Publicidade

Levítico 7

AFR53
Prescrizioni supplementari relative al sacrificio di riparazione per la colpa

1 Questa è la legge del sacrificio per la colpa; è cosa santissima. 2 Nel luogo dove si sgozza l’olocausto, si sgozzerà la vittima per la colpa; e se ne spanderà il sangue sull’altare tutto intorno; 3 e se ne offrirà tutto il grasso, la coda, il grasso che copre le interiora, 4 i due rognoni, il grasso che vi è sopra e che copre i fianchi, e la rete del fegato, che si staccherà vicino ai rognoni. 5 Il sacerdote farà bruciare tutto questo sull’altare, come un sacrificio fatto mediante il fuoco all’Eterno. Questo è un sacrificio per la colpa. 6 Ogni maschio tra i sacerdoti ne potrà mangiare; si mangerà in luogo santo; è cosa santissima. 7 Il sacrificio per la colpa è come il sacrificio per il peccato; la stessa legge vale per entrambi; la vittima sarà del sacerdote che farà l’espiazione. 8 E il sacerdote che offrirà l’olocausto per qualcuno terrà per la pelle dell’olocausto che avrà offerto. 9 Così pure ogni oblazione cotta in forno, o preparata in padella, o sulla griglia, sarà del sacerdote che l’ha offerta. 10 E ogni oblazione impastata con olio, o asciutta, sarà per tutti i figli di Aaronne: per l’uno come per l’altro.

Prescrizioni supplementari relative al sacrificio di ringraziamento

11 Questa è la legge del sacrificio di ringraziamento, che si offrirà all’Eterno. 12 Se uno l’offre per riconoscenza, offrirà, con il sacrificio di ringraziamento, delle focacce senza lievito intrise di olio, delle gallette senza lievito unte con olio, e del fior di farina cotto, in forma di focacce intrise di olio. 13 Presenterà anche, come sua offerta, oltre a quelle focacce, delle focacce di pane lievitato, insieme con il suo sacrificio di riconoscenza e di ringraziamento. 14 Di ognuna di queste offerte si presenterà una parte come oblazione elevata all’Eterno; essa sarà del sacerdote che avrà fatto l’aspersione del sangue del sacrificio di ringraziamento. 15 E la carne del sacrificio di riconoscenza e di ringraziamento sarà mangiata il giorno stesso che esso è offerto; non se ne lascerà nulla fino alla mattina. 16 Ma se il sacrificio che uno offre è votivo o volontario, la vittima sarà mangiata il giorno che egli la offrirà, e quel che ne rimane dovrà essere mangiato l’indomani; 17 ma ciò che sarà rimasto della carne del sacrificio fino al terzo giorno, si dovrà bruciare con il fuoco. 18 Se uno mangia della carne del suo sacrificio di ringraziamento il terzo giorno, chi l’ha offerto non sarà gradito; e dell’offerta non gli sarà tenuto conto; sarà cosa abominevole; e chi ne avrà mangiato porterà la pena della sua iniquità. 19 La carne che sarà stata in contatto con qualcosa di impuro non sarà mangiata, sarà bruciata con il fuoco. 20 Quanto alla carne che si mangia, chiunque è puro ne potrà mangiare; ma la persona che, essendo impura, mangerà della carne del sacrificio di ringraziamento che appartiene all’Eterno, sarà eliminata dal suo popolo. 21 E se uno toccherà qualcosa di impuro, una impurità umana, un animale impuro o qualsiasi cosa abominevole, immonda, e mangerà della carne del sacrificio di ringraziamento che appartiene all’Eterno, quel tale sarà eliminato dal suo popolo".

Prescrizioni supplementari relative al grasso e al sangue

22 L’Eterno parlò ancora a Mosè, dicendo: 23 "Parla ai figli d’Israele, e diloro: Non mangerete nessun grasso, di bue, di pecora, di capra. 24 Il grasso di una bestia morta da , o il grasso di una bestia sbranata potrà servire per qualunque altro uso; ma non ne mangerete affatto; 25 perché chiunque mangerà del grasso degli animali che si offrono in sacrificio mediante il fuoco all’Eterno, quel tale sarà eliminato dal suo popolo. 26 E non mangerete affatto nessun sangue, di uccelli di quadrupedi, in tutti i luoghi dove abiterete. 27 Chiunque mangerà sangue di qualunque specie, sarà eliminato dal suo popolo".

