Publicidade

João 9

AFR53
Gesù guarisce l’uomo nato cieco

1 Passando vide un uomo che era cieco fin dalla nascita. 2 I suoi discepoli lo interrogarono, dicendo: "Maestro, chi ha peccato, lui o i suoi genitori, perché sia nato cieco?". 3 Gesù rispose: "Non hanno peccato lui i suoi genitori, ma è così, affinché le opere di Dio siano manifestate in lui. 4 Bisogna che io compia le opere di colui che mi ha mandato, mentre è giorno; la notte viene in cui nessuno può operare. 5 Mentre sono nel mondo, io sono la luce del mondo". 6 Detto questo, sputò in terra, fece del fango con la saliva, ne spalmò gli occhi del cieco 7 e gli disse: "Va, làvati nella vasca di Siloe (che significa Mandato)". Egli dunque andò, si lavò e tornò che ci vedeva. 8 Perciò i vicini e quelli che l’avevano visto prima, perché era mendicante, dicevano: "Non è questi colui che stava seduto a chiedere l’elemosina?". 9 Alcuni dicevano: "È lui". Altri dicevano: "No, ma gli somiglia". Egli diceva: "Sono io". 10 Allora essi gli domandarono: "Com’è che ti sono stati aperti gli occhi?". 11 Egli rispose: "Quell’uomo che si chiama Gesù ha fatto del fango, me ne ha spalmato gli occhi e mi ha detto: Vaa Siloe e làvati. Io quindi sono andato, mi sono lavato e ho recuperato la vista". 12 Ed essi gli dissero: "Dov’è costui?". Egli rispose: "Non so".

13 Condussero dai farisei colui che era stato cieco. 14 Ora era in giorno di sabato che Gesù aveva fatto il fango e gli aveva aperto gli occhi. 15 I farisei dunque gli domandarono di nuovo anche loro come egli avesse recuperato la vista. Ed egli disse loro: "Egli mi ha messo del fango sugli occhi, mi sono lavato e ci vedo". 16 Perciò alcuni dei farisei dicevano: "Quest’uomo non è da Dio perché non osserva il sabato". Ma altri dicevano: "Come può un uomo peccatore fare tali miracoli?". E vi era disaccordo fra loro. 17 Essi dunque dissero di nuovo al cieco: "E tu, che dici di lui, poiché ti ha aperto gli occhi?". Egli rispose: "È un profeta".

18 I Giudei dunque non credettero che lui fosse stato cieco e avesse recuperato la vista, finché non ebbero chiamato i genitori di colui che aveva recuperato la vista, 19 e li ebbero interrogati così: "È questo vostro figlio che dite essere nato cieco? Come mai dunque ora ci vede?". 20 I suoi genitori risposero: "Sappiamo che questo è nostro figlio e che è nato cieco, 21 ma come ora ci veda, non lo sappiamo; sappiamo chi gli abbia aperto gli occhi; domandatelo a lui; egli è adulto; parlerà lui di ". 22 I suoi genitori dissero questo perché avevano paura dei Giudei, poiché i Giudei avevano già stabilito che, se uno avesse riconosciuto Gesù come Cristo, sarebbe stato espulso dalla sinagoga. 23 Per questo i suoi genitori dissero: "Egli è adulto, domandatelo a lui".

24 Essi dunque chiamarono per la seconda volta l’uomo che era stato cieco e gli dissero: "Dagloria a Dio! Noi sappiamo che quell’uomo è un peccatore". 25 Egli rispose: "Se egli sia un peccatore, non so, una cosa so: che ero cieco e ora ci vedo". 26 Essi allora gli chiesero: "Che ti ha fatto? Come ti ha aperto gli occhi?". 27 Egli rispose loro: "Ve l’ho già detto e voi non avete ascoltato, perché volete udirlo di nuovo? Volete forse diventare anche voi suoi discepoli?". 28 Essi lo insultarono e dissero: "Sei tu discepolo di costui, ma noi siamo discepoli di Mosè. 29 Noi sappiamo che a Mosè Dio ha parlato, ma riguardo a costui non sappiamo di dove sia". 30 Quell’uomo rispose e disse loro: "Questo poi è strano: che voi non sappiate di dove sia, eppure mi ha aperto gli occhi! 31 Si sa che Dio non ascolta i peccatori, ma, se uno è pio verso Dio e fa la sua volontà, egli lo ascolta. 32 Da che mondo è mondo non si è mai udito che uno abbia aperto gli occhi a un cieco nato. 33 Se quest’uomo non fosse da Dio, non potrebbe fare nulla". 34 Essi risposero e gli dissero: "Tu sei tutto quanto nato nel peccato e insegni a noi?". E lo cacciarono fuori.

35 Gesù udì che l’avevano scacciato fuori e, trovatolo, gli disse: "Credi tu nel Figlio di Dio?". 36 Colui rispose: "Chi è, Signore, perché io creda in lui?". 37 Gesù gli disse: "Tu l’hai già visto; egli è colui che ti sta parlando". 38 Ed egli disse: "Signore, io credo". E lo adorò.

39 Gesù disse: "Io sono venuto in questo mondo per fare un giudizio, affinché quelli che non vedono vedano e quelli che vedono diventino ciechi". 40 Quelli dei farisei che erano con lui udirono queste cose e gli dissero: "Siamo ciechi anche noi?". 41 Gesù rispose loro: "Se foste ciechi, non avreste alcun peccato, ma, siccome dite: Noi vediamo, il vostro peccato rimane".

