Publicidade

2 Crônicas 8

1 En aan die einde van twintig jaar waarin Salomo die huis van die HERE en sy huis gebou het,2 het Salomo die stede opgebou wat Huram aan Salomo gegee het, en die kinders van Israel daar laat woon.3 Daarna het Salomo na Hamat-Soba getrek en dit oorweldig.4 En hy het Tadmor in die woestyn opgebou, en al die voorraadstede wat hy in Hamat gebou het.5 Verder het hy Bet-Horon-Bo en Bet-Horon-Onder as vestingstede opgebou met mure, poorte en grendels.6 Ook B älat en al die voorraadstede wat Salomo gehad het, en al die stede vir die strydwaens en die stede vir die perderuiters en alles wat Salomo graag wou gebou het in Jerusalem en in die L¡banon en in die hele land van sy heerskappy.7 Al die mense wat oorgebly het van die Hetiete en Amoriete en Feresiete en Hewiete en Jebusiete, wat nie uit Israel was nie --8 van hulle kinders wat n hulle oorgebly het in die land, wat die kinders van Israel nie uitgeroei het nie, die het Salomo laat opkom vir dwangarbeid, tot vandag toe.9 Maar van die kinders van Israel het Salomo geen slawe gemaak vir sy diens nie, maar hulle was krygsmanne en owerstes van sy beste vegsmanne en owerstes van sy strydwaens en sy perderuiters.10 En dit was die hoofopsigters van koning Salomo, twee honderd en vyftig wat oor die mense bevel gevoer het.11 En Salomo het die dogter van Farao uit die stad van Dawid gebring na die huis wat hy vir haar gebou het; want hy het gesê: Geen vrou van my mag woon in die huis van Dawid, die koning van Israel, nie; want dit is heilig, omdat die ark van die HERE daarin gekom het.12 Toe het Salomo brandoffers aan die HERE gebring op die altaar van die HERE wat hy voor die voorportaal gebou het.13 Daarop moes hulle na die eis van elke dag offer volgens die gebod van Moses, op die sabbatte en op die nuwemane en op die feestye, drie maal in die jaar -- op die fees van die ongesuurde brode en op die fees van die weke en op die huttefees.14 Ook het hy volgens die voorskrif van sy vader Dawid vir die afdelings van die priesters hulle dienswerk vasgestel; en vir die Leviete hulle ampspligte, om God te prys en te dien voor die priesters na die eis van elke dag; en vir die poortwagters volgens hulle afdelings vir elke poort; want so was die gebod van Dawid, die man van God.15 En hulle het in geen enkele opsig afgewyk van die gebod van die koning oor die priesters en die Leviete en ten opsigte van die skatkamers nie.16 So het dan al die werk van Salomo tot stand gekom van die dag af dat die huis van die HERE gegrondves is tot sy voltooiing toe: die huis van die HERE was voltooi.17 Toe het Salomo na seon-Geber getrek en na Elot, aan die seekus in die land Edom.18 En Huram het aan hom deur sy dienaars skepe gestuur en dienaars wat die see ken; en hulle het saam met Salomo se dienaars in Ofir aangekom, en daarvandaan vier honderd en vyftig talente goud gaan haal en na koning Salomo gebring.19 en Jakim en Sigri en Sabdi20 en Eliënai en S¡lletai en liël21 en Ad ja en Ber ja en Simrat, die seuns van S¡me‹;22 en Jispan en Eber en liël23 en Abdon en Sigri en Hanan24 en Han nja en Elam en Antot¡a25 en Jifd,ja en Pnuel, die seuns van Sasak;26 en S mserai en Seh rja en At lja27 en Ja„r,sja en El¡a en Sigri, die seuns van Jeroham.28 Hulle was hoofde van families, volgens hulle afstamming, hoofde; hulle het in Jerusalem gewoon.29 En in G¡beon het die vader van G¡beon gewoon, en die naam van sy vrou was M äga.30 En sy eersgebore seun was Abdon, verder Sur en Kis en Ba„l en Nadab31 en Gedor en Agjo en Seger.32 En Miklot was die vader van S¡mea; en hulle het ook teenoor hulle broers in Jerusalem saam met hulle broers gewoon.33 En Ner was die vader van Kis, en Kis van Saul, en Saul van Jonatan en Malkisua en Abin dab en Esb äl.34 En die seun van Jonatan was Merib-ba„l, en Merib-ba„l was die vader van Miga.35 En die seuns van Miga was: Piton en Meleg en Ta„r,a en Agas.36 En Agas was die vader van Jehoadda, en Jehoadda van Al,met en Asm wet en Simri; en Simri was die vader van Mosa.37 En Mosa was die vader van B¡nea; sy seun was Rafa; sy seun was Ele sa; sy seun was Asel.38 En Asel het ses seuns gehad; en d¡t was hulle name: Asr¡kam, Bogru en Ismael en Se rja en Ob dja en Hanan; hulle almal was seuns van Asel.39 En die seuns van Esek, sy broer, was: Ulam, sy eersgeborene, Jehus, die tweede, en Elif,let, die derde.40 En die seuns van Ulam was manne, dapper helde wat die boog gespan het, en hulle het baie kinders en kindskinders gehad, honderd en vyftig. Hulle was almal uit die seuns van Benjamin.