Prescrizioni supplementari relative alla parte spettante ai sacerdoti

28 L’Eterno parlò ancora a Mosè, dicendo: 29 "Parla ai figli d’Israele, e diloro: Colui che offrirà all’Eterno il suo sacrificio di ringraziamento porterà la sua offerta all’Eterno, prelevandola dal suo sacrificio di ringraziamento. 30 Porterà con le proprie mani ciò che deve essere offerto all’Eterno mediante il fuoco; porterà il grasso insieme con il petto, il petto per agitarlo come offerta agitata davanti all’Eterno. 31 Il sacerdote farà bruciare il grasso sull’altare; e il petto sarà di Aaronne e dei suoi figli. 32 Darete pure al sacerdote, come offerta elevata, la coscia destra dei vostri sacrifici di ringraziamento. 33 Colui dei figli di Aaronne che offrirà il sangue e il grasso dei sacrifici di ringraziamento avrà, come sua parte, la coscia destra. 34 Poiché, dai sacrifici di ringraziamento offerti dai figli d’Israele, io prendo il petto dell’offerta agitata e la coscia dell’offerta elevata, e li do al sacerdote Aaronne e ai suoi figli come legge perenne, da osservarsi dai figli d’Israele". 35 Questa è la parte consacrata ad Aaronne e consacrata ai suoi figli, dei sacrifici fatti mediante il fuoco all’Eterno, dal giorno in cui saranno presentati per esercitare il sacerdozio dell’Eterno. 36 Questo l’Eterno ha ordinato ai figli d’Israele di dar loro dal giorno della loro unzione. È una parte che è dovuta a loro per sempre, di generazione in generazione. 37 Questa è la legge dell’olocausto, dell’oblazione, del sacrificio per il peccato, del sacrificio per la colpa, della consacrazione e del sacrificio di ringraziamento: 38 legge che l’Eterno diede a Mosè sul monte Sinai il giorno che ordinò ai figli d’Israele di presentare le loro offerte all’Eterno nel deserto di Sinai.

Voorskrifte omtrent die skuld- en dankoffers.

1 EN dit is die wet van die skuldoffer: dit is hoogheilig.

2 Op die plek waar hulle die brandoffer slag, moet hulle die skuldoffer slag, en hy moet die bloed rondom teen die altaar uitgooi.

3 En hy moet al die vet daarvan offer: die vetstert en die vet wat oor die binnegoed ,

4 en die twee niere en die vet daarop wat aan die lendene is, en die lap aan die lewer by die niere moet hy dit wegneem.

5 En die priester moet dit op die altaar aan die brand steek as vuuroffer aan die Here; dit is 'n skuldoffer.

6 Almal wat manlik is onder die priesters, mag dit eet. Op 'n heilige plek moet dit geëet word; dit is hoogheilig.

7 Soos die sondoffer, so die skuldoffer; een wet geld vir hulle die priester wat daardeur versoening doen, aan hom kom dit toe.

8 En die priester wat die brandoffer van iemand bring die vel van die brandoffer wat hy gebring het, aan die priester, aan hom kom dit toe.

9 En elke spysoffer wat in die oond gebak word, en alles wat in die pan of op die bakplaat berei is, aan die priester wat dit offer, aan hom kom dit toe.

10 En elke spysoffer, met olie gemeng of droog, aan al die seuns van Aäron kom dit toe, aan die een so goed as aan die ander.

11 En dit is die wet van die dankoffer wat hulle aan die Here bring:

12 Ingeval hy dit as lofoffer bring, moet hy by die lofoffer bring: ongesuurde koeke met olie gemeng en ongesuurde platkoeke met olie bestryk en fynmeel wat as koeke deurmekaargeroer is, met olie gemeng;

13 saam met koeke van gesuurde brood moet hy sy offergawe by sy lofdankoffer bring.

