Publicidade

João 12

AFR53
Maria unge i piedi di Gesù d’olio profumato

1 Gesù dunque, sei giorni prima della Pasqua, venne a Betania dov’era Lazzaro, che egli aveva risuscitato dai morti. 2 Qui gli prepararono una cena: Marta serviva e Lazzaro era uno di quelli che erano a tavola con lui. 3 Allora Maria, presa una libbra d’olio profumato di nardo puro, di gran valore, unse i piedi di Gesù, glieli asciugò con i suoi capelli e la casa fu ripiena del profumo dell’olio. 4 Ma Giuda Iscariota, uno dei suoi discepoli, che stava per tradirlo, disse: 5 "Perché non si è venduto quest’olio per trecento denari e non si sono dati ai poveri?". 6 Diceva così, non perché si curasse dei poveri, ma perché era ladro e, tenendo la borsa, ne portava via ciò che vi si metteva dentro. 7 Gesù dunque disse: "Lasciala stare; lei lo ha conservato per il giorno della mia sepoltura. 8 Poiché i poveri li avete sempre con voi, ma non sempre avrete me".

9 La gran folla dei Giudei seppe dunque che egli era ; e vennero non soltanto a motivo di Gesù, ma anche per vedere Lazzaro che egli aveva risuscitato dai morti. 10 Ma i capi sacerdoti deliberarono di far morire anche Lazzaro, 11 perché, a causa sua, molti Giudei andavano e credevano in Gesù.

Gesù entra a Gerusalemme

12 Il giorno seguente, la gran folla che era venuta alla festa, udito che Gesù veniva a Gerusalemme, 13 prese dei rami di palme, uscì a incontrarlo e gridava: "Osanna!Benedetto colui che viene nel nome del Signore, il Re d’Israele!". 14 Gesù, trovato un asinello, vi montò su, secondo quanto scritto:

15 "Non temere, o figlia di Sion! Ecco, il tuo Re viene, montato sopra un puledro d’asina!".

16 I suoi discepoli inizialmente non intesero queste cose, ma, quando Gesù fu glorificato, allora si ricordarono che queste cose erano state scritte di lui e che essi gliele avevano fatte.

17 La folla dunque, che era con lui quando aveva chiamato Lazzaro fuori dal sepolcro e l’aveva risuscitato dai morti, ne rendeva testimonianza. 18 Per questo la folla gli andò incontro, perché aveva udito che egli aveva fatto quel miracolo. 19 Perciò i farisei dicevano fra loro: "Vedete che non guadagnate nulla? Ecco, il mondo gli corre dietro!".

Alcuni Greci desiderano vedere Gesù

20 Ora tra quelli che salivano alla festa per adorare c’erano certi Greci. 21 Questi dunque, accostatisi a Filippo, che era di Betsaida di Galilea, gli fecero questa richiesta: "Signore, vorremmo vedere Gesù". 22 Filippo lo venne a dire ad Andrea; Andrea e Filippo vennero a dirlo a Gesù.

Gesù annuncia la Sua morte

23 Gesù rispose loro, dicendo: "L’ora è venuta, in cui il Figlio dell’uomo deve essere glorificato. 24 In verità, in verità io vi dico che, se il granello di frumento caduto in terra non muore, rimane solo, ma, se muore, produce molto frutto. 25 Chi ama la sua vita, la perde e chi odia la sua vita in questo mondo, la conserverà in vita eterna. 26 Se uno mi serve, mi segua e dove sono io, sarà anche il mio servitore; se uno mi serve, il Padre l’onorerà. 27 Ora l’anima mia è turbata; e che dirò? Padre, salvami da quest’ora? Ma è per questo che sono venuto incontro a quest’ora. 28 Padre, glorifica il tuo nome!". Allora venne una voce dal cielo: "L’ho glorificato e lo glorificherò di nuovo!".

29 Perciò la folla, che era presente e aveva udito, diceva che era stato un tuono. Altri dicevano: "Un angelo gli ha parlato".

30 Gesù rispose e disse: "Questa voce non è venuta per me, ma per voi. 31 Ora avviene il giudizio di questo mondo; ora sarà scacciato fuori il principe di questo mondo 32 e io, quando sarò innalzato dalla terra, attirerò tutti a me". 33 Così diceva per indicare di quale morte doveva morire. 34 La folla quindi gli rispose: "Noi abbiamo udito dalla legge che il Cristo dimora in eterno: come dunque dici tu che bisogna che il Figlio dell’uomo sia innalzato? Chi è questo Figlio dell’uomo?". 35 Gesù dunque disse loro: "Ancora per poco la luce è fra voi. Camminate mentre avete la luce, affinché non vi colgano le tenebre; chi cammina nelle tenebre non sa dove va. 36 Mentre avete la luce, credete nella luce, affinché diventiate figli di luce". Queste cose disse Gesù, poi se ne andò e si nascose da loro.

