Publicidade

João 7

AFR53
I fratelli di Gesù non credono in Lui

1 Dopo queste cose, Gesù se ne andava per la Galilea, infatti non voleva più andare per la Giudea perché i Giudei cercavano di ucciderlo.

2 Ora la festa dei Giudei, detta delle Capanne, era vicina. 3 Perciò i suoi fratelli gli dissero: "Parti di qua e vattene in Giudea, affinché i tuoi discepoli vedano anche loro le opere che tu fai. 4 Poiché nessuno fa cosa alcuna in segreto, quando cerca di essere riconosciuto pubblicamente. Se tu fai queste cose, manifestati al mondo". 5 Poiché neppure i suoi fratelli credevano in lui. 6 Gesù quindi disse loro: "Il mio tempo non è ancora venuto; il vostro tempo, invece, è sempre pronto. 7 Il mondo non può odiare voi, ma odia me perché io testimonio di lui che le sue opere sono malvagie. 8 Salite voi alla festa; io non salgo ancora a questa festa, perché il mio tempo non è ancora compiuto". 9 E, dette loro queste cose, rimase in Galilea.

Gesù alla festa delle Capanne

10 Quando poi i suoi fratelli furono saliti alla festa, allora vi salì anche lui; non palesemente, ma come di nascosto. 11 I Giudei dunque lo cercavano durante la festa e dicevano: "Lui dov’è?". 12 Vi era tra la folla un gran mormorio riguardo a lui. Alcuni dicevano: "È un uomo perbene!". Altri dicevano: "No, anzi svia la gente!". 13 Nessuno però parlava di lui apertamente, per paura dei Giudei.

14 Verso la metà della festa, Gesù salì al tempio e si mise a insegnare. 15 Perciò i Giudei si meravigliavano e dicevano: "Come mai costui conosce così bene le Scritture, senza aver fatto studi?". 16 E Gesù rispose loro: "La mia dottrina non è mia, ma di colui che mi ha mandato. 17 Se uno vuol fare la sua volontà, conoscerà se questa dottrina è da Dio o se io parlo di mio. 18 Chi parla di suo cerca la propria gloria, ma chi cerca la gloria di colui che l’ha mandato è veritiero e non c’è ingiustizia in lui. 19 Mosè non vi ha forse dato la legge? Eppure nessuno di voi mette in pratica la legge! Perché cercate d’uccidermi?". 20 La gente rispose: "Tu hai un demonio! Chi cerca d’ucciderti?". 21 Gesù rispose e disse loro: "Un’opera sola ho fatto e tutti ve ne meravigliate. 22 Mosè vi ha dato la circoncisione (non che venga da Mosè, ma viene dai padri) e voi circoncidete l’uomo in giorno di sabato. 23 Se un uomo riceve la circoncisione di sabato affinché la legge di Mosè non sia violata, voi vi adirate contro di me perché in giorno di sabato ho guarito un uomo tutto intero? 24 Non giudicate secondo l’apparenza, ma giudicate con giusto giudizio".

25 Alcuni di Gerusalemme dicevano: "Non è questi colui che cercano di uccidere? 26 Eppure, ecco, egli parla liberamente e non gli dicono nulla. Che forse i capi abbiano riconosciuto davvero che egli è il Cristo? 27 Eppure costui sappiamo di dov’è ma, quando il Cristo verrà, nessuno saprà di dove egli sia". 28 Gesù dunque, insegnando nel tempio, esclamò: "Voi mi conoscete e sapete di dove sono, però io non sono venuto da me, ma colui che mi ha mandato è verità e voi non lo conoscete. 29 Io lo conosco, perché vengo da lui ed è Lui che mi ha mandato". 30 Cercavano perciò di arrestarlo, ma nessuno gli mise le mani addosso, perché la sua ora non era ancora venuta.

31 Ma molti della folla credettero in lui e dicevano: "Quando il Cristo sarà venuto, farà più miracoli di quanti ne abbia fatti costui?". 32 I farisei udirono la gente mormorare queste cose di lui; e i capi sacerdoti e i farisei mandarono delle guardie per arrestarlo.

33 Perciò Gesù disse loro: "Io sono ancora con voi per poco tempo, poi me ne vado a colui che mi ha mandato. 34 Voi mi cercherete e non mi troverete e dove io sarò voi non potete venire". 35 Perciò i Giudei dissero fra loro: "Dove dunque andrà egli che noi non lo troveremo? Andrà forse a quelli che sono dispersi fra i Greci a insegnare ai Greci? 36 Che significa questo suo dire: Voi mi cercherete e non mi troverete; e: Dove io sarò voi non potete venire"?