14 En hy moet daarvan, een koek van elke gawe, as offergawe aan die Here bring; aan die priester wat die bloed van die dankoffer uitgooi, aan hom kom dit toe.

15 Maar die vleis van sy lofdankoffer moet geëet word op die dag as hy dit bring; daarvan mag hy niks tot die môre laat nie.

16 En as die offer wat hy bring, 'n gelofte of vrywillige offer is, moet dit geëet word op die dag as hy sy offer bring; en op die volgende dag, dan kan geëet word wat daarvan oorbly.

17 Maar wat van die offervleis oorgebly het, moet op die derde dag met vuur verbrand word.

18 En as daar van die vleis van sy dankoffer op die derde dag iets geëet word, sal dit vir hom wat dit bring, nie met welgevalle aangeneem word nie; dit sal hom nie toegereken word nie; 'n onrein iets sal dit wees, en diegene wat daarvan eet, moet sy ongeregtigheid dra.

19 En die vleis wat aan iets onreins raak, mag nie geëet word nie; met vuur moet dit verbrand word. Maar wat verder die vleis betref elkeen wat rein is, mag vleis eet.

20 Maar die een wat vleis eet van die dankoffer wat die Here toekom, terwyl sy onreinheid aan hom is, dié siel moet uit sy volksgenote uitgeroei word.

21 En as iemand aan iets onreins raak, aan die onreinheid van 'n mens of aan 'n onrein dier of aan enige onrein verfoeisel, en dan eet van die vleis van die dankoffer wat die Here toekom, dié siel moet uit sy volksgenote uitgeroei word.

Die verbod om vet of bloed te eet.

22 VERDER het die Here met Moses gespreek en gesê:

23 Spreek met die kinders van Israel en : Géén vet van 'n bees of skaap of bok mag julle eet nie.

24 Maar die vet van aas en die vet van wat verskeur is, kan vir allerhande werk gebruik word, maar jy mag niks daarvan eet nie.

25 Want elkeen wat vet eet van die vee waarvan hulle aan die Here 'n vuuroffer bring, diegene wat dit eet, moet uit sy volksgenote uitgeroei word.

26 Ook mag julle géén bloed van voëls of van vee in enigeen van julle woonplekke eet nie.

27 Elkeen wat maar enigsins bloed eet, dié siel moet uit sy volksgenote uitgeroei word.

28 Verder het die Here met Moses gespreek en gesê:

29 Spreek met die kinders van Israel en : Hy wat aan die Here sy dankoffer bring, moet self aan die Here die gawe uit sy dankoffer bring;

30 sy hande moet die vuuroffers van die Here bring: die vet met die bors moet hy bring; die bors, om dit as beweegoffer voor die aangesig van die Here te beweeg.

31 En die priester moet die vet op die altaar aan die brand steek, maar die bors kom Aäron en sy seuns toe.

32 Julle moet ook die regterboud aan die priester as hefoffer gee uit julle dankoffers.

33 Hy wat uit die seuns van Aäron die bloed van die dankoffers en die vet offer, aan hom kom die regterboud as deel toe.

34 Want die beweegbors en die hefboud het Ek van die kinders van Israel uit hulle dankoffers geneem en dit aan Aäron, die priester, en aan sy seuns gegee as 'n deel wat hulle vir ewig toekom van die kant van die kinders van Israel.

35 Dit is die aandeel van Aäron en die aandeel van sy seuns uit die vuuroffers van die Here, op die dag toe Hy hulle laat nader kom het om die priesteramp vir die Here te bedien

36 wat die Here beveel het om hulle te gee van die kant van die kinders van Israel, op die dag toe Hy hulle gesalf het. Dit is 'n ewige insetting vir hulle geslagte.

37 Dit is die wet vir die brandoffer, die spysoffer en die sondoffer en die skuldoffer en die wydingsoffer en die dankoffer

38 wat die Here Moses by die berg Sinai beveel het, op die dag toe hy die kinders van Israel in die woestyn Sinai beveel het om hulle offers aan die Here te bring.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-