Publicidade

Romanos 9

AFR53
Il problema della reiezione d’Israele

1 Io dico la verità in Cristo, non mento, la mia coscienza me lo attesta per lo Spirito Santo: 2 ho una grande tristezza e un continuo dolore nel mio cuore, 3 perché vorrei essere io stesso anatema, separato da Cristo, per amore dei miei fratelli, miei parenti secondo la carne, 4 che sono Israeliti, ai quali appartengono l’adozione, la gloria, i patti, la legislazione, il culto e le promesse, 5 ai quali appartengono i padri e dai quali è venuto, secondo la carne, il Cristo, che è sopra tutte le cose Dio benedetto in eterno. Amen!

6 Però non è che la parola di Dio sia caduta a terra, perché non tutti i discendenti da Israele sono Israele, 7 per il fatto che sono discendenza di Abraamo, sono tutti figli di Abraamo, anzi: "In Isacco ti sarà nominata una discendenza". 8 Cioè, non i figli della carne sono figli di Dio, ma i figli della promessa sono considerati come discendenza. 9 Poiché questa è la parola della promessa: "In questa stagione io verrò, e Sara avrà un figlio". 10 Non solo, ma anche a Rebecca avvenne la medesima cosa quando ebbe concepito da uno stesso uomo, vale a dire Isacco nostro padre, due gemelli, 11 poiché, prima che fossero nati e che avessero fatto alcunché di bene o di male, affinché rimanesse fermo il proponimento dell’elezione di Dio, che dipende non dalle opere ma da colui che chiama, 12 le fu detto: "Il maggiore servirà al minore"; 13 com’è scritto: "Ho amato Giacobbe, ma ho odiato Esaù".

Sovranità e grazia divine

14 Che diremo dunque? Vi è forse ingiustizia in Dio? Assolutamente no! 15 Poiché egli dice a Mosè: "Io avrò misericordia di chi avrò misericordia, e avrò compassione di chi avrò compassione". 16 Non dipende dunque da chi vuole da chi corre, ma da Dio che fa misericordia. 17 Poiché la Scrittura dice a Faraone: "Appunto per questo ti ho suscitato: per mostrare in te la mia potenza e perché il mio nome sia proclamato per tutta la terra". 18 Così dunque egli fa misericordia a chi vuole, e indurisce chi vuole.

19 Tu allora mi dirai: "Perché rimprovera egli ancora? Poiché chi può resistere alla sua volontà?". 20 Piuttosto, o uomo, chi sei tu che replichi a Dio? La cosa formata dirà a colui che la formò: "Perché mi facesti così?". 21 Il vasaio non è forse padrone dell’argilla per trarre dalla stessa pasta un vaso per uso nobile e un altro per uso ignobile? 22 Che c’è da contestare se Dio, volendo mostrare la sua ira e far conoscere la sua potenza, ha sopportato con molta pazienza dei vasi d’ira preparati per la perdizione 23 e se, per far conoscere le ricchezze della sua gloria verso dei vasi di misericordia che aveva già prima preparati per la gloria, 24 li ha anche chiamati (parlo di noi) non soltanto fra i Giudei ma anche fra i Gentili? 25 Così egli dice anche in Osea: "Io chiamerò mio popoloquello che non era mio popolo, e amataquella che non era amata"; 26 e "avverrà che nel luogo dov’era loro stato detto: Voi non siete mio popolo, saranno chiamati figli del Dio vivente". 27 E Isaia esclama riguardo a Israele:

"Quand’anche il numero dei figli d’Israele fosse come la sabbia del mare, soltanto il resto sarà salvato;28 perché il Signore eseguirà la sua parola sulla terra, in modo completo e rapido".

29 E come Isaia aveva già detto prima:

"Se il Signore degli eserciti non ci avesse lasciato un seme, saremmo diventati come Sodoma e saremmo stati simili a Gomorra".

Israele e la Pietra d’inciampo

30 Che diremo dunque? Diremo che i Gentili, i quali non cercavano la giustizia, hanno conseguito la giustizia, ma la giustizia che viene dalla fede, 31 mentre Israele, che cercava una legge che lo avrebbe condotto alla giustizia, non ha conseguito quella legge. 32 Perché? Perché l’ha cercata non per fede, ma per opere. Essi hanno urtato nella pietra d’inciampo, 33 come è scritto:

"Ecco, io pongo in Sion un sasso d’inciampo e una pietra di scandalo; ma chi crede in lui non sarà svergognato".

Droefheid van Paulus oor die ongeloof van Israel.