1 Po dvidešimties metų, per kuriuos Saliamonas pastatė Viešpaties namus ir savo namus,2 jis sutvirtino tuos miestus, kuriuos Hiramas atidavė Saliamonui, ir juose apgyvendino izraelitus.3 Tuomet Saliamonas nuėjo į Hamat Cobą ir jį paėmė.4 Jis pastatė Tadmorą dykumoje ir visus sandėlių miestus Hamate.5 Jis taip pat sutvirtino Aukštutinį Bet Horoną ir Žemutinį Bet Horoną, apvesdamas juos sienomis, įstatydamas vartus ir skląsčius;6 Baalatą ir visus sandėlių miestus, kurie priklausė Saliamonui, visus kovos vežimų ir raitelių miestus ir visa, ką Saliamonas sumanė statyti Jeruzalėje, Libane ir visame krašte, kurį valdė.7 Visus hetitus, amoritus, perizus, hivus ir jebusiečius, kilusius ne iš Izraelio,8 bet palikuonis likusiųjų krašte, kurių izraelitai nesunaikino, Saliamonas apdėjo prievolėmis, ir taip jie liko iki šios dienos.9 Bet izraelitų Saliamonas neapkrovė darbais; jie buvo kareiviai, vadai ir kovos vežimų bei raitelių viršininkai.10 Karalius Saliamonas turėjo du šimtus penkiasdešimt prižiūrėtojų, kurie valdė žmones.11 Saliamonas perkėlė faraono dukterį iš Dovydo miesto į namus, kuriuos jis jai pastatė, nes sakė: "Mano žmona negyvens Izraelio karaliaus Dovydo namuose, nes jie šventi, kadangi juose buvo Viešpaties skrynia".12 Saliamonas aukojo Viešpačiui deginamąsias aukas ant Viešpaties aukuro, kurį jis pastatė priešais prieangį,13 pagal Mozės įstatymo reikalavimus: kasdienes aukas, taip pat aukas sabatais, per jauną mėnulį ir per tris metines šventes­Neraugintos duonos, Savaičių ir Palapinių.14 Jis paskyrė, kaip jo tėvas Dovydas buvo nustatęs, kunigų skyrius ir levitus jų pareigoms, kad jie tarnavimo metu giedotų ir patarnautų kunigams pagal kasdienes pareigas, ir vartininkus, kaip jie buvo paskirti skyriais kiekvieniems vartams; nes toks buvo Dievo vyro Dovydo įsakymas.15 Kunigai ir levitai nenukrypo nuo karaliaus įsakymo jokiame dalyke nei prižiūrėdami turtus.16 Taip buvo baigtas visas Saliamono darbas nuo Viešpaties namų pamatų dėjimo iki užbaigimo ir galutinio Viešpaties namų įrengimo.17 Saliamonas nuvyko į Ecjon Geberą ir Elatą, prie jūros kranto Edomo šalyje.18 Hiramas atsiuntė jam laivų su savo tarnais, patyrusiais jūrininkais; tie, nuplaukę su Saliamono tarnais į Ofyrą, iš ten pargabeno keturis šimtus penkiasdešimt talentų aukso karaliui Saliamonui.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_12-06-32-