Incredulità della gente

37 Sebbene avesse fatto tanti miracoli in loro presenza, non credevano in lui, 38 affinché si adempisse la parola detta dal profeta Isaia:

"Signore, chi ha creduto a quello che ci è stato predicato? E a chi è stato rivelato il braccio del Signore?".

39 Perciò non potevano credere, per la ragione detta ancora da Isaia:

40 "Egli ha accecato i loro occhi e ha indurito il loro cuore, affinché non vedano con gli occhi, e non intendano con il cuore, e non si convertano, e io non li guarisca".

41 Queste cose disse Isaia, perché vide la gloria di lui e di lui parlò.

42 Tuttavia molti, anche fra i capi, credettero in lui, ma a causa dei farisei non lo confessavano, per non essere espulsi dalla sinagoga, 43 perché amarono la gloria degli uomini più della gloria di Dio.

44 Ma Gesù ad alta voce aveva detto: "Chi crede in me, crede non in me, ma in colui che mi ha mandato 45 e chi vede me, vede colui che mi ha mandato. 46 Io sono venuto come luce nel mondo, affinché chiunque crede in me non rimanga nelle tenebre. 47 E, se uno ode le mie parole e non le osserva, io non lo giudico, perché io non sono venuto a giudicare il mondo, ma a salvare il mondo. 48 Chi mi respinge e non accetta le mie parole, ha chi lo giudica: la parola che ho annunciato è quella che lo giudicherà nell’ultimo giorno. 49 Perché io non ho parlato di mio, ma il Padre che mi ha mandato, mi ha comandato lui quello che devo dire e di che devo parlare; 50 e io so che il suo comandamento è vita eterna. Le cose dunque che dico, così le dico, come il Padre me le ha dette".

Maria salf die voete van Jesus.

1 EN Jesus het ses dae voor die pasga na Betánië gekom waar Lasarus was, wat dood gewees het en wat Hy uit die dode opgewek het.

2 Hulle het toe vir Hom daar 'n maaltyd berei, en Martha het bedien; en Lasarus was een van die wat saam met Hom aan tafel was.

3 En Maria het 'n pond egte, baie kosbare nardussalf geneem en die voete van Jesus gesalf en sy voete afgedroog met haar hare. En die huis is vervul met die reuk van die salf.

4 Toe een van sy dissipels, Judas Iskáriot, die seun van Simon, wat Hom sou verraai:

5 Waarom is hierdie salf nie vir driehonderd pennings verkoop en die geld aan die armes gegee nie?

6 En dit het hy gesê, nie omdat hy oor die armes besorg was nie, maar omdat hy 'n dief was en die beurs gehad het en die bydraes geneem het.

7 Toe Jesus: Laat haar staan; sy het dit bewaar vir die dag van my begrafnis.

8 Want die armes het julle altyd by julle, maar My het julle nie altyd nie.

9 En 'n groot menigte uit die Jode het verneem dat Hy daar was, en het gekom, nie alleen ter wille van Jesus nie, maar ook om Lasarus te sien, wat Hy uit die dode opgewek het.

10 En die owerpriesters het besluit om Lasarus ook om die lewe te bring,

11 omdat baie van die Jode deur hom weggegaan en in Jesus geglo het.

Intog van Jesus in Jerusalem.

12 DIE volgende dag het 'n groot menigte feesgangers, toe hulle hoor dat Jesus na Jerusalem kom,

13 palmtakke geneem en uitgegaan Hom tegemoet en geroep: Hosanna! Geseënd is Hy wat kom in die Naam van die Here, die Koning van Israel.

14 En Jesus het 'n jong esel gevind en daarop gaan sit, soos geskrywe is:

15 Moenie vrees nie, dogter van Sion! Kyk, jou Koning kom en Hy sit op die vul van 'n esel.

16 Dit het sy dissipels egter eers nie verstaan nie; maar nadat Jesus verheerlik is, toe het dit hulle bygeval dat hierdie dinge van Hom geskrywe was en dat hulle dit aan Hom gedoen het.

17 En die skare wat by Hom was toe Hy Lasarus uit die graf geroep en hom uit die dode opgewek het, het daarvan getuig.

18 Daarom het die skare Hom ook tegemoetgegaan, omdat hulle gehoor het dat Hy hierdie teken gedoen het.

19 En die Fariseërs het vir mekaar gesê: Sien julle dat julle niks vorder nie? Kyk, die hele wêreld loop agter Hom aan.

Sommige Grieke wil Jesus sien. Hy spreek van sy verhoging. 'n Stem uit die hemel. Jesus die lig van die wêreld.

