Publicidade

2 Crônicas 6

1 Toe het Salomo gesê: Die HERE het gesê dat Hy in donkerheid wil woon.2 Maar ,k het vir U 'n woonhuis gebou, en 'n vaste plek vir U om ewig in te bly.3 Daarop draai die koning sy aangesig om en seën die hele vergadering van Israel, terwyl die hele vergadering van Israel staan.4 En hy sê: Geloofd sy die HERE, die God van Israel, wie se hande volbring het wat sy mond tot my vader Dawid gespreek en gesê het:5 Van die dag af dat Ek my volk uit Egipteland uitgelei het, het Ek geen stad verkies uit al die stamme van Israel om 'n huis te bou, dat my Naam daar sou wees nie; en Ek het geen man verkies om vors oor my volk Israel te wees nie.6 Maar Ek het Jerusalem verkies, dat my Naam daar sou wees, en Ek het Dawid verkies om oor my volk Israel te wees.7 Toe dit dan in die hart van my vader Dawid was om 'n huis te bou vir die Naam van die HERE, die God van Israel,8 het die HERE aan my vader Dawid gesê: Dat dit in jou hart was om vir my Naam 'n huis te bou -- daarin het jy goed gehandel dat dit in jou hart was.9 Alleen maar, jy sal die huis nie bou nie, maar jou seun wat uit jou lendene sal voortkom, die sal vir my Naam die huis bou.10 En die HERE het sy woord vervul wat Hy gespreek het; sodat ek opgestaan het in die plek van my vader Dawid, en ek sit op die troon van Israel soos die HERE gespreek het; en ek het die huis gebou vir die Naam van die HERE, die God van Israel,11 en die ark waarin die verbond van die HERE is, wat Hy met die kinders van Israel gesluit het, daar neergesit.12 Toe het hy gaan staan voor die altaar van die HERE teenoor die hele vergadering van Israel en sy hande uitgebrei;13 want Salomo het 'n koperverhoog gemaak en dit in die middel van die voorhof opgestel; vyf el was sy lengte en vyf el sy breedte en drie el sy hoogte; en hy het daarop gaan staan en neergesink op sy knieë teenoor die hele vergadering van Israel en sy hande na die hemel uitgebrei14 en gesê: HERE, God van Israel, daar is in die hemel of op die aarde geen God soos U nie, wat die verbond en die goedertierenheid hou vir u knegte wat voor u aangesig wandel met hulle hele hart,15 wat vir u kneg, my vader Dawid, u belofte aan hom gehou het; ja, met u mond het U dit gespreek en met u hand volbring soos dit vandag is.16 Hou nou ook, HERE, God van Israel, die belofte wat U aan u kneg, my vader Dawid, gedoen het, naamlik: Daar sal vir jou nooit 'n man voor my aangesig ontbreek wat sal sit op die troon van Israel nie, as jou seuns net op hulle weg ag gee, deur te wandel in my wet soos jy voor my aangesig gewandel het.17 Laat dan nou, HERE, God van Israel, u woord tog bewaarheid word wat U tot u kneg Dawid gespreek het.18 Maar sou God werklik by die mense op die aarde woon? Die hemel, ja, die hoogste hemel kan U nie bevat nie, hoeveel minder hierdie huis wat ek gebou het!19 Wend U dan tot die gebed van u kneg en tot sy smeking, HERE my God, deur te luister na die geroep en die gebed wat u kneg voor u aangesig bid;20 sodat u oë oop mag wees dag en nag oor hierdie huis, oor die plek waar U van gesê het dat U u Naam daar wil vestig, sodat U mag luister na die gebed wat u kneg na hierdie plek toe sal bid.21 Luister dan na die smekinge van u kneg en van u volk Israel wat hulle na hierdie plek toe sal bid; ja, mag U hoor uit u woonplek, uit die hemel; en as U hoor, vergewe dan.22 As iemand teen sy naaste sondig en hulle hom 'n eed oplê om hom tot selfvervloeking te bring en hy voor u altaar in hierdie huis kom sweer,23 wil U dan hoor uit die hemel en handel en aan u knegte reg verskaf deur die skuldige te vergelde en sy wandel op sy hoof te lê, en die regverdige regverdig te verklaar