Publicidade

Levítico 22

AFR53

1 L’Eterno parlò ancora a Mosè, dicendo: 2 "Diad Aaronne e ai suoi figli che si astengano dalle cose sante che mi sono consacrate dai figli d’Israele, e non profanino il mio santo nome. Io sono l’Eterno. 3 Diloro: Qualunque uomo della vostra stirpe che nelle vostre future generazioni, trovandosi in stato di impurità, si accosterà alle cose sante che i figli d’Israele consacrano all’Eterno, sarà sterminato dal mio cospetto. Io sono l’Eterno. 4 Nessun uomo della stirpe di Aaronne che sia lebbroso o abbia la gonorrea, mangerà delle cose sante, finché non sia puro. Sarà lo stesso per chi avrà toccato una persona impura per contatto con un morto, o avrà avuto una perdita di seme genitale, 5 o per chi avrà toccato un rettile che lo abbia reso impuro, o un uomo che gli abbia comunicato una impurità di qualsiasi specie. 6 La persona che avrà avuto tali contatti sarà impura fino alla sera e non mangerà delle cose sante prima di essersi lavato il corpo nell’acqua; 7 dopo il tramonto del sole sarà pura, e potrà poi mangiare delle cose sante, perché sono il suo pane. 8 Il sacerdote non mangerà carne di bestia morta da o sbranata, per non rendersi impuro. Io sono l’Eterno. 9 Osserveranno dunque ciò che ho comandato, affinché non portino la pena del loro peccato, e muoiano per aver profanato le cose sante. Io sono l’Eterno che li santifico. 10 Nessun estraneo al sacerdozio mangerà delle cose sante: chi sta da un sacerdote o lavora da lui per un salario non mangerà delle cose sante. 11 Ma una persona che il sacerdote avrà comprato con il suo denaro, ne potrà mangiare; così pure colui che gli è nato in casa: questi potranno mangiare il suo pane. 12 La figlia di un sacerdote sposata con un estraneo non mangerà le cose sante offerte per elevazione. 13 Ma se la figlia del sacerdote è vedova, o ripudiata, senza figli, e torna a stare da suo padre come quando era giovane, potrà mangiare il pane del padre; ma nessun estraneo al sacerdozio ne mangerà. 14 E se uno mangia per sbaglio una cosa santa, darà al sacerdote il valore della cosa santa, aggiungendovi un quinto. 15 I sacerdoti non profaneranno dunque le cose sante dei figli d’Israele, che essi offrono per elevazione all’Eterno, 16 e non faranno loro portare la pena del peccato di cui si renderebbero colpevoli, mangiando le loro cose sante; poiché io sono l’Eterno che li santifico".

Leggi relative alle vittime

17 L’Eterno parlò ancora a Mosè, dicendo: 18 "Parla ad Aaronne, ai suoi figli, a tutti i figli d’Israele, e diloro: Chiunque, sia della casa d’Israele o sia straniero in Israele, presenti in olocausto all’Eterno un’offerta per qualche voto o per qualche dono volontario per essere gradito, 19 dovrà offrire un maschio, senza difetto, fra i buoi, fra le pecore o fra le capre. 20 Non offrirete nulla che abbia qualche difetto, perché non sarebbe gradito. 21 Quando uno offrirà all’Eterno un sacrificio di ringraziamento, di buoi o di pecore, sia per sciogliere un voto, sia come offerta volontaria, la vittima, perché sia gradita, dovrà essere perfetta: non dovrà avere difetti. 22 Non offrirete all’Eterno una vittima che sia cieca, o storpia, o mutilata, o che abbia delle ulcere, o la rogna, o la scabbia; e non ne farete sull’altare un sacrificio mediante il fuoco all’Eterno. 23 Potrai presentare come offerta volontaria un bue o una pecora che abbia un arto troppo lungo o troppo corto; ma, come offerta per qualche voto, non sarebbe gradito. 24 Non offrirete all’Eterno un animale che abbia i testicoli ammaccati o schiacciati o strappati o tagliati; e di queste operazioni non ne farete nel vostro paese. 25 Non accetterete dallo straniero nessuna di queste vittime per offrirla come pane del vostro Dio; siccome sono mutilate, difettose, non sarebbero gradite per il vostro bene". 26 L’Eterno parlò ancora a Mosè, dicendo: 27 "Quando sarà nato un vitello, o un agnello, o un capretto, starà sette giorni sotto la madre; dall’ottavo giorno in poi, sarà gradito come sacrificio fatto mediante il fuoco all’Eterno. 28 Sia vacca, sia pecora, non la sgozzerete lo stesso giorno con il suo piccolo. 29 Quando offrirete all’Eterno un sacrificio di ringraziamento, lo offrirete in modo da essere graditi. 30 La vittima sarà mangiata il giorno stesso; non ne lascerete nulla fino al mattino. Io sono l’Eterno. 31 Osserverete dunque i miei comandamenti e li metterete in pratica. Io sono l’Eterno. 32 Non profanerete il mio santo nome, affinché io sia santificato in mezzo ai figli d’Israele. Io sono l’Eterno che vi santifico, 33 che vi ho fatti uscire dal paese d’Egitto per essere vostro Dio. Io sono l’Eterno".

Wette oor die reinheid van die priesters as hulle die geheiligde gawes wil eet.

1 VERDER het die Here met Moses gespreek en gesê:

2 Spreek met Aäron en sy seuns dat hulle versigtig moet wees met die heilige gawes van die kinders van Israel wat hulle aan My heilig sodat hulle my heilige Naam nie ontheilig nie. Ek is die Here.