1 EK spreek die waarheid in Christus, ek lieg nie my gewete getuig saam met my in die Heilige Gees

2 dat dit vir my 'n groot droefheid is en 'n onophoudelike smart vir my hart.

3 Want ek sou self kon wens om ter wille van my broers, my stamgenote na die vlees, 'n vervloeking te wees, wég van Christus af.

4 Hulle is Israeliete aan wie die aanneming tot kinders behoort en die heerlikheid en die verbonde en die wetgewing en die erediens en die beloftes;

5 aan wie die vaders behoort en uit wie die Christus is na die vlees Hy wat oor alles is, God, lofwaardig tot in ewigheid! Amen.

Volstrekte vrymag van die genade van God.

6 MAAR ek dit nie asof die woord van God verval het nie; want hulle is nie almal Israel wat uit Israel is nie.

7 Ook nie omdat hulle Abraham se nageslag is, is hulle almal kinders nie; maar: in Isak sal jou nageslag genoem word.

8 Dit wil , nie hulle is kinders van God wat die kinders van die vlees is nie, maar die kinders van die belofte word gereken as die nageslag.

9 Want dit is die woord van die belofte: Omtrent hierdie tyd sal Ek kom, en Sara sal 'n seun .

10 En nie alleen dit nie, maar ook Rebekka was swanger uit een, naamlik Isak, ons vader.

11 Want toe die kinders nog nie gebore was en nog geen goed of kwaad gedoen het nie dat die voorneme van God volgens die verkiesing kon bly staan, nie uit die werke nie, maar uit Hom wat roep

12 is vir haar gesê: Die oudste sal die jongste dien.

13 Soos geskrywe is: Jakob het Ek liefgehad en Esau het Ek gehaat.

14 Wat sal ons dan ? Is daar miskien onreg by God? Nee, stellig nie!

15 Want aan Moses Hy: Ek sal barmhartig wees oor wie Ek barmhartig wil wees en My ontferm oor wie Ek My wil ontferm.

16 So hang dit dan nie af van die een wat wil of van die een wat loop nie, maar van God wat barmhartig is.

17 Want die Skrif aan Farao: Juis hiervoor het Ek jou laat optree, dat Ek in jou my krag kan toon en dat my Naam verkondig kan word op die hele aarde.

18 So is Hy dan barmhartig oor wie Hy wil en Hy verhard wie Hy wil.

19 Jy sal dan vir my : Waarom verwyt Hy dan nog, want wie het sy wil weerstaan?

20 Maar tog, o mens, wie is jy wat teen God antwoord? Die maaksel kan tog nie vir die maker : Waarom het u my so gemaak nie?

21 Of het die pottebakker nie mag oor die klei, om uit dieselfde klomp die een voorwerp tot eer en die ander tot oneer te maak nie?

22 En as God, al wil Hy sy toorn bewys en sy mag bekend maak, tog met groot lankmoedigheid die voorwerpe van toorn wat vir die verderf toeberei is, verdra het,

23 juis om bekend te maak die rykdom van sy heerlikheid oor die voorwerpe van barmhartigheid wat Hy voorberei het tot heerlikheid,

24 ons naamlik wat Hy geroep het, nie alleen uit die Jode nie, maar ook uit die heidene?

25 Soos Hy ook in Hoséa : Ek sal die wat nie my volk is nie, my volk noem; en haar wat nie bemin is nie, beminde;

26 en in die plek waar aan hulle gesê is: Julle is nie my volk nie! daar sal hulle genoem word kinders van die lewende God.

27 En Jesaja roep oor Israel uit: Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see, net die oorblyfsel sal gered word;

28 want Hy volbring 'n saak en verkort dit in geregtigheid, omdat die Here 'n saak wat verkort is, op die aarde sal doen.

29 En soos Jesaja tevore gesê het: As die Here van die leërskare vir ons nie 'n nageslag oorgelaat het nie, soos Sodom sou ons geword het en aan Gomorra gelyk gewees het.

30 Wat sal ons dan ? Dat die heidene, wat die geregtigheid nie nagejaag het nie, die geregtigheid verkry het, naamlik die geregtigheid wat uit die geloof is;

31 terwyl Israel, wat die wet van die geregtigheid nagejaag het, die wet van die geregtigheid nie bereik het nie.

32 Waarom? Omdat dit nie uit die geloof was nie, maar net asof dit uit die werke van die wet was; want hulle het hul gestamp teen die steen van aanstoot.

33 Soos geskrywe is: Kyk, Ek in Sion 'n steen van aanstoot en 'n rots van struikeling; en elkeen wat in Hom glo, sal nie beskaam word nie.

Veja também

Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-07-04_23-13-58-