Fiumi d’acqua viva

37 Nell’ultimo giorno, il gran giorno della festa, Gesù, stando in piedi, esclamò: "Se qualcuno ha sete, venga a me e beva. 38 Chi crede in me, come ha detto la Scrittura, fiumi d’acqua viva sgorgheranno dal suo seno". 39 Disse questo dello Spirito che dovevano ricevere quelli che avrebbero creduto in lui, poiché lo Spirito non era ancora stato dato, perché Gesù non era ancora glorificato.

Il dissenso della gente a causa di Gesù

40 Dunque una parte della gente, udite quelle parole, diceva: "Costui è davvero il profeta". 41 Altri dicevano: "Questi è il Cristo". Altri, invece, dicevano: "Ma è forse dalla Galilea che viene il Cristo? 42 La Scrittura non ha forse detto che il Cristo viene dalla discendenza di Davide e da Betlemme, il villaggio dove stava Davide?". 43 Vi fu dunque dissenso fra la gente, a causa sua; 44 e alcuni di loro lo volevano arrestare, ma nessuno gli mise le mani addosso.

45 Le guardie dunque tornarono dai capi sacerdoti e dai farisei, i quali dissero loro: "Perché non l’avete condotto?". 46 Le guardie risposero: "Nessun uomo parlò mai come quest’uomo!". 47 Perciò i farisei replicarono loro: "Siete stati sedotti anche voi? 48 Qualcuno dei capi o dei farisei ha forse creduto in lui? 49 Ma questa plebe, che non conosce la legge, è maledetta!". 50 Nicodemo (uno di loro, quello che prima era andato da lui) disse loro: 51 "La nostra legge giudica forse un uomo prima che sia stato udito e che si sappia quello che ha fatto?". 52 Essi gli risposero: "Sei anche tu della Galilea? Investiga e vedrai che dalla Galilea non sorge profeta".

53 [E ognuno se ne andò a casa sua.

Ongeloof van Jesus se broers.

1 EN daarna het Jesus in Galiléa rondgegaan, want Hy wou nie in Judéa rondgaan nie, omdat die Jode probeer het om Hom dood te maak.

2 En die fees van die Jode, die huttefees, was naby.

3 Sy broers het toe vir Hom gesê: Vertrek hiervandaan en gaan na Judéa, sodat u dissipels ook u werke kan sien wat U doen.

4 Want niemand doen iets in die geheim en soek tegelykertyd om in iedereen se mond te wees nie. As U hierdie dinge doen, vertoon Uself aan die wêreld.

5 Want ook sy broers het nie in Hom geglo nie.

6 Toe Jesus vir hulle: My tyd is nog nie daar nie. Maar julle tyd is altyd daar.

7 Die wêreld kan julle nie haat nie; maar My haat hy, omdat Ek van hom getuig dat sy werke boos is.

8 Gaan julle op na hierdie fees. Ek gaan nog nie op na hierdie fees nie, omdat my tyd nog nie daar is nie.

9 En nadat Hy dit aan hulle gesê het, het Hy in Galiléa gebly.

Jesus leer in die tempel op die huttefees. Die Jode is oor Hom verdeeld. Hulle probeer om Hom gevange te neem.

10 MAAR nadat sy broers opgegaan het, toe het Hy ook opgegaan na die fees, nie openlik nie, maar in die geheim.

11 En die Jode het Hom op die fees gesoek en gesê: Waar is Hy?

12 En daar is baie oor Hom gemompel onder die skare. Sommige het gesê: Hy is goed. Ander weer het gesê: Nee, maar Hy mislei die skare.

13 Tog het niemand openlik oor Hom gepraat nie, uit vrees vir die Jode.

14 En toe dit al in die middel van die fees was, het Jesus opgegaan na die tempel en geleer.

15 En die Jode het hulle verwonder en gesê: Hoe kom Hy aan die geleerdheid terwyl Hy geen onderwys ontvang het nie?

16 Jesus antwoord hulle en : My leer is nie myne nie, maar van Hom wat My gestuur het.

17 As iemand gewillig is om sy wil te doen, sal hy aangaande die leer weet of dit uit God is, en of Ek uit Myself spreek.

18 Hy wat uit homself spreek, soek sy eie eer; maar Hy wat die eer soek van dié Een wat Hom gestuur het, Hy is waaragtig en daar is geen ongeregtigheid in Hom nie.