deur hom te gee na sy geregtigheid.24 En as u volk Israel verslaan word voor 'n vyand, omdat hulle teen U gesondig het, en hulle hul bekeer en u Naam bely en bid en smeek voor u aangesig in hierdie huis,25 wil U dan hoor uit die hemel en die sonde van u volk Israel vergewe en hulle terugbring na die land wat U aan hulle en hulle vaders gegee het.26 As die hemel toegesluit is, dat daar geen reën is nie, omdat hulle teen U gesondig het, maar hulle na hierdie plek toe bid en u Naam bely, van hulle sonde hul bekeer, omdat U hulle verootmoedig,27 wil U dan hoor in die hemel en die sonde van u knegte en van u volk Israel vergewe -- want U leer hulle die goeie weg waar hulle in moet wandel -- en gee reën op u land wat U aan u volk as 'n erfenis gegee het.28 As daar hongersnood in die land is, as daar pes is, as daar brandkoring of heuningdou, sprinkane of kaalvreters is, as sy vyande hom in sy land vol stede dit benoud maak, watter plaag of watter siekte ook al,29 enige gebed, enige smeking wat enige mens of u hele volk Israel sal doen, as elkeen sy plaag en sy smart ken, sodat hy sy hande na hierdie huis toe uitbrei --30 wil U dan hoor uit die hemel, u vaste woonplek, en vergewe en aan elkeen gee volgens al sy weë, U wat sy hart ken -- want U alleen ken die hart van die mensekinders --31 sodat hulle U kan vrees om te wandel in u weë al die dae wat hulle leef in die land wat U aan ons vaders gegee het.32 Ja, ook na die uitlander wat nie uit u volk Israel is nie en uit 'n ver land kom om u grote Naam en u sterke hand en u uitgestrekte arm ontwil, as hulle kom en na hierdie huis toe bid,33 wil U dan hoor uit die hemel, uit u vaste woonplek, en doen volgens alles waaroor die uitlander U sal aanroep, sodat al die volke van die aarde u Naam mag ken en U vrees soos u volk Israel, en mag gewaar word dat u Naam uitgeroep is oor hierdie huis wat ek gebou het.34 As u volk uittrek in die oorlog teen sy vyande op die pad waarop U hulle stuur, en hulle bid tot U in die rigting van hierdie stad wat U verkies het, en van die huis wat ek vir u Naam gebou het,35 wil dan uit die hemel hulle gebed hoor en hulle smeking, en aan hulle hul reg verskaf.36 As hulle teen U sondig -- want daar is geen mens wat nie sondig nie -- en U op hulle toornig is en hulle aan 'n vyand oorgee en hulle veroweraars hulle as gevangenes wegvoer na 'n land, ver of naby,37 en hulle dit ter harte neem in die land waarheen hulle as gevangenes weggevoer is, en hulle hul bekeer en U smeek in die land van hulle gevangenskap en sê: Ons het gesondig, ons het verkeerd gehandel, en ons was goddeloos --38 en hulle hul tot U bekeer met hul hele hart en met hul hele siel in die land van hul gevangenskap, van die wat hulle weggevoer het, en hulle bid in die rigting van hulle land wat U aan hulle vaders gegee het, en van die stad wat U verkies het, en van die huis wat ek vir u Naam gebou het,39 wil dan uit die hemel, uit u vaste woonplek, hulle gebed en hulle smekinge hoor en aan hulle hul reg verskaf en u volk vergewe wat hulle teen U gesondig het.40 My God, mag u oë tog nou oop wees en u ore luister na die gebed van hierdie plek.41 Staan dan nou op na u rusplek, HERE God, U en die ark van u sterkte! Laat u priesters, HERE God, met heil bekleed wees, en laat u gunsgenote hulle verheug in die goeie.42 HERE God, wys u gesalfde nie af nie; dink aan die gunsbewyse aan u kneg Dawid!43 die seun van Jahat, die seun van Gersom, die seun van Levi.44 En hulle broers, die seuns van Mer ri, aan die linkerhand, was: Etan, die seun van Kisi, die seun van Abdi, die seun van Mallug,45 die seun van Has bja, die seun van Am sia, die seun van Hilk¡a,46 