Pular para o conteúdo
Publicidade

2 Kīngi 7

AFR53

1 Ā, ka mea a Eriha, "Whakarongo ki te kupu a Ihowā. Ko te kupu tēnei a Ihowā: Kia pēnei āpōpō ka hokona he mēhua parāoa te hekere, ngā mēhua pārei e rua te hekere, i te kūwaha o Hamaria."

2 , ka whakahokia e tētahi rangatira, nōna nei te ringa i okioki ai te kīngi, ki te tangata a te Atua; i mea ia, "Nanā, ki te hangā e Ihowā he matapihi ki te rangi, ka rite rānei tēnei kupu?"

Anō ko ia, "Nanā, tērā ōu kanohi e kite, otirā e kore koe e kai i tētahi wāhi o taua mea."

Ka Rere te Taua Hīriana

3 , tērā ētahi tāngata tokowhā, he repera, i te kūwaha o te kēti; ā, ka mea rātou tētahi ki tētahi, "He aha tātou i noho ai i konei ā, kia mate anō tātou? 4 Ki te mea tātou, Tātou ka tomo ki te ,, ko te matekai kei roto i te , ā, ka mate tātou ki reira; ā, ki te noho tātou i konei, ka mate anō tātou. , kia haere tātou āianei, kia auraki atu ki te ope o ngā Hīriani; ki te whakaorangia tātou e rātou, ka ora tātou; ki te whakamatea, heoi anō, ka mate."

5 , maranga ana rātou i te mea ka kākarauri, haere ana ki te puni o ngā Hīriani; ā, rātou taenga ki te pito o te puni o ngā Hīriani, , kāhore ō reira tangata. 6 te Ariki hoki i mea kia rongo te ope o ngā Hīriani i te haruru hāriata, i te haruru hōiho, i te haruru hoki o tētahi ope nui; ā, ka mea rātou tētahi ki tētahi, "Nanā, kua utua ngā kīngi o ngā Hiti me ngā kīngi o ngā Īhipiana e te kīngi o Īharaira hei whawhai ki a tātou, kia huaki mai ki a tātou." 7 , whakatika ana rātou, rere ana i te mea ka kākarauri, ā, whakarērea ake ō rātou tēneti, ā rātou hōiho, ā rātou kāihe, me ngā aha noa o te puni, ā, rere ana, he wehi kei mate.

8 , i te taenga o aua repera ki te pito o te puni, ka tomo ki tētahi tēneti, kei te kai, kei te inu, ā, mauria atu ana te hiriwa i reira, me te kōura, me te kākahu, ā, haere ana, huna ana. , ka hoki anō, ka tomo ki tētahi atu tēneti, ā, ka tango anō i reira, ā, haere ana, huna ana.

9 , ka mea rātou tētahi ki tētahi, "Kāhore i te pai tātou e mea nei. He rongo pai tēnei , ā, kei te noho wahangū tātou; ki te tatari tātou kia mārama te ata, tērā tātou e rokohanga e te ; reira hoake, ka haere tātou, ka kōrero ki te whare o te kīngi."

10 Heoi, haere ana rātou, karanga ana ki te kaitiaki o te kūwaha o te ; ā, ka whakaatu ki a rātou, ka mea, "I tae mātou ki te puni o ngā Hīriani, , kāhore he tangata o reira, kāhore he reo tangata, engari ko ngā hōiho anake e here ana, me ngā kāihe e here ana, ā, ko ngā tēneti e ana anō."

11 , karangatia ana e ia ngā kaitiaki o te kūwaha; ā, rātou i kōrero ki te whare o te kīngi i roto atu. 12 , ka whakatika te kīngi i te , ā, ka mea ki āna tāngata, "Māku e whakaatu ki a koutou ngā Hīriani i mea ai ki a tātou. E mōhio ana rātou e mate ana tātou i te kai; koia rātou i haere atu ai i te puni ki te pārae piri ai, e ana, Ki te puta mai rātou i te ka hopukia oratia rātou e tātou, ā, ka uru tātou ki te ."

13 , ka whakahoki tētahi o āna tāngata, ka mea, "Tangohia oti e ētahi kia rima o ngā hōiho e toe nei, i mahue nei ki te . Nanā, pēnei tonu rātou me te huihui katoa o Īharaira kua mahue nei ki konei; nanā, rite tonu rātou ki te huihui katoa o Īharaira kua mōtī nei; ā, tonoa atu rātou e tātou kia kite." 14 , tangohia ana e rātou ētahi hōiho hāriata, e rua, ā, ungā ana e te kīngi ki te whai i te ope o ngā Hīriani, ā, i mea ia, "Tīkina, tirohia."

15 , haere ana rātou ki te whai i a rātou a Horano anō. , kapi tonu te huarahi katoa i te kākahu, i ngā mea i rukea atu e ngā Hīriani i rātou pōnānā. , hoki ana aua tāngata ki te kōrero ki te kīngi.

16 , ka puta te iwi ki waho, kei te pāhua i te puni o ngā Hīriani. Heoi, hokona ana te mēhua parāoa te hekere, me ngā mēhua pārei e rua te hekere, i rite tonu ki Ihowā kupu.