20 EN daar was sommige Grieke onder die wat opgekom het om op die fees te aanbid;

21 hulle het na Filippus gegaan wat van Betsáida in Galiléa was, en hom gevra en gesê: My heer, ons wil Jesus graag sien.

22 Filippus kom en dit vir Andréas, en Andréas en Filippus vertel dit weer aan Jesus.

23 Maar Jesus antwoord hulle en : Die uur het gekom dat die Seun van die mens verheerlik moet word.

24 Voorwaar, voorwaar Ek vir julle, as die koringkorrel nie in die grond val en sterf nie, bly dit alleen; maar as dit sterf, dra dit veel vrug.

25 Wie sy lewe liefhet, sal dit verloor; maar wie sy lewe haat in hierdie wêreld, sal dit bewaar vir die ewige lewe.

26 As iemand My dien, laat hom My volg; en waar Ek is, daar sal my dienaar ook wees; en as iemand My dien, sal die Vader hom eer.

27 Nou is my siel ontsteld, en wat sal Ek ? Vader, red My uit hierdie uur? Maar hierom het Ek in hierdie uur gekom.

28 Vader, verheerlik u Naam! Daar het toe 'n stem uit die hemel gekom: Ek hét dit verheerlik, en Ek sal dit weer verheerlik.

29 En die skare wat daar gestaan en dit gehoor het, het gesê dat daar 'n donderslag gewees het. Ander het gesê: 'n Engel het met Hom gespreek.

30 Jesus antwoord en : Hierdie stem het nie om My ontwil gekom nie, maar om julle ontwil.

31 Nou is dit die oordeel van hierdie wêreld, nou sal die owerste van hierdie wêreld buitentoe gedryf word.

32 En Ek, as Ek van die aarde verhoog word, sal almal na My toe trek.

33 En dit het Hy gesê om aan te dui hoedanige dood Hy sou sterwe.

34 Die skare antwoord Hom: Ons het uit die wet gehoor dat die Christus tot in ewigheid bly; en hoe U dat die Seun van die mens verhoog moet word? Wie is hierdie Seun van die mens?

35 En Jesus vir hulle: Nog 'n klein tydjie is die lig by julle. Wandel so lank as julle die lig het, sodat die duisternis julle nie oorval nie. En wie in die duisternis wandel, weet nie waar hy gaan nie.

36 So lank as julle die lig het, glo in die lig, sodat julle kinders van die lig kan word. Dit het Jesus gespreek, en Hy het weggegaan en Hom vir hulle verberg.

37 En alhoewel Hy so baie tekens voor hulle gedoen het, het hulle nie in Hom geglo nie;

38 sodat die woord van die profeet Jesaja vervul sou word wat hy gesê het: Here, wie het ons prediking geglo, en aan wie is die arm van die Here geopenbaar?

39 Daarom kon hulle nie glo nie, omdat Jesaja óók gesê het:

40 Hy het hulle verblind en hulle hart verhard, sodat hulle nie met die sou sien en met die hart verstaan en hulle bekeer en Ek hulle genees nie.

41 Dit het Jesaja gesê toe hy sy heerlikheid gesien en van Hom gespreek het.

42 Maar tog het selfs baie van die owerstes in Hom geglo; maar ter wille van die Fariseërs het hulle dit nie bely nie, om nie uit die sinagoge geban te word nie.

43 Want hulle het die eer van die mense meer liefgehad as die eer van God.

44 En Jesus het uitgeroep en gesê: Wie in My glo, glo nie in My nie, maar in Hom wat My gestuur het.

45 En wie My aanskou, aanskou Hom wat My gestuur het.

46 Ek het as 'n lig in die wêreld gekom, sodat elkeen wat in My glo, nie in die duisternis sou bly nie.

47 En as iemand na my woorde luister en nie glo nie, Ek oordeel hom nie; want Ek het nie gekom om die wêreld te oordeel nie, maar om die wêreld te red.

48 Wie My verwerp en my woorde nie aanneem nie, het een wat hom oordeel: die woord wat Ek gespreek het, dit sal hom oordeel in die laaste dag.

49 Want Ek het nie uit Myself gespreek nie; maar die Vader wat My gestuur het, Hy het My 'n gebod gegee wat Ek moet en wat Ek moet spreek.

50 En Ek weet dat sy gebod die ewige lewe is. Wat Ek dan spreek net soos die Vader vir My gesê het, so spreek Ek.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-