die seun van Amsi, die seun van Bani, die seun van Semer,47 die seun van Magli, die seun van Musi, die seun van Mer ri, die seun van Levi.48 En hulle broers, die Leviete, was bestemd vir al die dienswerk by die tabernakel van die huis van God.49 Maar A„ron en sy seuns het offerrook laat opgaan op die brandofferaltaar en op die reukofferaltaar, vir al die werk in die Allerheiligste en om versoening te doen vir Israel, net soos Moses, die kneg van God, beveel het.50 En dit is die seuns van A„ron: Ele sar was sy seun, P¡nehas sy seun, Abisua sy seun;51 Bukki sy seun, Ussi sy seun, Ser gja sy seun,52 M,rajot sy seun, Am rja sy seun, Ah¡tub sy seun,53 Sadok sy seun, Ah¡ma„s sy seun.54 En dit was hulle woonplekke volgens hulle laers in hulle grondgebied -- aan die seuns van A„ron, aan die geslag van die Kehatiete, want aan hulle was die eerste lot.55 Aan hulle dan is gegee: Hebron, in die land Juda, met sy weiveld daar rondom;56 maar die saaigrond van die stad en sy dorpe het hulle aan Kaleb, die seun van Jefunne, gegee.57 En aan die seuns van A„ron het hulle die vrystad Hebron en Libna gegee met die weiveld daarvan, en Jattir en Estemoa met die weiveld daarvan,58 en Hiles met sy weiveld, en Debir met sy weiveld,59 en Asan met sy weiveld, en Bet-Semes met sy weiveld;60 en van die stam van Benjamin: Geba met sy weiveld, en Al,met met sy weiveld, en Anatot met sy weiveld. Al hulle stede in hulle geslagte was dertien stede.61 En aan die ander seuns van Kehat uit die geslag van die stam, uit die halwe stam, half Manasse, tien stede deur die lot.62 En aan die seuns van Gersom, volgens hulle geslagte, uit die stam van Issaskar en uit die stam van Aser en uit die stam van N ftali en uit die stam van Manasse in Basan, dertien stede.63 Aan die seuns van Mer ri volgens hulle geslagte uit die stam van Ruben en uit die stam van Gad en uit die stam van S,bulon deur die lot, twaalf stede.64 En die kinders van Israel het aan die Leviete die stede met hulle weiveld gegee:65 hulle het deur die lot uit die stam van die seuns van Juda en uit die stam van die seuns van S¡meon en uit die stam van die seuns van Benjamin hierdie stede gegee wat hulle met die naam genoem het.66 En aan die ander uit die geslagte van die seuns van Kehat -- die stede van hulle grondgebied was uit die stam van Efraim.67 En hulle het aan hulle die vrystad Sigem met sy weiveld, op die gebergte van Efraim, en Geser met sy weiveld gegee;68 en Jokmeam met sy weiveld, en Bet-Horon met sy weiveld,69 en Ajalon met sy weiveld, en Gat-Rimmon met sy weiveld;70 en uit die halwe stam van Manasse: Aner met sy weiveld, en B¡leam met sy weiveld -- vir die geslag van die ander seuns van Kehat.71 Aan die seuns van Gersom uit die geslag van die halwe stam van Manasse: Golan in Basan met sy weiveld, en Astarot met sy weiveld;72 en uit die stam van Issaskar: Kedes met sy weiveld, D berat met sy weiveld,73 en Ramot met sy weiveld, en Anem met sy weiveld;74 en uit die stam van Aser: Masal met sy weiveld, en Abdon met sy weiveld,75 en Hukok met sy weiveld, en Rehob met sy weiveld;76 en uit die stam van N ftali: Kedes in Galil,a met sy weiveld, en Hammon met sy weiveld, en Kirjat im met sy weiveld.77 Aan die ander seuns van Mer ri uit die stam van S,bulon: Rimmono met sy weiveld, Tabor met sy weiveld;78 en oorkant die Jordaan van J,rigo, aan die oostekant van die Jordaan, uit die stam van Ruben: Beser in die woestyn met sy weiveld, en Jahas met sy weiveld,79 en K,demot met sy weiveld, en Mef ät met sy weiveld;80 en uit die stam van Gad: Ramot in G¡lead met sy weiveld, en Mahan im met sy weiveld,81 en Hesbon met sy weiveld, en Ja,ser met sy weiveld.