17 Ā, i whakaritea e te kīngi ko te rangatira i okioki atu nei ia ki tōna ringa hei rangatira te kūwaha; , takahia iho ia e te iwi ki te kūwaha, ā, mate ake, i rite tonu ki te tangata a te Atua i kōrero ai, ki tāna i kōrero i te haerenga iho o te kīngi ki raro ki a ia. 18 I rite tonu anō ki te tangata a te Atua i kōrero ai ki te kīngi, i mea ai: "E rua ngā mēhua pārei te hekere, kotahi anō hoki mēhua parāoa te hekere i te kūwaha o Hamaria i te pēnei āpōpō." 19 , ka utua e taua rangatira ki te tangata a te Atua, i mea ia, "Nanā, ki te hangā e Ihowā he matapihi ki te rangi, ka rite rānei tēnei kupu." , ka mea tērā, "Nanā, tērā ōu kanohi e kite; otiia e kore tētahi wāhi o taua mea e kainga e koe." 20 I pērā tonu te meatanga ki a ia; i takahia hoki ia e te iwi ki te kūwaha, ā, mate iho ia.

1 TOE Elísa: Hoor die woord van die Here! So spreek die Here: Môre omtrent sulke tyd sal 'n maat fynmeel 'n sikkel, en twee mate gars 'n sikkel kos in die poort van Samaría.

2 Maar die adjudant op wie se arm die koning geleun het, antwoord die man van God en : Al maak die Here ook vensters in die hemel, sou dit kan gebeur? En hy : Kyk, jy sal dit met jou sien, maar nie daarvan eet nie.

3 En daar was vier melaatse manne by die ingang van die poort; hulle het die een vir die ander gesê: Wat bly ons hier totdat ons sterwe?

4 As ons : Laat ons in die stad ingaan aangesien daar hongersnood in die stad is sal ons daar sterwe; en as ons hier bly, sal ons sterwe; kom dan nou en laat ons oorloop na die laer van die Arameërs. As hulle ons laat lewe, dan bly ons lewe; en as hulle ons doodmaak, dan sterwe ons.

5 En hulle het klaargemaak in die aandskemer om in die laer van die Arameërs in te gaan; maar toe hulle aan die buitekant van die laer van die Arameërs kom, was daar niemand nie.

6 Want die Here het die leër van die Arameërs 'n gedruis van waens en 'n gedruis van perde, 'n gedruis van 'n groot leërmag laat hoor, sodat hulle die een vir die ander gesê het: Kyk, die koning van Israel het die konings van die Hetiete en die konings van die Egiptenaars teen ons gehuur om ons te oorval.

7 Daarom het hulle in die skemer klaargemaak en gevlug, maar hulle tente en perde en esels, die laer soos dit was, in die steek gelaat; en hulle het vir hul lewe gevlug.

8 En toe daardie melaatse manne by die kant van die laer kom, het hulle een tent binnegegaan en geëet en gedrink en daar silwer en goud en klere uit weggeneem en dit gaan begrawe. Daarna het hulle teruggekom en 'n ander tent binnegegaan en ook daaruit weggeneem en dit gaan begrawe.

9 Toe hulle die een vir die ander: Ons doen nie reg nie. Hierdie dag is 'n dag van goeie boodskap, en ons bly stil! As ons vertoef tot die môrelig toe, dan sal ons skuldig staan. Kom dan nou, laat ons gaan en dit in die huis van die koning vertel.

10 En hulle het gekom en na die poortwagters van die stad geroep en aan hulle berig gebring en gesê: Ons het by die laer van die Arameërs gekom, maar kyk, daar was niemand en geen mens se stem nie, maar net vasgemaakte perde en vasgemaakte esels en tente net soos dit was.

11 En die poortwagters het geroep en dit binne-in die huis van die koning vertel.

12 Toe staan die koning in die nag op en aan sy dienaars: Laat ek julle vertel wat die Arameërs aan ons gedoen het. Hulle weet dat ons honger ly; daarom het hulle uit die laer getrek om hulle in die veld weg te steek, en gesê: As hulle uit die stad uittrek, sal ons hulle lewendig vang en in die stad inkom.

13 Maar een van sy dienaars antwoord en : Laat hulle dan tog vyf van die perde wat hier oorgebly het, neem kyk, hulle is soos die hele menigte van Israel wat hier oor is; kyk, hulle is soos die hele menigte van Israel wat omgekom het laat ons dié dan stuur en sien.

14 Hulle neem toe twee strydwaens met perde; en die koning het agter die leër van die Arameërs aan gestuur en gesê: Gaan kyk.

15 En hulle het agter hulle aan gegaan tot by die Jordaan; en kyk, die hele pad was vol klere en voorwerpe wat die Arameërs in hulle oorhaastige vlug weggegooi het. Daarop draai die boodskappers om en deel dit aan die koning mee.

16 Toe gaan die volk uit om die laer van die Arameërs te plunder; en 'n maat fynmeel het 'n sikkel gekos, en twee mate gars 'n sikkel, volgens die woord van die Here.

17 En die koning het die adjudant op wie se arm hy geleun het, oor die poort aangestel; maar die volk het hom in die poort vertrap, sodat hy gesterf het volgens die woord van die man van God, deur hom uitgespreek toe die koning na hom afgekom het.

18 Want toe die man van God met die koning gespreek en gesê het: Môre omtrent sulke tyd sal twee mate gars 'n sikkel, en 'n maat fynmeel 'n sikkel werd wees in die poort van Samaría

19 het die adjudant die man van God geantwoord en gesê: Al maak die Here ook vensters in die hemel, sou so iets kan gebeur? En hy het gesê: Kyk, jy sal dit met jou sien, maar nie daarvan eet nie.

20 En so het dit met hom gegaan die mense het hom in die poort vertrap, sodat hy gesterf het.

Veja também