 'n gedenkdag deur basuingeklank, 'n heilige vierdag.

25 Géén beroepswerk mag julle doen nie; maar julle moet aan die Here 'n vuuroffer bring.

26 Verder het die Here met Moses gespreek en gesê:

27 Maar op die tiende van hierdie sewende maand is dit die versoendag. 'n Heilige vierdag moet dit vir julle wees; dan moet julle jul verootmoedig en aan die Here 'n vuuroffer bring.

28 En op daardie selfde dag mag julle géén werk doen nie, want dit is 'n versoendag om vir julle versoening te doen voor die aangesig van die Here julle God.

29 Want elkeen wat hom op daardie selfde dag nie verootmoedig nie, moet uit sy volksgenote uitgeroei word.

30 Ook elkeen wat op daardie selfde dag enige werk doen, dié siel sal Ek uitroei onder sy volk uit.

31 Julle mag géén werk doen nie; dit is 'n ewige insetting vir julle geslagte in al julle woonplekke.

32 'n Dag van volkome rus moet dit vir julle wees, en julle moet jul verootmoedig. Op die negende van die maand in die aand, van aand tot aand, moet julle jul sabbat hou.

33 En die Here het met Moses gespreek en gesê:

34 Spreek met die kinders van Israel en : Op die vyftiende dag van hierdie sewende maand is dit sewe dae lank die huttefees vir die Here.

35 Op die eerste dag moet daar 'n heilige vierdag wees; géén beroepswerk mag julle doen nie.

36 Sewe dae lank moet julle aan die Here 'n vuuroffer bring. Op die agtste dag moet daar vir julle 'n heilige vierdag wees, en julle moet aan die Here 'n vuuroffer bring. Dit is 'n feestyd; julle mag geen beroepswerk doen nie.

37 Dit is die feestye van die Here wat julle moet uitroep as heilige vierdae om aan die Here 'n vuuroffer te bring: 'n brandoffer en spysoffer, 'n slagoffer en drankoffers soos vir elke dag voorgeskrywe;

38 behalwe die sabbatte van die Here en behalwe julle gawes en behalwe al julle geloftes en behalwe al julle vrywillige offers wat julle aan die Here gee.

39 Maar op die vyftiende dag van die sewende maand, as julle die opbrings van die land insamel, moet julle die fees van die Here sewe dae lank vier; op die eerste dag is dit rusdag, en op die agtste dag is dit rusdag.

40 En op die eerste dag moet julle vir julle vrugte neem van sierlike bome, met palmtakke en takke van digte bome en rivierwilgers, en sewe dae lank voor die aangesig van die Here julle God vrolik wees.

41 En julle moet dit as fees van die Here sewe dae in die jaar vier. Dit is 'n ewige insetting vir julle geslagte. In die sewende maand moet julle dit vier.

42 Sewe dae lank moet julle in hutte woon; almal wat in Israel gebore is, moet in hutte woon,

43 sodat julle geslagte kan weet dat Ek die kinders van Israel in hutte laat woon het toe Ek hulle uit Egipteland uitgelei het. Ek is die Here julle God.

44 So het Moses dan die feestye van die Here aan die kinders van Israel bekend gemaak.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-