Genesing van die man wat blind gebore was.

1 EN toe Hy verbygaan, sien Hy 'n man wat blind was van sy geboorte af.

2 En sy dissipels vra Hom en : Rabbi, wie het gesondig, hierdie man of sy ouers, dat hy blind gebore is?

3 Jesus antwoord: Hy het nie gesondig nie, en sy ouers ook nie; maar die werke van God moet in hom openbaar word.

4 Ek moet die werke doen van Hom wat My gestuur het, so lank as dit dag is; die nag kom wanneer niemand kan werk nie.

5 So lank as Ek in die wêreld is, is Ek die lig van die wêreld.

6 En toe Hy dit gesê het, spuug Hy op die grond en maak klei van die spuug en smeer die klei aan die van die blinde man

7 en vir hom: Gaan was jou in die badwater Silóam, wat vertaal word: Uitgestuur. En hy het gegaan en hom gewas; en hy het siende teruggekom.

8 Die bure dan en die wat hom vroeër gesien het dat hy blind was, toe: Is hy nie die een wat gesit en bedel het nie?

9 Ander : Dit is hy. Ander weer: Hy lyk na hom. Hy antwoord: Dit is ek.

10 Hulle vir hom: Hoe is jou geopen?

11 Hy antwoord en : Die man wat Jesus genoem word, het klei gemaak en op my gesmeer en vir my gesê: Gaan na die badwater Silóam en was jou. En ek het gegaan en my gewas en ek sien.

12 En hulle vir hom: Waar is Hy? Hy antwoord: Ek weet nie.

13 Hulle bring hom na die Fariseërs die man wat vroeër blind was.

14 En dit was sabbat toe Jesus die klei gemaak en sy geopen het.

15 Die Fariseërs vra hom toe weer hoe hy siende geword het. En hy antwoord hulle: Hy het klei op my gesit, en ek het my gewas en ek sien.

16 En sommige van die Fariseërs : Hierdie man kom nie van God nie, omdat Hy die sabbat nie hou nie. Ander : Hoe kan 'n sondige mens sulke tekens doen? En daar was verdeeldheid onder hulle.

17 Weer hulle vir die blinde man: Jy, wat jy van Hom, aangesien Hy jou geopen het? En hy antwoord: Hy is 'n profeet.

18 En die Jode het dit nie van hom geglo dat hy blind was en siende geword het nie, totdat hulle die ouers geroep het van hom wat siende geword het.

19 En hulle vra hul en : Is dit julle seun van wie julle dat hy blind gebore is? Hoe sien hy dan nou?

20 Sy ouers antwoord hulle en : Ons weet dat hy ons seun is en dat hy blind gebore is;

21 maar hoe hy nou sien, weet ons nie; of wie sy geopen het, weet ons nie. Hy is self oud genoeg, vra hom; hy sal vir homself praat.

22 Dit het sy ouers gesê omdat hulle bang was vir die Jode; want die Jode het al ooreengekom dat as iemand Hom as die Christus bely, hy uit die sinagoge geban sou word.

23 Daarom het sy ouers gesê: Hy is oud genoeg, vra hom.

24 Hulle roep toe vir die tweede keer die man wat blind was, en vir hom: Gee aan God die eer; ons weet dat hierdie man 'n sondaar is.

25 En hy antwoord en : Of Hy 'n sondaar is, weet ek nie. Een ding weet ek: dat ek blind was en nou sien.

26 En hulle weer vir hom: Wat het Hy vir jou gedoen? Hoe het Hy jou geopen?

27 Hy antwoord hulle: Ek het julle dit alreeds gesê, en julle het nie geluister nie. Waarom wil julle dit weer hoor? Julle wil tog nie ook sy dissipels word nie?

28 Hulle skel hom toe uit en : is 'n dissipel van daardie man, maar ons is dissipels van Moses.

29 Ons weet dat God met Moses gespreek het; maar wat Hom betref, ons weet nie van waar Hy is nie.

30 Die man antwoord en vir hulle: Hierin is tog iets wonderliks dat julle nie weet van waar Hy is nie, en Hy het my geopen!

31 En ons weet dat God nie sondaars verhoor nie; maar as iemand godvresend is en sy wil doen, dié verhoor Hy.

32 Van ouds af is dit nie gehoor dat iemand die van 'n blindgebore mens geopen het nie.

33 As Hy nie van God was nie, sou Hy niks kan doen nie.

34 Hulle antwoord en vir hom: Jy is heeltemal in sondes gebore, en leer jy ons? En hulle het hom uitgeban.

35 Jesus het gehoor dat hulle hom uitgeban het; en toe Hy hom kry, Hy vir hom: Glo jy in die Seun van God?

36 Hy antwoord en : Wie is Hy, Here, dat ek in Hom kan glo?

37 En Jesus vir hom: Jy het Hom gesien; en Hy wat met jou spreek, dit is Hy.

38 Toe hy: Ek glo, Here! En hy het Hom aanbid.

39 En Jesus : Tot 'n oordeel het Ek in hierdie wêreld gekom, sodat die wat nie sien nie, mag sien, en die wat sien, blind mag word.

40 En dié van die Fariseërs wat by Hom was, het dit gehoor en vir Hom gesê: Is ons dan ook blind?

41 Jesus antwoord hulle: As julle blind was, sou julle geen sonde nie; maar nou julle: Ons sien! Daarom bly julle sonde.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-