1 Tuomet Saliamonas tarė: "Viešpats kalbėjo, kad nori gyventi tirštoje tamsoje.2 Bet aš pastačiau Tau namus, vietą, kur Tu gyventum per amžius".3 Karalius atsisukęs palaimino visus susirinkusius izraelitus, o visi izraelitai tuo metu stovėjo.4 Jis sakė: "Palaimintas Viešpats, Izraelio Dievas, kuris įvykdė, ką pažadėjo mano tėvui Dovydui, sakydamas:5 ‘Nuo tos dienos, kai išvedžiau savo tautą iš Egipto, neišsirinkau kito miesto tarp visų Izraelio giminių statyti namams, kur būtų mano vardas, ir jokio kito vyro, kuris būtų mano tautos Izraelio valdovu,6 bet Aš išsirinkau Jeruzalę, kad mano vardas būtų joje, ir Dovydą, kad valdytų mano tautą Izraelį’.7 Mano tėvas Dovydas norėjo pastatyti namus Viešpaties, Izraelio Dievo, vardui,8 tačiau Viešpats kalbėjo mano tėvui Dovydui: ‘Gerai, kad tu norėjai pastatyti namus mano vardui,9 tačiau ne tu juos pastatysi, bet tavo sūnus, kuris tau gims, pastatys namus mano vardui’.10 Viešpats išpildė savo žodį, kurį kalbėjo. Aš užėmiau savo tėvo Dovydo vietą ir atsisėdau Izraelio soste, kaip Viešpats žadėjo, ir pastačiau namus Viešpaties, Izraelio Dievo, vardui.11 Ten padėjau Sandoros skrynią, kurioje yra Viešpaties Sandora, padaryta su izraelitais".12 Saliamonas atsistojo priešais Viešpaties aukurą Izraelio akivaizdoje ir iškėlė rankas.13 Saliamonas buvo padirbdinęs varinį paaukštinimą, penkių uolekčių ilgio bei tiek pat uolekčių pločio ir trijų uolekčių aukščio ir jį pastatęs kiemo viduryje. Užlipęs ant jo, jis atsiklaupė izraelitų akivaizdoje ir, iškėlęs rankas,14 sakė: "Viešpatie, Izraelio Dieve, nei danguje, nei žemėje nėra dievo, kuris būtų lygus Tau, kuris laikytųsi sandoros ir būtų gailestingas savo tarnams, kurie visa širdimi pasitiki Tavimi.15 Tu ištesėjai savo tarnui Dovydui, mano tėvui, duotą pažadą. Tu kalbėjai savo lūpomis ir įvykdei tai savo rankomis šiandien.16 Dabar, Viešpatie, Izraelio Dieve, įvykdyk tai, ką pažadėjai savo tarnui Dovydui, mano tėvui, sakydamas: ‘Tu nepritrūksi vyro Izraelio soste mano akivaizdoje, jei tavo sūnūs vaikščios pagal mano įstatymą, kaip tu vaikščiojai’.17 Viešpatie, Izraelio Dieve, įvykdyk savo pažadą, kurį davei savo tarnui Dovydui.18 Bet argi Dievas iš tiesų gyvens su žmonėmis žemėje? Dangus ir dangų dangūs nepajėgia Tavęs sutalpinti, tuo labiau šitie namai, kuriuos pastačiau.19 Atsižvelk į savo tarno maldą ir prašymą, Viešpatie, mano Dieve, išklausyk šauksmą ir maldą, kuria Tavo tarnas meldžiasi Tavo akivaizdoje.20 Dieną ir naktį tebūna atviros Tavo akys tiems namams ir tai vietai, apie kurią sakei, kad joje bus Tavo vardas. Išklausyk savo tarno maldą, kai jis melsis šioje vietoje.21 Išgirsk savo tarno ir savo tautos maldavimus, kai jie melsis šitoje vietoje. Išgirsk danguje, kur Tu gyveni, ir atleisk.22 Jei kas nusidės savo artimui ir ateis į šituos namus prie Tavo aukuro prisiekti,23 išgirsk