3 vir hulle: Enigeen in julle geslagte wat uit al julle nakomelinge na die heilige gawes aankom wat die kinders van Israel aan die Here heilig, terwyl sy onreinheid op hom is, dié siel moet uitgeroei word van my aangesig af weg. Ek is die Here.

4 Niemand uit die nageslag van Aäron wat melaats is of 'n vloeiing het, mag van die heilige gawes eet voordat hy rein is nie. En hy wat aan iemand raak wat deur 'n lyk onrein is, of van wie 'n saadvloeiing uitgaan,

5 of iemand wat aan enige kruipende ongedierte raak, waardeur hy onrein word, of aan 'n mens, deur wie hy onrein word ten gevolge van watter onreinheid ook al

6 die persoon wat aan so iets raak, sal tot die aand toe onrein wees, en hy mag van die heilige gawes nie eet nie tensy dat hy sy liggaam in die water gebad het.

7 Maar as die son onder is, sal hy rein wees; en daarna kan hy van die heilige gawes eet, want dit is sy voedsel.

8 Aas of iets wat verskeur is, mag hy nie eet, sodat hy daardeur nie onrein word nie. Ek is die Here.

9 Hulle moet dan my ordening onderhou, dat hulle weens die heilige gawes geen sonde op hulle laai en daardeur sterwe nie, omdat hulle dit ontheilig het. Ek is die Here wat hulle heilig.

10 Ook mag geen onbevoegde eet wat heilig is nie. 'n Bywoner van 'n priester en 'n dagloner mag nie eet wat heilig is nie.

11 Maar as 'n priester iemand met sy geld koop, mag dié daarvan eet, en die wat in sy huis gebore is; húlle mag van sy voedsel eet.

12 Maar as die dogter van 'n priester aan 'n vreemde behoort, mag sy van die offergawe van die heilige gawes nie eet nie.

13 Maar as die dogter van 'n priester weduwee is of verstoot word en sy kinderloos is en in die huis van haar vader terugkom soos in haar jeug, dan mag sy van die voedsel van haar vader eet; maar geen onbevoegde mag daarvan eet nie.

14 En as iemand by vergissing iets eet wat heilig is, moet hy die vyfde deel daarvan byvoeg, en wat heilig is, aan die priester teruggee.

15 So moet hulle dan die heilige gawes wat die kinders van Israel aan die Here afgee, nie ontheilig

16 en op húlle geen strafbare skuld laai deurdat húlle die heilige gawes sou eet nie; want Ek is die Here wat hulle heilig.

Bepalinge omtrent die aard van die vrywillige offers.

17 VERDER het die Here met Moses gespreek en gesê:

18 Spreek met Aäron en sy seuns en met al die kinders van Israel en vir hulle: Enigeen uit die huis van Israel of uit die vreemdelinge in Israel wat sy offer bring volgens al hulle geloftes en al hulle vrywillige offers wat hulle aan die Here as brandoffer bring

19 moet dit so bring, dat julle welgevalle vind: 'n dier van die manlike geslag sonder gebrek, van die beeste, die lammers of die bokke.

20 Julle mag nie iets bring waar 'n liggaamsgebrek aan is nie, want dit sal julle nie ten goede kom nie.

21 En as iemand 'n dankoffer aan die Here offer om 'n besondere gelofte te volbring of as vrywillige offer, van die beeste of die kleinvee, dan moet dit sonder gebrek wees, sodat dit welgevallig kan wees; geen liggaamsgebrek mag daaraan wees nie.

22 Wat blind is of wat gebreekte of verminkte liggaamsdele het of swere of skurfte of uitslag dit moet julle aan die Here nie bring nie, en daarvan mag julle vir die Here geen vuuroffer op die altaar nie.

23 Maar 'n bees of stuk kleinvee waarvan 'n liggaamsdeel te lank of te kort is, mag jy as vrywillige offer berei; maar as gelofte-offer sal dit nie met welgevalle aangeneem word nie.

24 'n Dier wat ontman is deur vrywe of stamp, deur uitskeur of uitsny, mag julle aan die Here nie bring nie: in julle land mag julle dit nie doen nie,

25 en uit die hand van 'n uitlander mag julle van al hierdie diere aan julle God geen spys bring nie, want hulle verminking is aan hulle, 'n liggaamsgebrek is aan hulle: hulle sal vir julle nie met welgevalle aangeneem word nie.

26 Verder het die Here met Moses gespreek en gesê:

27 As 'n bees of 'n lam of 'n bok aankom, moet dit sewe dae lank onder sy moeder bly; maar van die agtste dag af en verder sal dit met welgevalle aangeneem word as 'n vuuroffergawe aan die Here.

28 'n Bees of stuk kleinvee mag julle ook nie saam met sy kleintjie op een dag slag nie.

29 En as julle 'n lofoffer aan die Here bring, moet julle dit so offer, dat julle welgevalle kan vind.

30 Op dieselfde dag moet dit geëet word. Julle moet daarvan niks laat oorbly tot die môre toe nie. Ek is die Here.

31 Hou dan my gebooie en doen dit. Ek is die Here.

32 En ontheilig my heilige Naam nie, sodat Ek geheilig kan word onder die kinders van Israel. Ek is die Here wat julle heilig,

33 wat julle uit Egipteland uitgelei het om vir julle 'n God te wees. Ek is die Here.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-