19 Het Moses julle nie die wet gegee nie? En niemand van julle hou die wet nie. Waarom wil julle My om die lewe bring?

20 Die skare antwoord en : U is van die duiwel besete; wie wil U om die lewe bring?

21 Jesus antwoord en vir hulle: Een werk het Ek gedoen, en julle verwonder julle almal.

22 Daarom het Moses julle die besnydenis gegee nie dat dit van Moses is nie, maar van die vaders en op die sabbat besny julle 'n mens.

23 As 'n mens die besnydenis op die sabbat ontvang, sodat die wet van Moses nie verbreek mag word nie, is julle kwaad vir My, omdat Ek 'n mens op die sabbat heeltemal gesond gemaak het?

24 Moenie oordeel volgens wat julle sien nie, maar oordeel 'n regverdige oordeel.

25 Daarop sommige van die inwoners van Jerusalem: Is dit nie Hy wat hulle soek om dood te maak nie?

26 En kyk, Hy spreek openlik en hulle vir Hom niks nie! Sou die owerstes dan waarlik weet dat Hy werklik die Christus is?

27 En hierdie man ons weet van waar Hy is; maar die Christus, wanneer Hy kom, weet niemand van waar Hy is nie.

28 Jesus roep toe uit, terwyl Hy in die tempel leer, en : Julle ken My en julle weet ook van waar Ek is; tog het Ek nie uit Myself gekom nie; maar Hy wat My gestuur het, is waaragtig, vir wie julle nie ken nie.

29 Maar Ek ken Hom, omdat Ek van Hom kom en Hy My gestuur het.

30 Toe probeer hulle om Hom gevange te neem; en niemand het die hand aan Hom geslaan nie, omdat sy uur nog nie gekom het nie.

31 Maar baie van die skare het in Hom geglo en gesê: Wanneer die Christus kom, sal Hy meer tekens doen as wat hierdie man gedoen het?

32 Die Fariseërs het gehoor dat die skare dit van Hom mompel, en die Fariseërs en die owerpriesters het dienaars gestuur om Hom gevange te neem.

33 Toe Jesus vir hulle: Nog 'n klein tydjie is Ek by julle, en Ek gaan na Hom wat My gestuur het.

34 Julle sal My soek en nie vind nie; en waar Ek is, kan julle nie kom nie.

35 En die Jode onder mekaar: Waar wil Hy heengaan, dat ons Hom nie sal vind nie? Hy wil tog nie na die verstrooides onder die Grieke gaan en die Grieke leer nie?

36 Wat beteken hierdie woord wat Hy gesê het: Julle sal My soek en nie vind nie; en waar Ek is, kan julle nie kom nie?

37 En op die laaste dag, die groot dag van die fees, het Jesus gestaan en uitgeroep en gesê: As iemand dors het, laat hom na My toe kom en drink!

38 Hy wat in My glo, soos die Skrif : strome van lewende water sal uit sy binneste vloei.

39 En dit het Hy gesê van die Gees wat dié sou ontvang wat in Hom glo; want die Heilige Gees was daar nog nie, omdat Jesus nog nie verheerlik was nie.

40 Baie van die skare het, toe hulle die woord hoor, gesê: Hy is waarlik die profeet.

41 Ander het gesê: Hy is die Christus. En ander het gesê: Kom die Christus dan uit Galiléa?

42 Het die Skrif nie gesê dat die Christus uit die geslag van Dawid kom en uit Betlehem, die dorp waar Dawid was nie?

43 Daar het toe verdeeldheid onder die skare gekom oor Hom.

44 En sommige van hulle wou Hom gevange neem, maar niemand het die hand aan Hom geslaan nie.

45 Die dienaars kom toe by die owerpriesters en die Fariseërs, en dié vir hulle: Waarom het julle Hom nie gebring nie?

46 Die dienaars antwoord: Nooit het 'n mens so gespreek soos hierdie mens nie.

47 En die Fariseërs antwoord hulle: Julle is tog nie ook mislei nie?

48 Het iemand uit die owerstes in Hom geglo, of uit die Fariseërs?

49 Maar hierdie skare wat die wet nie ken nie, is vervloek!

50 Nikodémus hy wat in die nag na Hom gegaan het, wat een van hulle was vir hulle:

51 Oordeel ons wet die mens sonder om hom eers te hoor en te weet wat hy doen?

52 Hulle antwoord en vir hom: Jy is tog nie ook uit Galiléa nie? Ondersoek en sien dat daar geen profeet uit Galiléa opgestaan het nie.

53 En elkeen het huis toe gegaan.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-