danguje ir teisk savo tarnus: nubausk kaltąjį pagal jo nusikaltimą ir išteisink teisųjį, atlygindamas jam pagal jo teisumą.24 Jei Tavo tauta Izraelis bus nugalėta priešų dėl to, kad jie Tau nusikalto, ir jei jie atgailaus, išpažins Tavo vardą, melsis ir maldaus Tavęs šiuose namuose,25 tai išgirsk danguje, atleisk savo tautai Izraeliui nuodėmę ir sugrąžink juos į žemę, kurią davei jiems ir jų tėvams.26 Jei dangus bus uždarytas ir nebus lietaus dėl to, kad jie Tau nusidėjo, ir jei jie melsis šitoje vietoje, išpažins Tavo vardą ir nusigręš nuo savo nuodėmės, už kurią juos baudi,27 išgirsk danguje ir atleisk savo tarnų, Izraelio tautos, nuodėmę; pamokyk juos eiti geru keliu ir duok lietaus kraštui, kurį davei jiems paveldėti.28 Jei badas siaus krašte, kils maras, jei sausra, pelėsiai ir skėriai naikins derlių, jei priešai apsups žmones miestuose, užeis vargai ir ligos29 ir jei atskiras žmogus ar visa tauta, pajutę vargą, melsis ištiesę rankas šitų namų link,30 išgirsk danguje, atleisk jiems ir atlygink kiekvienam pagal jo kelius, kaip Tu matai jo širdyje, nes tik Tu pažįsti kiekvieno žmogaus širdį,31 kad jie Tavęs bijotų ir vaikščiotų Tavo keliais, kol gyvens žemėje, kurią davei mūsų tėvams.32 Jei svetimšalis, neizraelitas, ateis iš tolimo krašto dėl Tavo didingo vardo, Tavo galingos ir ištiestos rankos ir jei jis atėjęs melsis šiuose namuose,33 išgirsk jį danguje ir įvykdyk, ko jis Tavęs prašys, kad visos žemės tautos pažintų Tavo vardą ir bijotų Tavęs kaip Tavo tauta Izraelis, ir patirtų, jog šitie namai, kuriuos pastačiau, vadinami Tavo vardu.34 Jei Tavo tauta išeis kariauti su priešais, kur Tu juos pasiųsi, ir melsis atsigręžę į šį miestą, kurį Tu išsirinkai, ir šituos namus, kuriuos pastačiau Tavo vardui,35 išgirsk danguje jų maldą ir prašymą ir apgink jų teises.36 Jei jie Tau nusidės,­juk nėra žmogaus, kuris nenusidėtų,­ir Tu, užsirūstinęs ant jų, atiduosi juos priešui, kuris paims juos nelaisvėn ir išves į tolimą šalį,37 ir jei jie, ten būdami, supras, atsivers ir Tavęs maldaus, sakydami: ‘Mes nusidėjome, elgėmės neteisingai ir padarėme piktadarystę’,38 ir gręšis į Tave visa širdimi bei visa siela priešų šalyje, į kurią jie buvo išvesti, ir melsis atsigręžę į šalį, kurią davei jų tėvams, į miestą, kurį išsirinkai, ir šituos namus, kuriuos pastačiau Tavo vardui,39 tai išklausyk danguje jų maldas bei maldavimus, apgink jų teises ir atleisk savo tautai, kuri Tau nusidėjo.40 Mano Dieve, meldžiu, kad Tavo akys ir ausys būtų atviros maldai šioje vietoje.41 Viešpatie Dieve, būk šitoje vietoje su savo galybės skrynia. Viešpatie Dieve, tegu Tavo kunigai būna apsirengę išgelbėjimu ir Tavo šventieji tesidžiaugia Tavo gerumu.42 Viešpatie Dieve, nenusisuk nuo savo pateptojo, atsimink gailestingumą savo tarnui Dovydui".

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-