Publicidade

Colossenses 2

AFR53

1 Poiché desidero che sappiate quale arduo combattimento io sostengo per voi, per quelli di Laodicea e per tutti quelli che non hanno mai visto la mia faccia, 2 affinché i loro cuori siano incoraggiati e, uniti mediante l’amore, ottenere tutte le ricchezze della completa intelligenza per giungere alla piena conoscenza del mistero di Dio, 3 cioè di Cristo, nel quale tutti i tesori della sapienza e della conoscenza sono nascosti.

Monito contro i falsi dottori

4 Dico questo affinché nessuno v’inganni con parole seducenti, 5 perché, sebbene sia assente di persona, sono con voi spiritualmente e mi rallegro vedendo il vostro ordine e la fermezza della vostra fede in Cristo. 6 Come dunque avete ricevuto Cristo Gesù il Signore, così camminate uniti a lui, 7 essendo radicati ed edificati in lui e confermati nella fede, come vi è stato insegnato, e abbondando in gratitudine.

8 Guardate che non vi sia qualcuno che faccia di voi sua preda con la filosofia e con la vanità ingannatrice secondo la tradizione degli uomini, gli elementi del mondo e non secondo Cristo, 9 poiché in lui abita corporalmente tutta la pienezza della Deità 10 e in lui voi avete tutto pienamente. Egli è il capo di ogni principato e di ogni potenza; 11 in lui voi siete anche stati circoncisi di una circoncisione non fatta da mano d’uomo, ma della circoncisione di Cristo, che consiste nello spogliamento del corpo della carne, 12 essendo stati con lui sepolti nel battesimo, nel quale siete anche stati risuscitati con lui mediante la fede nella potenza di Dio che lo ha risuscitato dai morti. 13 Voi, che eravate morti nei peccati e nella incirconcisione della vostra carne, voi, dico, Dio ha vivificati con lui, avendoci perdonato tutti i peccati, 14 avendo cancellato l’atto accusatore scritto in precetti contro di noi e che ci era ostile; quell’atto ha tolto di mezzo, inchiodandolo sulla croce, 15 e, avendo spogliato i principati e le potenze, ne ha fatto un pubblico spettacolo, trionfando su di loro per mezzo della croce.

16 Nessuno dunque vi giudichi quanto al mangiare o al bere, o rispetto a feste, noviluni o a sabati, 17 che sono l’ombra di cose che dovevano avvenire, ma il corpo è di Cristo. 18 Nessuno vi privi del vostro premio a suo piacimento per via d’umiltà e di culto degli angeli, affidandosi alle proprie visioni, gonfio di vanità dalla sua mente carnale, 19 e non attenendosi al Capo, dal quale tutto il corpo, ben fornito e congiunto insieme per via delle giunture e articolazioni, progredisce nella crescita voluta da Dio.

20 Se siete morti con Cristo agli elementi del mondo, perché, come se viveste nel mondo, vi lasciate imporre dei precetti, quali: 21 "Non toccare, non assaggiare, non maneggiare" 22 (tutte cose destinate a sparire con l’uso), secondo i comandamenti e le dottrine degli uomini? 23 Quelle cose hanno, è vero, una parvenza di sapienza per quel tanto che è in esse di culto volontario, di umiltà e di austerità nel trattare il corpo, ma non hanno alcun valore e servono soltanto a soddisfare la carne.

1 WANT ek wil dat julle moet weet wat 'n groot stryd ek oor julle het, en oor die wat in Laodicéa is en almal wat my aangesig in die vlees nie gesien het nie,

2 dat hulle harte vertroos mag word, deurdat hulle saamgevoeg word in die liefde en tot alle rykdom van die volle versekerdheid van insig, om die verborgenheid te leer ken van God en die Vader en van Christus,

3 in wie al die skatte van wysheid en kennis verborge is.

Vermaning teen valse leringe.

4 DIT ek, sodat niemand julle mag verlei met drogredes nie.

5 Want al is ek ook na die vlees afwesig, tog is ek by julle in die gees, en ek verbly my om julle goeie orde te sien en die vastigheid van julle geloof in Christus.

6 Soos julle dan Christus Jesus, die Here, aangeneem het, wandel so in Hom,

7 gewortel en opgebou in Hom en bevestig in die geloof, soos julle geleer is, terwyl julle daarin oorvloedig is in danksegging.

8 Pas op dat niemand julle as 'n buit wegvoer deur die wysbegeerte en nietige misleiding nie, volgens die oorlewering van die mense, volgens die eerste beginsels van die wêreld en nie volgens Christus nie.

9 Want in Hom woon al die volheid van die Godheid liggaamlik;

10 en julle het die volheid in Hom wat die Hoof is van alle owerheid en mag;

11 in wie julle ook besny is met 'n besnydenis wat nie met hande verrig word nie, deur die liggaam van die sondige vlees af te in die besnydenis van Christus,

12 omdat julle saam met Hom begrawe is in die doop, waarin julle ook saam opgewek is deur die geloof in die werking van God wat Hom uit die dode opgewek het.

13 En julle, wat dood was deur die misdade en die onbesnedenheid van julle vlees, het Hy saam met Hom lewend gemaak deurdat Hy julle al die misdade vergeef het,

14 en die skuldbrief teen ons, wat met sy insettinge ons vyandig was, uitgedelg en weggeruim het deur dit aan die kruis vas te nael,

15 nadat Hy die owerhede en magte uitgeklee en hulle in die openbaar tentoongestel en daardeur oor hulle getriomfeer het.

16 Laat niemand julle dan oordeel in spys of in drank of met betrekking tot 'n fees of nuwemaan of sabbat nie,

17 wat 'n skaduwee is van die toekomstige dinge; maar die liggaam behoort aan Christus.

18 Laat niemand julle van jul prys beroof nie, al sou hy behae in nederigheid en verering van die engele en indring in wat hy nie gesien het nie, en sonder oorsaak opgeblase wees deur sy vleeslike gesindheid,

19 en nie vashou aan die Hoof nie, uit wie die hele liggaam deur die gewrigte en verbindinge ondersteuning ontvang en saamgebind word en so met goddelike groei groot word.

20 As julle dan saam met Christus die eerste beginsels van die wêreld afgesterf het, waarom is julle, asof julle nog in die wêreld lewe, onderworpe aan insettinge

21 soos: raak nie, smaak nie, roer nie aan nie?

22 almal dinge wat deur die gebruik bestem is om te vergaan volgens die gebooie en leringe van mense,

23 wat, alhoewel dit 'n skyn van wysheid het, in eiesinnige godsdiens en nederigheid en in gestrengheid teen die liggaam, geen waarde het nie, maar strek tot versadiging van die vlees.

Veja também

Colossenses
Ver todos os capítulos de Colossenses
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-